Skip to content

Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paperMusicGrade 12201817 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 MUSIEK V2 PUNTE: 30 NAAM: TYD: 1½ uur GRAAD: *MUSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A (Gehoor) (10) AFDELING B (Herkenning) (12) AFDELING C (Vormontleding) (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK – WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-Musiek – IAM). 4. Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ʼn potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die opsiener afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van hierdie eksamen kry NIE. 9. Skryf netjies en leesbaar. INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in die raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel gespesifiseer, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ʼn skool aangebied word, moet die volgende riglyne gevolg word: x Elke baan moet die eksamen in ʼn aparte lokaal skryf. x Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees. x Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksels (snitte) gebruik. x ʼn Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. x Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word: o WKM-kandidate: Snit 1 tot 17 en Snit 34 tot 36. o JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 11; Snit 18 tot 25 en Snit 34 tot 36. o IAM-kandidate: Snit 1 tot 11 en Snit 26 tot 36. 6. ʼn CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van ʼn kragonderbreking. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 3 NASIENGIDS AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6 SUBTOTAAL 10 AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4 EN VRAAG 4 (WKM) 8 OF VRAAG 5 (JAZZ) 8 OF VRAAG 6 (IAM) 8 SUBTOTAAL 12 AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8 SUBTOTAAL 8 GROOTTOTAAL 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar. 1.1 Identifiseer die tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie hieronder. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 (1) Speel Snit 2 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling. 1.2 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4 op die notebalk hieronder. (3) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 5 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) Speel Snit 3 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee. Luister na die melodie uit Lieder ohne worte, Op. 62 no. 1 deur F. Mendelssohn en beantwoord dan die vrae wat volg. 2.2 2.3 2.1 Noem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 4 EEN keer. 2.2 Identifiseer die nie-harmoniese noot by 2.2. (1) Speel Snit 5 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling. 2.3 Luister vanaf maat 43 en vul die ontbrekende note by 2.3 op die partituur in. (3) 2.4 Op watter polsslag begin hierdie uittreksel? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) Speel Snit 6 EEN keer. 2.5 Watter EEN van die volgende ornamente word in hierdie uittreksel gebruik? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Triller Appoggiatura Mordent (1) Speel Snit 7 EEN keer. 2.6 Benoem die kadens en akkoorde wat aan die einde van hierdie uittreksel gebruik word. (2) 2.7 Omkring ʼn melodiese interval van ʼn verminderde vyfde op die partituur. (1) 2.8 Gee EEN term wat die vrye gebruik van tempo beskryf wanneer hierdie stuk gespeel word. (1) 2.9 Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer? (1) (12 ÷ 2) [6] TOTAAL AFDELING A: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 7 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1-3.4 wat met die musiek wat jy hoor verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. 3.1 Speel Snit 8 TWEE keer. KOLOM A Snit 8 Klarinet en fagot Saamgestelde tweeslagmaat Engelse horing en fagot Enkelvoudige vierslagmaat Barok-periode Klassieke periode (3) 3.2 Speel Snit 9 TWEE keer. KOLOM A Snit 9 Idiofoon, elektrofoon en aërofoon Poliritme Idiofoon, membranofoon en aërofoon Kruisritmes Parallelle intervalle Onreëlmatige tyd (3) 3.3 Speel Snit 10 TWEE keer. KOLOM A Snit 10 Adagio sostenuto Pedaalpunt Konstante dinamiek Poco a poco crescendo Grondbas Allegro moderato (3) 3.4 Speel Snit 11 TWEE keer. KOLOM A Snit 11 Arpeggio’s in klavierparty Mineur tonaliteit Majeur tonaliteit Fuga Jazz-trio Klassieke kamermusiek (3) (12 ÷ 3) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM). VRAAG 4: WKM 4.1 Speel Snit 12 TWEE keer. 4.1.1 Watter EEN van die volgende illustreer die korrekte ritme van die tema wat jy hoor? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (a) (b) (c) (1) Speel Snit 12 nog EEN keer. 4.1.2 Is die tonaliteit van hierdie uittreksel majeur of mineur? (1) Speel Snit 13 TWEE keer. 4.1.3 Wat het die eerste drie openingsakkoorde in gemeen met die tonikatoonsoort van hierdie uittreksel? (1) Speel Snit 14 en 15 TWEE keer opeenvolgend. 4.1.4 Vergelyk die tema in Snit 14 en 15 met betrekking tot artikulasie en komposisietegnieke wat gebruik word. Noem EEN verskil in artikulasie, EEN verskil in komposisietegnieke en EEN ooreenstemming in komposisietegnieke. SNIT 14 SNIT 15 Artikulasie Komposisie- tegnieke (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 9 4.2 Speel Snit 16 TWEE keer. 4.2.1 Identifiseer die karakters en stemtipes wat in hierdie uittreksel sing. Karakter 1: Karakter 2: (2) 4.2.2 Aan watter subgenre van operamusiek behoort hierdie uittreksel? (1) 4.2.3 Noem die titel van die opera en die komponis. (2) 4.3 Speel Snit 17 TWEE keer. 4.3.1 Beskryf hierdie werk met betrekking tot instrumentasie, genre en stylperiode. Instrumentasie: Genre: Stylperiode: (3) Speel Snit 17 nog EEN keer. 4.3.2 Identifiseer die tekstuur wat in hierdie uittreksel gebruik word. (1) 4.3.3 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn gepaste titel. (1) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 5: JAZZ 5.1 Speel Snit 18 EEN keer. 5.1.1 Noem die kunstenaar wat in hierdie uittreksel optree. (1) Speel Snit 19 EEN keer. 5.1.2 Identifiseer die kordofooninstrument wat aan die begin van hierdie uittreksel speel. (1) Speel Snit 20 TWEE keer. 5.1.3 Lewer kommentaar oor die gebruik van harmoniese akkoordprogressie in hierdie werk. (2) 5.1.4 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn gepaste titel. (1) 5.2 Speel Snit 21 TWEE keer. 5.2.1 Kies die korrekte kombinasie van instrumente wat in hierdie uittreksel gebruik word. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Trompet Trompet Trompet Klavier Klavier Klavier Tromboon Euphonium Tromboon Kontrabas Kontrabas Tjello Altsaksofoon Tenoorsaksofoon Altsaksofoon Tromstel Tromstel Tromstel (1) Speel Snit 22 TWEE keer. 5.2.2 Noem TWEE ritmiese toestelle wat op die perkussie- instrument/slaginstrument gebruik word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 11 5.2.3 Gee EEN term vir die melodiese materiaal wat op die solo- instrumente geskep word. (1) Speel Snit 22 nog EEN keer. 5.2.4 Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel? (1) 5.3 Speel Snit 23 en 24 TWEE keer opeenvolgend. 5.3.1 Luister na Snit 23 en 24 en kies TWEE korrekte eienskappe wat met die uittreksel wat jy hoor verband hou. Maak ʼn kruisie (X) langs TWEE eienskappe. SNIT 23 Pedaalpunt Teenmelodieë Monofoniese tekstuur Melodie word in unisoon gespeel Adagio SNIT 24 Eenvoudige melodieë Polifoniese tekstuur Andante Reguit agstenoot-ritmes Lopende baslyn (‘walking bass line’) (4) Speel Snit 25 TWEE keer. 5.3.2 Met watter kunstenaar en jazz-styl assosieer jy hierdie uittreksel? Kunstenaar: Jazz-styl: (2) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 6: IAM 6.1 Speel Snit 26 TWEE keer. 6.1.1 Beskryf die musiek met betrekking tot genre, instrumentasie en kunstenaar/groep. Genre: Instrumentasie: Kunstenaar/Groep: (3) Speel Snit 27 EEN keer. 6.1.2 Identifiseer TWEE stemtegnieke wat as ornamentasie in hierdie uittreksel gebruik word. (2) Speel Snit 28 EEN keer. 6.1.3 Watter tipiese eienskap van Afrika-musiek word hoofsaaklik tussen die stemme gebruik? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Ostinato Polifoniese tekstuur Roep-en-antwoord (1) 6.2 Speel Snit 29 EEN keer. 6.2.1 Noem die Suid-Afrikaanse styl wat met hierdie uittreksel geassosieer word. (1) 6.2.2 Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie musiek? (1) Speel Snit 29 nog EEN keer. 6.2.3 Gee ʼn term vir die instrumentale inleiding wat in hierdie musiekstyl gebruik word. (1) 6.2.4 Noem EEN ander Suid-Afrikaanse styl waarin die konsertina hoofsaaklik gebruik word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 13 6.3 Speel Snit 30 TWEE keer. 6.3.1 Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik word. (1) 6.3.2 Watter ander tipiese Afrika-instrument word deur die instrument in VRAAG 6.3.1 genoem, nageboots? (1) Speel Snit 31 EEN keer. 6.3.3 Noem EEN eienskap van Marabi-musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word. (1) Speel Snit 32 TWEE keer. 6.3.4 Lewer kommentaar op die ritmes wat in die twee begeleidende kitaarpartye (laer kitaar- en hoër kitaarpartye) gebruik word. Laer kitaarparty: Hoër kitaarparty: (2) Speel Snit 33 EEN keer. 6.3.5 Noem die groep wat in hierdie uittreksel optree. (1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) AFDELING C: VORMONTLEDING VRAAG 7 (VERPLIGTEND) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 15 Speel Snit 34 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee. Speel Snit 34 nog EEN keer. 7.1 Watter tipe ensemble word in hierdie werk gebruik? (1) 7.2 Identifiseer die vorm van hierdie werk. (1) 7.3 Dui die afdelings van die vorm genoem in VRAAG 7.2 aan deur HOOFLETTERS op die partituur te gebruik. (3) Speel Snit 35 TWEE keer. 7.4 Luister na die tematiese materiaal wat in maat 03 – 42 gebruik word. Noem EEN ooreenkoms en EEN verskil in die gebruik van die tematiese materiaal. Ooreenkoms: Verskil: (2) Speel Snit 36 TWEE keer. 7.5 Luister na maat 163 – 24 en noem die toonsoort en kadens wat aan die einde van die uittreksel voorkom. (1) TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018) ROFWERK: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all