Skip to content

Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12201716 pages

Grade 12 Music memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 MUSIEK V2 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A (Gehoor) (10) AFDELING B (Herkenning) (12) AFDELING C (Vorm) (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK – WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK – IAM). 4. Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ʼn potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die opsiener afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van hierdie eksamen kry NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK. 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel gespesifiseer, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ʼn skool aangebied word, moet die volgende riglyne gevolg word:  Elke baan moet die eksamen in ʼn aparte lokaal skryf.  Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.  Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksel (snitte) gebruik.  ʼn Opsiener moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word:  WKM-kandidate: Snit 1 tot 14 en Snit 23.  JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 10; Snit 15 tot 18 en Snit 23.  IAM-kandidate: Snit 1 tot 10 en Snit 19 tot 23. 7. ʼn CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van ʼn kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 3 OPSOMMING VAN PUNTE AFDELING A: GEHOOR TOTAAL VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6 SUBTOTAAL 10 AFDELING B: HERKENNING TOTAAL VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4 EN VRAAG 4 (WKM) 8 OF VRAAG 5 (JAZZ) 8 OF VRAAG 6 (IAM) 8 SUBTOTAAL 12 AFDELING C: VORM TOTAAL VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8 SUBTOTAAL 8 GROOTTOTAAL 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling. 1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Voeg die tydmaatteken by. Noteer slegs die ritme van die ontbrekende note in maat 2 en 3 hieronder.           Korrekte tydmaatteken: 1 punt Korrekte ritmes: 12 note ÷ 4 = 3 punte [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 5 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) Speel Snit 2 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee. Luister na die uittreksel uit die eerste beweging van Sonatina deur F. Kuhlau. Beantwoord die vrae wat volg. 2.1 2.2 2.3 2.7 2.5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) Speel Snit 3 EEN keer. 2.1 Identifiseer die nie-harmonienoot by 2.1. Antwoord: Deurgangsnoot (1) Speel Snit 4 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling. 2.2 Vul die ontbrekende note by 2.2 in. (3) Antwoord: 2.2   6 note x ½ punt elk (beide toonhoogte en ritme moet korrek wees) Speel Snit 5 TWEE keer. 2.3 Identifiseer TWEE komposisietegnieke wat by 2.3 gebruik word. Antwoord: Verkleining en Sekwens (2) Speel Snit 6 EEN keer. 2.4 Wat is die hooftoonsoort van hierdie uittreksel? Antwoord: G majeur (1) 2.5 Watter simbool kon by 2.5 gebruik word om die klein gedrukte note te vervang? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (1) 2.6 Sou jy sê dat hierdie uittreksel die eerste beweging van die Sonatina afsluit of nie? Gee TWEE redes om jou antwoord te motiveer. Antwoord: Nee (1 punt) Redes: (Enige TWEE)  Daar is geen modulasie/verandering in toonsoort na die verwante toonaard nie.  Die uittreksel eindig met ʼn volmaakte kadens (V7 – I).  Daar is ʼn finale dubbelmaatlyn aan die einde van die uittreksel. (2 punte) (3) 2.7 Identifiseer die drieklank wat deur die linkerhand by 2.7 gespeel word, byvoorbeeld mineur drieklank. Antwoord: Verminderd (1) (12 ÷ 2) [6] TOTAAL AFDELING A: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 7 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1-3.4 wat met die musiek wat jy hoor verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. 3.1 Speel Snit 7 TWEE keer. KOLOM A Snit 7 Vraag en antwoord Polifoniese tekstuur X Allegretto Jazz-elemente X Homofoniese tekstuur Vivace X (3) 3.2 Speel Snit 8 TWEE keer. KOLOM A Snit 8 Tonale musiek X Komplekse harmonieë Akoestiese kitaar met orkes X Atonale musiek Eenvoudige akkoordprogressies X Harp met orkes (3) 3.3 Speel Snit 9 TWEE keer. KOLOM A Snit 9 Idiofone X Poliritme X Manlike en vroulike stemme X Kordofone Monofoniese tekstuur Marabi (3) 3.4 Speel Snit 10 TWEE keer. KOLOM A Snit 10 Polimetrum Terrasdinamiek Ladysmith Black Mambazo X A capella X Parallelle intervalle X Heksatoniese toonleer (3) (12 ÷ 3) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM). VRAAG 4: WKM 4.1 Speel Snit 11 TWEE keer. 4.1.1 Noem die karakter en stemtipe van die sanger in hierdie uittreksel. Antwoord: Karakter: Sarastro (1 punt) Stemtipe: Bas (1 punt) (2) 4.1.2 Verskaf hierdie uittreksel met ʼn gepaste titel. Antwoord: O Isis und Osiris (1) 4.1.3 Watter term beskryf die tempo van hierdie uittreksel die beste? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Moderato Adagio Lustig Alla Marcia (1) 4.1.4 Met watter stylperiode assosieer jy hierdie werk? Antwoord: Klassieke periode (1) 4.2 Speel Snit 12 TWEE keer. 4.2.1 Noem die komponis en genre wat met hierdie uittreksel geassosieer word. Komponis: Beethoven (1 punt) Genre: Simfonie (1 punt) (2) 4.2.2 Identifiseer die houtblaasinstrument wat die triool figure aan die begin van hierdie uittreksel speel. Antwoord: Klarinet (1) Speel Snit 13 TWEE keer. 4.2.3 Noem TWEE maniere hoe spanning in hierdie uittreksel verkry word. Antwoord: (Enige TWEE)  Die gebruik van timpani-/tromrolle.  Kwintoplette in die tjello’s en kwartoplette in die bas.  Spanningvolle crescendo wat opbou tot tutti ff-akkoorde.  Die gebruik van dissonante akkoorde. (2) 4.2.4 Watter natuurverskynsel word in hierdie uittreksel uitgebeeld? Antwoord: ʼn (Donder)storm (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 9 4.3 Speel Snit 14 TWEE keer. 4.3.1 Hierdie uittreksel sluit in die eksklusiewe gebruik van herhalings en sekwense. Noem EEN ander komposisietoestel wat in die begin van hierdie uittreksel gebruik word. Antwoord: Omgekeerde dominantpedaal (1) 4.3.2 Wat is die tydmaatteken vir hierdie uittreksel? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. 6 3 5 4 8 4 4 4 (1) Speel Snit 14 nog EEN keer. 4.3.3 Lewer kommentaar oor die gebruik van tonaliteit in hierdie uittreksel. Antwoord: B mineur  na D majeur  en terug na B mineur  OF Mineurtoonaard  na Verwante majeurtoonaard  en terug na Mineurtoonaard  OF Hoofsaaklik mineur (hooftoonaard)  met ʼn kort modulasie na die verwante majeurtoonaard  en terug na die hooftoonaard  (3) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) VRAAG 5: JAZZ 5.1 Speel Snit 15 TWEE keer. 5.1.1 Identifiseer die klawerbordinstrument wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Elektroniese orrel (1) 5.1.2 Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel? Antwoord: Soul Brothers (1) 5.1.3 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Malombo-jazz Kwêla Jazz in ballingskap Mbaqanga (1) 5.2 Speel Snit 16 EEN keer. 5.2.1 Noem TWEE houtblaasinstrumente wat in hierdie uittreksel gebruik word. Antwoord: Fluit en saksofoon (2) Speel Snit 16 nog TWEE keer. 5.2.2 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Antwoord: Kaapse Jazz (1) 5.2.3 Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 5.2.2. Antwoord:  Die melodie is afkomstig van ʼn Ghoema-lied (Kaapse Klopse), ‘Daar kom die Alibama’.  Sluit in Robbie Jansen, ʼn Kaapse jazz saksofoonspeler. (2) 5.3 Speel Snit 17 TWEE keer. 5.3.1 Identifiseer die kordofoon- en aërofooninstrument wat die inleiding van hierdie uittreksel speel. Kordofoon: Kontrabas OF Snaarbas (1 punt) Aërofoon: Penniefluitjie (1 punt) (2) 5.3.2 Hierdie jive-styl staan bekend as Kwêla. Gee TWEE alternatiewe name vir hierdie styl. Antwoord: Blikfluit-jive en Sax-jive (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 11 5.4 Speel Snit 18 TWEE keer. 5.4.1 Noem die vrouegroep wat hierdie uittreksel uitvoer. Antwoord: Mahotella Queens (1) 5.4.2 Kies EEN woord hieronder wat die gebruik van trompatrone in hierdie uittreksel die beste beskryf. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Ostinato Variasies Kompleks (1) 5.4.3 Hoe is hierdie styl verwant aan Inheemse Afrika-musiek? Antwoord:  Maak gebruik van eenvoudige drieklanke/akkoorde wat as harmoniese siklus herhaal word. (1 mark)  Herhalende melodie reflekteer die sikliese en ostinaatstyl van Inheemse Afrika-oorsprong. (1 mark) (2) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) VRAAG 6: IAM 6.1 Speel Snit 19 TWEE keer. 6.1.1 Met watter Suid-Afrikaanse styl assosieer jy hierdie uittreksel? Antwoord: Malombo-jazz (1) 6.1.2 Noem die kunstenaar wat hierdie uittreksel uitvoer. Antwoord: Philip Tabane (1) 6.1.3 Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie tipe musiek? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. AmaSwazi AmaXhosa VhaVenda Basotho (1) 6.2 Speel Snit 20 TWEE keer. 6.2.1 Met watter EEN van die volgende kunstenaars assosieer jy hierdie uittreksel? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Sello Galane Lucky Ranku Busi Mhlongo (1) 6.2.2 Noem die styl wat met die kunstenaar genoem in VRAAG 6.2.1 hierbo geassosieer word. Antwoord: Vrye Kiba (1) 6.2.3 Gee EEN term wat die gebruik van ritmes tussen die stemme en instrumente in hierdie uittreksel die beste beskryf. Antwoord: Poliritme (1) 6.2.4 Behalwe vir die gebruik van stemme, noem enige ander TWEE instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Klavier, tromme, elektriese kitaar, baskitaar, saksofoon, akoestiese kitaar, perkussie (Enige TWEE) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 13 6.3 Speel Snit 21 EEN keer. 6.3.1 Noem die Suid-Afrikaanse styl en groep wat met hierdie uittreksel geassosieer word. Antwoord: Styl: Mbaqanga (1 punt) Groep: The Cool Crooners (1 punt) (2) 6.3.2 Watter tradisionele dans het die basiese ritme van hierdie lied en musiekstyl beïnvloed? Antwoord: Zoeloe indlamu-dans (1) Speel Snit 21 nog EEN keer. 6.3.3 Noem TWEE ander Suid-Afrikaanse style wat met hierdie bepaalde styl vermeng is? Antwoord: Marabi en Kwêla (2) 6.4 Speel Snit 22 TWEE keer. Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 22 verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A Snit 22 Membranofone en kordofone Uitgevoer deur meisies X Drinklied Umngqokolo Post-inisiasie-lied X Ndlamu-dans Ululasie Membranofone en idiofone X (3) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) AFDELING C: VORM VRAAG 7 (VERPLIGTEND) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2017) MUSIEK V2 MEMORANDUM 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 MUSIEK V2 MEMORANDUM (SEPTEMBER 2017) Speel Snit 23 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee. Speel Snit 23 nog EEN keer. 7.1 Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer? Antwoord: Barokperiode (1) 7.2 Identifiseer en benoem die vorm van hierdie stuk. Antwoord: Rondo (1) 7.3 Gee ʼn skematiese analise van die vorm genoem in VRAAG 7.2 hierbo. Gebruik slegs LETTERS om die verskillende afdelings aan te dui. Antwoord: ABACADAEA 1 punt vir elke afdeling (volgorde moet korrek wees) (9  3) (3) 7.4 Watter term word gebruik wanneer die volledige orkes die hoofmelodie saam met die solis speel? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Opus Sotto Voce Attacca Tutti (1) 7.5 Word die baslyn legato of los van mekaar gespeel? Antwoord: Los van mekaar (1) 7.6 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Daar is geen verandering in die tonaliteit van hierdie stuk nie. Antwoord: Onwaar (1) Speel Snit 23 nog EEN keer. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all