Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 616.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC November Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)5 marks
- Question 2Aural Skills (Musicianship)7 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)10 marks
- Question 4Aural Skills (Musicianship)8 marks
- Question 5Aural Skills (Musicianship)8 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]23 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ)
ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Die kandidaat moet NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer voordat dit gespeel word, duidelik
aangekondig word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
• WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 39
• JAZZ-kandidate: Snit 1–13, Snit 25–30 en Snit 39
• IAM-kandidate: Snit 1–13 en Snit 31–39
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
OPSOMMING VAN PUNTE
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 5
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 5
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 4 (WKM) OF 8
VRAAG 5 (JAZZ) OF 8
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Nota aan nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde wat
nie in die nasienriglyne gegee word nie.
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in maat 2–3 hieronder.
Antwoord:
½ punt per regmerkie x 4 = 2 punte
Nota aan nasiener: ½ punt per regmerkie/halfmaat (2)
Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.
Speel Snit 2 TWEE keer.
1.2 Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die harmoniese progressie wat jy hoor,
die beste beskryf.
(a) Twaalfmaat sikliese akkoordprogressie
(b) Twaalfmaat klassieke akkoordprogressie
(c) Twaalfmaat blues-akkoordprogressie X
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.
1.3 Luister na Snit 3 en beantwoord die vrae hieronder.
1.3.1 Watter EEN van die uittreksels (a), (b) of (c) hieronder stem ooreen
met die melodie van die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
(a)
(b)
X
(c)
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 3 nog EEN keer.
1.3.2 Watter musiekstyl beskryf hierdie uittreksel die beste? Maak 'n kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
Progressive jazz Blues Cool jazz Pop
Antwoord: Blues = 1 punt (1)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
Speel Snit 4 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Die Peer Gynt Suite van Grieg hieronder. Beantwoord die
vrae wat volg.
Speel Snit 5 EEN keer.
2.1 Watter EEN van die volgende items beskryf die tydmaatteken? Maak 'n kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
Saamgestelde Enkelvoudige Saamgestelde
drieslagmaat drieslagmaat tweeslagmaat
Antwoord: Saamgestelde tweeslagmaat = 1 punt (1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.2 Luister na maat 1–4.
2.2.1 Noteer die noot wat op die partituur by 2.2 weggelaat is. Gebruik die
korrekte nootwaarde.
Antwoord: Sien partituur: genoteerde noot = 1 punt (1)
½ punt vir toonhoogte en ½ punt vir nootwaarde
2.2.2 Benoem die interval wat tussen die gegewe note en die ontbrekende
noot by 2.2 gevorm word, bv. Majeur 3de.
Antwoord: Rein (Volmaakte 4de (kwart) = 1 punt
(Geen punte vir onvolledige antwoord) (1)
2.3 Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word by 2.3 in maat 2
gebruik?
Sekwens Ostinato Variasie Omkering
Antwoord: Variasie = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Speel Snit 7 TWEE keer.
2.4 Die notasie by 2.4 is uit die partituur weggelaat. Vul die ontbrekende
toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die melodie wat jy hoor.
Antwoord: Notasie: Sien partituur
Korrekte toonhoogte en korrekte nootwaarde = ½ per regmerkie x 4 = 2
punte
Nota aan merker: Minus ½ punt vir verkeerde groepering of nootwaardes
Slegs korrekte ritme = ½ punt (2)
Speel Snit 8 TWEE keer.
2.5 Luister na maat 1–8.
Noem DRIE verskille wat jy tussen maat 1–4 en maat 5–8 hoor.
Antwoord: • Instrumentasie van die solo instrumente verskil:
o Mate 1–4 fluit
o Mate 5–8 hobo
• Maat 5–8 klink 'n oktaaf laer as mate 1–4
• Melodie is dieselfde behalwe vir die laaste maat van
elke frase (mate 4 en 8)
• Maat 5–8 moduleer na C# majeur in maat 8
• Begeleiding:
- in mate 1–4 meestal houtblasers
- in mate 5–8 meestal strykers
• Dinamiek
- Maat 5-8 bietjie harder
- in maat 5–8 effense cresecendo
Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte (3)
2.6 Gee die Italiaanse term vir die artikulasie wat in die uittreksel uit Die Peer Gynt
Suite gebruik word.
Antwoord: Legato = 1 punt (1)
Verduideliking van die term = ½ punt
(10 ÷ 2) [5]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer AL die vrae van VRAAG 3 vir twee minute.
Speel Snit 9 en Snit 10 TWEE keer.
3.1 Luister na die volgende TWEE uittreksels, Snit 9 en Snit 10. Maak 'n kruisie
(X) in die blokkie wat die vokale tegniek wat deur die sanger(s) gebruik word,
verteenwoordig.
3.1.1 Snit 9:
(1)
Jodelsang Falsetto-sang Botoonsang Fluistering
3.1.2 Snit 10:
(1)
Jodelsang Falsetto-sang Botoonsang Fluistering
Antwoord: 3.1.1 Jodelsang /Falsetto sang= 1 punt
3.1.2 Botoonsang = 1 punt [2]
Speel Snit 11 TWEE keer.
3.2 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A SNIT 11
Harp
Adagio
Klavier X
Pizzicato X
Xilofoon X
Onreëlmatige tydmaat
Antwoord: Enige TWEE = 2 punte
Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word (2)
Speel Snit 12 TWEE keer.
3.3 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A SNIT 12
4/4
Ritmiese ostinato X
Staccato-melodie
Houtblaasinstrumente X
Strykers X
Pedaalpunt (2)
Antwoord: Enige TWEE = 2 punte
Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Speel Snit 13 TWEE keer.
3.4 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A SNIT 13
Glockenspiel X
Alt
Legato X
Xilofoon
Klarinet X
Harp
Antwoord: Enige TWEE = 2 punte
Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Speel Snit 14 EEN keer.
4.1 Met watter genre assosieer jy hierdie uittreksel?
Concerto Sonate Simfonie Konsertouverture
Antwoord: Konsertouverture = 1 punt (1)
Speel Snit 15 TWEE keer.
4.2 Dui TWEE items aan wat KORREK is met betrekking tot die musiek
wat jy hoor.
Antwoord:
Scherzando
Melodie in die klarinetparty
Ontwikkeling X
Beklemtoning X
Heruiteensetting X
Grave
Allegro X
Enige TWEE = 2 punte
Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word
Ontwikkeling en Heruiteensetting = 1 punt (2)
Speel Snit 16 TWEE keer.
4.3 Gee EEN Italiaanse musiekterm wat die verandering wat jy in die
tempo van hierdie uittreksel hoor, beskryf.
Antwoord: • Ritardando
• Rallentando
• Rit./Rall.
• Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
• Verduideliking van die term = ½ punt (1)
Speel Snit 17 DRIE keer.
4.4 Noem die solo-blaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik
word.
Antwoord: Klarinet = 1 punt (1)
Speel Snit 18, 19 en 20 EEN keer na mekaar.
4.5 Identifiseer die stemtipe in ELKE uittreksel.
Antwoord:
SNIT 18 SNIT 19 SNIT 20
Bariton Tenoor Bas
1 punt elk = 3 punte (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Speel Snit 21 EEN keer.
4.6 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
Antwoord: Sarastro = 1 punt
(1)
Speel Snit 22 EEN keer.
4.7 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. Wat is uniek aan
hierdie stemtipe?
Antwoord:
• Koningin van die Nag
Beskrywing
• Sopraan met die grootste omvang (hoë F)
• Koloratuursoprano
• Die feit dat dit gemaklik in die buitengewoon hoë register sing
• Vokaal, tegnies,besonder beweeglik
• Beweeglik
Korrekte karakter = 1 punt
Beskrywing = 1 punt (2)
Speel Snit 23 TWEE keer.
4.8 Uit watter beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 is hierdie
uittreksel geneem?
5de beweging 1ste beweging 6de beweging
Antwoord: 1ste beweging = 1 punt (1)
4.9 Kies 'n toepaslike tempo-aanduiding vir hierdie uittreksel.
Sehr schnell Allegro ma non troppo Andante ma non troppo
Antwoord: Allegro ma non troppo = 1 punt (1)
4.10 Watter EEN van die volgende blaasinstrumente speel die melodie in
hierdie uittreksel?
Fagot Hobo Fluit Trompet
Antwoord: Hobo = 1 punt (1)
Speel Snit 24 TWEE keer.
4.11 Watter seksie van die orkes hoor jy in hierdie uittreksel?
Antwoord: Strykerseksie= 1 punt
(1)
4.1.12 Noem die kadens waarmee hierdie uittreksel eindig.
Antwoord: Onvoltooide (Onvolmaakte) kadens = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Speel Snit 25 EEN keer.
5.1.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
Mbaqanga Nuwe jazz/Afro jazz Marabi Kwêla
Antwoord: Nuwe jazz/Afro jazz = 1 punt
Speel Snit 26 TWEE keer.
5.1.2 Noem die speel-/uitvoeringstegniek wat jy in die baslyn van hierdie
uittreksel hoor.
Antwoord: (Vinnige) Walking bass = 1 punt (1)
5.1.3 Watter EEN van die volgende is die KORREKTE kombinasie van
instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor?
Kora Marimba Marimba Marimba
Kontrabas Kontrabas Kontrabas Kontrabas
Saksofoon Klarinet Saksofoon Tromboon
Skudkoker Skudkoker Skudkoker Skudkoker
Tromstel Tromstel Tromstel Djembe
Antwoord: Blok No. 3: Marimba, Kontrabas, Saksofoon,
Skudkoker, Tromstel = 1 punt (1)
Speel Snit 27 TWEE keer.
5.1.4 Noem die Suid-Afrikaanse orkes wat jy met hierdie uittreksel
assosieer.
Antwoord: Spirits Rejoice/Pacific Express
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
5.1.5 Beskryf die kontrasterende kenmerke tussen die instrumentseksies
van hierdie orkes. Laat die stem uit jou bespreking weg.
Antwoord: Ritmeseksie:
• Staccato-agtige ritmeseksie
• Gesinkopeerde ritme in die kitaar
Horns:
• Geaksentueerde note/'stabs'
Ondersteunende strykerseksie
• Ondersteunende strykerseksie speel
legato/aanmekaargebind
Enige TWEE kontrasterende feite = 2 punte (2)
5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 28 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
Antwoord: Marabi = 1 punt (1)
5.2.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.2.1 te staaf.
Antwoord: • Duidelike jazzgevoel
• Big Band-styl verwerking
• Vokale solo en ondersteunende stemme
• Deurtrek van Amerikaanse jazz-invloede
• Suid-Afrikaanse taalgebruik
• Kunstenaar: The Manhattan Brothers
Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
5.2.3 Identifiseer die instrument wat dwarsdeur hierdie uittreksel
improviseer.
Antwoord: Klarinet = 1 punt (1)
Speel Snit 29 EEN keer.
5.2.4 Watter EEN van die volgende is die KORREKTE kombinasie van
vokale lyne wat jy in hierdie uittreksel hoor?
Alt-melodie Melodie in hoë Falset-solostem
Begeleidings- vrouestem Geen agtergrond-
melodieë Agtergrondstemme stemme nie
Spraaksang Manlike spraakstem Manlike spraakstem (1)
Antwoord: Blok No. 2: Melodie in hoë vrouestem;
Ondersteunende agtergrondstemme;
Gesproke mansstem = 1 punt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
5.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 30 TWEE keer.
5.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
Antwoord: Kwêla = 1 punt (1)
5.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.3.1 te staaf.
Antwoord: • Sikliese akkoordstruktuur
• I – IV – I6/4 – V
• Matige tot flink tempo
• Skiffle-agtige tydmaat
• Jive/Swing ritmes
• Melodiese materiaal wat deur improvisasie
ontwikkel word
• Penniefluitmelodie
• Begeleiding deur kitaar/banjo/basskitaar/trom
Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
5.3.3 Noem EEN instrument wat die bestendige maatslag in die lied
verskaf.
Antwoord: Kitaar; Tromme; Banjo; Baskitaar/Penniefluit
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
5.3.4 Identifiseer EEN komposisietegniek wat in die melodie gebruik word.
Antwoord: Herhaling of Variasie/Sekwens (Ritmies)
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Speel Snit 31 TWEE keer.
6.1.1 Identifiseer die inheemse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord: Malombo = 1 punt (1)
6.1.2 Gee DRIE redes om jou antwoord op VRAAG 6.1.1 te staaf.
Verwys na instrumentasie en die gebruik van melodie.
Antwoord: Instrumentasie
• Moderne instrumentasie in kombinasie met
tradisionele instrumente (Afrika-tromme,
skudkokers, baskitaar, elektriese kitaar en fluit)
• Afrika-tromme en handperkussie word verweef
met unieke kitaar en fluitklanke
• Afrika-ritmes word verskaf deur bongo en
malombo tromme
• Perkussiewe gebruik van skutters in rituele
Melodie
• Tonale blues se vokale, melodiese patroon
• Blues klankbuiging van note op kitaar en fluit
• Gebruik van krepitasie
Ten minste EEN uit instrumentasie en melodie
Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte (3)
Speel Snit 32 EEN keer.
6.1.3 Noem die ritmiese komposisietegniek wat in die tromparty gebruik
word.
Antwoord: Herhaling/Ostinato/Sinkopasie = 1 punt (1)
6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 33 EEN keer.
6.2.1 Identifiseer EEN idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord: Skudkoker/Beenskutter = 1 punt
Enige korrekte antwoord = 1 punt
Aanvaar enige ekwivalente Afrikanaam vir 'n
skudkoker, bv. iselwa, ligoshu, imiguza, ditjobo,
tshela (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
6.2.2 Luister na die ritmiese aspekte van hierdie lied en gee TWEE redes
waarom dit tipiese inheemse Afrika-musiek is.
Antwoord: • Batswana handperkussie (klap)
• Ritmiese patroon (12312312) met aksente op
een elke keer
• Daar is meer klem op ritme as op melodie
(begelei die dansbewegings)
• Gebruik van ostinato/herhaling
• Sinkopasie
Enige TWEE korrekte feite = 2 punte (2)
Speel Snit 34 TWEE keer.
6.2.3 Watter EEN van die volgende beskryf die tekstuur wat jy in hierdie
uittreksel hoor die beste?
Enkellaag A cappella Homofonies Meervoudige lae
Antwoord: Meervoudige lae = 1 punt (1)
6.2.4 Noem EEN vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord: Ululasie/Krepitasie/Umlilizelo
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 35 TWEE keer.
6.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
6.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
Antwoord: Maskandi/mahubo/ indlamu/ndlamu = 1 punt (1)
6.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 6.3.1 te staaf.
Antwoord: • Begin met Izihlabo
• Inleiding is in vrye metrum
• Kitaar in pluk-styl gespeel (ukupika)
• Akoustiese/staalsnaar kitaar gebruik
• Konsertina begeleiding
• Ukubonga (Pryspoësie) is teenwoordig
• Streng isiZulu teks word gebruik
• Roep en antwoord kom voor tussen die leier
en die agtergrondsangers en/of
instrumentale groep
Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Speel Snit 36 en Snit 37 TWEE keer.
6.3.3 Beskryf TWEE verskille tussen die inleidings van die twee uittreksels.
Antwoord:
SNIT 36 SNIT 37
Sang bygevoeg tot Izihlabo Standaard Izihlabo
Gebruik krepitasie Geen krepitasie nie
Stemme begelei deur Geheel en al instrumentaal
instrument (kitaar) (guitar)
Roep (solo leier) en antwoord
Geen roep en antwoord nie
(agtergrondsangers)
Enige TWEE korrekte verskille = 2 punte (2)
Speel Snit 38 EEN keer.
6.3.4 Hoe vergelyk die roep en antwoord in hierdie uittreksel met die tipiese roep en
antwoord van maskandi?
Antwoord:
Tipiese vraag en antwoord Snit 38
Vraag: Manlike or vroulike Vraag: Geharmoniseerde
groep vroulike groep
Antwoord: Groepsang Antwoord: Geharmoniseerde
manlike groep
Unison of soloroep Geharmoniseerde vraag
= 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 39 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
Speel Snit 39 weer.
7.1 Analiseer die vormstruktuur van hierdie stuk. Gebruik die tabel hieronder.
Antwoord:
OF
SEKSIE MAATNOMMERS SEKSIE MAATNOMMERS
Inleiding 03–22 A 03–102
A 23–102 B 103 –182/3
3 2/3
B 10 –18
½ punt per regmerkie (vir elke korrekte seksie) = 1½ punt
½ punt per regmerkie (vir korrekte maatnommers) = 1½ punt
ALTERNETIEWE ANTWOORD
1 punt vir A seksie en ½ punt vir B seksie = 1½ punte
Maatnommers: 1 punt vir A seksie en ½ punt vir B seksie = 1½ punte (3)
7.2 Wat is die tekstuur van hierdie stuk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
Monofonies Homofonies Polifonies Multifonies
Antwoord: Homofonies = 1 punt (1)
7.3 Watter EEN van die komposisietegnieke hieronder word in die basparty van
die begeleiding in maat 1–8 gebruik. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
Ritmiese variasie Omkering Pedaalpunt Melodiese sekwens
Antwoord: Pedaalpunt = 1 punt (1)
Speel Snit 39 weer.
7.4 Noem die tipe non-akkoordnoot wat jy op die eerste polsslag van maat 6 in
die vioolparty hoor.
Antwoord: Terughouding = 1 punt (1)
7.5 Skryf EEN ritmiese verskil tussen die vioolparty en die begeleiding tussen
maat 03–101 neer.
Antwoord:
• Vioolparty het gelyke ritme (geen sinkopasie)
• Regterhandparty word deurgaans gesinkopeer
Kommentaar op vioolparty = 1 punt
Kommentaar op begeleiding = 1 punt (2)
Speel Snit 39 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2017 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2017 Question Paper (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper