Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
MUSIEK V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 






View all
MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 14
- File size
- 813.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
NASIENGIDS
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORMONTLEDING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 3
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Identifiseer die tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak ʼn kruisie (X) in die
toepaslike blokkie hieronder.
1.1.1
1.1.2
1.1.3
(1)
Speel Snit 2 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling.
1.2 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in maat 3 en 4 op die notebalk hieronder.
Antwoord:
(3)
1 punt vir elke korrekte nootwaarde.
Die nootwaardes moet in die korrekte volgorde geskryf wees. (9 ÷ 3) (3)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 3 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Luister na die melodie uit Lieder ohne worte, Op. 62 no. 1 deur F. Mendelssohn en
beantwoord dan die vrae wat volg.
2.2
2.3
2.7
2.1 Noem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel.
Antwoord: G majeur (1)
Speel Snit 4 EEN keer.
2.2 Identifiseer die nie-harmoniese noot by 2.2.
Antwoord: Terughouding (1)
Speel Snit 5 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling.
2.3 Luister vanaf maat 43 en vul die ontbrekende note by 2.3 op die partituur in.
Antwoord:
½ ½½½ ½½
Beide toonhoogte en ritme moet korrek wees vir ½ punt. (6 x ½) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 5
2.4 Op watter polsslag begin hierdie uittreksel?
Antwoord: Derde polsslag (1)
Speel Snit 6 EEN keer.
2.5 Watter EEN van die volgende ornamente word in hierdie uittreksel gebruik?
Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Triller Appoggiatura Mordent (1)
Speel Snit 7 EEN keer.
2.6 Benoem die kadens en akkoorde wat aan die einde van hierdie uittreksel
gebruik word.
Antwoord: Volmaakte kadens, V7 – I
Volmaakte kadens = 1 punt
V7 – I = 1 punt (2)
2.7 Omkring ʼn melodiese interval van ʼn verminderde vyfde op die partituur.
Sien partituur vir antwoord (maat 12). (1)
2.8 Gee EEN term wat die vrye gebruik van tempo beskryf wanneer hierdie stuk
gespeel word.
Antwoord: Rubato (1)
2.9 Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer?
Antwoord: Romantiese periode / Romantiek (1)
(12 ÷ 2) [6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1−3.4 wat met die musiek wat jy hoor
verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
3.1 Speel Snit 8 TWEE keer.
KOLOM A Snit 8
Klarinet en fagot X
Saamgestelde tweeslagmaat
Engelse horing en fagot
Enkelvoudige vierslagmaat X
Barok-periode
Klassieke periode X (3)
3.2 Speel Snit 9 TWEE keer.
KOLOM A Snit 9
Idiofoon, elektrofoon en
aërofoon
Poliritme
Idiofoon, membranofoon en
X
aërofoon
Kruisritmes X
Parallelle intervalle X
Onreëlmatige tyd (3)
3.3 Speel Snit 10 TWEE keer.
KOLOM A Snit 10
Adagio sostenuto
Pedaalpunt X
Konstante dinamiek
Poco a poco crescendo X
Grondbas
Allegro moderato X (3)
3.4 Speel Snit 11 TWEE keer.
KOLOM A Snit 11
Arpeggio’s in klavierparty X
Mineur tonaliteit X
Majeur tonaliteit
Fuga
Jazz-trio X
Klassieke kamermusiek (3)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 7
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Speel Snit 12 TWEE keer.
4.1.1 Watter EEN van die volgende illustreer die korrekte ritme van die
tema wat jy hoor? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(a)
(b)
(c)
(1)
Speel Snit 12 nog EEN keer.
4.1.2 Is die tonaliteit van hierdie uittreksel majeur of mineur?
Antwoord: Mineur (1)
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.3 Wat het die eerste drie openingsakkoorde in gemeen met die
tonikatoonsoort van hierdie uittreksel?
Antwoord: Elke akkoord is op die note van die tonikatoonsoort
gebou (B-D-F#). (1)
Speel Snit 14 en 15 TWEE keer opeenvolgend.
4.1.4 Vergelyk die tema in Snit 14 en 15 met betrekking tot artikulasie en
komposisietegnieke wat gebruik word. Noem EEN verskil in
artikulasie, EEN verskil in komposisietegnieke en EEN
ooreenstemming in komposisietegnieke.
SNIT 14 SNIT 15
Artikulasie Legato Staccato
Komposisie- Herhaling en Nabootsing
tegnieke sekwense en sekwense
Legato en staccato = 1 punt
Herhaling en nabootsing = 1 punt
Sekwense = 1 punt (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
4.2 Speel Snit 16 TWEE keer.
4.2.1 Identifiseer die karakters en stemtipes wat in hierdie uittreksel sing.
Karakter 1: Papageno – Bariton
Karakter 2: Papagena – Sopraan
Karakters = ½ punt elk
Stemtipes = ½ punt elk (2)
4.2.2 Aan watter subgenre van operamusiek behoort hierdie uittreksel?
Antwoord: Duet (1)
4.2.3 Noem die titel van die opera en die komponis.
Antwoord: Die Towerfluit (1 punt)
W.A. Mozart (1 punt) (2)
4.3 Speel Snit 17 TWEE keer.
4.3.1 Beskryf hierdie werk met betrekking tot instrumentasie, genre en
stylperiode.
Instrumentasie: Standaard Klassieke simfonie-orkes
Genre: Simfonie
Stylperiode: Klassieke periode
Instrumentasie = 1 punt
Genre = 1 punt
Stylperiode = 1 punt (3)
Speel Snit 17 nog EEN keer.
4.3.2 Identifiseer die tekstuur wat in hierdie uittreksel gebruik word.
Antwoord: Homofoniese tekstuur (1)
4.3.3 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn gepaste titel.
Antwoord:
Ontwaking van opgewekte gevoelens om in die
platteland/buitelug te wees (1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 9
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Speel Snit 18 EEN keer.
5.1.1 Noem die kunstenaar wat in hierdie uittreksel optree.
Antwoord: Miriam Makeba (1)
Speel Snit 19 EEN keer.
5.1.2 Identifiseer die kordofooninstrument wat aan die begin van hierdie
uittreksel speel.
Antwoord: Kontrabas (1)
Speel Snit 20 TWEE keer.
5.1.3 Lewer kommentaar oor die gebruik van harmoniese
akkoordprogressie in hierdie werk.
Antwoord:
Siklies/herhaalde akkoordprogressies (1 punt)
Akkoordprogressie: I – IV – I – V (1 punt) (2)
5.1.4 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn gepaste titel.
Antwoord: Wimbowwee (1)
5.2 Speel Snit 21 TWEE keer.
5.2.1 Kies die korrekte kombinasie van instrumente wat in hierdie
uittreksel gebruik word. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Trompet Trompet Trompet
Klavier Klavier Klavier
Tromboon Euphonium Tromboon
Kontrabas Kontrabas Tjello
Altsaksofoon Tenoorsaksofoon Altsaksofoon
Tromstel Tromstel Tromstel (1)
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.2.2 Noem TWEE ritmiese toestelle wat op die perkussie
instrument/slaginstrument gebruik word.
Antwoord:
‘Swing’-ritmes op hi-hats
‘Off-beats’ op die bas- en snaartrom
1 punt vir elke ritmiese toestel. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
5.2.3 Gee EEN term vir die melodiese materiaal wat op die solo-
instrumente geskep word.
Antwoord: Improvisasie (1)
Speel Snit 22 nog EEN keer.
5.2.4 Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel?
Antwoord: The Jazz Epistles (1)
5.3 Speel Snit 23 en 24 TWEE keer opeenvolgend.
5.3.1 Luister na Snit 23 en 24 en kies TWEE korrekte eienskappe wat
met elke uittreksel wat jy hoor verband hou. Maak ʼn kruisie (X) langs
TWEE eienskappe.
SNIT 23
Pedaalpunt X
Teenmelodieë
Monofoniese tekstuur
Melodie word in unisoon gespeel X
Adagio
SNIT 24
Eenvoudige melodieë
Polifoniese tekstuur X
Andante
Reguit agstenoot ritmes
Lopende baslyn (‘walking bass line’) X (4)
Speel Snit 25 TWEE keer.
5.3.2 Met watter kunstenaar en jazz-styl assosieer jy hierdie uittreksel?
Kunstenaar: Gideon Nxumalo
Jazz-styl: New Jazz
Kunstenaar = 1 punt
Jazz-styl = 1 punt (2)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 11
VRAAG 6: IAM
6.1 Speel Snit 26 TWEE keer.
6.1.1 Beskryf die musiek met betrekking tot genre, instrumentasie en
kunstenaar/groep.
Genre: Isicathamiya
Instrumentasie: Acapella manstemme
Kunstenaar/Groep: Ladysmith Black Mambazo
Genre = 1 punt
Instrumentasie = 1 punt
Kunstenaar/Groep = 1 punt (3)
Speel Snit 27 EEN keer.
6.1.2 Identifiseer TWEE stemtegnieke wat as ornamentasie in hierdie
uittreksel gebruik word.
Antwoord: Glissando en gebuigde note
1 punt vir elke tegniek. (2)
Speel Snit 28 EEN keer.
6.1.3 Watter tipiese eienskap van Afrika-musiek word hoofsaaklik tussen
die stemme gebruik?
Ostinato Polifoniese tekstuur Roep-en-antwoord (1)
6.2 Speel Snit 29 EEN keer.
6.2.1 Noem die Suid-Afrikaanse styl wat met hierdie uittreksel
geassosieer word.
Antwoord: Maskandi (1)
6.2.2 Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie musiek?
Antwoord: AmaZoeloe (1)
Speel Snit 29 nog EEN keer.
6.2.3 Gee ʼn term vir die instrumentale inleiding wat in hierdie musiekstyl
gebruik word.
Antwoord: Izihlabo (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
6.2.4 Noem EEN ander Suid-Afrikaanse styl waarin die konsertina
hoofsaaklik gebruik word.
Antwoord: Boeremusiek (1)
6.3 Speel Snit 30 TWEE keer.
6.3.1 Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik word.
Antwoord: Saksofoon (1)
6.3.2 Watter ander tipiese Afrika-instrument word deur die instrument in
VRAAG 6.3.1 genoem nageboots?
Antwoord: Die stem (1)
Speel Snit 31 EEN keer.
6.3.3 Noem EEN eienskap van Marabi-musiek wat in hierdie uittreksel
gehoor word.
Antwoord: Envoudige herhaalde akkoordprogressies (1)
Speel Snit 32 TWEE keer.
6.3.4 Lewer kommentaar op die ritmes wat in die twee begeleidende
kitaarpartye (laer kitaar- en hoër kitaarpartye) gebruik word.
Laer kitaarparty: verskaf harmoniese ritme
Hoër kitaarparty: speel gesinkopeerde poliritmes
1 punt vir elke kitaarparty. (2)
Speel Snit 33 EEN keer.
6.3.5 Noem die groep wat in hierdie uittreksel optree.
Antwoord: Makgona tsohle Band (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MUSIEK V2 13
AFDELING C: VORMONTLEDING
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
A
B
A’
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
Speel Snit 34 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Speel Snit 34 nog EEN keer.
7.1 Watter tipe ensemble word in hierdie werk gebruik?
Antwoord: Trio (1)
7.2 Identifiseer die vorm van hierdie werk.
Antwoord: Drieledige vorm / ABA’ (1)
7.3 Dui die afdelings van die vorm genoem in VRAAG 7.2 aan deur
HOOFLETTERS op die partituur te gebruik.
Antwoord op die partituur. (3)
Speel Snit 35 TWEE keer.
7.4 Luister na die tematiese materiaal wat in maat 03 – 42 gebruik word. Noem
EEN ooreenkoms en EEN verskil in die gebruik van die tematiese materiaal.
Ooreenkoms: Die tema/melodie klink dieselfde in al drie
instrumente.
OF
Die tematiese materiaal gebruik dieselfde ritmes en
intervalle/toonhoogte.
Verskil: Die tema word in verskillende omvange/oktawe in elke
instrument nageboots.
Ooreenkoms = 1 punt
Verskil = 1 punt (2)
Speel Snit 36 TWEE keer.
7.5 Luister na maat 163 – 24 en noem die toonsoort en kadens wat aan die
einde van die uittreksel voorkom.
Antwoord: D majeur, Volmaakte kadens
Toonsoort = ½ punt
Kadens = ½ punt (1)
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Music P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Music P2 May-June 2025 MG Afr.pdf
Memorandum
Music P2 Nov 2020 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Music P1 May June 2019 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Music P1 Nov 2019 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Music P1 Nov 2019 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Music P2 May June 2018 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Music P2 May June 2018 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng_hlayiso.com_._hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Gr12 MUSC P2 S17 MEMO Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Music
Explore more published documents in this catalogue.




