Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

Question paperMusicGrade 12201816 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2018 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK VRAAG PUNTE BEHAAL GEMODEREER PUNTE GEMODEREERDE MAKS. TEKEN TEKEN BEHAAL PUNTE 10 1 10 1 1 4 2 6 3 4 4/5/6 8 7 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 vel manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (10) AFDELING B: Herkenning (12) AFDELING C: Vorm (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgeneem word terwyl die kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2018 NSS INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz, Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word: • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal afneem. • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees. • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê. • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die snitte moet soos volg gespeel word: • WAM-kandidate: Snitte 1 tot 20 en Snit 33 • JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 11, Snitte 21 tot 27 en Snit 33 • IAM-kandidate: Snitte 1 tot 11 en Snitte 28 tot 33 7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2018 NSS AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer direk na mekaar. 1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende note in mate 2–3 hieronder. (3) Speel Snit 1 weer TWEE keer. Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar. 1.2 Watter EEN van die notasies hieronder stel die solo-stemparty-gedeelte die beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (a) (b) (c) (1) Speel Snit 2 weer EEN keer. [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2018 NSS VRAAG 2 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig. Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 4 TWEE keer. 2.1 Noem die interval wat tussen die Db-noot en die ontbrekende noot in maat 24 gevorm word. ___________________________________________________________ (1) Speel Snit 5 TWEE keer. 2.2 Watter tipe nie-akkoordnoot hoor jy in maat 54? __________________________________________________________ (1) 2.3 Noem die kadens by maat 11 en 12. __________________________________________________________ (1) Speel Snit 6 DRIE keer. 2.4 Luister na die musiek vanaf mate 1 tot 6. Van die notasie in maat 4 is uit die partituur weggelaat. Vul die ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor. (2) 2.5 Noem die soloinstrument wat die melodiese lyn speel. __________________________________________________________ (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2018 NSS AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE LUISTER (VERPLIGTEND) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 7 DRIE keer. 3.1 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 7 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A Snit 7 Chromatiese passasie Adagio Duo Allegretto Stryk-en-houtblaaskwartet Majeurtoonsoort Strykkwartet (3) Speel Snit 8 TWEE keer. 3.2 Watter EEN van die volgende stellings is KORREK? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. STELLING Die uittreksel bestaan uit 'n motief, 'n nabootsing en 'n onvolmaakte kadens Die uittreksel bestaan uit 'n motief, omkering en 'n onvolmaakte kadens Die uittreksel bestaan uit 'n motief, herhaling en 'n onvolmaakte kadens (1) Speel Snit 9 DRIE keer. 3.3 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 9 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A Snit 9 Vokale melodie begin met 'n opmaat Drieslagmaat Vierslagmaat 'Swing'/'shuffle'-ritme Kitaarinleiding 12 maat-blues Sillabiese toonsetting (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2018 NSS Speel Snit 10 DRIE keer. 3.4 Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 10 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A Snit 10 Akkoordbegeleiding Allegro Eenvoudige vierslagmaat Saamgestelde drieslagmaat Kitaarinleiding Egalige ritme Altstem (3) Speel Snit 11 TWEE keer. 3.5 Kies enige TWEE items uit KOLOM A en identifiseer wat jy in KOLOM B hoor. KOLOM A KOLOM B (IDENTIFISEER) Solo-instrument Prominente komposisietegniek Musiekgenre Tekstuur (2) (12 ÷ 3) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2018 NSS Beantwoord ÓF VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM). VRAAG 4: WKM Speel Snitte 12, 13 en 14 TWEE keer. 4.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae. Met watter EEN van die karakters in KOLOM A assosieer jy ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit. KOLOM A Snit 12 Snit 13 Snit 14 Papageno Tamino Sarastro Monastatos Pamina (3) Speel Snit 15 TWEE keer. 4.2 Gee 'n gepaste Italiaanse term om die tempo van die musiek in hierdie uittreksel te beskryf. __________________________________________________________ (1) 4.3 Noem die houtblaasinstrument wat aan die einde van hierdie uittreksel gehoor word. __________________________________________________________ (1) Speel Snit 16 TWEE keer. 4.4 Watter item beskryf die komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gebruik word? Kies uit die lys hieronder. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Melodiese Afgaande Ritmiese Opgaande omkering sekwens variasie sekwens (1) Speel Snit 17 TWEE keer. 4.5 Wat is die titel van die beweging waaruit hierdie uittreksel kom? __________________________________________________________ (1) Speel Snit 18 DRIE keer. 4.6 Watter solo-blaasinstrument speel die melodie? __________________________________________________________ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2018 NSS 4.7 Watter blaasinstrument speel aan die begin van hierdie uittreksel 'n begeleiding vir die melodie? __________________________________________________________ (1) 4.8 Beskryf hoe Beethoven die strykers in hierdie uittreksel aanwend. __________________________________________________________ __________________________________________________________ (2) Speel Snit 19 DRIE keer. 4.9 Kies DRIE stellings hieronder wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. Alle instrumente speel unisoon Opgaande legato-passasies Opgaande chromatiese toonleerpassasies Opgaande chromatiese sekwense in klarinette Lang gedrae noot Klarinetsolo (3) 4.10 Skryf die titel van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is, neer. ____________________________________________________ (1) Speel Snit 20 TWEE keer. 4.11 Identifiseer die gedeelte van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. Kies uit die lys hieronder en maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Gedeelte van werk Antwoord Eerste onderwerp/tema Tweede onderwerp/tema Einde van die ontwikkeling Begin van die koda (1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2018 NSS VRAAG 5: JAZZ Speel Snit 21 TWEE keer. 5.1 Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A Antwoorde Mbaqanga Pentatonies Majeur Eenvoudige vierslagmaat 12 maat-blues Cape jazz = 110 Kwêla Harmoniese akkoordsiklus (4) Speel Snit 22 TWEE keer. 5.2 Watter item beskryf die melodiese beweging van die horingseksie? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Chromatiese passasie Groepimprovisasie Opgaande sekwense Afgaande sekwense (1) Speel Snit 23 TWEE keer. 5.3 Behalwe vir die tromstel, noem EEN ander instrument wat deel van die ritmeseksie van hierdie uittreksel vorm. __________________________________________________________ (1) Speel Snit 24 DRIE keer. 5.4 Met watter EEN van die Suid-Afrikaanse solokunstenaars hieronder assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Robbie Jansen Philip Tabane Zim Ngqawana Hugh Masekela (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2018 NSS 5.5 Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A Antwoorde Vermeng Xhosa-liedere met blues Abdullah Ibrahim-invloed Idiofoon Modale akkoordprogressie Improvisasie Seremoniële atmosfeer (3) 5.6 Beskryf die rol van die klavier in hierdie uittreksel. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (2) Speel Snit 25 DRIE keer. 5.7 Noem die instrument wat die begeleiding in die inleiding van hierdie uittreksel speel. __________________________________________________________ (1) 5.8 Beskryf die rol van die agtergrondsangers. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (2) 5.9 Noem EEN groep wat jy met hierdie jazz-styl assosieer. ______________________________________________________________ (1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2018 NSS VRAAG 6: IAM Speel Snit 26 TWEE keer. 6.1 Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A Antwoorde Mbaqanga Modaal Malombo Umrhube Ululasie Majeur Aërofoon Konsertina Herhaling (4) Speel Snit 27 TWEE keer. 6.2 Beskryf die gefluit wat jy hoor. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (1) 6.3 Skryf 'n geskikte term neer wat die ritmiese kenmerk in die begeleiding beskryf. ______________________________________________________________ (1) Speel Snit 28 TWEE keer. 6.4 Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A Antwoorde Blues Batswana Idiofoon Malombo-trom Akkoordsiklus Tshikona (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2018 NSS Speel Snitte 29 en 30 TWEE keer na mekaar. 6.5 Identifiseer die verskille tussen Snit 29 en Snit 30. Kies slegs TWEE items in KOLOM A om te vergelyk. KOLOM A Snit 29 Snit 30 Inleiding Stemtipe Tempo/Maatslag (4) 6.6 Noem die styl waarmee jy beide uittreksels assosieer. __________________________________________ (1) 6.7 Met watter kunstenaars/orkeste ('bands') word ELKE snit geassosieer? Antwoord: Snit 29: ___________________________________________________ Snit 30: ___________________________________________________ (2) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2018 NSS AFDELING C: VORM VRAAG 7 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 31 EEN keer vir 'n algemene oorsig. Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2018 NSS Speel Snit 31 weer. 7.1 Noem die vormtipe van hierdie stuk. ______________________________________________________________ (1) 7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm van hierdie stuk te gee. Gebruik die tabel hieronder. Seksie Maatnommers (4) 7.3 Noem die tekstuurtipe van hierdie uittreksel. ______________________________________________________________ (1) 7.4 Wat is die funksie van die F-herstel in maat 8? ______________________________________________________________ (1) 7.5 Watter EEN van die volgende eienskappe word in hierdie stuk gebruik? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Pentatoniese toonleer Drieslagmaat Sinkopasie Kinderkoor (1) [8] Speel Snit 31 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/November 2018 NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all