Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 658.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
NSC November Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre6 marks
- Question 3Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]3 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]16 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
- Question 6Aural Skills (Musicianship)16 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
• WKM-kandidate: Snit 1–21 en Snit 37–40
• JAZZ-kandidate: Snit 1–12, Snit 22–28 en Snit 37–40
• IAM-kandidate: Snit 1–12 en Snit 29–40
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
OPSOMMING VAN PUNTE
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 4 (WKM) OF 8
VRAAG 5 (JAZZ) OF 8
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Nota aan nasiener: Kandidate moet punte kry vir enige korrekte antwoorde wat nie in
die memorandum gegee word nie.
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die weggelate
note in maat 3–4 hieronder.
Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes voor die herhaling.
Antwoord:
½ ½ ½ ½ ½ ½
½ punt per noot soos aangedui = 3 punte (3)
Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.
1.2 Watter EEN van die uittreksels hieronder stem ooreen met die melodie wat jy
hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Die uittreksel begin met 'n twee-maat-snit met klikgeluide.
X
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit My Favourite Things. Beantwoord die vrae wat volg.
My Favourite Things (uittreksel)
R Rogers
Speel Snit 4 TWEE keer na mekaar.
2.1 Identifiseer die verskil(le) in artikulasie tussen maat 1–8 en maat 9–16.
Antwoord:
• Maat 1–8 tweenoot-fraseringsboog (maatslag 1 en 2)
• Maat 9–16 legato (aanmekaar gebinde note)
Een punt vir verskil tussen frases = 1 punt (1)
Speel Snit 5 VIER keer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
2.2 Die notasie van maat 9 en 10 is op die partituur by 2.2 weggelaat. Voltooi die
ontbrekende toonhoogtes wat met die melodie wat jy hoor, ooreenstem. (Die
snit begin in maat 5.)
Antwoord:
½ ½ ½ ½ ½ ½
½ punt vir elke korrekte toonhoogte x 6 = 3 punte (3)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.3 Watter interval word gevorm tussen die twee note in die blokkie by 2.3?
(Die snit begin in maat 13.)
Antwoord:
Verminderde 5de
Verminderde 5de )of Vergrote 4de of Tritonus) = 1 punt
Slegs 4de of 5de = geen punt
Slegs notasie = geen punt (1)
2.4 Noem die kadens waarmee die uittreksel eindig.
Antwoord:
Onvolmaakte/Onvoltooide kadens
1 punt (1)
[6]
Speel Snit 7 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
3.1 Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 8 en
Snit 9. Luister na hierdie uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 8 en Snit 9 TWEE keer na mekaar.
Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:
Antwoord:
ELEMENT VERGELYKING
Snit 8 Snit 9
Gebruik van ritme • Ritme word • Ritme is gesinkopeerd
gelykmatig/streng of 'swing' word gebruik
(soos die notasie of 'n jazz-agtige
vereis) gespeel benadering tot ritme
• Korter • Langer nootwaardes
nootwaardes word word gebruik
gebruik • Jazz
• Klassiek
½ ½
Tempo Vinniger Matig
½ ½
Instrumentasie Hoofsaaklik strykers Big Band
(met houtblasers/ (Koperblasers en
klarinette/fluite en Saksofone)
driehoek) of Orkestraal Tromstel/Simbale
½ ½
Korrekte antwoord: een per element = 3 punte
As daar geen vergelyking is nie, word slegs ½ punt toegeken. (3)
Speel Snit 10 en Snit 11 elk EEN keer.
3.2 Dui slegs EEN kenmerk aan wat jy in ELK van hierdie snitte hoor. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
KENMERK Snit 10 Snit 11
Solo-improvisasie
'Walking bass' X
Monofonies
Giocoso X
Drieslagmaat
2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Speel Snit 12 TWEE keer.
3.3 Noem enige DRIE kenmerke wat aandui dat hierdie stuk tipiese Afrika-musiek
is.
Antwoord:
• Vraag en antwoord
• Poliritmes
• Herhaling
• Afrika-tromspel
• Pentatoniese toonleer word gebruik
• Sinkopasie
• Sikliese struktuur
• Afrikataal gebruik
Enige 3 korrekte antwoorde = 3 punte (3)
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
vrae wat volg.
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.1 Met watter subgenre in operamusiek assosieer jy hierdie uittreksel?
Antwoord:
Aria
1 punt (1)
4.1.2 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
Antwoord:
Papageno
1 punt (1)
4.1.3 Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing?
Antwoord:
• Eerste bedryf
• Aan die begin van die opera net na die karakter vir die eerste
keer verskyn
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
4.1.4 Noem die idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord:
• Celesta
• Glockenspiel
• Glasharmonium
• Klokkie
• Draaiorreltjie
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 14 EEN keer.
4.1.5 Watter Italiaanse term beskryf die tempoveranderinge aan die einde
van hierdie uittreksel die beste?
Antwoord:
• Ritardando/Rit.
• Rallentando/Rall.
• Ritenuto/Rit.
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Speel Snit 15 TWEE keer.
4.1.6 Die tydmaatteken verander in hierdie uittreksel. Identifiseer die nuwe
(tweede) tydmaatteken. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
6
8
1 punt (1)
Speel Snit 16 EEN keer.
4.1.7 Luister na 'n gedeelte uit die ouverture van Die Towerfluit. Hoe slaag
hierdie uittreksel daarin om die stemming van die opera te skep?
Antwoord:
• 3 akkoorde – skakel met 3 kloppe, 3 deure, 3 pilare
– Simboliese nommer (Vrymesselaars invloed)
• Stadig, statig, groot akkoorde
– skakel met formele ernstige sterflike kwessies (lig en donker,
goed en kwaad)
• Polifoniese seksie
– skakel met die kompleksiteit van die opera
• Staccato's, sinkopasie, vinnige tempo
– skakel met Koningin van die Nag-aria
– ligter momente en spelerige natuur van sommige karakters
Enige 2 korrekte feite = 2 punte
Musikale inhoud moet pas by die stemming
Slegs ½ punt vir beskrywing van stemming (2)
Speel Snit 17 EEN keer.
4.1.8 Beskryf die tekstuur van hierdie uittreksel.
Antwoord:
• Begin homofonies/Akkoordagtig en gevolg deur 'n polifoniese/
kontrapuntale tekstuur
• Eerste seksie homofonies/Tweede seksie polifonies
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
4.2 Luister na die uittreksels hieronder uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 en
beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 18 EEN keer.
4.2.1 Wat is die funksie van hierdie uittreksel in Beethoven se
Simfonie Nr. 6?
Antwoord:
• Die skakelpassasie tussen die vierde (Die Storm) en die vyfde
(Herderslied) bewegings
• Ononderbroke vloei van musikale idees wat skakel vorm van een
programmatiese toneel na die volgende
Enige korrekte feit = 1 punt (1)
Speel Snit 19 TWEE keer.
4.2.2 Luister na die instrumente met die hoër toonhoogtes in hierdie
uittreksel. Kies die korrekte beskrywing hieronder wat met die
musiek ooreenstem. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non legato-passasie op
die soloklarinet
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
solofluit
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non legato-passasie op X
die solofluit
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
soloklarinet
1 punt (1)
Speel Snit 20 TWEE keer.
4.2.3 Watter TWEE van die volgende Italiaanse terme is van toepassing
op die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
blokkies.
Antwoord:
Crescendo X
Decrescendo
Pesante
Grazioso X
Scherzando
2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
4.3 Luister na die volgende uittreksel deur Mendelssohn. Beantwoord die vraag
wat volg.
Speel Snit 21 TWEE keer.
Dui DRIE items in die lys hieronder aan wat KORREK is met betrekking tot
die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Antwoord:
Omgekeerde pedaalpunt X
Melodie in fluitparty
Ostinato
Mineurtonaliteit X
Allegro X
Adagio
3 korrekte antwoorde = 3 punte (3)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels hieronder deur The Brotherhood of Breath en
beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 EEN keer.
5.1.1 Identifiseer die jazz-kategorie. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
Antwoord:
Jazz in ballingskap ('Jazz in exile')
1 punt (1)
Speel Snit 23 EEN keer.
5.1.2 Beskryf die stemming van hierdie uittreksel deur na die tonaliteit te
verwys.
Antwoord:
• Majeurtoonsoort
• Upbeat/jolige stemming
Majeur = ½ punt; upbeat/jolig = ½ punt (1)
5.1.3 Noem EEN membranofoon wat jy in die inleiding hoor.
Antwoord:
• Konga-tromme of Djembe
• Enige tromme, gedeelte van die tromstel wat 'n membranofoon is
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 24 TWEE keer.
5.1.4 Tussen watter instrumente/instrumentale seksies kom die vraag en
antwoord in hierdie uittreksel voor?
Antwoord:
Tussen koperblaas/horingseksie en klavier
1 punt (1)
5.1.5 Beskryf TWEE kenmerke van hierdie klavierspelstyl.
Antwoord:
• Baie herhaalde note wat tipies is van Suid-Afrikaanse musiek
• Perkussiewe toonkwaliteit
• Akkoordagtige comping
• Gefragmenteerde melodiese lyn
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
5.1.6 Noem 'n ander orkes wat met hierdie jazz-styl verbind word.
Antwoord:
• Die Blue Notes
• Die Jazz Epistles
• Union of (South) Africa
Enige van die bogenoemde orkeste of enige ander orkes= 1 punt (1)
5.2 Luister na Spirits Rejoice en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 25 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die jazz-styl.
Antwoord:
• Jazz at home/Suid-Afrikaanse Jazz
• Jazz Fusion
• Afro Jazz
• Jazz Funk
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
5.2.2 Gee redes, wat met die musiek verband hou, om jou antwoord op
VRAAG 5.2.1 te motiveer.
Antwoord:
• Meng funk met ritme en blueselemente
• Houtblaas/Koperblaasseksie speel verwerkte lyne (Big Band)
• Pop/rock invloed in tromstel en perkussie
• Prominente elektriese baslyn
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
5.2.3 Noem EEN ander kunstenaar/orkes wat jy met hierdie musiekstyl
assosieer.
Antwoord:
• Sakhile
• Sipho Gumede
• Bheki Mseleku
• Union of (South) Africa
• Blood, Sweat & Tears (Internasionaal)
• Zim Nqawana
Enige van die bogenoemde kunstenaars/orkeste of enige ander
geskikte kunstenaar/orkes = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Speel Snit 26 EEN keer.
5.2.4 Watter solo-instrument hoor jy in hierdie uittreksel?
Antwoord:
Trompet/Kornet
1 punt (1)
5.3 Jy sal TWEE musiekuittreksels hoor: Snit 27 en Snit 28. Luister na hierdie
uittreksels en beantwoord die vraag hieronder.
Speel Snit 27 en Snit 28 elk EEN keer.
Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
antwoord.
Antwoord:
Snit Styl Rede
• Klein ensemblegroep
• Gebruik van herhaalde melodiese kitaarriffs
27 Mbaqanga
• Samevloeiing van die twee kitaarlyne
• Kitare en stemme wissel af of oorvleuel
• Duidelike Amerikaanse jazz-invloed
• Big Band-styl en -verwerking
28 Marabi
• Belangrikheid van klavier (en ragtime-
gevoel)
1 punt vir elke korrekte styl = 2 punte
1 punt vir elke korrekte rede = 2 punte (2 x 2) (4)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 6: IAM
6.1 Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 29 en Snit 30. Luister na hierdie snitte en
beantwoord die vraag hieronder.
Speel Snit 29 en Snit 30 elk EEN keer.
Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
antwoord.
Antwoord:
Snit Styl Rede
• Konsertina-inleiding (Isihlabo)
• Perkussiewe pluk van snare
• Kitaarsnare het 'n harde klankkwaliteit met 'n
29 Maskandi akoestiese staalsnaar klank
• Izibongo (prysgedig/'praise poem') is 'n
belangrike eienskap en word teen 'n vinnige
tempo opgesê
• Kitaar-inleiding
• Ligte pluk van snare
• Kitaarsnare het 'n sagte klankkwaliteit op 'n
30 Mbaqanga
elektriese kitaar
• Deurlopende sang met teks sonder Izibongo
(prysgedig/'praise poem')
1 punt vir elke korrekte styl = 2 punte
1 punt vir elke korrekte rede = 2 punte (2 x 2) (4)
6.2 Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 31 en Snit 32. Luister na hierdie snitte en
beantwoord die vraag wat volg.
Speel Snit 31 en Snit 32 elk EEN keer.
6.2.1 Met watter van die volgende beskrywings assosieer jy die
instrumentale ensembles wat jy hoor? Maak TWEE kruisies (X) in die
toepaslike blokkies vir ELKE snit.
Antwoord:
BESKRYWING Snit 31 Snit 32
Maskandi-orkes
Marimba-orkes X
Skielike dinamiekveranderinge X
Trom-ensemble X
Aërofone
A cappella-groep
Membranofone X
4 korrekte antwoorde = 4 punte (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Speel Snit 33 en Snit 34 elk EEN keer.
6.2.2 Dui die ooreenkomste tussen die twee uittreksels aan. Verwys na die
ritme en tempo.
Antwoord:
• Herhaling van ritmiese patrone
• Poliritmes
• Sinkopasie
• Dieselfde matige tempo
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Speel Snit 35 EEN keer.
6.2.3 Identifiseer die vokale tegnieke wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord:
• Krepitasie
• Ululasie
• Vokale glissando
1 punt elk = 2 punte (2)
6.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 36 TWEE keer.
6.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
Antwoord:
Malombo
1 punt (1)
6.3.2 Gee TWEE redes, wat met die musiek verband hou, om jou antwoord
op VRAAG 6.3.1 te motiveer.
Antwoord:
• Vermenging van musikale tradisies van die Bapedi en VhaVenda
met jazz
• Tipiese instrumente (fluit, Afrika-tromme, elektriese kitaar)
• Afrika-ritmes voorsien deur perkussie-instrumente
• Blues-invloed in melodiese lyn van die fluite
• Jazz-gebaseerde kitaarspel
• Losserige geimproviseerde melodiese en ritmiese frases
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
6.3.3 Met watter groep/kunstenaar assosieer jy hierdie musiekstyl?
Antwoord:
• Phillip Tabane
• Phillip Tabane en Malombo
• Malombo Jazz Men
• Malombo Jazz Makers
• Julian Bahula
• Abby Cindi
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir DRIE minute.
Speel Snit 37 EEN keer om 'n oorsig te gee.
Luister na Pink Lady terwyl jy die partituur volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 21 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 22 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 37 weer EEN keer.
7.1 Wat is die vorm van hierdie werk?
Antwoord:
• Drieledige vorm (met koda)
• ABA (met koda)
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.
Antwoord:
SEKSIE MAATNOMMERS
2b 2
A½ 0 – 22 ½ (1–22)
B½ 22 /23 – 482a ½ (23–48)
3 1
482b – 622 ½ (48–62)
A½ 3
(62 – 742a ½ (63–74))
(Coda ½) 2b
48 – 742a ½ (48–74)
A ½ (1 mark if no coda)
(1 punt indien geen koda)
Nota aan die nasiener: die koda kan ook in maat 67 begin.
Die kadensuitbreiding in maat 71 kan ook as die begin van 'n kort koda
beskou word.
½ punt vir elke korrekte seksie = 2 punte
½ punt vir elke korrekte stel maatnommers = 2 punte (4)
Speel Snit 38 TWEE keer.
7.3 Volg die musiekpartituur vanaf maat 623 tot die einde. Noem die kadens in
maat 70–71.
Antwoord:
Volmaakte/Voltooide kadens
1 punt (1)
Speel Snit 39 TWEE keer.
7.4 Volg die musiekpartituur vanaf maat 02 tot maat 142. Noteer TWEE
prominente ritmiese motiewe wat in hierdie uittreksel voorkom.
Antwoord:
OF OF
Enige 2 motiewe = 2 punte
½ punt vir verduideliking van ritme en geen notasie (2)
Speel Snit 40 vir 'n finale oorsig. [8]
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper