Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
FEBRUARIE/MAART 2018
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE VERWERF GEMODEREER
PUNTE GEMODEREERDE
MAKS. TEKEN TEKEN
BEHAAL PUNTE
10 1 10 1
1 5
2 6
3 4
4/5/6 8
7 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 647.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)5 marks
- Question 2Aural Skills (Musicianship)5 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)8 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]8 marks
- Question 5Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]26 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]16 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ)
ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Die kandidaat moet NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoord te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer voordat dit gespeel word, duidelik
aangekondig word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
• WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 37–39
• JAZZ-kandidate: Snit 1–12, Snit 25–30 en Snit 37–39
• IAM-kandidate: Snit 1–12 en Snit 31–39
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
OPSOMMING VAN PUNTE
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 5
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 5
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 4 (WKM) OF 8
VRAAG 5 (JAZZ) OF 8
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in maat 2–3 hieronder.
(2)
Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes voor die herhaling.
Speel Snit 2 DRIE keer direk na mekaar.
1.2 Luister na die uittreksel uit die Koraal Ein' feste Burg deur JS Bach. Watter
EEN van die melodieë (a), (b) of (c) stem ooreen met die musiek wat jy hoor?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(a)
(b)
(c)
(1)
Speel Snit 3 EEN keer.
1.3 Met watter van die teksture hieronder assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
Monofonie Polifonie Homofonie Roep en antwoord (2)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 2
Speel Snit 4 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Minuetto Scherzando deur A Scarlatti en beantwoord die
vrae wat volg.
Speel Snit 5 TWEE keer.
2.1 Luister na maat 1–4. Benoem die interval wat tussen G en die ontbrekende
noot by 2.1 gevorm word, byvoorbeeld Majeur 3de.
______________________________________ (1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.2 Luister na maat 5–8. Benoem die non-akkoordnoot wat by 2.2 gevorm word,
byvoorbeeld Deurgangsnoot.
____________________________________ (1)
Speel Snit 7 DRIE keer.
2.3 Die notasie van maat 3 is op die partituur by 2.3 weggelaat. Voltooi die
ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes wat ooreenstem met die melodie
wat jy hoor. (3)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.3 vir twee minute.
Speel Snit 8 TWEE keer.
3.1 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat verband hou met die musiek wat jy
hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A SNIT 8
Slegs vroulike stemme
Verandering van toonsoort
A cappella
Mineur
Herhaling
Instrumentaal (2)
Speel Snit 9 TWEE keer.
3.2 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat verband hou met die musiek wat jy
hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A SNIT 9
A cappella
Verandering van toonsoort
Marimba
Tromboon
Saksofoon
Idiofone (2)
Speel Snit 10 TWEE keer.
3.3 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat verband hou met die musiek wat jy
hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A SNIT 10
Majeur
Drieslagmaat
Ostinato
Vierslagmaat
Adagio
Mineur (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
3.4 Luister na die volgende TWEE uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 11 EEN keer.
3.4.1 Met watter EEN van die volgende sou jy hierdie uittreksel
assosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Mars Wals Tango Hip-Hop (1)
Speel Snit 12 EEN keer.
3.4.2 Met watter EEN van die volgende sou jy hierdie uittreksel
assosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Glockenspiel Klok Harp Klawesimbel (1)
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
vrae wat volg.
Speel Snit 13, 14 en 15 elk EEN keer.
4.1.1 Identifiseer die geskikste term om die karakter van die uittreksels te
beskryf. Kies uit die lys hieronder. Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
TERM SNIT 13 SNIT 14 SNIT 15
Lustig
Semplice
Subito
Con fuoco
Allegretto
Grave (3)
Speel Snit 16 EEN keer.
4.1.2 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
______________________________________ (1)
4.1.3 Noem die stemtipe van hierdie karakter.
______________________________________ (1)
4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 17 EEN keer.
4.2.1 Identifiseer die genre/werktipe van hierdie uittreksel, byvoorbeeld
Concerto.
______________________________________ (1)
4.2.2 Identifiseer die komponis van hierdie uittreksel.
_______________________________________ (1)
4.2.3 Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?
______________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Speel Snit 18 EEN keer.
4.2.4 Identifiseer die stelling in KOLOM A wat verband hou met die
musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike bokkie.
KOLOM A ANTWOORD
Die kontrabasse en tjello's speel 'n pedaalpunt.
Die kontrabasse en tjello's speel tremolo.
Die altviole en kontrabasse speel pizzicato.
Die altviole en tjello's speel 'n ostinato. (1)
Speel Snit 19, 20 en 21 elk EEN keer.
4.2.5 Identifiseer die houtblaasinstrument in ELKE uittreksel. Skryf die
antwoord in die tabel hieronder.
SNIT NAAM VAN INSTRUMENT
Snit 19
Snit 20
Snit 21 (3)
Speel Snit 19, 20 en 21 weer EEN keer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
4.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 EEN keer.
4.3.1 Noem TWEE komposisietegnieke wat in hierdie uittreksel gebruik
word.
___________________________________________________
___________________________________________________ (2)
Speel Snit 23 en 24 TWEE keer direk na mekaar.
4.3.2 Vergelyk die melodieë in die volgende twee uittreksels en noem
EEN ooreenkoms en EEN verskil.
Ooreenkoms: __________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
Verskil: _______________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________ (2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 25 EEN keer.
5.1.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
______________________________________________________ (1)
5.1.2 Gee TWEE redes, wat met die musiek verband hou, om jou
antwoord op VRAAG 5.1.1 te staaf.
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________ (2)
5.2.3 Noem EEN kunstenaar/groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
__________________________________________________________________ (1)
5.2 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 26 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
___________________________________ (1)
5.2.2 Noem 'n kunstenaar wat jy met jou antwoord op VRAAG 5.2.1
assosieer.
___________________________________ (1)
5.2.3 Noem die komposisietegniek wat in die klavierparty gebruik word.
___________________________________
(1)
5.2.4 Identifiseer EEN idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.
___________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Speel Snit 27 EEN keer.
5.2.5 Beskryf die gebruik van ritme wat jy in die klavierparty hoor.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________ (2)
5.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 28 TWEE keer.
5.3.1 Noem 'n kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
_____________________________________________________ (1)
5.3.2 Beskryf die musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor deur na DRIE
musikale eienskappe te verwys.
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________
_______________________________________________________ (3)
Speel Snit 29 en Snit 30 TWEE keer direk na mekaar.
5.4 Luister na die twee uittreksels en identifiseer TWEE verskille ten opsigte van
die tydmaat en instrumente wat die ritme dryf.
EIENSKAP SNIT 29 SNIT 30
Tydmaat
Instrumente
(4)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 31 EEN keer.
6.1.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat in hierdie uittreksel
gehoor word.
_______________________________________ (1)
6.1.2 Gee DRIE redes, wat met die musiek verband hou, om jou
antwoord op VRAAG 6.1.1 te staaf.
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________ (3)
Speel Snit 32 EEN keer.
6.1.3 Gee TWEE eienskappe wat hierdie uittreksel anders maak as die
oorspronklike styl wat in VRAAG 6.1.1 genoem is.
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________ (2)
6.1.4 Noem 'n kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer word.
____________________________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
6.2 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 33 EEN keer.
6.2.1 Beskryf die gebruik van ritme tussen die handeklap en die tromme.
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________ (2)
6.2.2 Identifiseer die idiofoon wat jy hoor.
____________________________________________________ (1)
6.3 Identifiseer TWEE verskille in die uittreksels wat jy ten opsigte van die
relevante styl en die gebruik van tromme hoor.
Speel Snit 34 en 35 TWEE keer direk na mekaar.
KRTERIA SNIT 34 SNIT 35
Styl
Tromme
(4)
6.4 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 36 EEN keer.
6.4.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie
uittreksel hoor.
____________________________________________ (1)
6.4.2 Noem 'n kunstenaar/groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
____________________________________________ (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 37 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Beethoven terwyl jy die partituur
bestudeer.
L van Beethoven
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Speel Snit 37 weer.
7.1 Noem die hooftoonsoort van hierdie werk.
____________________________________________ (1)
7.2 Wat is die vorm van hierdie werk?
___________________________________________ (1)
7.3 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.2 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.
SEKSIE MAATNOMMERS
(2)
7.4 Na watter toonsoort moduleer die werk in maat 7–8?
________________________________________________ (1)
7.5 Wat is die funksie van die A#-noot in maat 5?
________________________________________________ (1)
Speel Snit 38 weer.
7.6 Noem die kadens wat by X gevorm word.
________________________________________________ (1)
7.7 Gee die betekenis van allegretto.
________________________________________________ (1)
Speel Snit 39 vir 'n algemene oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Eng)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper