Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
FEBRUARIE/MAART 2016
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 631.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)6 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition4 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)10 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]16 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]17 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/Feb.–Mrt .2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A (Gehoor) (10)
AFDELING B (Herkenning) (12)
AFDELING C (Vorm) (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik potlood vir musieknotasie en
blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat mag die bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel
gespesifiseer is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
• Die snitte moet soos volg gespeel word:
- WKM-kandidate: Snit 1–20 en Snit 36–39
- JAZZ-kandidate: Snit 1–10, Snit 21–26 en Snit 36–39
- IAM-kandidate: Snit 1–10 En Snit 27–39
6. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
kragonderbreking.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
NASIENROOSTER
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 6
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 4
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
note in maat 3–41 hieronder.
Speel Snit 1 TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin. (3)
Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.
1.2 Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Mozart. Vul die ontbrekende
toonhoogtes, wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor, op die gegewe partituur
in.
Speel Snit 2 nog EEN keer. (3)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
VRAAG 2
Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die uittreksel uit Think of Me (Phantom of the Opera) terwyl jy die vokale
partituur volg. Beantwoord die vrae wat volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.1 Benoem die interval wat by 2.1 (in die vokale party) van maat 3 gevorm word,
bv. Majeur 2de.
(1)
Speel Snit 5 TWEE keer.
2.2 Benoem die kadens by 2.2 in maat 7 en 8.
(1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.3 Hierdie uittreksel begin in maat 9. Jy sal 'n nie-akkoordnoot by 2.3 in die
vokale party van maat 11 hoor.
2.3.1 Noteer hierdie noot op die partituur. (1)
2.3.2 Noem die tipe nie-akkoordnoot.
(1)
[4]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.
Speel Snit 7 TWEE keer.
3.1 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 7 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 7
Ragtime
Idiofoon
Tromboon
Sikliese akkoordstruktuur
Trompet
Pentatonies (2)
Speel Snit 8 TWEE keer.
3.2 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 8 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 8
Anakrusis
Allegro
Homofonies
Accelerando
Polifonies
Pizzicato (2)
Speel Snit 9 TWEE keer.
3.3 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 9 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 9
Alt
Aërofoon
Ostinato
Amerikaanse Jazz
Idiofoon
Sintetiseerder (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Speel Snit 10 TWEE keer.
3.4 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 10
Koor
Polifonies
Alla marcia
Pedaalpunt
Big Band
Tranquillo (2)
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 11 EEN keer.
4.1.1 Identifiseer die komponis en titel van hierdie werk.
Komponis: _____________________________
Titel: _____________________________ (2)
Speel Snit 12 TWEE keer.
4.1.2 Watter melodiese komposisietegniek hoor jy in die altviole en
fagotte aan die begin van hierdie uittreksel?
(1)
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.3 Watter EEN van die volgende terme beskryf die melodiese
materiaal van die strykers en fluite in hierdie uittreksel die beste?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Cantabile Arpeggio's Chromaties Diatonies (1)
Speel Snit 14 TWEE keer.
4.1.4 Gee 'n geskikte Italiaanse term om die dinamiese vlak van die
melodiese lyn in hierdie uittreksel te beskryf.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 15 EEN keer.
4.2.1 Identifiseer die genre van hierdie musiek.
(1)
4.2.2 Noem die karakters wat in hierdie uittreksel sing.
(2)
Speel Snit 16 EEN keer.
4.2.3 Skryf 'n geskikte Italiaanse term neer om die verandering van
tempo aan die einde van hierdie uittreksel te beskryf.
(1)
Speel Snit 17 EEN keer.
4.2.4 Kies die woord wat die artikulasie in die begeleiding van hierdie
uittreksel die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
Staccato Leggiero Pizzicato Vivace (1)
4.3 Luister na TWEE uittreksels uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 wat elk twee
keer gespeel sal word en beantwoord die vrae.
Speel Snit 18 TWEE keer.
4.3.1 Hierdie uittreksel begin met 'n solo houtblaasinstrument wat gevolg
word deur 'n solo koperblaasinstrument. Noem elk van hierdie
instrumente.
Houtblaasinstrument: ________________________________
Koperblaasinstrument: ________________________________ (2)
4.3.2 Identifiseer die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Speel Snit 19 TWEE keer.
4.3.3 Identifiseer die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is.
(1)
Speel Snit 20 TWEE keer.
4.3.4 Kies die tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in
die toepaslike blokkie.
(1)
4.3.5 Merk die karakter of stemming van hierdie uittreksel in KOLOM A.
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
KOLOM A Snit 20
Lento
Tranquillo
Agitato
Maestoso (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 21 EEN keer
5.1.1 Met watter EEN van die volgende terme assosieer jy hierdie
uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Marabi Mbaqanga Jazz in ballingskap (1)
5.1.2 Skryf die titel van hierdie werk neer.
(1)
5.1.3 Noem TWEE kunstenaars wat met hierdie uittreksel geassosieer
word.
(2)
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.1.4 'n Herhalende ritmiese voortstuwing word in hierdie uittreksel
gehoor. Watter instrument(e) word in die verband gehoor? Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Instrument(e) Snit 22
Horingafdeling, bas en klavier
Simbale, bas en piano
Slegs klavier (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 23 EEN keer.
5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.
(1)
5.2.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1.
(2)
5.2.3 Noem EEN kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer
word.
(1)
5.2.4 Noem die titel van die werk.
(1)
5.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 24 EEN keer.
5.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.
5.3.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.3.1.
(2)
5.3.3 Noem die vroulike sanger wat met hierdie uittreksel geassosieer
word.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Speel Snit 25 EEN keer.
5.3.4 Beskryf hoe die roep-en-antwoord-tegniek in hierdie uittreksel
gebruik word.
(1)
Speel Snit 26 EEN keer.
5.3.5 Met watter van die volgende items assosieer jy hierdie uittreksel?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Riff Elektriese orrel Polifonie (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 27 EEN keer.
6.1.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl. Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Marabi Mbaqanga Isicathamiya (1)
6.1.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.
(2)
Speel Snit 28 EEN keer.
6.1.3 Noem die kunstenaar/groep wat jy met hierdie lied assosieer.
(1)
6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 29 EEN keer.
6.2.1 Met watter tipe lied assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X)
in die toepaslike blokkie.
Bruilofslied Begrafnislied Struggle-lied Oorlogslied (1)
Speel Snit 30 EEN keer.
6.2.2 Met watter tipe lied assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X)
in die toepaslike blokkie.
Wiegelied Vieringslied Inlywingslied Werklied (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Speel Snit 31 en 32 TWEE keer direk na mekaar.
6.2.3 Luister na die TWEE snitte wat TWEE keer direk na mekaar gespeel
word.
Voltooi die tabel hieronder. Identifiseer die stemtipe,
komposisietegniek en slaginstrument wat in elke snit gebruik word.
Snit 31 Snit 32
Stemtipe
Komposisie-
tegniek
Slaginstrument
(3)
6.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 33 EEN keer.
6.3.1 Identifiseer die chordofoon wat jy in die inleiding van hierdie
uittreksel hoor.
(1)
6.3.2 Noem die stemtipe van die solis wat die melodie inlei.
6.3.3 Identifiseer die vokale komposisietegniek wat in hierdie uittreksel
gebruik word. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Vraag en antwoord Ululasie Krepitasie Nabootsing (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
6.4 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 34 en Snit 35 TWEE keer direk na mekaar.
Identifiseer TWEE instrumente in elk van die uittreksels.
Snit 34 Snit 35
Instrumente
(4)
(16 ÷ 2) [8]
-
TOTAAL AFDELING D: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 36 EEN keer.
Luister na die volgende stuk terwyl jy die partituur bestudeer.
ROMANCE
Anon
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
7.1 Noem die oorkoepelende vorm van hierdie werk.
(1)
7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur die hoofseksies op die partituur
aan te dui. Skryf hoofletters bokant die notebalk neer. (3)
7.3 Noem die hooftoonsoort van die werk in maat 1–16.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/Feb.–Mrt .2016
NSS
7.4 Na watter toonsoort moduleer (verander toonsoort) die werk in maat 17?
(1)
Speel Snit 37 EEN keer.
7.5 Watter komposisietegniek word in die basparty in maat 1–5 gebruik?
(1)
Speel Snit 38 EEN keer.
7.6 Hierdie snit begin in maat 27. Noem die kadens in maat 30–32.
(1)
Speel Snit 39 EEN keer. [8]
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/Feb.–Mrt .2016
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP (Eng)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper