Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
MUSIEK V1
NAAM:
PUNTE: 120
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 27 bladsye, insluitend 1 bladsy manuskrippapier.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 28 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 28 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 28
- File size
- 915.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 28
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1Scales, Keys, Modes & Intervals35 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition15 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition10 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition
- Question 5Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]20 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Show all 11 questions
- Question 7Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]5 marks
- Question 11Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]10 marks
- Question 12Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]5 marks
- Question 16Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]10 marks
- Question 19Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C, D en E.
2. AFDELING A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A in potlood en al die geskrewe teks
in blou of swart ink. Beantwoord die vrae in die spasies aangedui daarvoor.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E in blou of swart ink in die
ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
in hul antwoorde te gee binne die gegewe tydsduur.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 3
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND) 2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE
MUSIEKKENNIS 5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2
Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.
1. Bestudeer die Prelude uit Op.28. No. 4 deur Chopin hieronder en beantwoord
die vrae wat volg.
(iv)
6
(ii) 1.7.1
12
(i)
1.7.2
18
(iii)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 5
1.1 Benoem die verwante toonsoort van hierdie stuk.
(1)
1.2 Waarvoor staan die afkorting “Op.”?
(1)
1.3 Gee die Afrikaanse betekenis van die term “Largo”.
(1)
1.4 Noem die intervalle gemerk (i) en (ii) volledig volgens tipe en afstand.
(i)
(ii) (2)
1.5 Keer die interval gemerk (i) om en beskryf die nuwe interval hieronder.
Antwoord: (2)
1.6 Benoem die drieklank by (iii) volgens tipe en omkering. Herskryf dit in
grondposisie en gebruik heelnote.
(iii)
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.7 1.7.1 Transponeer die vioolparty in maat 17 vir Klarinet in B-mol. Voeg die
nuwe toonsoortteken by.
(2)
1.7.2 Verdubbel die nootwaardes van die vioolparty in maat 18. Voeg die
nuwe tydmaatteken by.
(3)
1.8 Identifiseer die komposisietegniek wat gebruik is om (iv) te verander.
Verdubbeling Verkleining Omkering (1)
1.9 1.9.1 Skryf die E-blues toonleer, stygend sonder toonsoorttekens, in die
tenoorsleutel.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 7
1.9.2 Skryf die G-heeltoon toonleer dalend in die alt-sleutel.
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.
2.1 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn twaalf-maat melodie in
drieledige vorm vir die instrument van jou keuse te voltooi. Dui die
instrument waarvoor jy skryf aan en voeg tempo, dinamiek- en
artikulasietekens by.
Instrument: __________________________________
Tempo: __________________________________
Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, toevallige tekens, 2
spasiëring en uitleg
Kwaliteit
Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie,
10
musikaliteit, tempo, melodiese kontoer,
klimaks en kreatiwiteit
TOTAAL 15 [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 9
2.2 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn twaalf-maat melodie in
drieledige vorm te voltooi vir die instrument van jou keuse. Dui die
instrument waarvoor jy skryf aan en voeg dinamiek- en artikulasietekens
by.
Instrument:
Tempo:
Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, toevallige tekens, 2
spasiëring en uitleg
Kwaliteit
Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie,
10
musikaliteit, tempo, melodiese kontoer,
klimaks en kreatiwiteit
TOTAAL 15 [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel uit Der Span auf den Wellen van Op. 17 Nr. 7 van
Jean Sibelius hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
1
4
4
8
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 11
12
15
(d)
19
(c)
(e)
23
(a) (b)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.1.1 Benoem die toonsoort van die eerste gedeelte van die stuk.
(1)
3.1.2 Benoem die relatiewe toonsoort van die tweede gedeelte van die
stuk.
(1)
3.1.3 Identifiseer die kadens waarmee die stuk eindig en skryf die
akkoorde van die kadens, bv. Onderbroke kadens: V – VI.
(2)
3.1.4 Kies die korrekte antwoord vir die komposisie tegniek wat gereeld
voorkom in die melodie.
Herhaling Sekwens Omkering (1)
3.1.5 Besyfer die akkoorde by (a), (b) en (c) volledig met gebruik van
Romeinse besyfering, bv. G: V (of Va) OF akkoordsimbole, bv. D.
(a) (1)
(b) (1)
(c) (1)
3.1.6 Benoem die tipe nie-akkoordnote wat (d) en (e) gemerk is:
(d) (1)
(e) (1)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 13
3.2 Bestudeer die uittreksel uit 15 Easy Pieces for Piano van D. Valeras hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
(b)
(a)
(c)
(ii)
(i)
(d)
(e)
X X
Kadens
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.2.1 Benoem die toonsoort van die stuk.
(1)
3.2.2 Identifiseer akkoorde (a) tot (e) en besyfer hul korrek hieronder.
Gebruik akkoordsimbole, bv. C/E.
(a) (b)
(c) (d)
(e) (5)
3.2.3 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
(i)
(ii) (2)
3.2.4 Benoem die kadens aan die einde van die stuk en dui die
akkoordsimbole aan.
Kadens:
Akkoordsimbole: (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 15
VRAAG 4 (30 minute)
Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en
baspartye by te voeg. Gebruik ten minste EEN nie-akkoordnoot.
Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Akkoordprogressie
14
Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadens
Korrektheid 16
Notasie, verdubbeling, spasiëring en (Minus ½ punt per
stemvoering fout)
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, 10
stylbewustheid en kreatiwiteit
40 (÷ 8 x 3)
TOTAAL 15 [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
4.2 Voltooi die stuk deur geskikte harmoniese materiaal in die bassleutel by te voeg.
Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal voorgestel word.
Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Akkoordprogressie
15
Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadense
Korrektheid
15
Notasie, stemvoering, spasiëring, verdubbeling
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid en 10
kreatiwiteit
40 (÷ 8 x 3)
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 17
AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)
Beantwoord hierdie vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A−D) langs die vraagnommer in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.1.11 E.
5.1.1 Watter EEN van die volgende is NIE ʼn element van musiek NIE?
A Vorm
B Melodie
C Funksionele musiek
D Harmonie (1)
5.1.2 Watter EEN van die onderstaande kenmerke is nie deel van Afrika-
musiek nie?
A Homofonie
B Roep en refrein
C Oorvleueling
D Gemengde keuse/verskeidenheid (1)
5.1.3 Smorzando beteken ...
A geleidelik vinniger.
B geleidelik stadiger.
C wegsterwend.
D baie hard. (1)
5.1.4 Watter EEN van die onderstaande is nie gepas as voorbeeld van
klankproduksie nie?
A Aerofoon
B Chordofoon
C Membranofoon
D Perkussie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
5.1.5 Watter musiekstyl pas nie as ʼn 20ste eeu se musiekstyl nie?
A Ekspressionisme
B Atonale musiek
C Impressionisme
D Moppies en Goema (1)
5.1.6 ʼn Duool is ...
A twee note gespeel in die tyd van drie.
B drie note gespeel in die tyd van twee.
C vyf note wat gespeel kan word in tyd van drie of vier.
D sewe note gespeel in die tyd van vier of ses. (1)
5.1.7 Na watter EEN van die volgende verwys Rondovorm?
A AB
B ABA
C ABCD
D ABACA Coda (1)
5.1.8 Die natuurlike mineur toonleer is ook bekend as … modus.
A Lokriese
B Aeoliese
C Frigiese
D Ioniese (1)
5.1.9 Wanneer ʼn stuk in ʼn mineurtoonaard geskryf is en eindig met die
laaste akkoord as majeur, word die verskynsel EEN van die
volgende genoem:
A Ornamentasie
B Modulasie
C Tierce di Picardi
D Omkering (1)
5.1.10 ʼn Saksofoon is ʼn …
A perkussie-instrument.
B houtblaasinstrument.
C koperblaasinstrument.
D strykinstrument. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 19
5.2 Beantwoord die volgende vrae.
5.2.1 Beskryf kortliks waaroor die musiekbedryf gaan. (1)
5.2.2 Definieer naaldtydregte (“needletime rights”). (1)
5.2.3 Verduidelik kortliks hoe tantième in musiek werk. (2)
5.2.4 Hoeveel jaar moet verloop ná die dood van ʼn komponis, vir sy werke
om erken te word as openbare domein indien sy familie nie die
kopiereg hernu nie? (1)
5.3 Skryf die Italiaanse term vir die volgende beskrywing:
5.3.1 Om ʼn spesifieke passasie in musiek met vuur en heftige energie te
speel. (1)
5.4 Noem TWEE spesifieke stylkenmerke van Beethoven se musiek. (2)
5.5 Beskryf die verskille tussen sonate en sonatevorm. (2)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
VRAAG 6
6.1 Beskryf die volgende:
6.1.1 Grand opera (2)
6.1.2 Die ontwikkeling van instrumentasie tydens die Romantiese era. (2)
6.1.3 Alberti-bas (1)
6.2 Wat is die betekenis van die getal drie in Mozart se opera Die Zauberflöte? (1)
6.3 Noem TWEE voorbeelde waar die getal drie in die opera, Die Zauberflöte
voorkom. (2)
6.4 Beskryf EEN tegniek wat gebruik is om die tema in die styl van Tema en
Variasies te verander. (1)
6.5 Waarom is Beethoven se Simfonie Nr. 6 Opus 68 in F majeur anders as
ander simfonieë? (1)
[10]
VRAAG 7
7.1 Beskryf enige DRIE eienskappe van die operamusiek van die Florentynse
Camerata. (3)
7.2 Monteverdi word beskou as een van die belangrikste komponiste van
operamusiek. Verduidelik die betekenis van hierdie stelling. (2)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 21
VRAAG 8
Vergelyk Singspiel en Musiekdrama met mekaar. Noem TWEE verskille en EEN
ooreenkoms ten opsigte van die styltipes. (5)
[5]
VRAAG 9
Beskryf kortliks die belangrike elemente van die tweede tema van “Fingal’s Cave”
ten opsigte van instrumentasie. (5)
[5]
VRAAG 10
Skryf ʼn breedvoerige artikel vir jou skoolkoerant oor die VIERDE en VYFDE
bewegings van Beethoven se Simfonie Nr. 6, opus 68. Bespreek onder andere
die gebruik van instrumente om die gevoel van die gebeure in die natuur weer te
gee. (12)
Jy sal punte vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel
ontvang. (3)
[15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
22 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 Kies EEN beskrywing van KOLOM B wat met die korrekte term/naam in
KOLOM A ooreenstem. Skryf slegs die korrekte letter (A–F) langs die vraag
se nommer (11.1.1–11.1.6) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld
11.1.7 G.
KOLOM A KOLOM B
11.1.1 Kwela A Marabi
11.1.2 Jazz Maniacs B Hugh Masekela
11.1.3 Miriam Makeba C ‘Ou B Manenberg’ Coetzee
11.1.4 The Jazz Epistles D Solomon ‘Zuluboy’ Cele
11.1.5 Ritme van die Ndlamu dans E Pennyfluitjie
11.1.6 Kaapse Jazz F Malaika
(6 x 1) (6)
11.2 Noem TWEE ooreenkomste tussen Mbaqanga en Marabi. (2)
11.3 Met watter instrument word Marabi vereenselwig? (1)
11.4 Die groep The Merry Blackbirds het dit geniet om Amerikaanse ragtime te
speel, asook genoteerde jazz verwerkings. Noem EEN kunstenaar wie se
verwerkings hulle gespeel het. (1)
[10]
VRAAG 12
12.1 Skryf ʼn paragraaf oor die Marabi-styl van The Jazz Maniacs en hul invloed,
asook die bydrae van Solomon Cele tot die ontwikkeling van hierdie styl. (3)
12.2 Beskryf Nuwe Jazz in ʼn kort paragraaf en noem EEN kunstenaar van hierdie
styl. (2)
[5]
VRAAG 13
Waar het Kwela-musiek sy oorsprong en hoe het Kwela die Suid-Afrikaanse
musiekwêreld beïnvloed? (5)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 23
VRAAG 14
Hoe het Jazz in ballingskap die musiekontwikkeling van Suid-Afrikaanse
musikante beïnvloed? (5)
[5]
VRAAG 15
Skryf ʼn opstel oor die musiek van EEN van die volgende Suid-Afrikaanse vroeë
Jazz-kunstenaars:
Miriam Makeba
Josephine ‘Dolly’ Rathebe
Thandi Klaassen
Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Musiekeienskappe 5
Oorsprong en invloede 5
Albums/Liedere 2
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel. 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
24 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK
VRAAG 16
16.1 Kies EEN beskrywing van KOLOM B wat met die korrekte term in KOLOM A
ooreenstem. Skryf slegs die korrekte letter (A–F) langs die vraag se nommer
(16.1.1–16.1.5) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 16.1.6 F.
KOLOM A KOLOM B
16.1.1 Indlamu-dans A Maskandi
16.1.2 Elektriese baskitaar B Isicathamiya
16.1.3 Abavumayo C Joseph Makwela
16.1.4 Ladysmith Black Mambazo D ukungcweka
16.1.5 Skyngevegte E Mbaqanga
(5 x 1) (5)
16.2 Wat is die oorsprong van die woord “mbaqanga” en wat is die simboliek vir
musikante? (2)
16.3 Waarvan is die woord “Maskandi/ Maskanda” afgelei? (1)
16.4 Verduidelik die doel van die musiekstyl Isicathamiya. (1)
16.5 Wat is Philip Tabane se bynaam? (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 25
VRAAG 17
Aan die begin van sy musiekloopbaan, het die saksofoonspeler van die Makgona
Tsohle Orkes, West Nkosi, eers ʼn ander instrument bespeel en ʼn ander musiekstyl
beoefen. Noem die instrument en die styl. Beskryf ook sy pad met musiek tot 1963
toe hy en sy orkes vir 6 maande in Noord-Rhodesië gestrand was. (5)
[5]
VRAAG 18
Bespreek die musiekelemente gebruik deur The Cool Crooners as deel van hul
interpretasie van Mbaqanga, asook ʼn kort oorsig oor die groep. (5)
[5]
VRAAG 19
19.1 Ons vind twee baie spesifieke musiekstyle en strukture in Maskandi/
Maskanda musiek, waarvan die eerste een Izihlabo is. Identifiseer en beskryf
die tweede styl en die styleienskappe. (3)
19.2 Hoe is die oorspronklike Kiba musiekstyl na die Vrye Kiba musiekstyl
verander? (2)
[5]
VRAAG 20
Isicathamiya word beskryf as een van die oudste koorstyle in Suid-Afrika. Skryf ʼn
allesomvattende opstel oor die styl (Isicathamiya) en verduidelik die styl.
Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Oorsprong 4
Styleienskappe 6
Kunstenaars en liedere 2
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
26 MUSIEK V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
HOU HIERDIE BLADSY BLANKO.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V1 27
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Errata
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Errata

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2017 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2017 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper