Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V1
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 120
Hierdie nasienriglynbestaan uit 28 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 28 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 28 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 28
- File size
- 922.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 28
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/November 2018
NSS - Nasienriglyne
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
inligting in hul antwoorde te gee.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om assebIief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE
MUSIEKKENNIS 5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
VRAAG 1 (25 minute)
Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.1 Noem die submediant-mineurtoonsoort van hierdie stuk:
Antwoord: F (mineur) 1 punt (1)
1.2 Noem die verwante dominanttoonsoort van hierdie stuk:
Antwoord: Eb (majeur) 1 punt (1)
1.3 Noem die intervalle by (a) en (b) volgens tipe en afstand.
Antwoord:
(a) Saamgestelde rein (volmaakte) 5de/Rein 12de (a) 1x1 = 1 punt
(b) Mineur 3de (b) 1x1 = 1 punt
Geen ½ punte (2)
1.4 Transponeer die basparty van maat 1 by X 'n rein 5de laer. Voeg 'n nuwe
toonsoortteken by.
Antwoord:
Korrekte toonsoortteken = 1 punt
Notasie: Minus ½ punt per fout = 2 punte
Geen punt word afgetrek vir die ontbrekende tydmaatteken nie (3)
1.5 Beskryf die drieklanke by (c) en (d) volgens tipe en posisie.
Antwoord:
(c) Mineur, Eerste omkering 2x½ = 1 punt
(d) Mineur, Grondposisie 2x½ = 1 punt (2)
1.6 Halveer die nootwaardes en herskryf die bassleutelparty by Y in maat 4. Voeg
'n nuwe tydmaatteken by.
Antwoord:
OF
Tydmaatteken = 1 punt
Notasie = Minus ½ punt per fout = 2 punte (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.7 Voltooi die melodie hieronder deur stygende sekwense te skryf soos aangedui.
Antwoord:
Motief A = 2 punte
Motief B = 2 punte
Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte per sekwens.
(Sekwense wat op ander note begin kan ook korrek wees) (4)
1.8 Kies die toonleer/modus waarop ELK van die volgende TWEE uittreksels
gebaseer is. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
1.8.1 Antwoord: Doriese modus 1 punt (1)
1.8.2 Antwoord: Heeltoontoonleer 1 punt (1)
1.9 Skryf die F# melodiese mineurtoonleer op- en afgaande sonder 'n toonsoortteken
in die gegewe sleutel. Gebruik net heelnote en dui die halftone aan.
Antwoord:
Opgaande = 1 punt
Afgaande = 1 punt
Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt vir die opgaande en 1 punt
vir die afgaande toonleer
Minus ½ punt indien met toonsoortteken geskryf (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvangsmate hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm
vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die
instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en
artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.
Konsepantwoord: Instrument: Saksofoon/Klarinet/Trompet/Viool/Fluit/Hobo/Horing, ens.
Allegretto
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.2 Voltooi die aanvangsmate hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem
die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en
artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.
Konsepantwoord: Instrument: Saksofoon/Klarinet/Trompet/Viool/Fluit/Hobo/Horing, ens.
Allegretto
Imperfect cadence in D
Perfect cadence in A/G/b
Onvolmaakte kadens in D
Volmaakte kadens in A/G/b
Imperfect cadence in D
Perfect cadence in A/G/b
Onvolmaakte kadens in D
Volmaakte kadens in A/G/b
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3
Korrektheid 2
Nootstele, polse per maat,
Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte
toevallige tekens,
spasiëring, uitleg
9–10 Uitstekend 10
Samehangend en musikaal; frases definieer vorm
verbeeldingryk; aanvangsmotief innoverend
voortgesit; suksesvolle gebruik van tonaliteit;
melodiese kontoer meesterlik hanteer; kreatiewe
benadering tot die keuse van toonhoogtes en
ritme
Kwaliteit
7–8 Goed
- Kwaliteit van melodie en Korrek en musikaal; frases dui die vorm duidelik
toepaslikheid vir die
aan; aanvangsmotief sinvol voortgesit; stabiele
gekose instrument tonaliteit; melodiese kontoer bevredigend; keuse
- Toepaslikheid van tempo,
van toonhoogtes en ritme akkuraat
artikulasie en dinamiese
4–6 Gemiddeld
aanduidings verhoog die
kwaliteit van die antwoord Musikaal nie oortuigend; nie alle frases duidelik;
aanvangsmotief nie goed gebruik; tonaliteit
- Musikaliteit
onstabiel; melodiese kontoer onder verdenking;
keuse van toonhoogtes en ritme verbeeldingloos
0–3 Onaanvaarbaar
Geen musikale singewing; frases maak nie sin
nie; aanvangsmotief geïgnoreer; geen tonale sin;
geen melodiese kontoer; toonhoogtes en ritme
onsamehangend
TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15 [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.
Antwoord:
V of V7 /Ic
Toonsoort: A: V vi
Kadens: Onderbroke/Bedrieglike kadens
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.1.1 Noem die nuwe toonsoort waarheen die stuk in maat 5–8
moduleer. Skryf die antwoord op die partituur.
Antwoord: Sien partituur 1 punt (1)
3.1.2 Besyfer die akkoorde by (a)–(e) met Romeinse syfers op die
partituur, bv. iii6/iiib.
Antwoord: Sien partituur 1 punt per akkoord = 5 punte
Minus ½ punt vir elke fout t.o.v.
posisie (5)
3.1.3 Identifiseer die kadens by (f) in maat 12–13 op die partituur. Dui
die toonsoort aan en besyfer die akkoorde met Romeinse syfers.
Antwoord: Sien partituur ½ punt vir die
toonsoort
½ punt vir die kadens
½ punt per akkoord = 1 = 2 punte (2)
3.1.4 Noem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
Antwoord: (i) Deurgangsnoot = 1 punt
(ii) Hulpnoot/Wisselnoot = 1 punt (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.2 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg
Antwoord:
(of A9)
Kadens: Volmaakte kadens
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.2.1 Identifiseer die akkoorde (a)–(e) en skryf die akkoordsimbole in die
spasies wat daarvoor op die partituur verskaf is, bv. Bb/D.
Antwoord: Sien partituur 1 punt per akkoord = 5 punte
Minus ½ punt vir elke fout t.o.v.
posisie
Geen Romeinse syfers word aanvaar
nie (5)
3.2.2 Noem die tipes nie-akkoordnote by (i)–(iii).
Antwoord: (i) Terughouding = 1 punt
(ii) Hulpnoot/Wisselnoot = 1 punt
(iii) Deurgangsnoot = 1 punt (3)
3.2.3 Identifiseer die kadens wat in maat 12–13 op die partituur gevorm
word. Dui die akkoordsimbole by (f) en (g) aan.
Antwoord: Volmaakte kadens E - Aadd2 (of A9)
Kadens = 1 punt
Elke akkoordsimbool = ½ punt = 2 punte (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4 (30 minute)
Antwoord ÓF VRAAG 4.1 ÓF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vokale vierstemmige harmonisasie hieronder deur 'n alt-, tenoor-
en basparty by te voeg.
Konsepantwoord:
I ii of IV
Die harmonisasie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Akkoordprogressie 1 punt tussen elke paar akkoorde
12
Akkoordkeuse, korrekte kadens (behalwe tussen maat 4, 5 en 8)
Korrektheid
Minus ½ punt per fout maar nie meer as 1 punt
Notasie, verdubbeling, spasiëring, 14
per akkoord nie
stemvoering
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, Uitstekend = 3½–4 punte
stylbewustheid, kreatiwiteit bv.gebruik van Goed = 2½–3 punte 4
6 6
kadensiële / 4 en deurgangs / 4 Gemiddeld = 1½–2 punte
progressies Swak = 0–1 punt
Nota aan die nasiener: 30
Punt uit 30 moet nie 'n ½ punt bevat nie (÷ 2)
TOTAAL 15
Kandidate moet krediet kry vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisasie wat nie in
hierdie nasienriglyn vervat is nie. Besyfering dien as 'n riglyn, maar geen punte word vir
die simbole as sodanig toegeken nie.
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal in die oop
spasies op die notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.
Konsepantwoord:
Die harmonisasie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Akkoordprogressie
1 punt tussen elke paar akkoorde 14
Akkoordkeuse, korrekte kadens
Korrektheid
Minus ½ punt per fout maar nie meer as 1 punt
Notasie, verdubbeling, spasiëring, 12
per akkoord nie
stemvoering
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, Uitstekend = 3½–4 punte
stylbewustheid, kreatiwiteit bv. gebruik van Goed = 2½–3 punte 4
6 6
kadensiële / 4 en deurgangs / 4 Gemiddeld = 1½–2 punte
progressies Swak = 0–1 punt
Nota aan die nasiener: 30
Punt uit 30 moet nie 'n ½ punt bevat nie (÷ 2)
TOTAAL 15
Kandidate moet krediet kry vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisasie wat nie in
hierdie nasienriglyn vervat is nie. Besyfering dien as 'n riglyn, maar geen punte word vir
die simbole as sodanig toegeken nie.
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Antwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrikamusiek).
Nota aan die nasiener: Een punt word toegeken vir elke korrekte feit. Kandidate moet
krediet ontvang vir enige korrekte feit wat nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie.
Afgesien vir die feit dat hierdie nasienriglyn in puntvorm opgestel is, word dit van die
kandidaat verwag, waar verlang, om in paragraaf-/opstelformaat te antwoord.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1 5.1.1 B
5.1.2 C
5.1.3 D
5.1.4 B
5.1.5 D
5.1.6 D
5.1.7 D
5.1.8 B
5.1.9 C
5.1.10 B (10)
5.2 5.2.1 B
5.2.2 A
5.2.3 E
5.2.4 C
5.2.5 D
VYF korrekte antwoorde = 5 punte (5)
5.3 • Liedjieskrywer/komponis
• Uitvoerende kunstenaar/sanger/orkeslid/sessie-musikant
• Klankingenieur
• Regisseur
• Opname-ingenieur
• Vervaardiger/opnamemaatskappy
• Verwerker
• Liriekskrywer
Enige VYF korrekte antwoorde = 5 (5)
punte
[20]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 • Klarinet
• Franse Horing
• Trompet
TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
6.2 Klarinet 1 punt (1)
6.3 Twee = ½ punt
Timpani/Keteltromme = ½ punt (1)
6.4 Kodetta Koda
Waar in die • Gevind aan die einde • Gevind aan die einde van
werk van die uiteensetting die heruiteensetting
Toonsoort • Eindig in 'n verwante • Eindig in die tonika-
toonsoort toonsoort
Funksie • Stertjie wat aangelas • Groter afsluitingsgedeelte
word om die om die beweging mee af te
uiteensetting netjies rond
mee af te sluit
Lengte • Gewoonlik 'n korterige • Kan kort wees maar is
deel meer dikwels 'n uitgebreide
afsluiting
Strukturele • Gewoonlik in die vorm • Nuwe materiaal of verdere
funksie van 'n uitgebreide ontwikkeling van reeds
(herhaalde) kadens in bestaande materiaal wat
die nuwe toonsoort eindig met 'n uitgebreide
kadens
Enige DRIE korrekte verbandhoudende verskille = 3 punte
(Kandidate mag in tabelformaat antwoord) (3)
6.5 6.5.1 Staccato of of 1 punt (1)
6.5.2 Fermata of of 1 punt (1)
6.5.3 Simbool: < of > of ˄ of sf of subito f of sfz of rfz 1 punt (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7
7.1 In Diesen Heil'gen Hallen/In Hierdie Heilige Sale/Within these
Hallowed Halls 1 punt (1)
7.2 • Gesing deur Sarastro – 'n simbool van die goeie
• Basstem – beklemtoon sy stabiele houding/invloed
• Tweede Bedryf – skerp kontras met die Koningin van die Nag se
wraaksugtige tweede aria
• Redelike stadige tempo: Larghetto – om die 'heiligheid' van die tempel te
beklemtoon
• Toonsoort: E majeur – om 'n positiewe, gerusstellende atmosfeer te skep
• Vorm: 2 verse – eenvoudige vorm beklemtoon kalmte en stabiele
stemming
• Gebruik van melismas
• Atmosfeer: ernstig, kalm en gerusstellend
• Sarastro sing van liefde, pligsbesef en vergifnis – ideale van die
broedergemeenskap
• Instrumentasie: 2 fluite, 2 fagotte, 2 horings, strykerseksie
VIER korrekte feite = 4 punte
Minus 1 punt vir geen paragraafformaat (4)
[5]
VRAAG 8
• Stel die uitleg van die standaard Klassieke orkes vas
• Die standaard Klassieke orkes word in vier instrument groepe verdeel
• Elke seksie van die orkes het 'n unieke rol
• Groot strykerseksie speel meestal die hoofmelodie
• Dubbel houtblasers (uitgesluit die klarinet) vervul 'n bindende/vullende rol
• Houtblaas as melodiese instrumente
• Beperkte rol deur koperblasers en perkussie (twee timpani) vertolk in veral ff-
gedeeltes
• Weggedoen met basso continuo
• Die basparty gee ‘n sterker voorwaartse ritmiese dryfkrag
• Franse horing dien as harmoniese verbindingsmiddel
• Stel die struktuur vir die vierbeweging-simfonie bekend
• Uitvoeringstegnieke word ontwikkel
o Tremolo
o Skielike sfz
o Aanvangs-arpeggios
o Crescendos en decrescendos
o Speeltegnieke: Vuurpyl- en sugmotiewe
Enige VYF korrekte feite
Maksimum van 2 punte vir uitvoeringstegnieke = 5 punte [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9
Instrumentasie
• Vermeerder die aantal instrumente in die orkes
• Gebruik van timpani is meer vir dramatiese effek eerder as harmoniese versterking
• Piccolo verskaf kleur aan die opwinding en spanning
• Trombone verskaf intensiteit en krag aan die kleur en omvang
Dinamiek
• Groter omvang en uiterstes van dinamiek word gebruik (pp – ff)
o ff in tremolo's van strykerpassasies
o pp strykerpassasie aan die einde van die simfonie
• Skielike veranderinge in dinamiese vlak vir dramatiese effek bv. fortepiano fp
• Meervoudige aanwending van aksente (sf) en klimakse
• Uitgebreide gebruik van crescendi en decrescendi in opeenvolgende vlae
• Uitgebreide orkestrasie om groter dinamiese moontlikhede daar te stel
Enige VYF feite mits dinamiek en instrumentasie ingesluit is = 5 punte
(Maksimum van 4 punte indien een aspek uitgelaat word) [5]
VRAAG 10
Antwoord:
Oorsprong
• Komponeer a.g.v. 'n besoek aan Skotland – die Hebrides-eilande
• Geïnspireer deur Fingal se Grot en die omliggende seelandskap, selfs sketse van
die eiland gemaak
• 'n Bootrit na die grot het 'n groot indruk op hom gemaak
• Hy skryf in 'n brief aan sy suster waarin hy sy emosionele ervaring beskryf
• Voltooi in 1830 (The Lonely Island), hersien en hernoem in 1833
Enige DRIE korrekte feite = 3 punte
Beskrywing van komposisie
Vorm
• Konsert-ouverture
• 'n Losstaande, enkeldelige werk
• Sonatevorm OF Allegro-Sonatevorm
o Uiteensetting: B mineur - D Majeur
o Ontwikkeling: D Majeur
o Heruiteensetting: begin in B mineur; sluit nuwe materiaal in die brug in; 2de
tema in B Majeur; uitgebreide Koda
• Die brugpassasies word grotendeels verleng
Slegs 1 punt vir toonsoorte
Slegs 1 punt vir feite rondom die heruiteensetting
Enige DRIE korrekte feite = 3 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
Instrumentasie/Orkestrasie
• 'n Werk vir die standaard Klassieke orkes
• Innoverende orkestrasie wat nuwe kombinasies van toonkleure en stemming
moontlik gemaak het (bv. gebruik van hoë pedaalpunte)
• Geen addisionele instrumente nie, anders as in meeste Romantiese orkeswerke
• Beide temas word deur die laer register instrumente gespeel (tjello, fagot, altviool)
• Vereis groter tegniese vaardigheid van die orkesspelers
• Instrumentasie/orkestrasie dra by tot atmosfeerskepping:
o die ruising van die see word deur die tremolo in die strykers verklank
o die breek van golwe word verklank deur sforzandi-akkoorde van die volle orkes
o die deining van die see word verklank deur die openingstema gespeel deur die
fagot, altviool en tjello
Enige DRIE korrekte feite = 3 punte
Styl
• Gebruik van chromatiek
• Uiterste dinamiese kontraste
• 'n Dramatiese simfoniese werk met programmatiese inhoud
• Tekstuur: Meestal homofonies
• Tempo: Allegro moderato
• Tempo wisselinge – rubato
• Programmatiese aard – roep 'n beeld voor die gees maar vertel nie 'n storie nie
Enige DRIE korrekte feite = 3 punte
Logiese uiteensetting en struktuur van die opstel = 3 punte
Die opstel sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Oorsprong 3 punte 3
Vorm 3 punte 3
Instrumentasie/
3 punte 3
Orkestrasie
Styl 3 punte 3
Uitstekend
'n Inleiding, afsluiting en stewige argument in = 3 punte
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Goed
'n Inleiding, afsluiting en redelike argument in = 2–2½ punte
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Redelik
Logiese uiteensetting 'n Inleiding, afsluiting en vae argument in die = 1½ punte
en struktuur van die middeldeel van die opstel teenwoordig 3
opstel Ondergemiddeld
'n Inleiding, afsluiting en swak argument in die = 1 punt
middeldeel van die opstel teenwoordig
Swak
'n Enkel paragraaf: swak poging met die skryf = ½ punt
van 'n opstel
Nie aanvaarbaar
= 0 punte
Feite puntsgewys aangebied
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 • Trompet
• Saksofoon
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
11.2 • Klawerbord/orrel
• Kitaar
• Baskitaar
• Tromstel
Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
11.3 POPULÊRE LIEDVORM BLUES-VORM
32 mate 12 mate (met lirieke in AAB vorm)
AABA vorm/Vers en refrein Enkeldelige vorm
Diatoniese akkoordprogressie bv. I7, IV7 en V7 in 'n 12-maat sikliese
A: I-vi-IV-V skema
B: V7/vi - V7/ii - V7/V - V7 (Alle akkoorde het 'n bygevoegde
mineur 7de
F7 (4 mate), Bb7 (2 mate), F7(2 mate),
C7 (1 maat), Bb7 (1 maat), F7 (2 mate)
Twee kontrasterende temas Een tema
Enige TWEE korrekte verbandhoudende verskille 2 x 2 = 4 punte
Kandidate mag in tabelformaat antwoord (4)
11.4 11.4.1 Improvisasie/”jamming” 1 punt (1)
11.4.2 • 'Comping'
• Geïmproviseerde akkoordmatige begeleiding
Korrekte feit = 1 punt
'Improvisasie' sal nie aanvaar word as 'n antwoord nie (1)
11.4.3 Akkoordvervanging 1 punt (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 12
Antwoord:
Karaktereienskappe
• 'n Unieke vermenging van Afrika-jazz met ritmes en melodieë van die tradisionele
vhaVenda en baPedi musiek
• Melodieë, perkussie en taal ontleen aan die baPedi en vhaVenda kulture
• Prominente gebruik van Afrika-poliritmes
• Afrika-ritmes word verskaf deur die bongo, malombo en meropa
• Liriese, swewende kitaar en fluit melodieë word ruim gebruik
• Vrye jazz-, blues- en rock-invloed uit Noord-Amerika
• Kitaarverwerkings en improvisatories style word geleen van musikante soos Wes
Montgomery en John McLaughlin
• 12-maat blues-strukture word in party komposisies gebruik
Enige VIER eienskappe = 4 punte
Kunstenaar/Groep
• Philip Tabane
• Julian Bahula
• Malombo Men
• Malombo Jazz
Enige EEN kunstenaar/groep = 1 punt [5]
VRAAG 13
Antwoord:
Marabi
• Beide vokale en instrumentale musiek
• Primêr 'n klawerbordstyl
• Beïnvloed deur Duke Ellington (Afro-Amerikaanse vermenging)
• Ander instrumente: klavier, pedaalorrel, kitaar/banjo, baskitaar, perkussie en stem
in 'n klein instrumentale ensemble
• Stem en klavier het 'n melodiese rol
• Liedere begin dikwels met 'n kort inleiding gespeel deur die kitaar of klavier
Kwêla
• Meestal instrumentale musiek
• Kitaar en banjo verskaf die buitelyne van die akkoordprogressie en die ritmiese
voortstuwing
• Die kitaar speel 'n 'skiffle'-agtige ritme
• Penniefluit word dikwels as die leierinstrument gebruik (saksofoon later bygevoeg)
• Liedjies begin met 'n penniefluit-inleiding
• Penniefluit is as waarskuwingsteken gedurende die apartheidsera gebruik
Enige VYF feite = 5 punte
Minus 1 punt vir geen
paragraafformaat [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 14
Abdullah Ibrahim
Melodie
• Folk-agtige melodieë
• Gesangagtige/koraalmatige styl
• Ghoema/Kaap-Maleise eienskappe
• Modale melodieë
• Uitgebreide improvisatoriese styl
• Melodieë dikwels gerealiseer op die klavier
Enige VIER korrekte feite = 4 punte
Relevante voorbeeld
• Mannenberg, Soweto is where it's at, Tsakwe (Royal Blue)
Enige korrekte voorbeeld = 1 punt [5]
OF
Robbie Jansen
Melodie
• Folk-agtige melodieë
• Khoisan/Kaap-Maleiese melodieë verweef met Maleisiese/Indonesiese
melismatiese style
• Saksofoonmelodie word geproduseer met 'n nasale toon en vibrato aan die einde
van die frase
• Leiersaksofoonspeler (alt) speel meestal die melodie
• Uitgebreide improvisasie op al die instrumente, vermenging van verskillende style
(eklekties)
Enige VIER korrekte feite = 4 punte
Relevante voorbeeld
• Hoija Tjie Bonga, Tsakwe, Sommer Ghoema
Enige korrekte voorbeeld = 1 punt [5]
OF
Winston Mankunku Ngozi
Melodie
• Leiersaksofoonspeler (tenoor) speel melodie
• Folk-agtige melodieë
• Khoi-Khoi- en San-melodieë word verweef
• Maleisiese en Indonesiese melismatiese style word verweef
• Uitgebreide improvisasie op al die instrumente, vermenging van verskillende style
• Roep en antwoord tussen die leiersaksofoonspeler en die ander instrumente
Enige VIER korrekte feite = 4 punte
Relevante voorbeeld
• Abantwana be Afrika, Crossroads
Enige korrekte voorbeeld = 1 punt [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 23 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 15
Redes vir populariteit:
• Die uiters gewilde tradisionele Zulu Indlamu-dansritmes is prominent deel van
mbaqanga en is daarom populêr. Die moderne styl, mbaqanga, is gebaseer op
tradisionele musiek
• Die musiekstyl, mbaqanga, word geassosieer met die populêre stapelvoedsel,
'mieliebrood'
• Die vermenging van populêre Amerikaanse jazz-, mbube-, kwêla- en marabi-
musiek veroorsaak dat meer mense deur die vermengde styl aangetrek word
• Die bekendstelling van Radio Bantu verseker dat baie musikante se musiek
opgeneem en uitgesaai word
• Die 'gees van kompetisie' rondom die uitreik van 'n nuwe opname maak die styl
populêr
• Een van die redes waarom die styl populêr geword het, is dat die musikante maklik
en gou kon geldmaak
Enige DRIE redes = 3 punte
Styleienskappe
• Gebruik beide tradisionele en Westerse instrumente
• Vermeng tradisionele en Westerse musikale elemente
• Elektriese kitaar is baie belangrik in mbaqanga, bv. by Mahlathini and the Mahotella
Queens
• Elektroniese orrel is meer belangrik in mbaqanga as in die voorafgaande style van
die Soul Brothers
• Somtyds word dit eksklusief deur mans gesing: Soul Brothers
• Begin gewoonlik met 'n kort kitaarinleiding (of in die geval van die Soul Brothers,
word die inleiding op 'n elektroniese orrel gespeel)
• Swaarvoetige baslyn en rock-maatslag is prominente eienskappe
• Akkoordprogressie I – IV – V – I siklus bo-oor 'n huppelende 8/8 ritme
• Musiek het 'n herhalende karakter
• Roep en antwoord tussen die leiersanger/kitaarspeler en die
agtergrondsangers/groep
Enige SEWE styleienskappe = 7 punte
Kunstenaar/Groep:
• Mahlathini and the Mahotella Queens
• Soul Brothers
• The Cool Crooners
• Makgona Tsohle Band
EnigeTWEE kunstenaars/groepe = 2 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 24 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
Die opstel sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Redes vir populariteit 1 punt vir elke korrekte feit x 3 3
Styleienskappe 1 punt vir elke korrekte feit x 7 7
Kunstenaars 1 punt vir elke korrekte feit x 2 2
Uitstekend
'n Inleiding, afsluiting en stewige argument in = 3 punte
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Goed
'n Inleiding, afsluiting en redelike argument in = 2 punte
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Redelik
Logiese uiteensetting 'n Inleiding, afsluiting en vae argument in die = 1½ punte
en struktuur van die middeldeel van die opstel teenwoordig 3
opstel Ondergemiddeld
'n Inleiding, afsluiting en swak argument in die = 1 punt
middeldeel van die opstel teenwoordig
Swak
'n Enkel paragraaf: swak poging met die skryf = ½ punt
van 'n opstel
Nie aanvaarbaar
= 0 punte
Feite puntsgewys aangebied
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 25 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK (IAM)
VRAAG 16
16.1 • vhaVenda tromme
o Mbila mutondo
o Mbila dzamedza
o Ngoma
• Tshikona pipes
Enige TWEE instrumente = 2 punte (2)
16.2 Fluit 1 punt (1)
16.3 • Klawerbord/orrel
• Kitaar
• Baskitaar
• Tromstel
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
16.4 Indlamu Mokhibo
amaZulu-dans baSotho-dans
Vinnig en energiek Kan matige tempo en kalm wees
Gebruik meestal die onderlyf en Gebruik meestal die bolyf en sluit die
sluit voetstamp in skud van die rug en skouers in
Uitgevoer deur die voete te gebruik Kniel tydens uitvoering
Enige DRIE korrekte verbandhoudende verskille = 3
punte
Kandidate mag in tabelformaat antwoord (3)
16.5 16.5.1 Ululasie 1 punt (1)
16.5.2 Izibongo 1 punt (1)
16.5.3 Chordofoon 1 punt (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 26 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 17
• Tradisionele elemente wat behou is:
o Kiba-poliritmes
o Altyd in Sepedi taal
o Roep en antwoord tussen stemme en instrumente
o Ululasie, krepitasie en vokale swewing
• Verandering wat aangebring is:
o Moderne jazz-ritmes bygevoeg
o Enige moderne instrumente (kitaar, klawerbord, tromstel) kan gebruik word
o Enige Afrikataal kan gebruik word
o Vrye kiba word opgeneem en verkoop vir finansiële gewin.
Enige TWEE feite verwant aan tradisionele elemente = 2 punte
Enige DRIE feite verwant aan getransformeerde
elemente in die moderne styl = 3 punte = 5 punte [5]
VRAAG 18
• Hy skep die moderne weergawe van die malombo-styl
• Hy gebruik verskillende Afrikatale
• Hy vervang die oorspronklike rietfluit met 'n Westerse fluit
• Sikliese akkoordstruktuur word gebruik
• Roep en antwoord tussen stem en instrumente word dikwels gebruik
• Stemme, baskitaar, tromstel, inheemse tromme en skutters word gebruik
Enige VYF korrekte feite = 5 punte [5]
VRAAG 19
• Voorvaderaanbidding
o Sekere liedere en danse bestaan uitsluitlik om met voorvadergeeste te
kommunikeer, bv. by begrafnisse en troues
o Sekere liedere en danse induseer 'n staat van beswyming waardeur kontak
gemaak word
o Deur musiek en dans word die hulp en seën van die voorvaders afgesmeek, bv.
tydens inisiasie seremonies
o Die deelname van die gemeenskap aan die musikale aktiwiteite dui dikwels die
vreugde aan as die voorvadergeeste suksesvol gekontak is
• Tradisionele Helers (Sangomas)
o Sangomas word die agente en geleiers van geestelikheid bv. 'Saane' en 'Leepo'
o Sangomas sal die proses van kontak maak met die voorvadergeeste inisieer
deur van oproepsang en pryspoësie gebruik te maak
o Sangomas sal die gemeenskap/mense opsweep om deel te neem aan die
seremonie
o Sang, tromme en fluite word gebruik gedurende die geritualiseerde uitvoering
om 'n band te skep tussen die aanbidders en die godheid
Enige VYF korrekte feite = 5 punte [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 27 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 20
Speeltegniek op die kitaar
• Ukuvamba-tegniek:
o perkussiewe tokkel van akkoorde
• Ukupika tegniek:
o 'n vingerpluk-styl
o die duim speel die laer snare ('amadoda', die Zulu woord vir 'mans')
o die ander vingers van die regterhand (hoofsaaklik die wysvinger) speel 'n
melodie op die hoër snare ('amatombazane', die Zulu woord vir 'vroue')
• 'n Plektrum (genoem ikati) word dikwels gebruik
Enige DRIE korrekte feite = 3 punte
Stem van die kitaar
• Verskillende maskandi gebruik verskillende stemmings gebaseer op die spesifieke
styl van die dans/lied
• Standaard maskanda-kitaarstemming word genoem die isiZulu-styl
o Snare gestem as: EADGBD
• Isishameni-styl
o Snare gestem as: DADABD
• Isichunu-styl
o Snare gestem as: DADABD (soos in Isishameni)
• Isigeyane-styl
o Gebruik isiZulu (standaard maskanda-stemming) maar met verskillend ritmiese
patrone
• Isimandolini styl
o Snare gestem as: EBBC#F#G#
Enige TWEE korrekte feite = 2 punte
Sangstyl
• Gebaseer op amahubo (gebruik die pentatoniese toonleer)
• Umaskanda melodie is 'n outentieke oorblyfsel van die Zulu amahubo musiek, die
fondament van alle vokale Zulu-musiek
• Omvang van stemme is nie groot nie: tussen 'n 5de en 11de
• Sangers wissel tussen sang en spraak
• Vokale glissandi of toonhoogtebuiging word gebruik
• Teks vir umaskanda musiek is in isiZulu
• Formele ontwerp van umaskanda musiek boots die vokale styl van Zulu-musiek na
wat opsigself op die Zulu-taal baseer is
• Leier (roep) en agtergrondsangers (antwoord)
Enige VYF korrekte feite = 5 punte
Izihlabo
• 'n Instrumentale inleiding gebaseer op 'n dalende motief wat op die kitaar of
konsertina gespeel word
• Bestaan uit kort, eksplosiewe motiewe
• Dit klink soos 'n 'geïmproviseerde klanktoets' om die stem van snare te toets
• Gebruik vrye ritme en metrum
Enige TWEE korrekte feite = 2 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 28 DBE/November 2018
NSS - Nasienriglyne
Die opstel sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Speeltegnieke op die
1 punt vir elke korrekte feit x 3 3
kitaar
Stem van die kitaar 1 punt vir elke korrekte feit x 2 2
Sangstyl
1 punt vir elke korrekte feit x 5 5
Izihlabo 1 punt vir elke korrekte feit x 2 2
Uitstekend
'n Inleiding, afsluiting en stewige argument in = 3 punte
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Goed
'n Inleiding, afsluiting en redelike argument in = 2 punte
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Redelik
Logiese uiteensetting 'n Inleiding, afsluiting en vae argument in die = 1½ punte
en struktuur van die middeldeel van die opstel teenwoordig 3
opstel Ondergemiddeld
'n Inleiding, afsluiting en swak argument in die = 1 punt
middeldeel van die opstel teenwoordig
Swak
'n Enkel paragraaf: swak poging met die skryf = ½ punt
van 'n opstel
Nie aanvaarbaar
= 0 punte
Feite puntsgewys aangebied
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2018 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper