Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 526.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition6 marks
- Question 3Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]19 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]19 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]16 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting in
hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde
wat nie in hierdie nasienriglyne voorkom nie.
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
note in mate 2–3 hieronder.
Antwoord:
½ ½ ½ ½ ½ ½
1½ punt per maat soos aangedui = 3 punte (3)
1.2 Watter EEN van die notasies hieronder stel die solo-stemparty-gedeelte die beste
voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(a)
(b)
X
(c)
1x1 = 1 punt (1)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
Luister na die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
½ ½ ½ ½
2.1 Noem die interval wat tussen die Db-noot en die ontbrekende noot in
maat 24 gevorm word.
Antwoord: Volmaakte 4de 1 punt (1)
2.2 Watter tipe nie-akkoordnoot hoor jy in maat 54?
Antwoord: Vooruitneming 1 punt (1)
2.3 Noem die kadens by maat 11 en 12.
Antwoord: Volmaakte kadens 1 punt (1)
2.4 Luister na die musiek vanaf mate 1 tot 6. Van die notasie in maat 4 is uit die
partituur weggelaat. Vul die ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat
ooreenstem met die musiek wat jy hoor.
Antwoord: Kyk partituur
Korrekte toonhoogtes en nootwaardes = ½ punt elk
Geen punt vir slegs korrekte toonhoogte of nootwaarde nie (2)
2.5 Noem die soloinstrument wat die melodiese lyn speel.
Antwoord: Trompet 1 punt (1)
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE LUISTER (VERPLIGTEND)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word,
word slegs die eerste korrekte aantal antwoorde nagesien.
3.1 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 7 hoor?
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM A Snit 7
Chromatiese passasie X
Adagio
Duo
Allegretto X
Stryk- en houtblaaskwartet
Majeurtoonsoort X
Strykkwartet X
3x1 = 3 punte (3)
3.2 Watter EEN van die volgende stellings is KORREK? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Antwoord:
Stelling
Die uittreksel bevat 'n motief, 'n nabootsing en 'n onvolmaakte kadens X
Die uittreksel bevat 'n motief, omkering en 'n onvolmaakte kadens
Die uittreksel bevat 'n motief, herhaling en 'n onvolmaakte kadens
1 punt (1)
3.3 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 9 hoor?
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM Snit 9
Vokale melodie begin met 'n opmaat X
Drieslagmaat
Vierslagmaat X
Swing/shuffle-ritme X
Kitaarinleiding
12 maat-blues
Sillabiese toonsetting X
3x1 = 3 punte (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 10 hoor?
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM A Snit 10
Akkoordbegeleiding X
Allegro
Eenvoudige vierslagmaat X
Saamgestelde drieslagmaat
Kitaar-inleiding X
Egalige ritme X
Altstem X
3x1 = 3 punte (3)
3.5 Kies enige TWEE items uit KOLOM A en identifiseer wat jy in KOLOM B hoor.
Antwoord:
KOLOM A KOLOM B
(IDENTIFISEER)
Solo-instrument Penniefluit
Prominente komposietegniek Herhaling
Musikale genre Kwêla
Tekstuur Homofonie
2x1 = 2 punte (2)
(12 ÷ 3 =) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) OF VRAAG (JAZZ) OF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Met watter EEN van die karakters in KOLOM A assosieer jy ELKE snit?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.
Antwoord:
KOLOM A Snit 12 Snit 13 Snit 14
Papageno X
Tamino X
Sarastro X
Monastatos
Pamina
3x1 = 3 punte (3)
4.2 Gee 'n gepaste Italiaanse term om die tempo van die musiek in hierdie
uittreksel te beskryf.
Antwoord: Largo/Larghetto/Adagio 1 punt (1)
4.3 Noem die houtblaasinstrument wat aan die einde van hierdie uittreksel gehoor
word.
Antwoord: Fluit 1 punt (1)
4.4 Watter item beskryf die komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gebruik
word? Kies uit die lys hieronder. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Melodiese Afgaande Ritmiese Opgaande
omkering sekwens variasie sekwens
1 punt (1)
4.5 Wat is die titel van die beweging waaruit hierdie uittreksel kom?
Antwoord:
Ontwaking van aangename gevoelens met die aankoms op die platteland.
1 punt (1)
4.6 Watter solo-blaasinstrument speel die melodie?
Antwoord: Klarinet 1 punt (1)
4.7 Watter blaasinstrument speel aan die begin van hierdie uittreksel 'n
begeleiding vir die melodie?
Antwoord: Fagot 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.8 Beskryf hoe Beethoven die strykers in hierdie uittreksel aanwend.
Antwoord:
• Vorm deel van die begeleiding
• Twee akkoorde word as tussenwerpsels aan die einde van elke
subfrase bygevoeg (kadense)
• Die twee akkoorde word geaksentueerd of > non-legato gespeel
• Crescendo/Diminuendo aan die einde van die snit
• Speel in die inleiding
• Alwisseling tussen strykers en blasers
• Gebruik homofoniese tekstuur
2x1 = 2 punte (2)
4.9 Kies DRIE stellings wat die musiek wat jy hoor die beste beskryf.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
Alle instrumente speel in unisoon
Opgaande legato passasies X
Opgaande chromatiese toonleerpassasies X
Opgaande chromatiese sekwense in die klarinette
Lang aangehoude note X
Klarinetsolo
3x1 = 3 punte (3)
4.10 Skryf die titel van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is neer.
Antwoord: Hebrides Ouverture/Fingal se Grot 1 punt
(Eensame eiland) = ½ punt (1)
4.11 Identifiseer die gedeelte van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.
Kies uit die lys hieronder en maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Gedeelte van werk Antwoord
Eerste onderwerp/tema
Tweede onderwerp/tema
Einde van die ontwikkeling X
Begin van die koda
1x1 = 1 punt (1)
(16 ÷ 2=) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?.
Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM A Antwoorde
Mbaqanga
Pentatonies
Majeur X
Eenvoudige vierslagmaat X
12 maat-blues
Cape jazz X
= 110 X
Kwêla
Harmoniese akkoordsiklus X
4x1 = 4 punte (4)
5.2 Watter item beskryf die melodiese beweging van die horingseksie?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Chromatiese passasie
Groepimprovisasie
Opgaande sekwense
Afgaande sekwense X
1 punt (1)
5.3 Behalwe vir die tromstel, noem EEN ander instrument wat deel van die
ritmeseksie van hierdie uittreksel vorm.
Antwoord: Baskitaar/Ritmekitaar/Klavier 1 punt (1)
5.4 Met watter EEN van die Suid-Afrikaanse solokunstenaars assosieer jy hierdie
uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Robbie Jansen Philip Tabane Zim Ngqawana Hugh Masekela
1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.5 Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM A Antwoord
Vermeng Xhosa-liedere met blues
Abdullah Ibrahim-invloed X
Idiofoon X
Modale akkoordprogressie X
Improvisasie
Seremoniële atmosfeer X
3x1 = 3 punte (3)
5.6 Beskryf die rol van die klavier in hierdie uittreksel.
Antwoord:
• Verskaf 'n kort inleiding
• Speel die ostinato
• Speel kort melodiese riffs
• Verskaf ritmiese vooruitstuwing
• Verskaf 'n Afrika perkussiewe klankkleur
• Verskaf 'n harmoniese basis (modale akkoorde)
Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
5.7 Noem die instrument wat die begeleiding in die inleiding van hierdie uittreksel
speel.
Antwoord: (Ritme-)kitaar/banjo/kontrabas 1 punt (1)
5.8 Beskryf die rol van die agtergrondsangers.
Antwoord:
• Verskaf harmoniese ondersteuning
• Gee toonkleur (manlike stemme)
• Verdigting van die tekstuur
Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
5.9 Noem EEN groep wat jy met hierdie jazz-styl assosieer.
Antwoord:
• The Manhattan Brothers
• The Merry Blackbirds
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
(16 ÷ 2=) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: IAM
6.1 Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?
Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM Antwoord
Mbaqanga
Modaal X
Malombo
Umrhube X
Ululation X
Majeur
Aërofoon X
Konsertina
Herhaling X
4x1 = 4 punte (4)
6.2 Beskryf die gefluit wat jy hoor.
Antwoord:
• Verskaf melodiese materiaal oor marimba-begeleiding
• Improviserende karakter
• Glissandi
• Verskeidenheid (3–4) van persone wat fluite (polifonies)
• Roep en antwoord
(1)
Enige korrekte antwoord = 1 punt
6.3 Skryf 'n geskikte term neer wat die ritmiese kenmerk in die begeleiding
beskryf.
Antwoord:
• Poliritmes/Kruisritmes
• Herhaalde oorvleuelde ritmiese patroon
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
6.4 Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
KOLOM A Antwoord
Blues
Batswana X
Idiofoon X
Malombo-trom
(3)
Akkoordsiklus X
Tshikona
Korrekte antwoorde = 3 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.5 Identifiseer die verskille tussen Snit 29 en Snit 30. Kies slegs TWEE items in
KOLOM A om te vergelyk.
Antwoord:
KOLOM A Snit 29 Snit 30
Inleiding Orrel/Klawerbord Kitaar prominent
prominent
Trommestel tree later Trommestel speel van die begin
by inleiding in
Stemtipe Slegs manlike sangers Vroulike sangers (SSA) en 'n
(solo en agtergrond manlike solosanger
sangers) (bariton/Idoshaba/Umngqokolo)
Tempo/Maatslag Ontspanne maatslag Energetic driving beat
(Medium tempo) (Vinnige tempo)
Enige TWEE oorreemstemmende korrekte verskille = 2 X 2 = 4 punte
Geen punte indien geen vergelyking gedoen is (4)
6.6 Noem die styl waarmee jy beide uittreksels assosieer.
(1)
Antwoord: Mbaqanga 1 punt
6.7 Met watter kunstenaars/orkeste ('bands') word elke snit geassosieer?
Antwoord:
Snit 29: Soul Brothers
Snit 30: Mahlathini en die Mahotella Queens/Cool Crooners
2x1 = 2 punte (2)
(16 ÷ 2=) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
7.1 Noem die vormtipe van hierdie stuk.
Antwoord: AB/Tweeledig 1 punt (1)
7.2 Motiveer jou antwoord van VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
te gee. Gebruik die tabel hieronder.
Antwoord:
Seksie Maatnommers
A 1–8 of 04–83
B 84 – 163
1 punt vir elke korrekte seksie = 2 punte
1 punt vir elke seksie se korrekte maatnommers = 2 punte
(4)
7.3 Noem die tekstuurtipe van hierdie uittreksel.
Antwoord: Homofonies 1 punt (1)
7.4 Wat is die funksie van die F-herstel in maat 8?
Antwoord:
• Tydelike/kort modulasie na C majeur
• Die verlaagde leitoon van G majeur suggereer 'n sekondêre (tussen)
dominant, V7/IV
Enige korrekte antwoord = 1 punt
Modulasie = ½ punt (1)
7.5 Watter EEN van die volgende eienskappe word in hierdie stuk gebruik? Maak
'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Pentatoniese toonleer Drieslagmaat Sinkopasie Kinderkoor
1 punt (1)
[8]
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper