Skip to content

Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

Question paperMusicGrade 12201624 pages

Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V1 FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 120 TYD: 3 uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C, D en E. 2. AFDELING A en B is verpligtend. 3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E). 4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe teks met blou of swart ink op hierdie vraestel. 5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder. 8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS NASIENROOSTER AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR A: MUSIEKTEORIE 1 20 (VERPLIGTEND) 2 15 3 10 4 15 SUBTOTAAL 60 EN B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS 5 20 (VERPLIGTEND) SUBTOTAAL 20 EN C: WKM 6 10 7 5 8 5 9 5 10 15 SUBTOTAAL 40 OF D: JAZZ 11 10 12 5 13 5 14 5 15 15 SUBTOTAAL 40 OF E: IAM 16 10 17 5 18 5 19 5 20 15 SUBTOTAAL 40 GROOTTOTAAL 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute) Beantwoord VRAAG 1 EN VRAAG 2.1 OF 2.2 EN VRAAG 3.1 OF 3.2 EN VRAAG 4.1 OF 4.2. Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. VRAAG 1 (25 minute) Bestudeer die partituur hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 1.3.1 1.1 Benoem die toonsoort van hierdie uittreksel. ___________________________________________ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 1.2 Benoem die intervalle by 1.2.1 en 1.2.2 volgens tipe en afstand. 1.2.1 ___________________________________ 1.2.2 ___________________________________ (2) 1.3 Benoem die tipe drieklank by 1.3.1 en 1.3.2, byvoorbeeld mineur drieklank. (Oorweeg slegs die note in die blokkie op die partituur.) 1.3.1 ___________________________________ 1.3.2 ___________________________________ (2) 1.4 Omkring 'n akkoord wat 'n dominant sewende akkoord in grondposisie op hierdie partituur vorm. (1) 1.5 Transponeer maat 3 van die soloparty 'n mineur derde laer vir die E-mol altsaksofoon. Voeg 'n nuwe toonsoortteken by. (3) 1.6 Transkribeer maat 5 van die klavierparty (regterhand) vir altviool op dieselfde toonhoogte. Gebruik die korrekte sleutel. (3) 1.7 Herskryf maat 1 van die klavierparty (regterhand), maar halveer die nootwaardes. Voeg 'n nuwe tydmaatteken by. (3) 1.8 Voltooi die volgende om 'n pentatoniese toonleer te vorm: (2) 1.9 Skryf 'n opgaande sekwens van die gegewe melodiese fragment. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 1.10 Vergelyk die musiekvoorbeeld hieronder met die klavierparty in maat 5. Watter komposisietegniek word in die voorbeeld hieronder gebruik? ______________________________________ (1) 1.11 Voeg 'n voordragaanduiding(s) by die uittreksel hieronder om die voordraer die opdrag te gee om legato te speel. ______________________________________ (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS VRAAG 2 (25 minute) Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2. 2.1 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens by. Instrument: ____________________________________ Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT BESKRYWING TOEKENNING SE PUNT Vorm en kadenspunte 3 Korrektheid Nootstele, polse per maat, toevallige tekens, 2 spasiëring, uitleg Kwaliteit - Kwaliteit van melodie en toepaslikheid vir gekose instrument 10 - Toepaslike dinamiek- en artikulasie- aanduidings - Musikaliteit TOTAAL 15 [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 2.2 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens by. Instrument: ____________________________________ Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT BESKRYWING TOEKENNING SE PUNT Vorm en kadenspunte 3 Korrektheid Nootstele, polse per maat, toevallige tekens, 2 spasiëring, uitleg Kwaliteit - Kwaliteit van melodie en toepaslikheid vir gekose instrument 10 - Toepaslike dinamiek- en artikulasie- aanduidings - Musikaliteit TOTAAL 15 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS VRAAG 3 (10 minute) Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2. 3.1 Bestudeer die partituur hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Voorbeeld: (i) (ii) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 3.1.1 Hierdie werk moduleer in maat 11–133. Noem die nuwe toonsoort. __________________________________________ (1) 3.1.2 'n Tweede modulasie kom in maat 14–16 voor. Hoe is die nuwe toonsoort in hierdie mate aan F majeur verwant? __________________________________________ (1) 3.1.3 Identifiseer die akkoorde van (a)–(e) en besyfer hulle op die partituur. Gebruik besyferingsimbole onderaan die partituur OF akkoordsimbole boaan die partituur. (Let op die voorbeeld in maat 1.) (5) 3.1.4 Benoem die kadens by (f). __________________________________________ (1) 3.1.5 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii). (i) ________________________________________ (ii) ________________________________________ (2) [10] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 3.2 Bestudeer die partituur hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Voorbeeld: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 3.2.1 Hierdie werk moduleer in maat 122–162. Benoem die nuwe toonsoort. __________________________________________ (1) 3.2.2 Identifiseer die akkoorde van (a)–(e) en skryf akkoordsimbole boaan die partituur. (Let op die voorbeeld in maat 1.) (5) 3.2.3 Skryf die akkoordprogressie neer en benoem die kadens by (f). __________________________________________ (2) 3.2.4 Benoem die tipe nie-akkoordnoot by (g). __________________________________________ (1) 3.2.5 Noem die stilistiese kenmerk wat in die bassleutel van maat 9–24 gebruik word. __________________________________________ (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS VRAAG 4 (30 minute) Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2. 4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en baspartye by te voeg. Gebruik ten minste TWEE nie-akkoordnote. Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT BESKRYWING TOEKENNING SE PUNT Akkoordprogressie 12 Akkoordkeuse; korrekte gebruik van kadens Korrektheid 12 Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering Kwaliteit Baslyn, musikaliteit, 16 nie-akkoordnote, stylbewustheid, innovering, kreatiwiteit 40 (÷ 8 x 3) TOTAAL 15 [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 4.2 Voltooi die stuk hieronder deur 'n geskikte baslyn en harmoniese materiaal in die onvoltooide mate in te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word, en voeg die akoordsimbole boaan die melodielyn by. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word: PUNTE- KANDIDAAT BESKRYWING TOEKENNING SE PUNT Akkoordprogressie 11 Akkoordkeuse; korrekte gebruik van kadens Korrektheid Notasie, spasiëring, stemvoering 11 Kwaliteit Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, 18 innovering, kreatiwiteit 40 (÷ 8 x 3) TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 16 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute) Beantwoord AFDELING B EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek) OF AFDELING D (Jazz) OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek). Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND) VRAAG 5 5.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (5.1.1–5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.1.11 E. 5.1.1 'n Chromatiese noot is ... A 'n noot wat aan die huidige toonsoort behoort. B die tegniese naam vir die sewende trap van 'n toonleer. C 'n noot wat nie aan die huidige toonsoort behoort nie. D 'n noot wat aan die diatoniese toonsoort behoort. 5.1.2 A capella verwys na ... A 'n stem wat deur 'n orrel begelei word. B koormusiek sonder instrumentale begeleiding. C ensemble-sang met begeleiding. D 'n instrumentale ensemble wat in 'n kapel speel. 5.1.3 'n Aërofoon se klank word deur ... voortgebring. A 'n vibrerende lugkolom B 'n vibrerende snaar C 'n vibrerende tromvel D die instrument se eie materiaal 5.1.4 Sinkopasie is ... A 'n melodienoot op die eerste pols van die maat. B 'n ritmiese harmoniese middel. C 'n beklemtoonde noot op 'n swak pols. D Al die bogenoemde 5.1.5 Wat is transkripsie? A Die byvoeging van dinamiektekens by 'n partituur B Musiek wat in 'n ander sleutel met verandering van toonhoogte geskryf is C Musiek wat op dieselfde toonhoogte vir 'n ander instrument geskryf is D Transponering van die hooftema van 'n komposisie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 17 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS 5.1.6 'n Motief is ... A 'n kort melodiese of ritmiese fragment. B 'n liriese vokale passasie in musiek. C die toonsetting van verskeie note vir een lettergreep. D 'n herhaalde noot met verandering van harmonie. 5.1.7 Om 'n nuwe komposisie te registreer moet jy ... A die werk by 'n invorderingsagentskap registreer. B die werk aan jouself pos om die skeppingsdatum te bevestig. C 'n kommissaris van ede kry om jou werk te sertifiseer. D Al die bogenoemde 5.1.8 Watter EEN van die volgende is NIE 'n voorbeeld van musiekrowery NIE? A Fotokopiëring van bladmusiek vir 'n orkesvoordrag B Onwettige opnames van radio, TV of lewendige konserte C Verkoop van nagemaakte opnames as oorspronklike opnames D Transkribering van 'n solo met die toestemming van die voordraer 5.1.9 Pizzicato is ... A 'n instruksie aan strykers om die snare te pluk. B die teenoorgestelde van arco. C 'n Italiaanse musiekterm wat in 'n strykkwartet gebruik word. D Al die bogenoemde 5.1.10 Die term scherzando beteken ... A 'n stadige tempo. B 'n skerts of 'n grap. C 'n neutrale stemming D om staccato te speel. (10 x 1) (10) 5.2 Beskryf enige TWEE van die terme hieronder. Skryf die antwoorde langs jou keuses (5.2.1–5.2.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. 5.2.1 Rubato 5.2.2 Libretto 5.2.3 Scatting 5.2.4 Plaasvervangende akkoord 5.2.5 Meloritme 5.2.6 Ukuvamba (2 x 2) (4) 5.3 'n Onafhanklike komponis het sekere regte met betrekking tot sy/haar komposisies. Noem SES van hierdie regte. (6) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 18 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS Beantwoord AFDELING C (WKM) OF AFDELING D (JAZZ) OF AFDELING E (IAM). AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WAM) VRAAG 6 6.1 Voltooi die tabel hieronder wat die skematiese uiteensetting van die drie bewegings van Beethoven se Simfonie Nr. 6 in F Op. 68 voorstel deur die ontbrekende woorde neer te skryf. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (6.1.1–6.1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 6.1.7 Cadenza. TEMPO- BEWEGINGS TITEL VORM AANDUIDING Ontwaking van Eerste opgewekte gevoelens by 6.1.1 6.1.2 beweging aankoms op platteland Vierde 6.1.3 Vrye vorm 6.1.4 beweging Vyfde 6.1.5 6.1.6 Allegretto beweging (6) 6.2 Noem die houtblaasinstrument wat Beethoven in die vierde beweging van sy Simfonie Nr. 6 bygevoeg het. (1) 6.3 Beethoven se Simfonie Nr. 6 het vyf bewegings. Wanneer jy na die werk luister, mag dit klink asof daar slegs drie bewegings is. Gee kortliks die rede hiervoor. (1) 6.4 Bestudeer die temas hieronder uit Simfonie Nr. 6 en identifiseer die beweging waarin elkeen voorkom. 6.4.1 6.4.2 (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 19 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS VRAAG 7 7.1 In watter voorgeskrewe werk kom die volgende tema voor? (1) 7.2 Wat is die vormstruktuur van hierdie werk? (1) 7.3 Verduidelik wat die komponis geïnspireer het om hierdie werk te komponeer. (3) [5] VRAAG 8 Skryf 'n paragraaf waarin jy die verskille EN ooreenkomste tussen 'n ouverture en 'n konsertouverture verduidelik. [5] VRAAG 9 Skryf 'n paragraaf oor die rol wat die Mannheim-skool in die ontwikkeling van die simfonie-orkes gespeel het. [5] VRAAG 10 'Mozart se opera Die Towerfluit kan as beide komies en ernstig beskou word.' Skryf 'n opstel waarin jy die stelling hierbo bespreek deur na Mozart se gebruik van karakters, stemtipes en musiekelemente in die volgende TWEE arias te verwys: • Der Vogelfänger bin ich ja (Ja, ek is die voëlvanger) • Die Hölle Rache kocht in meinem Herzen (Die hel se wraak kook in my hart) DRIE punte sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel toegeken word. [15] TOTAAL AFDELING C: 40 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 20 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS AFDELING D: JAZZ VRAAG 11 11.1 Kies 'n instrument uit KOLOM B wat by enige VIER kunstenaars in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter van jou keuse (A–F) langs die vraagnommer (11.1.1–11.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 11.1.6 G. KOLOM A KOLOM B 11.1.1 Todd Matshikiza A klavier 11.1.2 Elias Lerole B saksofoon 11.1.3 Winston Ngozi C kitaar 11.1.4 Philip Tabane D stem 11.1.5 David Masondo E penniefluitjie F tromstel (4 x 1) (4) 11.2 Noem die leier van TWEE van die Suid-Afrikaanse jazz-'bands' (-orkeste) of -groepe. Skryf die antwoorde langs jou keuses (11.2.1–11.2.3) in die ANTWOORDEBOEK neer. 11.2.1 The Blue Notes 11.2.2 Manhattan Brothers 11.2.3 Sakhile (2) 11.3 Gee VIER redes waarom die penniefluitjie gedurende die 1930's so 'n gewilde instrument was. (4) [10] VRAAG 12 Skryf 'n paragraaf oor Cape jazz deur na die volgende kenmerke te verwys: • Melodie (2) • Ritme (1) • Instrumentasie (2) [5] VRAAG 13 Skryf 'n paragraaf oor die musiekstyl wat EEN van die volgende 'bands' (orkeste) verteenwoordig. Noem die styl in jou antwoord en brei uit oor die musiekeienskappe van hierdie styl. • Makgonatsohle Band • Soul Brothers [5] • The Cool Crooners Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 21 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS VRAAG 14 Marabi het gedurende die 1920's en 1930's in die townships om die groot Suid-Afrikaanse stede ontwikkel. Skryf aantekeninge oor die sosiale en musikale oorsprong van hierdie styl. [5] VRAAG 15 Kies EEN van die volgende kunstenaars/groepe: • Zim Nqawana • Sakhile • Spirits Rejoice Skryf 'n opstel waarin jy die geskiedenis van die kunstenaar/groep asook die musiekstyleienskappe van jou gekose kunstenaar/groep in breë trekke verduidelik. Noem ten minste TWEE treffers/albums. DRIE punte sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel toegeken word. [15] TOTAAL AFDELING D: 40 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 22 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) VRAAG 16 16.1 Kies die kultuurgroepe uit KOLOM B wat by enige VIER danse in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter van jou keuse (A–I) langs die vraagnommer (16.1.1–16.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 16.1.10 J. KOLOM A KOLOM B 16.1.1 Domba A baPedi 16.1.2 Xincayincayi B amaSwati 16.1.3 Umtyityimbo C amaZulu 16.1.4 Mokorotlo D amaXhonga 16.1.5 Sekgapa E amaXhosa 16.1.6 Borankana F amaNdebele 16.1.7 Itshikiza G baTswana 16.1.8 Umtsimba H baSotho 16.1.9 Inkwahla I vhaVenda (4 x 1) (4) 16.2 Noem TWEE funksies van krepitasie gedurende 'n musiekvoordrag. (2) 16.3 Noem VIER maniere waarop musikale ontwikkeling van kinders in hulle tradisionele Suid-Afrikaanse gemeenskappe plaasvind. (4) [10] VRAAG 17 Skryf 'n paragraaf oor die musiekstyl wat EEN van die volgende 'bands' (orkeste) verteenwoordig. Noem die styl in jou antwoord en brei uit oor die musiekeienskappe van hierdie styl. • Makgonatsohle Band • Soul Brothers • The Cool Crooners [5] VRAAG 18 Skryf 'n paragraaf waarin jy maskandi kortliks beskryf. Verwys na die kitaarspeltegniek, stemming (van die kitaar) en musiekeienskappe. [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 23 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS VRAAG 19 19.1 Beskryf malombo kortliks. (4) 19.2 Noem EEN verteenwoordigende malombo-kunstenaar/-'band' (orkes). (1) [5] VRAAG 20 'Inheemse Afrikamusiek is 'n kulturele uitdrukking van die ubuntu-gees.' Skryf 'n opstel waarin jy die stelling hierbo bespreek. Gee voorbeelde oor hoe ubuntu in musiek en dans uitgebeeld word. DRIE punte sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel toegeken word. [15] TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 120 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all