Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MUSIEK V2
2018
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL GEMODEREER
PUNTE GEMODEREERDE
MAKS. TEKEN TEKEN
BEHAAL PUNTE
10 1 10 1
1 4
2 6
3 4
4/5/6 8
7 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 701.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]6 marks
- Question 3Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]20 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]16 marks
- Question 5Aural Skills (Musicianship)8 marks
- Question 6Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/2018
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/2018
SSE
INSTRUKSIES VIR DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
• WKM-kandidate: Snit 1–18 en Snit 30–34
• JAZZ-kandidate: Snit 1–10, Snit 19–23 en Snit 30–34
• IAM-kandidate: Snit 1–10 en Snit 24–34
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/2018
SSE
OPSOMMING VAN PUNTE
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 4 (WKM) OF 8
VRAAG 5 (JAZZ) OF 8
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/2018
SSE
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 DRIE keer na mekaar.
1.1 Watter EEN van uittreksel (a), (b) of (c) hieronder stel die solostemparty die
beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(a)
(b)
(c)
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/2018
SSE
Speel Snit 2 TWEE keer direk na mekaar.
1.2 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in mate 2–3 hieronder.
(3)
Speel Snit 2 weer TWEE keer. [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/2018
SSE
VRAAG 2
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.
etc./ens.
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.1 Beskryf die rol van die kitaar in hierdie uittreksel.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/2018
SSE
2.2 Die notasie van maat 3 en 4 is by X op die partituur weggelaat. Vul die
ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die musiek
wat jy hoor. (3)
Speel Snit 5 TWEE keer.
2.3 Noem die komposisietegniek wat by Y gebruik word. (Die snit begin in
maat 5.)
(1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.4 Noem die interval wat tussen die gegewe noot en die ontbrekende noot by Z
gevorm word. (Die snit begin met 'n opmaat voor maat 21.)
(1)
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/2018
SSE
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Luister na die volgende uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 7 TWEE keer.
3.1 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 7 hoor?
Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 7
Marimba
Kontrabasmelodie
Doriese modus (modale mineur)
Majeurtoonsoort
Klavierinleiding
Orrelinleiding (2)
Speel Snit 8 TWEE keer.
3.2 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 8 hoor?
Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 8
'Horn Section' (Blaserseksie)
Ragtime
Swing
Majeurtoonsoort
Begin met djembe-inleiding
Begin met vloer-tom-tom (2)
Speel Snit 9 en Snit 10 elk TWEE keer.
3.3 Luister na die twee weergawes van Dona Nobis Pacem (Snit 9 en Snit 10) en
beantwoord die vrae wat volg.
3.3.1 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
Snit 9 en Snit 10 hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
blokkies vir ELKE snit.
KOLOM A Snit 9 Snit 10
Roep en antwoord
SATB-koor
Klavierbegeleiding
Begin met 'n inleiding
Mineurtoonsoort
Kinderkoor
Begin met 'n monofoniese tekstuur
A cappella (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/2018
SSE
3.3.2 Met watter TWEE genres assosieer jy die twee weergawes van die
werk? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
Koorstuk Kunslied Vokale kanon Gesang Vokale fuga (2)
3.3.3 Dui aan of die stellings hieronder WAAR of ONWAAR is. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
WAAR ONWAAR
(a) Beide uitvoerings begin met 'n
opmaat.
(b) Beide uitvoerings eindig met 'n
volmaakte kadens. (2)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/2018
SSE
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 11 TWEE keer.
4.1.1 Uit watter beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 kom hierdie
uittreksel?
(1)
Speel Snit 12 TWEE keer.
4.1.2 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
Snit 12 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 12
Ontwikkeling
Adagio
Koda
Melodiese materiaal van fluit en hobo
Melodiese materiaal van klarinet en trompet
Trioolfiguur in begeleiding
Saamgestelde drieslagmaat
Herhaling van motief in verskillende toonsoorte (3)
4.1.3 Watter prominente dinamiese kenmerk hoor jy in hierdie uittreksel?
(1)
4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.2.1 Voltooi die tabel hieronder deur 'n beskrywing van ELKE item in
Snit 13 te gee.
ITEM BESKRYWING
Werk
Stylperiode
Tempo
Dinamiek
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/2018
SSE
Speel Snit 14 TWEE keer.
4.2.2 Watter EEN van hierdie Italiaanse terme beskryf die stemming van
die hele uittreksel die beste?
Giocoso Espressivo Con fuoco Smorzando (1)
4.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 15 EEN keer.
4.3.1 Noem die TWEE karakters wat hierdie duet sing.
(2)
Speel Snit 16 TWEE keer.
4.3.2 Watter tipe artikulasie hoor jy in die begeleidingsparty van hierdie
uittreksel?
(1)
Speel Snit 17 TWEE keer.
4.3.3 Benoem die kadens wat jy aan die einde van hierdie uittreksel hoor.
(1)
4.3.4 Gee 'n toepaslike Italiaanse/Duitse term wat die stemming of
karakter van hierdie musiek beskryf.
(1)
Speel Snit 18 TWEE keer.
4.3.5 Gee die term vir die vokale versiering in die sopraanparty op die
enkele woord, 'an'.
(1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/2018
SSE
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 19 TWEE keer.
5.1.1 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
Snit 19 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 19
Baskitaar- en trom-inleiding
Pentatoniese toonleer
Klavier en stem unisoon
Boogie-woogie
Sinkopasie
Kwêla
Melodiese ostinaat
Skiffle-agtige maatslag
Ghoema-maatslag (3)
Speel Snit 20 EEN keer.
5.1.2 Watter instrument(e) speel die melodie?
(1)
5.1.3 Noem TWEE eienskappe van hierdie melodie.
(2)
Speel Snit 21 TWEE keer.
5.1.4 Gee EEN of TWEE woord(e) wat die styl van die klavierparty
beskryf.
(1)
5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.2.1 Noem TWEE Suid-Afrikaanse kunstenaars/groepe wat jy met hierdie
uittreksel assosieer.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/2018
SSE
5.2.2 Beskryf kortliks die rol van die instrumente hieronder in hierdie
uittreksel.
INSTRUMENT BESKRYWING
Tromstel
Baskitaar
Saksofoon
(3)
5.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 23 TWEE keer.
5.3.1 Voltooi die tabel hieronder deur 'n beskrywing van ELKE item in
Snit 23 te gee.
ITEM BESKRYWING
Tonaliteit
Stemming
Styl
(3)
5.3.2 Hierdie melodie word as 'n roep en antwoord gespeel. Noem die
instrument wat die roep speel.
(1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/2018
SSE
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 24 EEN keer.
6.1.1 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.
(1)
6.1.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.
(2)
6.1.3 Noem TWEE kunstenaars wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
(2)
6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vraag wat volg.
Speel Snit 25 en 26 direk na mekaar.
Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 25 en
Snit 26 hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir ELKE snit.
KOLOM A Snit 25 Snit 126
Aërofone
Monofoniese tekstuur
Sinkopasie
Kitaarinleiding
Dalende melodiese motief
Ukuvamba
Dipoko (Pryspoësie) (4)
6.3 Luister na die uittreksels en volg die instruksies wat volg.
Speel Snit 27 EEN keer.
6.3.1 Beskryf TWEE kenmerke van die ritmiese materiaal wat in hierdie
uittreksel gebruik word.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/2018
SSE
Speel Snit 28 EEN keer.
6.3.2 Identifiseer die vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.
(1)
6.3.3 Verduidelik die doel van die vokale tegniek wat in hierdie uittreksel
gebruik word.
(1)
6.4 Luister na die uittreksels en volg die instruksies wat volg.
Speel Snit 29 EEN keer.
6.4.1 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.
(1)
6.4.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.4.1.
(2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/2018
SSE
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 30 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
Vinnige tempo met energie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/2018
SSE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/2018
SSE
Speel weer Snit 30.
7.1 Wat is die oorhoofse vorm van hierdie stuk?
(1)
7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
te gee. Gebruik die tabel hieronder.
SEKSIE MAATNOMMERS
(3)
7.3 Noem die toonsoort van hierdie stuk.
(1)
Speel Snit 31 TWEE keer.
7.4 Begin die werk met 'n homofoniese of polifoniese tekstuur?
(1)
Speel Snit 32 EEN keer.
7.5 Kies die term wat die vokale tegniek in hierdie stuk die beste beskryf. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Jodelsang Krepitasie Ululasie Melisma (1)
Speel Snit 33 TWEE keer.
7.6 Benoem die kadens aan die einde van die stuk by X in mate 78–80. (Die snit
begin met die opmaat voor maat 78.)
(1)
Speel Snit 34 EEN keer vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/2018
SSE
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper