Skip to content

Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202217 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MUSIEK V2 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 30 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormleer (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4 (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoord wat nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie. AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 SNIT 1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 tot 3 hieronder. Antwoord: ½ ½ ½ ½ ½ ½ ½ punt soos aangedui (3) 1.2 SNIT 2 Noteer die ontbrekende note van die melodielyn by (A) en (B). Antwoord: Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2 (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels: 2.1.1 SNIT 3 Antwoord: Volmaak 1 punt (1) 2.1.2 SNIT 4 Antwoord: Onderbroke 1 punt (1) 2.2 SNIT 5 Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord:  Herhaling  Sekwens 2 punte (2) 2.3 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 2.3.1 SNIT 6 Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie musiekuittreksel. Antwoord: Adagio Allegro Andante Andantino 1 punt (1) 2.3.2 SNIT 7 Watter term beskryf die ritmiese komposisietegniek die beste? Antwoord: Poliritmes Ostinato Sekwens Drieslagmaat 1 punt (1) 2.3.3 SNIT 8 Watter term beskryf die tekstuur die beste? Antwoord: Homofonies Polifonies Monofonies Stereofonies 1 punt (1) 2.3.4 SNIT 9 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken van hierdie uittreksel? Antwoord: Eenvoudige Saamgestelde Saamgestelde vierslagmaat tweeslagmaat drieslagmaat 1 punt (1) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 3.1 SNIT 10 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD SATB X Majeur tonaliteit X Melodiese improvisasie TTBB Malombo Vierslagmaat X Aërofone Mansleiersanger X 3x1 (3) 3.2 SNIT 11 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Musikale pypfluite X Tromme en perkussie X Drieslagmaat Ritmiese herhaling X Chordofone Maskanda-kitaarbegeleiding Sikliese melodielyne X Yl tekstuur 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3 SNIT 12 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Kruisritmes X Djembe-begeleiding Onreëlmatige tydmaat X Izibongo (Lofdig) Chordofoon Beenratels X Yl tekstuur Liggaamsperkussie X 3x1 (3) 3.4 SNIT 13 en 14 Vergelyk die TWEE uittreksels volgens die items hieronder. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. Antwoord: ITEMS SNIT 13 SNIT 14 Kunstenaar/ Ladysmith Black Mambazo Thee Legacy Orkes Harmoniese Basiese akkoordprogressie Basiese akkoordprogressie progressie Primêre akkoordsiklus: 1ste deel van die lied: I – I – IV – V vi – IV – I – V 2de deel van die lied: vi – iv – iii – I – vi – V Uitvoeringstyl A cappella A cappella (met 'beat boxing'/mondperkussie bygevoeg) 6x1 ('Roep en antwoord' word nie aanvaar vir Snit 13) (6) 3.5 SNIT 15 3.5.1 Wat is die rol van die tromstel in hierdie uittreksel? Antwoord: Verskaf deurgaans die ritmiese voortstuwing 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5.2 Met watter styl assosieer jy hierdie musiek? Antwoord: Mbaqanga 1 punt (1) 3.5.3 Watter instrumente, behalwe die tromstel, speel in hierdie orkes? Antwoord:  Orrel/Klawerbord met orrelstelling  Baskitaar  Elektriese kitaar  Saksofoon Enige DRIE (3) 3.6 SNIT 16 en SNIT 17 Vergelyk hierdie TWEE snitte deur die toonkwaliteit van die sang te beskryf. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. Antwoord: SNIT 16 SNIT 17 'n Mansgroep met 'n sagte Sterk manstem en en fluweelagtige penetrerende vrouestemme Toonkwaliteit toonkwaliteit en stemme wat met 'n ferm, gespierde goed meng toonkwaliteit 2 punte Snit 16: slegs die woord 'mansgroep' = ½ punt (2) 3.7 SNIT 18 3.7.1 Met watter styl assosieer jy hierdie musiek? Antwoord: Kwêla 1 punt (1) 3.7.2 Gee VIER redes vir jou antwoord. Antwoord:  'Township jive' ritme  Skoffelagtige maatslag deur die kitaar verskaf  Sikliese akkoordstruktuur  Herhalende melodiese motiewe  Tipiese herhalende ritme: Enige VIER (4) 3.8 SNIT 19 Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble? Antwoord:  Speel die hoofmelodie  Solis Enige EEN (1) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: JAZZ Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 20 tot 31 TWEE keer na mekaar 4.1 SNIT 20 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Modale tonaliteit X Afrika-jazz Leierkitaarmelodie X Vrye melodiese improvisasie Jazz-kwartet X Aërofone Jazz-kwintet Harmoniese ostinato X 3x1 (3) 4.2 SNIT 21 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Melodie in unisoon deur saksofoon en trompet X Lang inleiding X Big band Trompet-improvisasie Swing Legato-artikulasie op strykers en klavier X Baslyn in klavier X Idiofone X 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3 SNIT 22 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Baslyn deur tuba/eufonium gespeel X Melodieë deur piccolo en klarinet gespeel X Big band Baslyn deur kontrabas gespeel Sinkopasie X Legato-inleiding deur strykers en houtblasers Bebop Tweeslagmaat X 3x1 (3) 4.4 SNIT 23 en SNIT 24 Luister na hierdie TWEE snitte en vergelyk die items wat hieronder gegee word. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. Antwoord: ITEMS SNIT 23 SNIT 24 Tempo Vinnig Stadig Metrum Vierslag Drieslag 4 x ½ = 2 punte (2) 4.5 SNIT 25 en SNIT 26 Vergelyk hierdie TWEE snitte en identifiseer EEN verskil tussen die rolle wat die tromstel in die twee uittreksels speel. Antwoord: Snit 25  Speel 'n leidende rol in die ononderbroke ritmiese voortstuwing in 'n flink tempo Snit 26  Speel 'n ondersteunende rol met subtiele nuanses van lig en skakering in 'n matige tempo Korrekte vergelyking = 1 punt Geen ½ punte (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 SNIT 27 Identifiseer die hoofinstrumentseksies in hierdie big band en noem relevante instrumente in ELKE seksie. Antwoord: Big band-seksies  Ritme-seksie: klavier, tromstel, bas  'Horn'-seksie: koperblasers (trombone en trompette) en saksofone (alt, tenoor en bariton) Ritme-seksie = ½ punt, klavier (½), tromstel (½), bas (½) = (4 x ½) = 2 'Horn'-seksie (koperblasers) = ½ punt, trompette (½), trombone (½) en enige saksofoon (½) = (4 x ½) = 2 (2 + 2 = 4 punte) (4) 4.7 SNIT 28 Verduidelik die hantering van melodie in die uittreksel. Antwoord:  Begin met 'n manstem wat die hoofmelodie sing  Word afgewissel met 'n sekondêre melodie op die saksofoon  Roep en antwoord (stem en saksofoon) Enige TWEE (2) 4.8 SNIT 29 4.8.1 Noem die stemtipe. Antwoord: Mezzo sopraan/vrouestem in die 1 punt middelregister (1) 4.8.2 Identifiseer watter artikulasietipe gebruik word wanneer die melodie gesing word. Antwoord: Aanmekaar gebinde sang/legato-lyn 1 punt (1) 4.8.3 Beskryf die begeleiding vir hierdie melodie. Antwoord:  Kitaar: o verskaf begeleiding o speel 'n harmoniese en ritmiese rol o rol ('strum') akkoorde en speel 'n paar arpeggio-figurasies  Kontrabas: o verskaf begeleiding o gee die buitelyn van die harmonie o pizzicato-spel van enkelbasnote 1 punt vir kitaar begeleiding 1 punt vir kontrabasbegeleiding (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.9 SNIT 30 4.9.1 Met watter styl assosieer jy hierdie musiek? Antwoord: Kwêla 1 punt (1) 4.9.2 Gee VIER redes vir jou antwoord. Antwoord:  'Township jive' ritme  Skoffelagtige maatslag deur die kitaar verskaf  Sikliese akkoordstruktuur  Herhalende melodiese motiewe  Tipiese herhalende ritme: Enige VIER (4) 4.10 SNIT 31 Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble? Antwoord:  Speel die hoofmelodie  Solis Enige EEN (1) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 5.1 SNIT 32 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Homofoniese tekstuur X Bewegt Opgaande chromatiese lyn SATB X Staccato-motiefherhaling Inleiding deur klarinet en strykers Inleiding deur Franse horing en strykers X Melismas X 3x1 (3) 5.2 SNIT 33 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Drieslagmaat X Tekstuur met meervoudige lae X Verkleining Aanvangsmelodie deur saksofoon Giocoso X Hoofmelodie-herverskyning op tjello Tekstuur bly dieselfde Aanvangsmelodie deur gedempte trompet X 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 5.3 SNIT 34 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Strykkwartet X Pizzicato en arco X Onbeklemtoon Vibrato X Simfonies A cappella Legato melodiese lyn X Agitato 3x1 (3) 5.4 SNIT 35 en SNIT 36 5.4.1 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die TWEE items hieronder gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: ITEMS SNIT 35 SNIT 36 Metrum  Tweeslagmaat Drieslagmaat  Vierslagmaat Stemtipe Bas Bariton 4x½ (2) SNIT 37 en SNIT 38 5.4.2 Vergelyk die TWEE uittreksels en lewer kommentaar op hoe die stemming by die betrokke karakter pas. Antwoord: Snit 37  Gewigtig, donker, ernstig, gewyd en formeel  Verwys na die aard van die wyse en goeie karakter Sarastro  Hang saam met dieper morele aspekte – goedheid en wysheid Snit 38  Lewendige, speelse en lighartige karakter of komies en eenvoudig  Verwys na die grappige aard van die karakter Papageno  Hang saam met die ligter, speelse vermaaklikheidsaspek van die opera Enige TWEE ooreenstemmende vergelykings (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 5.5 SNIT 39 5.5.1 Benoem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel. Antwoord: Volmaakte kadens 1 punt (1) 5.5.2 Beskryf die homofoniese tekstuur van hierdie uittreksel. Antwoord: Melodie word begelei deur blokakkoorde 1 punt (1) 5.6 SNIT 40 Beskryf die orkes-inleiding tot hierdie lied. Antwoord:  Strykers en houtblasers  Lig en yl  Afwisselend legato- en staccato-artikulasie in die strykers  Meestal, deurgaans sag met 'n luider gedeelte aan die einde van die uittreksel net voor die stem inval  Horings speel enkelnote om primêre akkoorde te versterk by die frase- eindes Enige TWEE (2) 5.7 SNIT 41 5.7.1 Watter instrumente speel die melodie aan die begin van hierdie uittreksel? Antwoord: Viole/Hoë strykers 1 punt Woord 'strykers' alleen = ½ punt (1) 5.7.2 Beskryf die begeleiding van hierdie melodie. Antwoord:  Lang aangehoue note in die strykers en horing  Pizzicato in die lae strykers  Statiese akkoordbegeleiding Enige TWEE (2) 5.7.3 Skryf 'n Italiaanse term neer wat die karakter van hierdie uittreksel beskryf. Antwoord: Dolce/cantabile/tranquillo/espressivo 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 5.8 SNIT 42 Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.  Die laaste mate van die vyfde beweging van Beethoven se Pastorale Simfonie.  Begin met 'n forte (f) strykerseksie wat beantwoord word met 'n piano (p) houtblaasseksie  Gaan voort met 'n arpeggio-baslynfiguur (in die tjello/kontrabas) terwyl die orkes lang aangehoue note speel  Die beweging se openingsmotief verskyn as 'n kort fragment in die Franse horing (con sordini)  Die begeleiding bevat op- en afgaande toonleerpassasies in die strykers in drie verskillende registers  Geleidelike afname in dinamiese vlak tot die twee slotakkoorde  Die hele orkes speel die twee slotakkoorde (ff) op die tonika akkoord (mi – do)  Die volle standaardorkes speel (tutti)  Matige tempo  Tempo word geleidelik stadiger tot by die einde (rit.)  Kadensuitbreiding op die tonika akkoord Enige DRIE (3) 5.9 SNIT 43 Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Eerste tema deur tjello's en altviole gespeel X Motiewe deur die koperblasers gespeel Legato- en staccato-artikulasie X Dominantpedaalpunt X Afwisselende spel tussen mineur en majeur tonaliteit X Klarinetpassasies Heruiteensetting X Stygende melodielyn met 'n crescendo Tweede tema deur koperblasers en klarinet gespeel 4x1 (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VORMLEER (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne SNIT 44 6.1 Verskaf 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek rye in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan. Antwoord: SEKSIES MAATNOMMERS 02b – 122a (½ + ½) A ½ OF 1 – 12 (½ + ½) 122b – 322a (½ + ½) B ½ OF 13 – 32 (½ + ½) 3 punte (3) 6.2 Noem die oorkoepelende vormtipe van hierdie stuk. Antwoord: AB/Tweeledige vorm 1 punt (1) 6.3 Noteer die basiese ritmiese motief wat in die eerste SES mate van die aanvangseksie gebruik word. Antwoord: OF 1 punt (1) 6.4 Noem TWEE komposisietegnieke wat in maat 8 tot 12 gebruik word. Antwoord: Sekwens/Herhaling/Ritmiese herhaling/Gebroke-akkoord bas Enige TWEE (2) 6.5 Lewer kommentaar op die tekstuur wat in maat 122b tot 171 gebruik word. Antwoord:  Kontrapuntale (polifoniese) tekstuur wat nabootsing gebruik  Lineêre tekstuur geskep deur twee onafhanklike partye  Yl, deursigtige tekstuur Enige TWEE Woord 'polifonies' alleen = ½ punt (1) TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all