Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
MUSIEK V2
MEMORANDUM
PUNTE: 33
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 359.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1: RITME
SNIT 1 (moet DRIE KEER gespeel word.)
1.1 Korrigeer die ritmiese patroon sodat dit korrespondeer met die musiek wat jy
hoor.
Antwoord:
(2 foute x 1 punt elk) [2]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V2 3
VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE
SNIT 2 (moet VIER KEER gespeel word). Wag 2 – 3 minute elke keer nadat dit
gespeel is om genoeg tyd te verleen om die vraag te voltooi.
2.1 Vul die ontbrekende notasie by (a), maat 5 – 7 in.
8 note x ½ punt elk (4)
2.2 Noem die komposisionele tegniek wat by (b) gebruik word.
Antwoord: Sekwens (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2012)
2.3 Noem die kadens by (c).
Antwoord: Volmaak/ V-I (1)
2.4 Noem TWEE verskille tussen die melodie vanaf maat 1 – 16 en maat
17 – 32.
Antwoord: Maat 17 – 32 word ʼn oktaaf hoër as maat 1 – 16 gespeel.
Daar is ʼn ritmiese verskil tussen maat 9 en maat 25. (2)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 10
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V2 5
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE EN GENRE
VRAAG 3
3.1 Snit 3 moet TWEE KEER gespeel word.
3.1.1 Beskryf die ritme van hierdie stuk. (1)
Antwoord: Konstante swing-ritme
3.1.2 Identifiseer die DRIE instrumente in hierdie stuk.
Antwoord: Klavier
tromstel
kontrabas (3)
3.2 Snit 4 moet TWEE KEER gespeel word.
3.2.1 Beskryf die inleiding van hierdie stuk.
Antwoord: Mannekoor, A cappella-koor, Isicathamiya-groep (1)
3.2.2 Aan watter genre kan die instrumentale afdeling behoort?
Antwoord: Afrika-jazz (1)
3.3 Snit 5 moet TWEE KEER gespeel word.
3.3.1 Identifiseer die groep instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor
kan word.
Antwoord: Strykkwartet (1)
3.3.2 Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer? Maak ʼn (X) by die
antwoord van jou keuse.
Ragtime Kwela X Jazz (1)
3.4 Snit 6 moet TWEE KEER gespeel word.
3.4.1 Die perkussie gedeelte word deur watter instrument gespeel?
(1)
Drumkit Djembe-trom Snaartrom X
3.4.2 Hierdie musiek is geskik vir watter soort orkes?
Big Band Mars-orkes X Swing-orkes (1)
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2012)
3.5 Snit 7 moet TWEE KEER gespeel word.
3.5.1 Met watter stylperiode sal jy hierdie musiek assosieer?
Antwoord: Barok-era (1)
3.5.2 Gee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG 3.5.1.
Antwoord: Instrumente sluit ʼn klavesimbel in.
Grondbas kan gehoor word.
Polifoniese tekstuur (1)
(12 ÷ 2) = [6]
VRAAG 4
Snit 8, 9 en 10 moet TWEE KEER agtereenvolgend gespeel word. Wag ±2
minute voor die snitte vir die tweede keer gespeel word.
Luister na die volgende snitte en kies of die verklarings WAAR OR ONWAAR is.
4.1 Die uittreksels begin almal met ʼn inleiding.
(1)
WAAR ONWAAR X
4.2 Al die uittreksels bevat strykinstrumente.
WAAR X ONWAAR (1)
4.3 TWEE uittreksels begin met perkussie instrumente.
WAAR ONWAAR X (1)
4.4 Die uittreksels is almal gebaseer op dieselfde melodie.
WAAR X ONWAAR (1)
4.5 Al die uittreksels word teen dieselfde tempo gespeel.
WAAR ONWAAR X (1)
4.6 In Snit 10 word die melodie eers deur die trompet gespeel.
WAAR X ONWAAR (1)
4.7 Al die uittreksels word deur ʼn simfonie-orkes gespeel.
WAAR ONWAAR X (1)
[7]
TOTAAL AFDELING B: 13
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V2 7
AFDELING C: VORMLEER
VRAAG 5: Snit 11 moet EEN keer gespeel word.
Luister na die tweede beweging uit die Simfonie Nr. 94 deur Haydn en beantwoord
die vrae.
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2012)
5.1 Wat is die tonika-sleutel van hierdie musiek? (1)
Antwoord: C majeur
5.2 Watter kadens kom aan die einde van A voor? Maak ʼn (X) langs jou
antwoord.
Onvolmaakte kadens in die Volmaakte kadens in die dominant-
tonika-sleutel sleutel X (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V2 9
Snit 12 sal EEN KEER gespeel word.
5.3 Noem die verskil tussen A en A1.
Antwoord: ʼn Begeleidende melodie word by die tema gevoeg. (1)
Snit 13 sal EEN KEER gespeel word.
5.4 Wat is die verskil tussen tema B en wanneer dit in maat 25 herhaal word?
Antwoord: Houtblaasinstrumente sluit by die strykers aan. (1)
5.5 Waar begin B1?
Antwoord: Maat 41 (1)
5.6 Op watter komposisionele tegniek is tema A gebaseer?
Antwoord: Ritmiese repetisie (1)
Snit 14 moet EEN KEER gespeel word.
5.7 Wat is die sleutel en tekstuur aan die begin van die tema in maat 49?
Antwoord: C mineur, monofonies (2)
Snit 15 moet EEN KEER gespeel word.
5.8 Beskryf die musiek van maat 57 tot 74 met betrekking tot die volgende:
Toonsoorte: Begin in C mineur.
Moduleer na G majeur (in maat 69).
Dinamika: Begin forte.
Decrescendo in maat 70 tot piano in maat 71.
Melodie: Stygende- en dalende toonleerpassasies.
Melodie wissel tussen 1ste EN 2de viool. (6)
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2012)
Snit 16 moet EEN KEER gespeel word.
5.9 Noem DRIE verskille tussen die tema aan die begin en wanneer dit
terugkeer in maat 75.
Antwoord: Dit word ʼn oktaaf hoër gespeel.
Die ritme bestaan uit sestiende-note eerder as agste-note.
Die melodie word deur die hobo/houtblasers gespeel. (3)
5.10 5.10.1 Wat, sou jy sê, is die vorm van hierdie werk?
Antwoord: Tema en variasies (1)
5.10.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 5.10.1.
Antwoord: Daar is twee hooftemas.
Die temas keer herhaaldelik terug.
Die tema word altyd gevarieer.
Daar is variasies op die ritme, toonsoort en
orkestrasie. (2)
[20]
TOTAAL AFDELING C (20 ÷ 2 = 10) 10
GROOTTOTAAL: 33
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2012 Question Paper

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper