Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
MUSIEK V2
PUNTE: 30 NAAM:
TYD: 1½ uur GRAAD:
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en ʼn 1-bladsy manuskrippapier.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Question Paper (Afr)
Grade 12 Music question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 1.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A (Gehoor) (10)
AFDELING B (Herkenning) (12)
AFDELING C (Vorm) (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK – WKM) ÓF VRAAG 5
(JAZZ) ÓF VRAAG 6 (INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK – IAM).
4. Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ʼn potlood vir
musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die opsiener afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van
hierdie eksamen kry NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 3
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK.
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
gespesifiseer, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en
hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ʼn skool aangebied word,
moet die volgende riglyne gevolg word:
Elke baan moet die eksamen in ʼn aparte lokaal skryf.
Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksel (snitte) gebruik.
ʼn Opsiener moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word:
WKM-kandidate: Snit 1 tot 14 en Snit 23.
JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 10; Snit 15 tot 18 en Snit 23.
IAM-kandidate: Snit 1 tot 10 en Snit 19 tot 23.
7. ʼn CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van ʼn kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
NASIENGIDS
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 5
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Voeg die tydmaatteken by. Noteer
slegs die ritme van die ontbrekende note in maat 2 en 3 hieronder.
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 2 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Luister na die uittreksel uit die eerste beweging van Sonatina deur F. Kuhlau.
Beantwoord die vrae wat volg.
2.1
2.2
2.3
2.7
2.5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 7
Speel Snit 3 EEN keer.
2.1 Identifiseer die nie-harmonienoot by 2.1.
(1)
Speel Snit 4 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling.
2.2 Vul die ontbrekende note by 2.2 in. (3)
Speel Snit 5 TWEE keer.
2.3 Identifiseer TWEE komposisietegnieke wat by 2.3 gebruik word.
(2)
Speel Snit 6 EEN keer.
2.4 Wat is die hooftoonsoort van hierdie uittreksel?
(1)
2.5 Watter simbool kon by 2.5 gebruik word om die klein gedrukte note te
vervang? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(1)
2.6 Sou jy sê dat hierdie uittreksel die eerste beweging van die Sonatina afsluit
of nie? Gee TWEE redes om jou antwoord te motiveer.
(3)
2.7 Identifiseer die drieklank wat deur die linkerhand by 2.7 gespeel word,
byvoorbeeld mineur drieklank.
(1)
(12 ÷ 2) [6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor
verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
3.1 Speel Snit 7 TWEE keer.
KOLOM A Snit 7
Vraag en antwoord
Polifoniese tekstuur
Allegretto
Jazz-elemente
Homofoniese tekstuur
Vivace (3)
3.2 Speel Snit 8 TWEE keer.
KOLOM A Snit 8
Tonale musiek
Komplekse harmonieë
Akoestiese kitaar met orkes
Atonale musiek
Eenvoudige akkoordprogressies
Harp met orkes (3)
3.3 Speel Snit 9 TWEE keer.
KOLOM A Snit 9
Idiofone
Poliritme
Manlike en vroulike stemme
Kordofone
Monofoniese tekstuur
Marabi (3)
3.4 Speel Snit 10 TWEE keer.
KOLOM A Snit 10
Polimetrum
Terrasdinamiek
Ladysmith Black Mambazo
A capella
Parallelle intervalle
Heksatoniese toonleer (3)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 9
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Speel Snit 11 TWEE keer.
4.1.1 Noem die karakter en stemtipe van die sanger in hierdie uittreksel.
Karakter:
Stemtipe: (2)
4.1.2 Verskaf hierdie uittreksel met ʼn gepaste titel.
(1)
4.1.3 Watter term beskryf die tempo van hierdie uittreksel die beste?
Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Moderato Adagio Lustig Alla Marcia (1)
4.1.4 Met watter stylperiode assosieer jy hierdie werk?
(1)
4.2 Speel Snit 12 TWEE keer.
4.2.1 Noem die komponis en genre wat met hierdie uittreksel geassosieer
word.
Komponis:
Genre: (2)
4.2.2 Identifiseer die houtblaasinstrument wat die triool figure aan die
begin van hierdie uittreksel speel.
(1)
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.2.3 Noem TWEE maniere hoe spanning in hierdie uittreksel verkry word.
(2)
4.2.4 Watter natuurverskynsel word in hierdie uittreksel uitgebeeld?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
4.3 Speel Snit 14 TWEE keer.
4.3.1 Hierdie uittreksel sluit in die eksklusiewe gebruik van herhalings en
sekwense. Noem EEN ander komposisietoestel wat in die begin van
hierdie uittreksel gebruik word.
(1)
4.3.2 Wat is die tydmaatteken vir hierdie uittreksel? Maak ʼn kruisie (X) in
die toepaslike blokkie.
6 3 5 4
8 4 4 4
(1)
Speel Snit 14 nog EEN keer.
4.3.3 Lewer kommentaar oor die gebruik van tonaliteit in hierdie uittreksel.
(3)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 11
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Speel Snit 15 TWEE keer.
5.1.1 Identifiseer die klawerbordinstrument wat jy in hierdie uittreksel hoor.
(1)
5.1.2 Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
5.1.3 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak ʼn kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Malombo-jazz Kwêla Jazz in ballingskap Mbaqanga (1)
5.2 Speel Snit 16 EEN keer.
5.2.1 Noem TWEE houtblaasinstrumente wat in hierdie uittreksel gebruik
word.
(2)
Speel Snit 16 nog TWEE keer.
5.2.2 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.
(1)
5.2.3 Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 5.2.2.
(2)
5.3 Speel Snit 17 TWEE keer.
5.3.1 Identifiseer die kordofoon- en aërofooninstrument wat die inleiding
van hierdie uittreksel speel.
Kordofoon:
Aërofoon: (2)
5.3.2 Hierdie jive-styl staan bekend as Kwêla. Gee TWEE alternatiewe
name vir hierdie styl.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
5.4 Speel Snit 18 TWEE keer.
5.4.1 Noem die vrouegroep wat hierdie uittreksel uitvoer.
(1)
5.4.2 Kies EEN woord hieronder wat die gebruik van trompatrone in
hierdie uittreksel die beste beskryf. Maak ʼn kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Ostinato Variasies Kompleks (1)
5.4.3 Hoe is hierdie styl verwant aan Inheemse Afrika-musiek?
(2)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 13
VRAAG 6: IAM
6.1 Speel Snit 19 TWEE keer.
6.1.1 Met watter Suid-Afrikaanse styl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
6.1.2 Noem die kunstenaar wat hierdie uittreksel uitvoer.
(1)
6.1.3 Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie tipe musiek? Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
AmaSwazi AmaXhosa VhaVenda Basotho (1)
6.2 Speel Snit 20 TWEE keer.
6.2.1 Met watter EEN van die volgende kunstenaars assosieer jy hierdie
uittreksel? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Sello Galane Lucky Ranku Busi Mhlongo (1)
6.2.2 Noem die styl wat met die kunstenaar genoem in VRAAG 6.2.1
hierbo geassosieer word.
(1)
6.2.3 Gee EEN term wat die gebruik van ritmes tussen die stemme en
instrumente in hierdie uittreksel die beste beskryf.
(1)
6.2.4 Behalwe vir die gebruik van stemme, noem enige ander TWEE
instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
6.3 Speel Snit 21 EEN keer.
6.3.1 Noem die Suid-Afrikaanse styl en groep wat met hierdie uittreksel
geassosieer word.
Styl:
Groep: (2)
6.3.2 Watter tradisionele dans het die basiese ritme van hierdie lied en
musiekstyl beïnvloed?
(1)
Speel Snit 21 nog EEN keer.
6.3.3 Noem TWEE ander Suid-Afrikaanse style wat met hierdie bepaalde
styl vermeng is?
(2)
6.4 Speel Snit 22 TWEE keer.
Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 22 verband hou. Maak ʼn kruisie
(X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 22
Membranofone en kordofone
Uitgevoer deur meisies
Drinklied
Umngqokolo
Post-inisiasie-lied
Ndlamu-dans
Ululasie
Membranofone en idiofone (3)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 15
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 17
Speel Snit 23 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Speel Snit 23 nog EEN keer.
7.1 Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer?
(1)
7.2 Identifiseer en benoem die vorm van hierdie stuk.
(1)
7.3 Gee ʼn skematiese analise van die vorm genoem in VRAAG 7.2 hierbo.
Gebruik slegs LETTERS om die verskillende afdelings aan te dui.
(3)
7.4 Watter term word gebruik wanneer die volledige orkes die hoofmelodie
saam met die solis speel? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Opus Sotto Voce Attacca Tutti (1)
7.5 Word die baslyn legato of los van mekaar gespeel?
(1)
7.6 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.
Daar is geen verandering in die tonaliteit van hierdie stuk nie.
Antwoord: (1)
Speel Snit 23 nog EEN keer.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
ROFWERK:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Eng)

Errata
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Errata

Memorandum
Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper