Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
MUSIEK V1
NAAM:
PUNTE: 125
TYD: 3 uur
*MUSDM1*
Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, insluitend eʼn
rofwerkbladsy.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 638.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Notation, Rhythm & Metre21 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition10 marks
- Question 3Scales, Keys, Modes & Intervals10 marks
- Question 4Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]
- Question 5Harmony, Chords & Composition24 marks
- Question 6Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]10 marks
Show all 12 questions
- Question 7Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]30 marks
- Question 8Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]6 marks
- Question 9Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]8 marks
- Question 10Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]6 marks
- Question 11Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]5 marks
- Question 12Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
AFDELING B.
2. AFDELING A moet in potlood beantwoord word in die spasies wat op die
vraestel voorsien word.
3. AFDELING B moet in pen beantwoord word in die spasies wat op die
vraestel voorsien word.
4. Die laaste bladsy van hierdie vraestel bestaan uit manuskrippapier wat vir
rofwerk bedoel is. Dit mag deur die kandidaat verwyder word
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 3
AFDELING A: MUSIEKTEORIE
Beantwoord VRAAG 1, 2, 3, 4 en dan ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2
VRAAG 1
Bestudeer die onderstaande fragment en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
1.1 Noem die drieklank soos aangedui deur die letter A in maat 1 van die
klavier-partituur, en noteer die drieklank in tweede omkering in die altsleutel.
Drieklank:
Antwoord:
(3)
1.2 Noem die intervalle in die blokkies gemerk B, C en D.
B: (1)
C: (1)
D: (1)
1.3 Wat is die musiekterm vir die teken wat in blok E gemerk is?
Antwoord: (1)
1.4 Transkribeer maat 1 van die tenoorsaksofoondeel van balknotasie na
tonika-solfanotasie.
Antwoord: (4)
1.5 Die kort passasie hieronder word op die Franse horing gespeel. Herskryf dit
met die nodige skuiftekens na konsertstemming. ʼn Franse horing klink ʼn rein
5de laer as geskryf.
Antwoord:
(3)
1.6 Herskryf maat 7 van die tenoorsaksofoon in enkelvoudige drieslagmaat.
Voeg die nuwe tydmaatteken by.
Antwoord:
(3)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 5
1.7 Herskryf die volgende fragment in oop partituur vir Sopraan, Alt, Tenoor en
Bas.
Antwoord:
(4)
[21]
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 2
Bestudeer die volgende partituur en beantwoord die vrae.
2.1 Identifiseer die nie-harmoniese note gemerk by A – D:
A (1)
B (1)
C (1)
D (1)
2.2 Besyfer die akkoorde genommer by E, F en I, bv. F: IV of D/F, ensovoorts.
E (1)
F (1)
I (1)
2.3 Beskryf die akkoorde by G en H (bv. majeur, ensovoorts).
G (1)
H (1)
2.4 Noem die kadens wat deur die letter J aangedui word.
Antwoord: (1)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 7
VRAAG 3
3.1 Skryf die dalende melodiese mineurtoonleer wat E MOL as die verlaagde
leitoon bevat, sonder toonsoortteken in die bassleutel. Gebruik kwartnote.
Antwoord:
(4)
3.2 Identifiseer die volgende modusse/toonlere:
3.2.1
Antwoord: (1)
3.2.2
Antwoord: (1)
3.2.3
Antwoord: (1)
3.2.4
Antwoord: (1)
3.2.5
Antwoord: (1)
[9]
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 4
Kies EEN van die gegewe openingsmotiewe om ʼn twaalfmaat-melodie vir die
instrument van jou keuse te voltooi. Gebruik ABA-vorm, voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.
4.1 Instrument
Hierdie vraag sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Keuse van instrument 1
Vorm en kadenspunte 6 (3+3)
Musikaliteit 5
Dinamika en artikulasie 2
Korrektheid van notasie 2
Totaal 16 ÷ 2 = 8 [8]
OF
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 9
4.2 Instrument
Hierdie vraag sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Keuse van instrument 1
Vorm en kadenspunte 6 (3+3)
Musikaliteit 5
Dinamika en artikulasie 2
Korrektheid van notasie 2
Totaal 16 ÷ 2 = 8 [8]
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 5
Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2.
5.1 Voltooi die onderstaande vierstemmige harmonisering deur gepaste
akkoorde in die gegewe styl te gebruik.
Hierdie vraag sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
Akkuraatheid (12 akkoorde) = 4 punte (-½ punt per fout)
Keuse van akkoorde (12 akkoorde) = 6 punte (-½ punt per fout)
Algemene indruk = 2 punte [12]
OF
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 11
5.2 Bestudeer die onderstaande stuk en beantwoord die vrae wat volg:
5.2.1 Noem die akkoordsimbole by (a) tot (d).
(a) (1)
(b) (1)
(c) (1)
(d) (1)
5.2.2 Voltooi die stuk deur gepaste akkoorde van jou keuse by te voeg.
Jy mag gepunteerde halfnote gebruik. (8)
[12]
TOTAAL AFDELING A: 60
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS
VRAAG 6 JAZZ
By ʼn Jazzfees in Kaapstad word Swing en Bebop-musiek opgevoer. Jy word gevra
om die twee style te vergelyk sodat die gehoor die verskille tussen die twee style
mag ken.
Vergelyk Swing met Bebop met betrekking tot die volgende aspekte:
SWING BEBOP
6.1 Harmonie Harmonie
(2)
6.2 Melodie Melodie
(2)
6.3 Instrumentasie Instrumentasie
(2)
6.4 Tempo Tempo
(2)
6.5 Ritme Ritme
(2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 13
VRAAG 7 ROMANTIESE MUSIEK
7.1 Bespreek die vierde beweging van Brahms se simfonie nr. 4 in E mineur op.98.
Jou bespreking moet op die volgende aspekte gebaseer is:
7.1.1 VORM
(3)
7.1.2 TEKSTUUR
(3)
7.1.3 HARMONIE
(3)
7.1.4 DINAMIKA
(3)
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
7.2 Kies EEN van die volgende Romantiese komposisies wat jy bestudeer het,
en noem SES stylkenmerke oor die werk wat jy gekies het.
7.2.1 Schubert: Erlkönig
OF
7.2.2 Chopin: Polonaise in A-mol majeur
OF
7.2.3 Puccini: La Bohème
OF
7.2.4 Smetana: The Moldau
OF
7.2.5 Mendelssohn: Vioolkonsert in E mineur, eerste beweging
Keuse
(6)
[18]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 15
VRAAG 8 20ste EEUSE MUSIEK
8.1 Definieer EEN van die onderstaande musiekstyle:
8.1.1 Impressionisme
OF
8.1.2 Neoklassisisme
OF
8.1.3 Musiekteater
Keuse
(2)
8.2 Beskryf hoe melodie en instrumentasie in jou gekose musiekstyl gebruik
word.
Keuse
(4)
[6]
Downloaded from hlayiso.com
16 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 9 INTERNASIONALE POPULÊRE MUSIEK
In Januarie 2012 het jy ʼn konsert in Bloemfontein bygewoon. Die beste
internasionale popmusikante het by Loch Logan Rose Garden opgetree. Een van
die volgende kunstenaars/groepe se liedjies wat jy bestudeer het, is deur ʼn ander
kunstenaar/groep opgevoer.
9.1 Girl/Boy bands
9.2 Brit pop
9.3 Heavy metal
9.4 R&B pop
9.5 Glam rock
Gee en staaf jou mening rakende die verskil oor die opvoering deur die
kunstenaar/groep vergeleke met die van die oorspronklike kunstenaar/groep
wat jy bestudeer het.
Keuse
[8]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 17
VRAAG 10 SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS IN POPULÊRE MUSIEK
By ʼn jeugfees word die musiek van die volgende kunstenaars vir vermaak gespeel.
10.1 Mandoza: Kwaito
10.2 Lucky Dube: Reggae
10.3 Steve Hofmeyer
Skryf die belangrike eienskappe van die musiek van EEN van die
kunstenaars van jou keuse.
Keuse
[6]
Downloaded from hlayiso.com
18 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 11 SUID-AFRIKAANSE TRADISIONELE MUSIEK
Beskryf enige EEN van die volgende style:
11.1 Kwaito
11.2 Musiek vir sosiale en kulturele geleenthede
11.3 Moppies en ghommaliedjies
Keuse
[5]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 19
VRAAG 12 SUID-AFRIKAANSE KOMPONISTE
Skryf ʼn kort paragraaf oor die musiekbydrae van EEN van die volgende Suid-
Afrikaanse komponiste:
12.1 SJ Khosa
12.2 N van der Watt
12.3 M Khumalo
Noem voorbeelde van hul komposisies. Begin jou paragraaf met die
komponis se naam.
Keuse
[5]
Downloaded from hlayiso.com
20 MUSIEK V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 13 MUSIEK INDUSTRIE
Noem enige VIER funksies van SAMRO.
[4]
VRAAG 14 SUID-AFRIKAANSE VOLKSLIED
Wie is die skrywers van die lirieke van die Volkslied?
[3]
TOTAAL AFDELING B: 65
GROOTTOTAAL: 125
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) MUSIEK V1 21
ROFWERK
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2012 Question Paper

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Eng)

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper