Skip to content

Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Question paperMusicGrade 12201623 pages

Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 MUSIEK V1 NAAM: PUNTE: 120 TYD: 3 uur *MUSCA* Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitende ʼn 1 bladsy manuskrippapier.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELINGS A, B, C, D en E. 2. Beantwoord AFDELING A slegs in potlood in die gegewe spasies voorsien op hierdie vraestel. 3. Beantwoord AFDELING B en C óf D óf E in blou of swart ink in die ANTWOORDEBOEK voorsien. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Jy mag hierdie bladsy verwyder. 6. Jy mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 7. Gebruik die tabel op die volgende bladsy as riglyn vir punte en tydsindeling wanneer elke vraag beantwoord word. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 3 NASIENROOSTER AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR A: Musiekteorie 1 20 (VERPLIGTEND) 2 15 3 10 4 15 SUBTOTAAL 60 EN B: (VERPLIGTEND) 5 20 SUBTOTAAL 20 EN C: WKM 6 10 7 10 8 10 9 10 SUBTOTAAL 40 OF D: JAZZ 10 10 11 7 12 8 13 15 SUBTOTAAL 40 OF E: IAM 14 10 15 8 16 7 17 15 SUBTOTAAL 40 GROOTTOTAAL 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) Beantwoord VRAAG 1, VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2, VRAAG 3, EN VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. VRAAG 1 Bestudeer die uittreksel uit die Hobosonate, opus 166 van C.Saint-Saëns en beantwoord dan die daaropvolgende vrae. Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 5 1.1 Benoem die toonsoort van die uittreksel. (1) 1.2 Benoem die tipe drieklank by 1.2, byvoorbeeld verminderde drieklank. (1) 1.3 Benoem die intervalle by 1.3.1 en 1.3.2, byvoorbeeld majeur tweede/sekunde. 1.3.1 1.3.2 (2) 1.4 Transponeer die hoboparty in maat 16 en 17 vir klarinet in B-mol. Voeg die nuwe toonsoortteken in. (1) 1.5 Herskryf maat 7 van die klavierparty in helfte die nootwaardes. Voeg die nuwe tydmaatteken in. (2) 1.6 Verbeter die groepering in maat 10 en 11 van die hoboparty. 1.7 Waarom word geen rustekens gebruik op die tweede en derde polsslag in maat 10 se basbalk nie? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 1.8 Skryf die volgende toonlere of modusse na aanleiding van die gegewe instruksies: 1.8.1 B Doriese modus, dalend sonder toonsoortteken. Gebruik die bassleutel en halfnote. (3) 1.8.2 C melodiese mineur, opgaande met toonsoortteken. Gebruik die altsleutel en halfnote. (4) [20] Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 7 VRAAG 2 BEANTWOORD VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2. 2.1 Gebruik die openingsmotief hieronder en voltooi dit tot ‘n 12 maat-melodie in ABA- vorm vir enige enkellyn melodiese instrument van jou keuse. Dui die instrument waarvoor jy komponeer aan en voeg dinamiek- en artikulasie-tekens , asook ‘n tempo-aanduiding by. Instrument: Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT SE BESKRYWING TOEKENNING PUNT Instrumentkeuse 1 (Klavier sal nie aanvaar word nie) Vorm en kadenspunte 3 Musikaliteit Melodiese kontoer, klimaks, ritme, musikale 8 eenheid en kreatiwiteit Korrekte notasie 1 Dinamiek en artikulasie 2 TOTAAL 15 [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 2.2 Gebruik die openingsmotief hieronder en voltooi dit tot ʼn 12 maat-melodie in ABA- vorm vir enige enkellyn melodiese instrument van jou keuse. Dui die instrument waarvoor jy komponeer aan en voeg dinamiek- en artikulasie-tekens, asook ʼn tempo-aanduiding by. Instrument: Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT SE BESKRYWING TOEKENNING PUNT Instrumentkeuse 1 (Klavier sal nie aanvaar word nie) Vorm en kadenspunte 3 Musikaliteit Melodiese kontoer, klimaks, ritme, musikale 8 eenheid en kreatiwiteit Korrekte notasie 1 Dinamiek en artikulasie 2 TOTAAL 15 [15] Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 9 VRAAG 3 Bestudeer die uittreksel uit “O Ewigkeit, du Donnerwort” deur J.S. Bach hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 3.1 Besyfer die akkoorde gemerk (a) tot (d) op die partituur. Gebruik ÒF Romeinse akkoordsimbole, ÒF akkoordsimbole soos aangedui bokant ʼn partituur. Let op die voorbeeld-antwoord in maat 1. (4) 3.2 Benoem die kadense by (e) en (f). Skryf slegs die naam van die kadens in die blok wat onder die notasie voorsien word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 3.3 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (g) tot (i). (g) (h) (i) (3) 3.4 Benoem die verwante toonsoort (majeur of mineur) van hierdie uittreksel. (1) [10] Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 11 VRAAG 4 Beantwoord OF VRAAG 4.1 (WKM) OF VRAAG 4.2 (JAZZ). 4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisasie hieronder deur die alt-, tenoor- en baspartye by te voeg. Gebruik ten minste TWEE nie-akkoord/akkoordvreemde note. Die harmonisasie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT SE BESKRYWING TOEKENNING PUNT 14 Akkoordkeuse (Minus ½ punt per fout) Korrektheid 14 Notasie, spasiëring, stemvoering en (Minus ½ punt per verdubbeling fout) Gebruik van nie-akkoordnote 2 30 (÷ 2) TOTAAL 15 [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 4.2 Voltooi die stuk deur geskikte harmoniese materiaal in die bassleutel by te voeg. Maak seker dat jy binne die styl van Ragtime skryf. Die harmonisasie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT SE BESKRYWING TOEKENNING PUNT 16 (2 per maat) Akkoordkeuse (Minus ½ punt per fout) 8 Korrektheid: (Minus ½ punt per Notasie, spasiëring en stemvoering fout) Algemene indruk 6 30 (÷ 2) TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING A: 60 Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 13 AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS Beantwoord AFDELING B (VERPLIGTEND) EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek) OF AFDELING D (Jazz) OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek) Beantwoord hierdie vrae in ʼn ANTWOORDEBOEK. AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND) VRAAG 5 5.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.11 E. 5.1.1 Die drie tipes mineurtoonlere is: A Harmonies, Pentatonies, Chromaties B Natuurlik, Blues, Majeur C Harmonies, Melodies, Natuurlik D Heeltoon, Natuurlik, Chromaties (1) 5.1.2 Watter noot word verhoog in ʼn Tierce de Picardie? A 1 B 3 C 7 D 5 (1) 5.1.3 Die Cor anglais behoort tot watter instrument-familie? A Koperblasers B Perkussie C Houtblasers D Strykers (1) 5.1.4 Met watter beweging van ʼn sonate/simfonie word die Rondo geassosieer? A 1ste B 2de C 3de D 4de (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 5.1.5 Hoeveel sestiende note pas in ʼn gepunteerde heelnoot? A 8 B 14 C 12 D 24 (1) 5.1.6 Watter DRIE elemente definieer musikale vorm? A Variasie, Maatlyne, Melodie B Toonkleur, Herhaling, Artikulasie C Kontras, Dinamiek, Toonkleur D Herhaling, Variasie, Vorm (1) 5.1.7 Watter EEN van die volgende is nie ʼn artikulasie-aanduiding nie? A Staccato B Tenuto C Fermata D Legato (1) 5.1.8 A cappella verwys na ʼn ….. A skielike toename in tempo. B concerto-solis. C werk wat sonder begeleiding uitgevoer word. D tromboon-demper. (1) 5.1.9 ʼn Chromatiese interval verwys na ʼn interval waar … A twee tone tegelyk saamklink. B beide intervalle in die gegewe toonsoort voorkom . C een of beide note is omgekeer. D een of beide note kom nie in die gegewe toonsoort voor nie . (1) 5.1.10 ʼn Coda word gewoonlik aangetref … A na ʼn toonsoort-verandering. B aan die einde van ʼn stuk. C tydens die ontwikkeling. D voor die uiteensetting. (1) Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 15 5.2 Beantwoord die volgende vrae in verband met die musiekindustrie. 5.2.1 Waarvoor staan die akroniem SAMRO? (1) 5.2.2 Wat is die funksie van SAMRO? (1) 5.2.3 Michael Jackson is oorlede in 2009. In watter jaar sal die kopiereg op sy komposisies verval? (1) 5.3 Noem DRIE wyses waarop ʼn nuwe komposisie geregistreer kan word. (3) 5.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of VALS is.. 5.4.1 Roof-opnames is egte opnames wat onwettig gekopieer word. 5.4.2 Musiekroof (musiek ‘piracy’) het nie ʼn negatiewe effek op die musiekindustrie nie. 5.4.3 Kopiereg gee komponiste die reg om hulle musiekwerke te herproduseer en om hulle musiekkopieë te versprei. 5.4.4 Aanlyn-roof verwys slegs na die onwettige aflaai van films. (4 x 1) (4) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) Beantwoord AFDELING C (Westerse Kunsmusiek) OF AFDELING D (Jazz) OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek) AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) VRAAG 6 6.1 Hoeveel simfonieë het Beethoven gekomponeer? (1) 6.2 Wat is die ooreenkoms tussen Fingal se Grot Op.26 en die opening van Die Towerfluit? (1) 6.3 Wat is die verskil tussen ʼn simfonie en ʼn simfoniese gedig/toondig? (2) 6.4 Na watter antieke geheime orde word in Die Towerfluit verwys? (1) 6.5 Noem EEN bekende werk deur Mendelssohn (Fingal se Grot uitgesluit). (2) 6.6 Behalwe opera, noem nog TWEE genres waarin Mozart gekomponeer het. (2) 6.7 Wat is die verskil tussen opera seria en opera comique? (2) [10] VRAAG 7 7.1 Die Mannheimskool het ʼn belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van die orkes en simfonie. 7.1.1 Wie en wat was die Mannheimskool? (2) 7.1.2 Gee VYF stilistiese ontwikkelings wat die Mannheimskool ingestel het. (5) 7.2 Kombineer die stemtipe in KOLOM B met die korrekte karakter in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–C) langs die vraagnommer (7.2.1–7.2.3) in die ANTWOORDBOEK, byvoorbeeld 7.2.4 E. KOLOM A KOLOM B 7.2.1 Sarastro A Koloratuursopraan 7.2.2 Papageno B Bas 7.2.3 Koningin van die Nag C Bariton (3 x 1) (3) [10] Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 17 VRAAG 8 8.1 Gebruik die volgende lys van elemente om ‘n paragraaf te skryf oor die stylkenmerke van die Romantiese periode.  Melodie (1)  Harmonie (1)  Tonaliteit (1)  Tekstuur (1)  Ritme (1) 8.2 Beskryf die Hebrides Ouverture Op. 26 van Mendelssohn deur te verwys na die toonsoort, vorm en basiese instrumentasie van die werk. (4) 8.3 Waar het Mendelssohn sy inspirasie gevind vir die Hebrides Ouverture? (1) [10] VRAAG 9 Skryf ʼn artikel vir die Gramophone-tydskrif se lesers waarin jy die EERSTE en VIERDE beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6, opus 68 breedvoerig verduidelik. Verwys na die volgende riglyne:  Titels van bewegings (2)  Tydmaattekens (2)  Toonsoorte (2)  Vorms (2)  Enige DRIE kenmerke van die bewegings (6)  Styl en taalgebruik (2) (16 ÷1.6) [10] TOTAAL AFDELING C: 40 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING D: JAZZ VRAAG 10 10.1 In watter stad het jazzmusiek volgens bewering ontstaan? (1) 10.2 Watter jazzgroep het “vary-oo-vum” gekomponeer? (1) 10.3 Behalwe Miriam Makeba, gee nog TWEE voorbeelde van vroeë jazz-sangers. (2) 10.4 Waar het Kwêla ontstaan? (1) 10.5 Watter jazzstyl maak van beide rock en funk gebruik? (1) 10.6 Watter instrument bespeel Abdullah Ibrahim? (1) 10.7 Watter Suid-Afrikaanse groep het die album “Township Bop” vrygestel? (1) 10.8 10.8.1 Wat is die naam van Miriam Makeba se internasionale treffer? (1) 10.8.2 In watter jaar is hierdie liedjie vrygestel? (1) [10] VRAAG 11 Jy word gevra om ʼn persverklaring te skryf vir ʼn opkomende huldeblyk aan Johannes “Spokes” Mashiyane. Jou artikel moet die volgende inligting bevat:  Sy hoofinstrument (1)  Musiekstyl en kenmerke van die styl (4)  Musikale inspirasie (1)  EEN album (1) [7] VRAAG 12 12.1 Skryf kort aantekeninge oor die jazzgroep Voice. Jou aantekeninge moet die volgende insluit:  TWEE orkeslede  Styl en invloed van die groep (4) 12.2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of VALS is. 12.2.1 Bebop maak gebruik van vinnige toonlere en arpeggio’s. 12.2.2 Marabi-styl is diep gewortel in ragtime en blues. 12.2.3 Kwêla bestaan uit SEWE verskillende akkoordveranderings. 12.2.4 Mbaqanga is ʼn Suid-Afrikaanse musiekstyl van Xhosa-afkoms. (4 x 1) (4) [8] Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 19 VRAAG 13 Die Jazz Epistles was die eerste belangrike orkes van sy soort in Suid-Afrika. Skryf ‘n opstel oor die orkes se loopbaan met verwysing na die volgende punte:  Orkeslede (6 ÷ 2) (3)  Instrumente (6 ÷ 2) (3)  Karaktereienskappe van die musiek (5)  Die karakterisering van Jazz tydens die Apartheidsjare (2)  EEN album (1)  Styl en taalgebruik (1) [15] TOTAAL AFDELING D: 40 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 20 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) VRAAG 14 14.1 Tot watter instrumentegroep behoort die uhadi? (1) 14.2 Wat is ʼn Chronicler? (2) 14.3 Definieer die term Ululasie. (1) 14.4 Watter styl assosieer jy met Dolly Rathebe? (1) 14.5 Wat word bedoel met ‘die gemengde strukturele vorm’? (2) 14.6 Gee ʼn moderne Engelse woord vir ‘mondtromspel’. (1) 14.7 Gee TWEE styleienskappe van vrye kiba musiek. (2) [10] VRAAG 15 Jy word versoek om ʼn kort persverklaring te skryf vir ʼn Isicathamiya-koorkompetisie. Jou artikel moet die volgende inligting bevat:  Definisie van die woord (2)  Stylkenmerke van die musiek (4)  EEN belangrike album en die komponis(te) (2) [8] VRAAG 16 Skryf ʼn insetsel vir Wikipedia oor Afro Soul, waarin jy die stylkenmerke asook die tipiese instrumentasie van dié musiekstyl beskryf. Gee ook TWEE voorbeelde van Suid-Afrikaanse Afro Soul-kunstenaars.  Stylkenmerke (3)  Instrumentasie (4 ÷ 2) (2)  TWEE kunstenaars (2) [7] Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V1 21 VRAAG 17 Skryf ‘n opstel oor Maskandi-musiek. Bespreek die volgende aspekte in jou opstel:  Kulturele oorsprong (2)  Tipiese instrumentasie (5)  Stylkenmerke van die musiek (5)  DRIE kunstenaars wat ʼn invloed gehad het op die internasionale blootstelling van Maskandi (3) [15] TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 22 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2016) Copyright reserved Please turn over

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all