Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V1
NOVEMBER 2018
PUNTE: 120
TYD: 3 uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye en 1 vel manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)
Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 733.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C óf D óf E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C óf D óf E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
inligting in hul antwoorde te gee.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/November 2018
NSS
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE
MUSIEKKENNIS 5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/November 2018
NSS
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel verskaf is.
VRAAG 1 (25 minute)
Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/November 2018
NSS
1.1 Noem die submediant-mineurtoonsoort van hierdie stuk. ___________________ (1)
1.2 Noem die verwante dominantmajeurtoonsoort van hierdie stuk.
___________________ (1)
1.3 Noem die intervalle by (a) en (b) volgens tipe en afstand.
(a) __________________________________________________________
(b) __________________________________________________________ (2)
1.4 Transponeer die basparty van maat 1 by X 'n rein 5de laer. Voeg die nuwe
toonsoortteken by.
(3)
1.5 Beskryf die drieklanke by (c) en (d) volgens tipe en posisie.
(c) ___________________________________________________________
(d) ___________________________________________________________ (2)
1.6 Halveer die nootwaardes en herskryf die bassleutelparty by Y in maat 4.
Voeg die nuwe tydmaatteken by.
(3)
1.7 Voltooi die melodie hieronder deur stygende sekwense te skryf soos aangedui.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/November 2018
NSS
1.8 Kies die toonleer/modus waarop ELK van die volgende TWEE uittreksels
gebaseer is. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
1.8.1
Majeur- Doriese Miksolidiese Blues- Heeltoon-
toonleer modus modus toonleer toonleer (1)
1.8.2
Doriese Chromatiese Heeltoon-
F# majeur Db mineur
modus toonleer toonleer (1)
1.9 Skryf die F# melodiese mineurtoonleer op- en afgaande sonder 'n toonsoortteken
in die gegewe sleutel. Gebruik net heelnote en dui die halftone aan.
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm
vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die
instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en
artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.
Instrument: __________________________
Tempo: __________________________
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige 2
tekens), spasiëring, uitleg
Kwaliteit
Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo- 10
aanduiding
TOTAAL 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/November 2018
NSS
2.2 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem
die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiese- en
artikulasie-aanduidings, waar van toepassing, in.
Instrument: __________________________
Tempo: __________________________
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, skuiftekens (toevallige 2
tekens), spasiëring, uitleg
Kwaliteit
Toepaslikheid, musikaliteit, dinamiek, artikulasie, tempo- 10
aanduiding
TOTAAL 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/November 2018
NSS
BLANKO
BLADSY
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.
Toonsoort:___ ____ ____
Kadens: ________________
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/November 2018
NSS
3.1.1 Noem die nuwe toonsoort waarheen die stuk in mate 5–8
moduleer. Skryf die antwoord op die partituur. (1)
3.1.2 Besyfer die akkoorde by (a)–(e) met Romeinse syfers op die
partituur, bv. iii6/iiib. (5)
3.1.3 Identifiseer die kadens by (f) in maat 12–13 op die partituur. Dui
die toonsoort aan en besyfer die akkoorde met Romeinse syfers. (2)
3.1.4 Noem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
(i)
(ii) (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/November 2018
NSS
3.2 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Kadens: ________________________
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/November 2018
NSS
3.2.1 Identifiseer die akkoorde (a)–(e) en skryf die akkoordsimbole in die
spasies wat daarvoor op die partituur verskaf is, bv. Bb/D. (5)
3.2.2 Noem die tipe nie-akkoordnote by (i)–(iii).
(i)
(ii)
(iii) (3)
3.2.3 Noem die kadens wat in maat 12–13 op die partituur gevorm word.
Dui die akkoordsimbole by (f) en (g) aan. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 4 (30 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 4.1 ÓF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
en basparty by te voeg.
Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNTE
Akkoordprogressie
12
Akkoordkeuse, korrekte kadens
Korrektheid
14
Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid,
6 4
kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële / 4 en
6
deurgangs / 4 progressies
TOTAAL 30(÷ 2) = 15 [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/November 2018
NSS
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal in die oop
spasies op die notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.
Die harmonisasie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNTE
Akkoordprogressie
12
Akkoordkeuse, korrekte kadens
Korrektheid
14
Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid,
6 4
kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële / 4 en
6
deurgangs / 4 progressies
TOTAAL 30(÷ 2) = 15 [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/November 2018
NSS
AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrikamusiek).
Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae/stellings
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 5.1.11 D.
5.1.1 VIER hoofelemente van musiek is …
A tegniek, ritme, tempo, melodie.
B toonkleur, ritme, harmonie, melodie.
C instrumentstemming, toonkleur, harmonie, melodie.
D baslyn, ritme, nabootsing, melodie.
5.1.2 Sinkopasie word met die element van … geassosieer.
A dinamiek
B tekstuur
C ritme
D Al die bogenoemde
5.1.3 Die element melodie word met … geassosieer.
A register
B omvang
C toonhoogte
D Al die bogenoemde
5.1.4 'n Tekstuur wat verskeie prominente melodieë het wat gelyktydig klink,
is …
A monofonies.
B polifonies.
C homofonies.
D Geeneen van die bogenoemde nie
5.1.5 Die spesifieke kwaliteit van 'n musikale klank wat deur 'n bepaalde
instrument gespeel word, staan as … bekend.
A tekstuur
B melodie
C toonhoogte
D timbre
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/November 2018
NSS
5.1.6 'n Baie harde dinamiese vlak in musiek is …
A prestissimo.
B forte.
C mezzo piano.
D fortissimo.
5.1.7 Watter EEN van die volgende terme PAS NIE by die ander NIE?
A Meno mosso
B Ritardando
C Rallentando
D Morendo
5.1.8 'Intro' is 'n korter woord vir …
A instrumentasie.
B inleiding.
C introspeksie.
D intermezzo.
5.1.9 Die sing van meer as een noot op 'n sillabe van die teks word …
genoem.
A a cappella
B cantabile-sang
C 'n melisma
D 'scat'-sang
5.1.10 'Swing'-ritme is 'n uitvoeringstyl waarvolgens die eerste agstenoot in
'n groep van twee agstenote …
A verkort en die tweede agstenoot verleng word.
B verleng en die tweede agstenoot verkort word.
C non-legato gespeel word.
D Geeneen van die bogenoemde nie (10 x 1) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/November 2018
NSS
5.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–E) langs die vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.2.6 F.
KOLOM A KOLOM B
5.2.1 Uitvoerregte A betaling aan komponiste wanneer hulle
musiek op enige opnametoestel
5.2.2 Meganiese regte gekopieer word
5.2.3 Naaldspeelregte B betaling aan komponiste wanneer hulle
('Needletime rights') musiek in die publiek uitgevoer word
5.2.4 Tantieme C betaling aan die eienaar vir die gebruik
van werke waarvan sy/hy die kopiereg
5.2.5 Kopiereg besit
D die eienaarskap wat 'n liedjieskrywer of
komponis van sy/haar musiek het
E betaling aan opnamekunstenaars
wanneer hulle liedjies oor die radio
gespeel word
(5 x 1) (5)
5.3 Noem VYF rolspelers in die musiekbedryf wat 'n rol in die produksieproses
van 'n liedjie speel. (5)
[20]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/November 2018
NSS
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 Noem TWEE transponerende blaasinstrumente wat in die standaard
Klassieke orkes voorkom. (2)
6.2 Noem die houtblaasinstrument wat in die Klassieke orkes, maar nie in die
Barokorkes, voorkom nie. (1)
6.3 Gee die naam en getal instrumente in die perkussie-afdeling van die
standaard Klassieke orkes. (1)
6.4 Skryf DRIE verskille tussen 'n koda en 'n kodetta neer, wanneer na die
sonatavorm verwys word. (3)
6.5 Gee die musikale terme of simbole vir die volgende artikulasietipes:
6.5.1 Kort, losstaande note (1)
6.5.2 'n Noot wat langer as sy volle waarde gehou word (1)
6.5.3 'n Skerp aksent op 'n spesifieke noot (1)
[10]
VRAAG 7
7.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en identifiseer die aria uit Die Towerfluit
van Mozart.
(1)
7.2 Skryf 'n kort paragraaf oor hierdie aria. (4)
[5]
VRAAG 8
Bespreek die bydrae wat die Manheimskool tot orkesmusiek gemaak het. [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 9
Beethoven word dikwels as 'n oorbruggingsfiguur tussen die Klassieke en Romantiese
style beskou. Beskryf die Romantiese eienskappe wat in sy Pastorale Simfonie Nr. 6 in
F Majeur gevind word. Verwys slegs na sy gebruik van instrumentasie en dinamiek. [5]
VRAAG 10
Skryf 'n opstel oor Mendelssohn se Hebrides Ouverture.
Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou
opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Oorsprong 3
Vorm 3
Instrumentasie/Orkestrasie 3
Styl 3
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/November 2018
NSS
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 Noem EEN transponerende instrument wat in 'n 'big band' voorkom. (1)
11.2 Watter TWEE instrumente word algemeen in 'n agtergrondorkes ('backing
band') in mbaqanga gebruik? (2)
11.3 Beskryf TWEE verskille tussen populêre liedvorm en bluesvorm. (4)
11.4 Gee die musiekterme vir die volgende beskrywings:
11.4.1 Musiek wat in die uitvoeringsoomblik, sonder geskrewe partituur,
ontstaan (1)
11.4.2 Spontane begeleiding op die klavier of kitaar gespeel (1)
11.4.3 Vervang 'n akkoord of herharmonisasie (1)
[10]
VRAAG 12
Beskryf malombo-musiek en noem 'n kunstenaar/orkes wat daarmee geassosieer
word. [5]
VRAAG 13
Skryf 'n paragraaf waarin jy die gebruik van instrumente in ÓF marabi- ÓF
kwêla-musiek bespreek. [5]
VRAAG 14
Beskryf tipiese eienskappe van die melodie in die musiek van EEN van die volgende
kunstenaars en gee EEN voorbeeld van 'n relevante werk:
• Abdullah Ibrahim
• Robbie Jansen
• Winston Mankunku Ngozi [5]
VRAAG 15
Bespreek mbaqanga-musiek. Verwys na redes waarom dit populêr geword het. Lewer
kommentaar op styleienskappe en gee voorbeelde van kunstenaars wat met hierdie
styl geassosieer word.
Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou
opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Redes vir populariteit 3
Styleienskappe 7
Kunstenaars 2
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL ADELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/November 2018
NSS
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK (IAM)
VRAAG 16
16.1 Noem TWEE instrumente wat in tshikona gebruik word. (2)
16.2 Watter houtblaasinstrument word in 'n malombo-orkes gebruik? (1)
16.3 Noem EEN instrument wat algemeen in die agtergrondorkes by mbaqanga
gebruik word. (1)
16.4 Beskryf DRIE verskille tussen indlamu-dans en mokhibo-dans. (3)
16.5 Gee die musiekterm vir die beskrywings hieronder:
16.5.1 'n Lang, trillende, skril, hoë vokale klank (1)
16.5.2 'n Kort, gesproke gedeelte deur 'n Zulu-lofsanger voorgedra (1)
16.5.3 Die musiekinstrumentklassifikasie vir 'n uhadi (1)
[10]
VRAAG 17
Kiba is 'n inheemse musiektradisie van die baPedi-bevolking. Hoe het kunstenaars,
soos Sello Galane, die tradisionele kiba in die moderne styl, bekend as vrye kiba,
omskep? [5]
VRAAG 18
Hoe het Phillip Tabane malombo-musiek populêr gemaak? [5]
VRAAG 19
Bespreek die rol van musiek en beweging in Afrika-geestelikheid. [5]
VRAAG 20
Bespreek maskanda-musiek. Verwys na die rol van die kitaar, die sangstyl en izihlabo.
Jy sal krediet ontvang vir die logiese uiteensetting van feite en die struktuur van jou
opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Speeltegnieke op die kitaar 3
Stemming van die kitaar 2
Sangstyl 5
Izihlabo 2
Logiese uiteensetting en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL ADELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 DBE/November 2018
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Eng)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper