Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V1
FEBRUARIE/MAART 2018
PUNTE: 120
TYD: 3 uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1Scales, Keys, Modes & Intervals20 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition15 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition20 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition
- Question 5Music Technology & Presentation Skills20 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf AL die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
inligting in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMEEN
5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel verskaf is.
VRAAG 1 (25 minute)
Bestudeer die uittreksel uit Send in the Clowns deur Stephen Sondheim hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
Adagio
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
1.1 Noem die toonsoort van die werk.
__________________________________________ (1)
1.2 Wat is die verwante mineur van die hooftoonsoort?
__________________________________________
(1)
1.3 Transponeer die eerste vier note van die vioolparty 'n majeur derde hoër op
die gegewe notebalk hieronder. Gebruik 'n nuwe toonsoortteken.
(2)
1.4 Benoem die intervalle by 1.4.1 en 1.4.2 volgens tipe en afstand.
1.4.1 _____________________________________
1.4.2 _____________________________________ (2)
1.5 Benoem die drieklanke by A en B volgens tipe en posisie, byvoorbeeld
Majeur, tweede omkering. (Oorweeg SLEGS die note in die blokkie.)
A: ______________________________________
B: ______________________________________ (2)
1.6 Herskryf die vioolparty by X deur die nootwaardes te halveer. Voeg die nuwe
tydmaatteken by.
(2)
1.7 Herskryf die vioolparty by Y in die ooreenstemmende enkelvoudige
vierslagmaat. Gebruik die altsleutel.
(3)
1.8 Wat is die betekenis van die Italiaanse term adagio?
___________________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
1.9 In watter toonsoort/modus is die melodie hieronder geskryf?
_________________________________________________ (1)
1.10 Skryf die melodiese vorm van die B-mineurtoonleer afgaande en gebruik die
altsleutel. Skryf sonder 'n toonsoortteken, gebruik heelnote en merk die
halftone.
(3)
1.11 Voltooi die fragment in maat 2 en 3 deur sekwense van motief (a) te skryf.
(a)
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalf-maatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.
Instrument:______________________________________
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polsslae per maat, toevallige 2
tekens, spasiëring
Kwaliteit
Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie, 10
tempo-aanduiding, musikaliteit
TOTAAL 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
2.2 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalf-maatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.
Instrument:____________________________________________________
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polsslae per maat, toevallige 2
tekens, spasiëring
Kwaliteit
Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie, 10
tempo-aanduiding, musikaliteit
TOTAAL 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
BLANKO
BLADSY
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
3.1.1 Identifiseer die akkoorde vanaf (a)–(f) en besyfer dit op die
partituur, bv. iiib/iii6. (6)
3.1.2 Benoem die tipe non-akkoordnote by (i) en (ii).
(i) _______________________________________
(ii) _______________________________________ (2)
3.1.3 Identifiseer die kadens by X. Skryf die akkoordprogressie neer en
benoem die kadens.
Akkoordprogressie: _______________________________
Kadens: _______________________________ (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
3.2.1 Identifiseer die akkoorde vanaf (a)–(f) en besyfer dit op die partituur,
bv. B/F#. (6)
3.2.2 Benoem die tipe non-akkoordnote by (i) en (ii).
(i)_______________________________________
(ii)_______________________________________ (2)
3.2.3 Identifiseer die kadens by X. Skryf die akkoordsimbole neer en
benoem die kadens.
Akkoordsimbole: ____________________________________
Kadens: ____________________________________ (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 4 (30 minutes)
Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
en baspartye by te voeg.
Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Akkoordprogressie
12
Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadens
Korrektheid
14
Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, 4
kreatiwiteit
30 ÷ 2
TOTAAL 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal op die oop
notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in
maat 1 gesuggereer word.
Die harmoniese materiaal sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Akkoordprogressie
14
Akkoordkeuse; korrekte gebruik van kadens
Korrektheid
Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering 12
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, 4
kreatiwiteit
30 ÷ 2
TOTAAL 15
[15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(5.1.1–5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.1.11 D.
5.1.1 Hoe registreer en bewaar jy die kopiereg van jou nuutste
komposisie?
A Registreer die werk by die magistraat se kantoor.
B Pos die werk na 'n musiekuitgewer.
C Pos die werk na jouself.
D Vra jou onderwyser om jou werk te sertifiseer.
5.1.2 Die term word met die musiekbedryf geassosieer:
A Naaldwerk
B Naaldtyd
C Aandagtyd
D Naaldwerkpunt
5.1.3 Die funksie van die opname-maatskappy is om …
A CD's te adverteer en te versprei.
B kunstenaars te help om 'n opname-kontrak te kry.
C die kunstenaar se liedjies (album) op te neem.
D Al die bogenoemde
5.1.4 Die funksie van 'n uitgewersmaatskappy is om …
A partiture vir publikasie voor te berei.
B liedjies by 'n agentskap te registreer.
C geld in te samel en om tantieme aan liedjieskrywers te betaal.
D Al die bogenoemde
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
5.1.5 Watter EEN van die volgende is NIE betrokke by die
verteenwoordiging van musiekregte in die Suid-Afrikaanse
musiekbedryf NIE?
A CAPASSO
B SAMRO
C EMI
D SAFACT
5.1.6 Die term tritonus …
A kom voor vanaf die 4de tot die 7de trappe van 'n majeurtoonleer.
B word met dissonante musiek geassosieer.
C word ook 'n vergrote 4de interval genoem.
D Al die bogenoemde
5.1.7 Die term enharmonies beskryf note van dieselfde toonhoogte wat …
het.
A dieselfde nootwaarde
B dieselfde toonsoortteken
C verskillende lettername
D Al die bogenoemde
5.1.8 Timbre is 'n spesifieke …
A klankkwaliteit van 'n instrument of stem.
B vormtipe in musiek.
C dinamiese verandering in 'n stuk, bv. crescendo.
D verandering van tydmaatteken.
5.1.9 'n Heeltoontoonleer bestaan uit sewe …
A halftone.
B mineur 3des.
C heeltone.
D Geeneen van die bogenoemde nie
5.1.10 Die term genre verwys na 'n tipe …
A toonleer.
B vorm.
C werk.
D styl. (10 x 1) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
5.2 Kies EEN beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–R) langs die vraagnommer (5.2.1–5.2.10) in jou
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.2.11 S.
KOLOM A KOLOM B
5.2.1 Idiofoon A 'n instrument wat klank produseer
deur middel van 'n vibrerende snaar
5.2.2 Ostinato wat tussen twee punte gespan is
5.2.3 Chordofoon B manlike stem in die hoë register
C motief wat aanhoudend in dieselfde
5.2.4 D.C.
musiekparty herhaal word terwyl die
materiaal daarom verander
5.2.5 Roep en antwoord
D ABA
5.2.6 A cappella
E da capo al segno
5.2.7 Improvisasie
F soms na verwys as kruisritmes
5.2.8 Drieledige vorm
G allegro
5.2.9 Baie vinnig H musiek wat op die ingewing van die
oomblik geskep word
5.2.10 Falsetto
I word gebruik om die hoofmelodie-
noot te versier
J kerkkoor
K koorsang sonder instrumentale
begeleiding
L hoofsanger en koorgroep wat mekaar
afwissel
M instrument wat klank produseer deur
te vibreer wanneer dit geslaan of
geskud word
N herhaal vanaf die begin
O noot wat herhaal word
P instrument wat klank produseer deur
middel van 'n vibrerende lugkolom
Q presto
R vroulike stem in 'n lae register
(10 x 1) (10)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 Beskryf die volgende vormtipes. Verwys na toonsoort en toonsoort-
verandering.
6.1.1 Minuet en triovorm (3)
6.1.2 Rondovorm (3)
6.2 Definieer opera. (2)
6.3 Wat is die verskil tussen Opera Buffa en Opera Seria? (2)
[10]
VRAAG 7
Noem EEN belangrike aspek van ELK van die volgende elemente ten opsigte van
Mendelssohn se Hebrides Ouverture: vorm, toonsoort, harmonie, dinamiek en
stemming. [5]
VRAAG 8
Definieer die term aria en beskryf hoe die aria, Der Hölle Rache kocht in meinem
Hertzen/Die Helse Vuur Kook In My Hart, 'n bydrae lewer tot die stemming/atmosfeer
in Mozart se opera Die Towerfluit. [5]
VRAAG 9
9.1 Identifiseer die volgende motiewe wat in werke wat jy bestudeer het, voorkom.
Noem die werk en waar van toepassing, die beweging waarin ELKEEN
voorkom.
Uittreksel A
Uittreksel B
Extract C
(3)
9.2 Benoem die strykinstrumente wat die openingsmotief in uittreksel A en B
speel. (2)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 10
Skryf 'n opstel waarin jy Beethoven se skepping van 'n programsimfonie beskryf en
hoe hy sy doelwit deur middel van die gebruik van instrumente en toonskildering in sy
Simfonie Nr. 6 bereik het.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Programmatiese inhoud 6
Instrumentasie/Toonskildering 6
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 Beskryf kortliks die melodie en ritme van tipiese Kaapse jazz-musiek. (2)
11.2 Identifiseer die stylkenmerke wat Spokes Mashiyane, Lemmy 'Special'
Mabaso en Elias Lerol se musiek tipies van die kwêlastyl maak. (4)
11.3 Watter Suid-Afrikaanse jazz-styl assosieer jy met die volgende?
11.3.1 Ragtime
11.3.2 Orrelklank
11.3.3 Mardi Gras
11.3.4 Avante-garde (4)
[10]
VRAAG 12
Skryf 'n paragraaf oor die musikale bydrae van EEN van die volgende Suid-Afrikaanse
vroulike jazz-kunstenaars:
• Dolly Rathebe
• Thandi Klaasen
• Miriam Makeba [5]
VRAAG 13
Beskryf die eienskappe van die musiek van die groep, The Brotherhood of Breath. [5]
VRAAG14
Skryf 'n paragraaf oor die styleienskappe wat jy in 'n mbaqanga-lied sal hoor. [5]
VRAAG 15
Skryf 'n opstel waarin jy die tradisionele en internasionale invloede op marabi as 'n
Suid-Afrikaanse jazz-styl bespreek. Verwys na EEN kunstenaar en EEN lied in jou
antwoord.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Tradisionele invloed 6
Internasionale invloed 4
Kunstenaar en lied 2
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK (IAM)
VRAAG 16
16.1 Definieer maskandi-musiek kortliks in TWEE sinne. (2)
16.2 Watter styleienskappe van vrye kiba maak dit 'n tradisionele styl van
Suid-Afrikaanse musiek? (4)
16.3 Watter Suid-Afrikaanse inheemse style assosieer jy met die volgende terme?
16.3.1 A cappella (1)
16.3.2 Ukupika (1)
16.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf die woorde
'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer neer, byvoorbeeld 16.4.3 Waar.
16.4.1 Pryspoësie is altyd deel van malombo-musiek (1)
16.4.2 Musiek word in elke aspek van die lewe in inheemse
Afrika-gemeenskappe gebruik. (1)
[10]
VRAAG 17
Beskryf die musiekeienskappe van malombo-musiek. [5]
VRAAG 18
Bespreek die belangrikheid van dans (beweging) in inheemse Suid-Afrikaanse musiek. [5]
VRAAG 19
Skryf 'n paragraaf oor die styleienskappe van mbaqanga-liedjies. [5]
VRAAG 20
Isicathamiya weerspieël die kulturele gewoontes/gebruike van die Zulu-kultuur.
Skryf 'n opstel waarin jy die stelling hierbo bespreek. Dui die verband tussen die
kulturele gewoontes/gebruike en die musikale stylkenmerke aan.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Kulturele gewoontes/gebruike 6
Musikale styleienskappe 6
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Eng)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2018 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper