Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2016
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL GEMODEREER
PUNTE GEMODEREERDE
MAKS. TEKEN TEKEN
BEHAAL PUNTE
10 1 10 1
1 4
2 6
3 4
4/5/6 8
7 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 618.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
NSC November Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre6 marks
- Question 3Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]3 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]16 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
- Question 6Aural Skills (Musicianship)16 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/November 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/November 2016
NSS
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
• WKM-kandidate: Snit 1–21 en Snit 37–40
• JAZZ-kandidate: Snit 1–12, Snit 22–28 en Snit 37–40
• IAM-kandidate: Snit 1–12 en Snit 29–40
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/November 2016
NSS
OPSOMMING VAN PUNTE
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 4 (WKM) OF 8
VRAAG 5 (JAZZ) OF 8
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/November 2016
NSS
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die weggelate
note in maat 3–4 hieronder.
(3)
Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes voor die herhaling.
Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.
1.2 Watter EEN van die uittreksels hieronder stem ooreen met die melodie wat jy
hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Die uittreksel begin met 'n twee-maat-snit met klikgeluide.
(1)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 2
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit My Favourite Things. Beantwoord die vrae wat volg.
My Favourite Things (uittreksel)
R Rogers
Speel Snit 4 TWEE keer na mekaar.
2.1 Identifiseer die verskil(le) in artikulasie tussen maat 1–8 en maat 9–16.
(1)
Speel Snit 5 VIER keer.
2.2 Die notasie van maat 9 en 10 is op die partituur by 2.2 weggelaat. Voltooi die
ontbrekende toonhoogtes wat ooreenstem met die melodie wat jy hoor. (Die
snit begin in maat 5.) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.3 Watter interval word gevorm tussen die twee note in die blokkie by 2.3?
(Die snit begin in maat 13.)
(1)
2.4 Noem die kadens waarmee die uittreksel eindig.
(1)
[6]
Speel Snit 7 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/November 2016
NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
3.1 Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 8 en
Snit 9. Luister na hierdie uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 8 en Snit 9 TWEE keer na mekaar.
Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:
ELEMENT VERGELYKING
Snit 8 Snit 9
Gebruik van ritme
Tempo
Instrumentasie
(3)
Speel Snit 10 en Snit 11 elk EEN keer.
3.2 Dui slegs EEN kenmerk aan wat jy in ELK van hierdie snitte hoor. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
KENMERK Snit 10 Snit 11
Solo-improvisasie
'Walking bass'
Monofonies
Giocoso
Drieslagmaat (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 12 TWEE keer.
3.3 Noem enige DRIE kenmerke wat aandui dat hierdie stuk tipiese Afrika-musiek
is.
(3)
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/November 2016
NSS
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
vrae wat volg.
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.1 Met watter subgenre in operamusiek assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
4.1.2 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
(1)
4.1.3 Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing?
(1)
4.1.4 Noem die idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.
(1)
Speel Snit 14 EEN keer.
4.1.5 Watter Italiaanse term beskryf die tempoveranderinge aan die einde
van hierdie uittreksel die beste?
(1)
Speel Snit 15 TWEE keer.
4.1.6 Die tydmaatteken verander in hierdie uittreksel. Identifiseer die nuwe
(tweede) tydmaatteken. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
2 3 6
4 4 8 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 16 EEN keer.
4.1.7 Luister na 'n gedeelte uit die ouverture tot Die Towerfluit. Hoe slaag
hierdie uittreksel daarin om die stemming van die opera te skep?
(2)
Speel Snit 17 EEN keer.
4.1.8 Beskryf die tekstuur van hierdie uittreksel.
(1)
4.2 Luister na die uittreksels hieronder uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 en
beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 18 EEN keer.
4.2.1 Wat is die funksie van hierdie uittreksel in Beethoven se
Simfonie Nr. 6?
(1)
Speel Snit 19 TWEE keer.
4.2.2 Luister na die instrumente met die hoër toonhoogtes in hierdie
uittreksel. Kies die korrekte beskrywing hieronder wat met die
musiek ooreenstem. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non-legato-passasie op
die soloklarinet
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
solofluit
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non-legato-passasie op
die solofluit
'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
soloklarinet (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 20 TWEE keer.
4.2.3 Watter TWEE van die volgende Italiaanse terme is van toepassing
op die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
blokkies.
Crescendo
Decrescendo
Pesante
Grazioso
Scherzando (2)
4.3 Luister na die volgende uittreksel deur Mendelssohn. Beantwoord die vraag
wat volg.
Speel Snit 21 TWEE keer.
Dui DRIE items in die lys hieronder aan wat KORREK is met betrekking tot
die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
Omgekeerde pedaalpunt
Melodie in fluitparty
Ostinato
Mineurtonaliteit
Allegro
Adagio (3)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels hieronder deur The Brotherhood of Breath en
beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 EEN keer.
5.1.1 Identifiseer die jazz-kategorie. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
Jazz tuis Mbaqanga Marabi Jazz in ballingskap
('Jazz at home') ('Jazz in exile') (1)
Speel Snit 23 EEN keer.
5.1.2 Beskryf die stemming van hierdie uittreksel deur na die tonaliteit te
verwys.
(1)
5.1.3 Noem EEN membranofoon wat jy in die inleiding hoor.
(1)
Speel Snit 24 TWEE keer.
5.1.4 Tussen watter instrumente/instrumentale seksies kom die vraag en
antwoord in hierdie uittreksel voor?
(1)
5.1.5 Beskryf TWEE kenmerke van hierdie klavierspelstyl.
(2)
5.1.6 Noem 'n ander orkes wat met hierdie jazz-styl verbind word.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/November 2016
NSS
5.2 Luister na Spirits Rejoice en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 25 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die jazz-styl.
(1)
5.2.2 Gee redes wat met die musiek verband hou om jou antwoord op
VRAAG 5.2.1 te motiveer.
(2)
5.2.3 Noem EEN ander kunstenaar/orkes wat jy met hierdie musiekstyl
assosieer.
(1)
Speel Snit 26 EEN keer.
5.2.4 Watter solo-instrument hoor jy in hierdie uittreksel?
(1)
5.3 Jy sal TWEE musiekuittreksels hoor: Snit 27 en Snit 28. Luister na hierdie
uittreksels en beantwoord die vraag hieronder.
Speel Snit 27 en Snit 28 elk EEN keer.
Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
antwoord.
Snit 27
Styl: ________________________________________________________
Rede: ________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/November 2016
NSS
Snit 28
Styl: ________________________________________________________
Rede: ________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________ (2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 6: IAM
6.1 Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 29 en Snit 30. Luister na hierdie snitte en
beantwoord die vraag hieronder.
Speel Snit 29 en Snit 30 elk EEN keer.
Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
antwoord.
Snit 29
Styl: ________________________________________________________
Rede: ________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________ (2)
Snit 30
Styl: ________________________________________________________
Rede: ________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________ (2)
6.2 Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 31 en Snit 32. Luister na hierdie snitte en
beantwoord die vraag wat volg.
Speel Snit 31 en Snit 32 elk EEN keer.
6.2.1 Met watter van die volgende beskrywings assosieer jy die
instrumentale ensembles wat jy hoor? Maak TWEE kruisies (X) in die
toepaslike blokkies vir ELKE snit.
BESKRYWING Snit 31 Snit 32
Maskandi-orkes
Marimba-orkes
Skielike dinamiekveranderinge
Trom-ensemble
Aërofone
A cappella-groep
Membranofone (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 33 en Snit 34 elk EEN keer.
6.2.2 Dui die ooreenkomste tussen die twee uittreksels aan. Verwys na die
ritme en tempo.
(2)
Speel Snit 35 EEN keer.
6.2.3 Identifiseer die vokale tegnieke wat jy in hierdie uittreksel hoor.
(2)
6.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 36 TWEE keer.
6.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
(1)
6.3.2 Gee TWEE redes wat met die musiek verband hou om jou antwoord
op VRAAG 6.3.1 te motiveer.
Rede 1:
Rede 2:
(2)
6.3.3 Met watter groep/kunstenaar assosieer jy hierdie musiekstyl?
(1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/November 2016
NSS
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir DRIE minute.
Speel Snit 37 EEN keer om 'n oorsig te gee.
Luister na Pink Lady terwyl jy die partituur volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/November 2016
NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/November 2016
NSS
Speel Snit 37 weer EEN keer.
7.1 Wat is die vorm van hierdie werk?
(1)
7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.
SEKSIE MAATNOMMERS
02b –
(4)
Speel Snit 38 TWEE keer.
7.3 Volg die musiekpartituur vanaf maat 623 tot die einde. Noem die kadens in
maat 70–71.
(1)
Speel Snit 39 TWEE keer.
7.4 Volg die musiekpartituur vanaf maat 02 tot maat 142. Noteer TWEE
prominente ritmiese motiewe wat in hierdie uittreksel voorkom.
(2)
[8]
Speel Snit 40 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/November 2016
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper