Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
MUSIEK V2
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition6 marks
- Question 3Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]4 marks
- Question 4Aural Skills (Musicianship)24 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 1 DRIE keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in maat 2–4 hieronder.
Antwoord:
1 punt vir elke korrekte nootwaarde (9 ÷ 3) (3)
Speel Snit 1 nog EEN keer.
Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.
1.2 Maak ʼn kruisie (X) in die blokkie langs die korrekte tydmaatteken vir hierdie
uittreksel.
(1)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V2 3
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 3 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Luister na die uittreksel uit die tweede beweging van Cello Concerto, Op. 104 deur
A. Dvořák. Beantwoord die vrae wat volg.
2.1 2.2
2.3
2.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.1 Benoem die interval by 2.1, byvoorbeeld Majeur 3de.
Antwoord: Volmaakte/Rein 4de
2.1
(1)
Speel Snit 4 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling.
2.2 Vul die ontbrekende note by 2.2, in maat 12 en 13 in. (3)
Antwoord:
2.2
6 note x ½ punt elk (beide toonhoogte en ritme moet korrek wees) (3)
Speel Snit 5 EEN keer.
2.3 Identifiseer die komposisietegniek wat by 2.3 in maat 22–24 gebruik word.
Antwoord: Sekwense (1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.4 Benoem die kadens wat by 2.4 gebruik word.
Antwoord: Volmaakte kadens (1)
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V2 5
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor
verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
3.1 Speel Snit 7 TWEE keer.
KOLOM A Snit 7
Homofoniese Tekstuur X
Barokperiode
Concerto X
Polifoniese Tekstuur
Klassieke Periode X
Klaviersonate (3)
3.2 Speel Snit 8 TWEE keer.
KOLOM A Snit 8
Primêre drieklanke
A cappella X
Poliritme
Parallelle intervalle X
Enkelratels
Vraag en antwoord X (3)
3.3 Speel Snit 9 TWEE keer.
KOLOM A Snit 9
Klavier
Pennefluitjie
Township Jive X
Trekklavier X
Sinkopasie X
Mbaqanga (3)
3.4 Speel Snit 10 TWEE keer.
KOLOM A Snit 10
Terughoudings X
Onreëlmatige tyd
Mineurtoonaard X
Reëlmatige tyd X
Adagio
Timpani (3)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Speel Snit 11 EEN keer.
4.1.1 Identifiseer die koperblaasinstrument wat gedurende die begin van
hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Franse horing (1)
Speel Snit 11 nog EEN keer.
4.1.2 Beskryf hierdie werk met betrekking tot genre, tempo en
tydmaatteken.
Genre: Simfonie (een punt)
Tempo: Allegretto (een punt)
Tydmaatteken: 6/
8 OF saamgestelde tweeslagmaat (een punt) (3)
4.1.3 Verskaf hierdie uittreksel met ʼn gepaste titel.
Antwoord: Herderslied/Sherpherd’s Song (1)
4.2 Speel Snit 12 EEN keer.
4.2.1 Identifiseer EEN houtblaas- en EEN strykinstrument wat die melodie
aan die begin van hierdie uittreksel speel.
Houtblaasinstrument: Fagot (een punt)
Strykinstrument: Tjello (een punt) (2)
4.2.2 Met watter EEN van die volgende genres sal jy die uittreksel
assosieer? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Konsert-
Kamermusiek Concerto Simfonie
ouverture (1)
Speel Snit 12 nog EEN keer.
4.2.3 Identifiseer die komponis en gee ʼn titel vir hierdie werk.
Komponis: Mendelssohn (een punt)
Titel: Fingal se Grot OF
Die Hebrides Ouverture (een punt) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V2 7
4.3 Speel Snit 13 TWEE keer.
4.3.1 Watter komposisiestyl, wat hoofsaaklik gedurende die Baroktydperk
gebruik was, kom in hierdie uittreksel voor?
Antwoord: Fugale uiteensetting OF Fuga (1)
4.3.2 Noem die subgenre in operamusiek wat met hierdie uittreksel
geassosieer word.
Antwoord: Ouverture (1)
4.3.3 Identifiseer die komponis van hierdie werk.
Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Bach Mozart Mendelssohn Chopin (1)
4.4 Speel Snit 14 TWEE keer.
Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 14 verband hou 14.
Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 14
Pamina en Papageno X
Allegro assai
Papageno en Papagena
Andantino X
Sarastro en koor
Resitatief
Larghetto
Duet X (3)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Speel Snit 15 TWEE keer.
5.1.1 Identifiseer die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Klarinet (1)
5.1.2 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.
Antwoord: Marabi (1)
5.1.3 Noem die groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
Antwoord: Manhattan Brothers (1)
5.2 Speel Snit 16 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.
Antwoord: Nuwe Jazz (1)
5.2.2 Gee TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 5.2.1 te motiveer.
Sluit gewilde Suid-Afrikaanse musikante in soos Dollar
Brand, Kippie Moeketsi, Jonas Gwangwa en Hugh Masekela
wat Suid-Afrikaanse jazz wou hervorm (een punt)
Invloede van moderne Amerikaanse jazz (Bebop) gemeng
met ʼn meer eiesoortige Suid-Afrikaanse klank (een punt) (2)
Speel Snit 16 TWEE keer.
5.2.3 Beskryf die musiek met betrekking tot kenmerkende ritmiese
eienskappe en tydmaatteken(s).
Ritme: Sinkopasie
Tydmaatteken: Enkelvoudige vierslagmaat tot enkelvoudige
drieslagmaat (2)
5.2.4 Identifiseer die groep wat hierdie werk uitvoer.
Antwoord: The Jazz Epistles (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V2 9
5.3 Speel Snit 17 TWEE keer.
5.3.1 Identifiseer die styl en kunstenaar wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Styl: Vroeë Jazz (een punt)
Kunstenaar: Dolly Rathebe (een punt) (2)
5.3.2 Noem EEN kordofoon- en EEN elektrofooninstrument wat in hierdie
uittreksel voorkom.
Kordofoon: Klavier
Elektrofoon: Elektriese kitaar (2)
5.4 Speel Snit 18 TWEE keer.
Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 18 verband hou. Maak ʼn
kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 18
Klavier improvisasie
Blues Notes Groep X
Dollar Brand
Kaapse Jazz
Trompet improvisasie X
Brotherhood of Breath
Kwêla
Jazz in ballingskap X (3)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 6: IAM
6.1 Speel Snit 19 TWEE keer.
6.1.1 Identifiseer die tipe Afrika-lied wat met hierdie uittreksel geassosieer
word. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Begrafnislied Werkslied Inisiasielied Troulied (1)
6.1.2 Identifiseer EEN vokale tegniek wat in hierdie uittreksel voorkom.
Antwoord: Ululasie (1)
6.1.3 Watter stemgroep sing hierdie lied?
Antwoord: Manne OF Tenoor en Bas (1)
6.2 Speel Snit 20 EEN keer.
6.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl.
Antwoord: Isicathamiya (1)
Speel Snit 20 EEN keer.
6.2.2 Beskryf die gebruik van instrumente in hierdie uittreksel.
Antwoord: Manlike stem (een punt)
Sing a capella-musiek (een punt) (2)
6.2.3 Identifiseer die groep wat hierdie uittreksel uitvoer.
Antwoord: Ladysmith Black Mambazo (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V2 11
6.3 Speel Snit 21 EEN keer.
6.3.1 Noem en definieer die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord: Maskanda/Maskandi (een punt)
Virtuose instrumentalis wat tradisionele musiek op
Westerse instrumente speel (een punt) (2)
6.3.2 Met watter Afrika-stam sal jy hierdie uittreksel assosieer?
Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Zoeloe Xhosa Swazi Ndebele (1)
Speel Snit 21 EEN keer.
6.3.3 Identifiseer EEN prominente kordofooninstrument wat in hierdie
uittreksel gebruik word.
Antwoord: Akoestiese kitaar (1)
6.3.4 Waarom is hierdie Suid-Afrikaanse styl in noue verband met Blues?
Antwoord: Weens die sikliese, herhalende (een punt) en
die gepluk van snare op die kitaar (een punt) (2)
6.4 Speel Snit 22 TWEE keer.
Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 22 verband hou. Maak ʼn
kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 22
Djembe X
Poliritme
Philip Tabane
Monofonies X
Vrye Kiba
Tabla-tromme X
Sello Galane
vhaVenda-tromme X (3)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) MUSIEK V2 13
Speel Snit 23 EEN keer vir ʼn algemene oorsig.
Speel Snit 23 nog EEN keer.
7.1 Noem die oorkoepelende vorm van hierdie stuk.
Antwoord: Saamgestelde Drieledige Vorm OF Minuet en Trio Vorm (1)
7.2 Gee ʼn analise van die Minuet se vorm.
Minuet:
AFDELING MAATNOMMERS HOOFTOONSOORTE
A 1–8 C majeur
B 9–12 F–G majeur
A1 13–20 C majeur (9 ÷ 3) (3)
7.3 Gee ʼn analise van die Trio se vorm.
Trio:
AFDELING MAATNOMMERS HOOFTOONSOORTE
C 21–28 C mineur
D 29–35 Eb majeur
C1 36–43 C mineur (9 ÷ 3) (3)
7.4 Hoe is die toonaard van die Trio verwant aan die toonaard van die Minuet?
Antwoord: Parallelle toonaarde (C majeur – C mineur) (1)
Speel Snit 23 nog een laaste keer.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper