Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MUSIEK V2
2022
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
VIR AMPTELIKE GEBRUIK ALLEENLIK
PUNTE VERWERF GEMODEREER
VRAAG
NASIENER SN/HN HN/IM EA
MAK PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR
10 1 10 1 10 1 10 1
1 4
2 4
3/4/5 14
6 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 1 vel manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 447.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition8 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)10 marks
- Question 4Aural Skills (Musicianship)27 marks
- Question 5Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]14 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (8)
AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14)
AFDELING C: Vormleer (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
(JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die persoon wat met die klankapparaat werk, verskyn in
raampies.
2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere wat in die vraestel gespesifiseer
word, gespeel word.
4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz,
Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snit 44
JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 20 tot 31 en Snit 44
WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 32 tot 44
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/2022
SS/NSS
AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 tot 3 hieronder.
(3)
Speel Snit 1 weer TWEE keer.
1.2 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.
Noteer die ontbrekende note van die melodielyn by (A) en (B).
(1)
Speel Snit 2 weer.
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 2
Speel Snit 3 tot 5 DRIE keer na mekaar.
2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels:
Snit 3
2.1.1 Kadens: (1)
Snit 4
2.1.2 Kadens: (1)
2.2 Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
Snit 5
(2)
Speel Snit 6 tot 9 EEN keer.
2.3 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
maak.
Snit 6
2.3.1 Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie musiekuittreksel.
Adagio Allegro Andante Andantino (1)
Snit 7
2.3.2 Watter term beskryf die ritmiese komposisietegniek die beste?
Poliritmes Ostinato Sekwens Drieslagmaat (1)
Snit 8
2.3.3 Watter term beskryf die tekstuur die beste?
Homofonies Polifonies Monofonies Stereofonies (1)
Snit 9
2.3.4 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken van hierdie
uittreksel?
Eenvoudige Saamgestelde Saamgestelde
vierslagmaat tweeslagmaat drieslagmaat (1)
(8 ÷ 2) [4]
TOTAAL AFDELING A: 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/2022
SS/NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).
VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 10 tot 19 TWEE keer na mekaar.
3.1 Snit 10
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
SATB
Majeur tonaliteit
Melodiese improvisasie
TTBB
Malombo
Vierslagmaat
Aërofone
Mansleiersanger
(3)
3.2 Snit 11
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Musikale pypfluite
Tromme en perkussie
Drieslagmaat
Ritmiese herhaling
Chordofone
Maskanda-kitaarbegeleiding
Sikliese melodielyne
Yl tekstuur (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/2022
SS/NSS
3.3 Snit 12
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Kruisritmes
Djembe-begeleiding
Onreëlmatige tydmaat
Izibongo (Lofdig)
Chordofoon
Beenratels
Yl tekstuur
Liggaamsperkussie (3)
3.4 Snit 13 en 14
Vergelyk die TWEE uittreksels volgens die items hieronder. Skryf jou
antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.
ITEMS SNIT 13 SNIT 14
Kunstenaar/
Orkes
Harmoniese
progressie
Uitvoeringstyl
(6)
3.5 Snit 15
3.5.1 Wat is die rol van die tromstel in hierdie uittreksel?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/2022
SS/NSS
3.5.2 Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?
(1)
3.5.3 Watter instrumente, behalwe die tromstel, speel in hierdie orkes?
(3)
3.6 Snit 16 en Snit 17
Vergelyk hierdie TWEE snitte deur die toonkwaliteit van die sang te beskryf.
Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.
SNIT 16 SNIT 17
Toonkwaliteit
(2)
3.7 Snit 18
3.7.1 Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?
(1)
3.7.2 Gee VIER redes vir jou antwoord.
(4)
3.8 Snit 19
Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble?
(1)
(28 ÷ 2) [14]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 4: JAZZ
Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 20 tot 31 TWEE keer na mekaar.
4.1 Snit 20
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Modale tonaliteit
Afrika-jazz
Leierkitaarmelodie
Vrye melodiese improvisasie
Jazz-kwartet
Aërofone
Jazz-kwintet
Harmoniese ostinato (3)
4.2 Snit 21
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Melodie in unisoon deur saksofoon en trompet
Lang inleiding
Big band
Trompet-improvisasie
Swing
Legato-artikulasie op strykers en klavier
Baslyn in klavier
Idiofone (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/2022
SS/NSS
4.3 Snit 22
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Baslyn deur tuba/eufonium gespeel
Melodieë deur piccolo en klarinet gespeel
Big band
Baslyn deur kontrabas gespeel
Sinkopasie
Legato-inleiding deur strykers en houtblasers
Bebop
Tweeslagmaat (3)
4.4 Snit 23 en Snit 24
Luister na hierdie TWEE snitte en vergelyk die items wat hieronder gegee
word. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.
ITEMS SNIT 23 SNIT 24
Tempo
Metrum
(2)
4.5 Snit 25 en Snit 26
Vergelyk hierdie TWEE snitte en identifiseer EEN verskil tussen die rolle wat
die tromstel in die twee uittreksels speel.
Snit 25:
Snit 26:
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/2022
SS/NSS
4.6 Snit 27
Identifiseer die hoofinstrumentseksies in hierdie big band en noem relevante
instrumente in ELKE seksie.
(4)
4.7 Snit 28
Verduidelik die hantering van melodie in die uittreksel.
(2)
4.8 Snit 29
4.8.1 Noem die stemtipe.
(1)
4.8.2 Identifiseer watter artikulasietipe gebruik word wanneer die melodie
gesing word.
(1)
4.8.3 Beskryf die begeleiding vir hierdie melodie.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/2022
SS/NSS
4.9 Snit 30
4.9.1 Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?
(1)
4.9.2 Gee VIER redes vir jou antwoord.
(4)
4.10 Snit 31
Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble?
(1)
(28 ÷ 2) [14]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 32 tot 43 TWEE keer na mekaar.
5.1 Snit 32
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Homofoniese tekstuur
Bewegt
Opgaande chromatiese lyn
SATB
Staccato-motiefherhaling
Inleiding deur klarinet en strykers
Inleiding deur Franse horing en strykers
Melismas (3)
5.2 Snit 33
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Drieslagmaat
Tekstuur met meervoudige lae
Verkleining
Aanvangsmelodie deur saksofoon
Giocoso
Hoofmelodie-herverskyning op tjello
Tekstuur bly dieselfde
Aanvangsmelodie deur gedempte trompet (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/2022
SS/NSS
5.3 Snit 34
Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Strykkwartet
Pizzicato en arco
Onbeklemtoon
Vibrato
Simfonies
A cappella
Legato melodiese lyn
Agitato (3)
5.4 Snit 35 en Snit 36
5.4.1 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die TWEE items
hieronder gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf
word.
ITEMS SNIT 35 SNIT 36
Metrum
Stemtipe
(2)
Snit 37 en Snit 38
5.4.2 Vergelyk die TWEE uittreksels en lewer kommentaar op hoe die
stemming by die betrokke karakter pas.
Snit 37:
Snit 38:
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/2022
SS/NSS
5.5 Snit 39
5.5.1 Benoem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.
(1)
5.5.2 Beskryf die homofoniese tekstuur van hierdie uittreksel.
(1)
5.6 Snit 40
Beskryf die orkes-inleiding tot hierdie lied.
(2)
5.7 Snit 41
5.7.1 Watter instrumente speel die melodie aan die begin van hierdie
uittreksel?
(1)
5.7.2 Beskryf die begeleiding van hierdie melodie.
(2)
5.7.3 Skryf 'n Italiaanse term neer wat die karakter van hierdie uittreksel
beskryf.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/2022
SS/NSS
5.8 Snit 42
Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.
(3)
5.9 Snit 43
Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Eerste tema deur tjello's en altviole gespeel
Motiewe deur die koperblasers gespeel
Legato- en staccato-artikulasie
Dominantpedaalpunt
Afwisselende spel tussen mineur en majeur tonaliteit
Klarinetpassasies
Heruiteensetting
Stygende melodielyn met 'n crescendo
Tweede tema deur koperblasers en klarinet gespeel (4)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/2022
SS/NSS
AFDELING C: VORMLEER (VERPLIGTEND)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 44 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/2022
SS/NSS
Speel weer Snit 44.
6.1 Verskaf 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek rye in die tabel hieronder en
dui ELKE seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan.
SEKSIES MAATNOMMERS
(3)
6.2 Noem die oorkoepelende vormtipe van hierdie stuk.
(1)
6.3 Noteer die basiese ritmiese motief wat in die eerste SES mate van die
aanvangseksie gebruik word.
(1)
6.4 Noem TWEE komposisietegnieke wat in maat 8 tot 12 gebruik word.
(2)
6.5 Lewer kommentaar op die tekstuur wat in maat 122b tot 171 gebruik word.
(1)
Speel Snit 44 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/2022
SS/NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2021 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper