Skip to content

History Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

MemorandumHistoryGrade 10201913 pages

Grade 10 History Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 GESKIEDENIS NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 1. BRONGEBASEERDE VRAE 1.1 Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te ontwikkel: KOGNITIEWE HISTORIESE VAARDIGHEDE GEWIGS-TOEKENNING VLAKKE VAN VRAE  Onttrek inligting uit bronne VLAK 1  Selektering en organisasie van relevante inligting uit 30% bronne (15)  Defineer historiese begrippe/terme  Interpretasie van bewyse uit bronne 40% VLAK 2  Verduidelik inligting uit bronne verkry (20)  Analiseer bewyse uit bronne  Interpreteer en evalueer bewyse uit bronne  Skakel met bronne om bruikbaarheid, betroubaarheid, eensydigheid, en beperkings vas te 30% VLAK 3 stel (15)  Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe in die bronne en kom tot onafhanklike gevolgtrekkings 1.2 Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer word:  By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of voorbeelde.  Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar aan die vereistes van die vraag voldoen is.  In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in kursiefgedrukte skrif aangedui.  Daar word van leerders verwag om 'n standpunt in te neem wanneer ‘tot watter mate’ vrae beantwoord word om enige punte te verwerf. 1.3 Assesseringsprosedures vir brongebaseerde vrae  Gebruik 'n regmerk () vir elke korrekte antwoord  Gee aandag aan die puntetoekenning bv. (2 x 2) wat neerkom op twee redes en word twee punte elk toegeken (); (1 x 2) wat neerkom op een rede en twee punte toegeken word ()  Indien 'n vraag 4 punte tel word 4 regmerke () aangedui Paragraafvraag Paragrawe moet globaal (holisties) geassesseer word. Beide die inhoud en die struktuur van die paragraaf moet in berekening gebring word wanneer punte toegeken word. Die volgende stappe moet gebruik word wanneer 'n antwoord op 'n paragraafvraag geassesseer word:  Lees die paragraaf en plaas 'n kolpunt () by elke punt binne-in die teks waar die kandidaat relevante bewyse gebruik het om die vraag te beantwoord.  Lees die paragraaf weer om die mate waartoe die kandidaat in staat was om relevante bewyse te gebruik om die paragraaf te beantwoord, te evalueer.  Maak regmerkies (), wat aan die kandidaat vir die paragraaf toegeken is, aan die einde van die paragraaf, sowel as die vlak (1, 2 of 3) soos in die holistiese rubriek aangedui en gee kommentaar, bv. _________________________________________________________ _________________________________________________________ ____________________________________________________           Vlak 2 Gebruik meestal relevante bewyse om die paragraaf te skryf.  Tel al die regmerkies vir die brongebaseerde vrae op en skryf dan die punt onder in die regterkantse kantlyn, bv. 32 50  Maak seker dat die totale punte akkuraat na die buiteblad van die antwoorde-boek oorgedra word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2. OPSTELVRAE 2.1 Die opstelvrae vereis dat kandidate:  In staat sal wees om hul argument op 'n logiese en samehangende wyse te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om 'n redelike reeks feite of 'n effektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde vraag te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat 'n opstel 'n inleiding, 'n samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en 'n slot het. 2.2 Nasien van opstelvrae  Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word deur die handboeke wat by 'n spesifieke sentrum gebruik is.  Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as dit wat ingesluit is by 'n riglyn vir nasien van 'n spesifieke opstel.  By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate krediet kry vir enige ander relevante antwoord. 2.3 Globale assessering van 'n opstel Die opstel sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die onderwyser die totale produk as 'n geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie benadering moedig die leerder aan om 'n individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om 'n argument te ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om slegs 'feite' neer te skryf om 'n beter punt te behaal nie. Hierdie benadering sal leerders ook ontmoedig om 'model-antwoorde' voor te berei en te reproduseer sonder om die spesifieke vereistes van die vraag in ag te neem. Holistiese nasien van opstelle gee krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse. Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese assessering nie vir ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien die klem op die volgende val:  Die konstruksie/daarstelling van 'n argument  Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te ondersteun  Die leerder se interpretasie van die vraag. 2.4 Assesseringsprosedures van die opstel 2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer die opstel nagesien word. 2.4.2 Tydens die eerste deurlees van die opstel moet regmerkies toegeken word vir 'n relevante inleiding (aangedui met 'n kolpunt ('bullet') in die nasienriglyne/memorandum), vir elke hoofmoment/aspek wat volledig gekontekstualiseer is en 'n relevante slotopmerking (aangedui met 'n kolpunt in die nasienriglyn/memorandum) bv. 'n antwoord waar daar 5 hoofpunte is, sal daar dus 7 regmerkies wees. 2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word: • Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer ^ • Verkeerde stelling _________________ • Irrelevante stelling | | | • Herhaling R • Analise A√ • Interpretasie 1√ 2.5 Die matriks 2.5.1 Gebruik van die matriks vir die assessering van opstelle By die nasien van opstelle, moet die kriteria gebruik word wat in die matriks voorsien word. Tydens die assessering van 'n opstel moet beide die inhoud en die aanbieding in ag geneem word. 'n Punt word toegeken by die snypunt van die inhoud en aanbieding, gebaseer op die sewe vaardigheidvlakke. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne (a) Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter mate die hoofmomente gedek is om en die inhoudsvlak (op die matriks) vas te stel. I VLAK 4 (b) Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die matriks) van die aanbieding bepaal. I VLAK 4 A VLAK 3 (c) Ken ‘n algehele punt toe met behulp van die matriks. I VLAK 4 }26–27 A VLAK 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne NASIENMATRIKS VIR OPSTELLE: TOTAAL: 50 VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1* AANBIEDING Baie goed Baie goed Goed beplande Argument Toon soms Poging Weinig of beplande en beplande en en beplan en bewys van 'n aangewend geen poging gestruktureerd gestruktureerd gestruktureerde gestruktureer. gestruktureerd om om die e opstel. e opstel. 'n opstel. Bewyse tot 'n e en beplande antwoord te opstel te Goeie sintese Relevante Poog om 'n sekere mate argument. struktureer. struktureer van inligting. argument is duidelike gebruik om Poog om 'n Grootliks nie. Het 'n goed gevolg. argument te argument te argument vol beskrywend gebalanseerde Bewyse ontwikkel. ondersteun. te hou. of poog om INHOUD , oorspronklike gebruik om die Gevolgtrekking Slotsom bereik Gevolgtrekkin argument te argument argument te gemaak uit op grond van g nie duidelik ontwikkel. ontwikkel met verdedig. bewyse om die bewyse. ondersteun Geen poging bewyse. Poog om 'n argument te deur bewyse om 'n Argument onafhanklike ondersteun. nie. gevolgtrekki deurgaans gevolgtrekking ng te maak volgehou en uit die bewyse nie. verdedig. te maak om Onafhanklike die argument gevolgtrekking te ondersteun. gemaak uit bewyse om die argument te ondersteun. VLAK 7 Vraag is ten volle beantwoord. Inhoudskeuse 47–50 43–46 ten volle relevant tot argument wat gevolg is. VLAK 6 Vraag is beantwoord. Inhoudseleksie 43–46 40–42 38–39 relevant tot argument wat gevolg is. VLAK 5 Vraag grotendeels beantwoord. 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29 Inhoud toereikend en relevant. VLAK 4 Vraag herkenbaar in antwoord. Sommige 30–33 28–29 26–27 weglatings of irrelevante keuse van inhoud. VLAK 3 Keuse van inhoud hou verband met vraag, maar 26–27 24–25 20–23 beantwoord dit nie. Hou soms nie verband met die vraag nie. Weglatings. VLAK 2 Vraag onbereikend 20–23 18–19 14–17 beantwoord. Inhoud skraal. VLAK 1* Vraag ontoereikend beantwoord of 14–17 0–13 glad nie. Ontoereikend of irrelevante inhoud. * Riglyne vir die toekenning van 'n punt in Vlak 1: • Vraag glad nie beantwoord nie/ totaal irrelevante inhoud; geen poging om die opstel te struktureer nie =0 • Vraag sluit basiese en algemene irrelevante inligting in; geen poging om die opstel te struktureer nie = 1–6 • Vraag ontoereikend en vaag beantwoord ; klein poging om die opstel te struktureer = 7–13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: WAT SE TRANSFORMASIES HET NA 1750 IN SUIDER-AFRIKA PLAASGEVIND WAT TOT DIE UITBREIDING VAN SUIDER TSWANA-HOOFMANSKAPPE GELEI HET? 1.1 1.1.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]  Suid-Tswana (1 x 1) (1) 1.1.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]  Sorghum  Giers  Beeste (3 x 1) (3) 1.1.3 [Verduideliking van ‘n historiese begrip uit Bron 1 A – V 2]  ‘n Groot gebied wat permanent deur ‘n sekere groep mense bewoon word  ‘n Plek waar mense hul daaglikse aktiwiteite kan verrig  Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2) 1.1.4 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]  Grasdakke  Vuur vir kook  Vuur vir pottebakkery  Vuur vir ystersmelting (enige 3 x 1) (3) 1.2 1.2.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]  Geskrewe rekords  Argeologiese bewyse (2 x 1) (2) 1.2.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V1]  Moslem handelaars  Portugese handelaars  Khoi-handelaar (3 x 1) (3) 1.2.3 [Evaluering van die bruikbaarheid van Bron 2 B – V 2] Die Bron is NUTTIG want:  Dit verskaf inligting oor hoe die Tswana-geskiedenis ontdek is  Dit verskaf die name van verskeie stamme wat met die Tswana- mense handel gedryf het  Dit noem die handelsitems wat tussen die Tswana-mense en ander stamme uitgeruil is  Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4) 1.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1 B – V 2]  Sommige hoofmanne het ryk geword as gevolg van hul beheer oor handelskakels  Mense het by ander hoofmanskappe aangesluit vir beskerming  Goeie reën gedurende hierdie tydperk het meer weiveld beskikbaar gestel  Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 1.3 1.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1 C – V 2] a) Vrouens  huistake verrig  gekook  bier gemaak  na die kinders gekyk  Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2) b) Mans  vergaderings bygewoon (kgotla)  beesherders  geboer  handel gedryf  Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2) 1.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1 C – V 2]  Daar was so baie huise in Dithakong gebou  Dithakong was een van die groot nedersettings met ‘n hoë bevolking  Die nedersetting het vinnig gegroei om baie mense te akkommodeer  Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4) 1.3.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]  Klippe  Gras (dekgras) (2 x 1) (2) 1.4 1.4.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 D – V 1]  Angola  Mosambiek  Die Kaap (3 x 1) (3) 1.4.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 D – V 1]  Droogte wat boerdery en weiveld verminder het  Mededinging vir skaars hulpbronne (2 x 1) (2) 1.4.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 D – V 1]  Dithakong  Molokwane (1 x 1) (1) 1.5 [Vergelyking van inligting uit Bronne 1 C en 1 D – V 3]  Bron 1 D word deur Bron 1 C ondersteun, aangesien beide bronne verduidelik/wys hoe Dithakong, in die 1820’s, ‘n groot nedersetting geword het  Bron 1 D word deur Bron 1 C ondersteun, aangesien beide bronne Dithakong, as ‘n plek waar baie aktiwiteite plaasgevind het, weerspieël, bv. handeldryf  Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 1.6 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante Bronne – L3] Leerders kan die volgende aspekte in hul antwoord insluit: In reaksie op hierdie vraag word van die leerder verwag om die Tswana-volk se leierskapstyl, lewenstyle en hul handelstelsels te verduidelik.  Die Stamhoofde het ‘n adviserenderaad gebruik om die nedersetting/dorp te bestuur (eie kennis)  Tswana-mense het klippe, in plaas van hout, gebruik om hul opstalle (huise) te bou. Hout is as ‘n bron van energie gebruik om vuur te maak om die daaglikse aktiwiteite van die Tswana-volk te onderhou (1 A)  Die gebruik van klip was omgewingsinvol aangesien dit die hout bewaar het (1 A)  Handelskakels het met ander stamme ontstaan; die Khoi in die Kaapkolonie, die Portugese in Angola en Mosambiek en Moslem (1 B and 1 D)  Sommige stamhoofde het baie ryk geword as gevolg van hul beheer oor die handelsroetes, en hoofmanskappe het begin groei namate meer mense by hulle anngesluit het (1 B)  Dithakong was een van die Tswana-nedersettings wat baie groot was en duisende mense geakkommodeer het (1 C)  Tswana-nedersettings was groot met bevolkings van meer as 20 000 mense (eie kennis)  Droogte en kompetisie vir skaars hulpbronne het daartoe gelei dat hoofmanskappe alliansies met mekaar opgebou het vir beskerming. Dithakong en Molokwane is goeie voorbeelde van groot Tswana-nedersettings (1 D)  Enige ander relevante antwoord Gebruik die volgende rubriek om 'n punt toe te ken:  Gebruik bewyse op elementêre wyse d.w.s. Toon geen of min begrip vir die Tswana-mense se VLAK 1 leefstyle of handelskakels PUNTE  Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ‘n onderwerp te 0-2 skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.  Bewyse is meestal relevant en hou in ‘n groot mate verband met die onderwerp, bv. Toon 'n mate van VLAK 2 begrip vir die Tswana-mense se leefstyle of PUNTE handelskakels 3-5  Gebruik bewyse op ‘n baie eenvoudige wyse om ‘n paragraaf te skryf.  Gebruik relevante bewyse bv. Demonstreer 'n deeglike begrip van die Tswana-mense se VLAK 3 leefstyle en handelskakels PUNTE  Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde 6-8 paragraaf en toon begrip van die onderwerp. (8) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 2: HOE HET DIE WET OP GROND VAN 1913 DIE GRONDONTEIENING ONDER SWART SUID-AFRIKANERS VERSKERP 2.1 2.1.1 [Definisie van ‘n historiese begrip uit Bron 2 A – V 1)  Grondonteiening van die swart Suid-Afrikaners deur die blanke minderheidsregering  Die Wet wat die grondslag vir Apartheidswette neergelê het; armoede vir die swart Suid-Afrikaners  Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2) 2.1.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 A – V 1]  Die druk van die polities, magtige blanke boere (1 x 2) (2) 2.1.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 A – V 1]  Die Wet het minder as 7.5% Suid-Afrikaanse grond, as reserwes vir swart Suid-Afrikaners opsy gesit, om grond te koop  Die Wet het gestipuleer dat swart Suid-Afrikaners nie meer grond buite die reserwes kon koop nie. Hul kon ook nie langer grond buite die reserwes huur of vir deelboerdery gebruik nie (2 x 1) (2) 2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 A – V 2]  Die Wet het swart Suid-Afrikaners gedwing om in die oorvol reserwes te woon  Die Wet het swart Suid-Afrikaners gedwing om hul vee goedkoop aan blanke boere te verkoop  Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 2.1.5 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 A – V 1]  Hulle is verhoed om met blankes mee te ding en hul het loonarbeiders of arbeidshuurders geword (1 x 2) (2) 2.1.6 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 A- V 2]  Die 1913 Wet op Grond is op so manier bekragtig dat dit die moontlikheid vir swart Suid-Afrikaners om kommersiële boere te word, verhoed het  Dit het ook die moontlikheid van swart Suid-Afrikaners, wat met Blanke boere meegeding het, verhoed om hul landbou-aktiwiteite uit te brei  Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 2.2 2.2.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 B – V 1]  Die 1913 Wet op Grond weerspieël die sosio-ekonomiese onreg van Apartheid in Suid-Afrika (1 x 1) (1) 2.2.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 B – V 1]  Stem saam, swart en blanke Suid-Afrikaanse boere het oeste en winste van landbou-aktiwiteite gedeel (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 10 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.2.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 B – V 1]  Swart Suid-Afrikaners kon nie langer grond buite ‘n sekere gebied (reserwes) koop of huur nie  Swart Suid-Afrikaners kon nie langer winste van landbou-aktiwiteite deel nie; hulle het hul inkomste verloor  Hulle was gedwing om, rondom myngebiede in Suid-Afrika, trekarbeiders te word (1 x 3) (3) 2.2.4 [Vergelyking van inligting uit Bronne 2 A en 2 B – V 2]  Beide bronne dui dat swart Suid-Afrikaners tot 7.5% van Suid-Afrika se grond beperk was  Beide bronne dui dat swart Suid-Afrikaners nie land buite die reserwes kon koop of huur nie  Beide bronne verduidelik dat swart Suid-Afrikaners, deur die 1913 Wet op Grond, tot armoede veroordeel is  Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4) 2.3 2.3.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 C – V 1]  Hulle het in die ossewa geslaap  Hulle het langs openbare paaie geslaap (enige 1 x 2) (2) 2.3.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 C – V 1]  Die familie moes onder die dekmantel van die duisternis van die nag ‘n graf grawe (1 x 1) (1) 2.3.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 C – V 2]  ‘n Onskuldige kind, moes in die geheim, op ‘n ander man se land begrawe word  Kriminele het die reg gehad om begrawe te word, maar ‘n onskuldige was die reg op ‘n waardige begrafnis ontneem  Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 2.3.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 C – V 2]  Die boodskap gaan oor die pyn en lot van die Kgobadi gesin  Dit gaan oor hoe die 1913 Wet op Grond dit vir die Kgobadi gesin moeilik gemaak het om hul kind te begrawe  Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 2.4 2.4.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 D – V 1]  Die 1913 Wet op Grondbesit  Gedwonge uitsettings (enige 1 x 1) (1) 2.4.2 [Evaluering van die bruikbaarheid van Bron 2 D – V 2] Die Bron is nuttig:  Dit dui die datums waarop die 1913 Wet op Naturelle Grondbesit ingestel is en wanneer dit afgeskaf is  Dit dui die pyn en swaarkry wat swartgesinne gely het  Dit dui ook hoe die huidige demokratiese regering die kwessie van grond hanteer  Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 11 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.5 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne – V 3] Leerders kan die volgende punte in hul antwoord insluit:  Die Wet op Naturelle Grondbesit was in 1913, deur die Unie-Regering, onder die voorwendsel om eenvormigheid op grondkwessies in al die provinsies te bring, bekendgestel (eie kennis)  As gevolg van ongelukkigheid om met swart Suid-Afrikaanse boere mee te ding, het blanke boere die regering versoek om swart grondbesit in Suid- Afrika te beperk (2 A)  Die Wet het 7.5% grond vir reserwes opsy gesit, waar swart Suid-Afrikaners kon woon en met hul boerdery en ander aktiwiteite kon voortgaan (2 A & 2 B)  Duisende swart Suid-Afrikaanse boere is uit hul land gesit en moes plaasarbeiders en arbeidshuurders op plase in blanke besit word (2 A)  Swart kinders is ook onderwys geweier op plase in blanke besit (eie kennis)  Alhoewel swartmense in die meerderheid was, het hulle slegs 7-8 % van die grond beset (2 B)  Die Wet op Grond het ellende en armoede onder die swartes gebring, en sommige moes die plase, waarop hulle vir baie jare gewerk het, verlaat (2 C)  Enige ander relevante antwoord Gebruik die volgende rubiek om ‘n punt toe te ken:  Gebruik bewyse op elementêre wyse d.w.s. Toon geen of min begrip van hoe die Wet op Naturelle VLAK 1 Grondbesit die lewens van swart Suid- PUNTE Afrikaners beïnvloed het 0-2  Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ‘n onderwerp te skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.  Bewyse is meestal relevant en hou in ‘n groot mate verband met die onderwerp, bv. Toon 'n mate van VLAK 2 begrip van hoe die Wet op Naturelle Grondbesit PUNTE die lewens van swart Suid-Afrikaners beïnvloed 3-5 het  Gebruik bewyse op ‘n baie eenvoudige wyse om ‘n paragraaf te skryf.  Gebruik relevante bewyse bv. Demonstreer 'n deeglike begrip van hoe die Wet op Naturelle VLAK 3 Grondbesit die lewens van swart Suid- PUNTE Afrikaners beïnvloed het 6-8  Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde paragraaf en toon begrip van die onderwerp. (8) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 12 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING B : OPSTELVRAE VRAAG 3: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750 [Beplan en konstrueer 'n oorspronklike argument, wat op relevante bewyse gebaseer is, deur van analitiese en interpretasie vaardighede gebruik te maak] SINOPSIS Met die skryf van hierdie opstel moet die leerders ‘n standpunt inneem, en al die veranderinge wat die Britse-regering aan die Kaap ingestel het, verduidelik. Hulle moet ook verduidelik hoe die Boere op hierdie veranderinge gereageer het. HOOFASPEKTE Leerders kan die volgende aspekte by hul antwoord insluit:  Inleiding: Leerders moet ‘n gedagterigting volg deur óf saam te stem, of nie saam te stem, dat die Engelse ‘n beleid van Anglikanisering ingestel het nadat hulle in 1803 die Kaap in beheer geneem het. UITBREIDING Veranderinge wat deur die Engelse in die Kaap voorgestel is:  Afskaffing van die slawernystelsel  Anglikisering van instansies; skole, kerke . . .  Engels word ‘n dominante taal  Ordonnansie 50 van 1828 – tekort aan arbeid Boere se reaksie op die veranderinge:  Trekboere het hulself georganiseer en na die Noorde getrek  Het die Britse owerheid verwerp  Het geglo dat Britse owerhede teen hulle gediskrimineer het  Het oor die Oranjerivier, na die Transoranje-streek getrek  Mfecane het dit vir die Boere moeilik gemaak, maar hulle het gevorderde tegnologie gehad  Die Boere (Voortrekkers) het paadjies geskei en verskeie leiers het in verskillende gebiede in Suid-Afrika gevestig SLOT  Enige relevante slot is aanvaarbaar [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis 13 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 4: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG VAN 1899-1902 [Beplan en konstrueer 'n oorspronklike argument, wat op relevante bewyse gebaseer is, deur van analitiese en interpretasie vaardighede gebruik te maak] SINOPSIS Daar word van die leerders verwag om die redes, wat tot die geveg tussen Britanje en die Boererepublieke gelei het, krities te bespreek, asook die redes waarom die Boere die oorlog beëindig het. HOOFASPEKTE Leerders moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit:  Inleiding: Leerders moet 'n standpunt inneem en verduidelik of die franchise-regte die hoofredes was dat Brittanje ‘n oorlog teen Transvaal geloots het. UITBREIDING Britse belangstelling in Suid-Afrika:  Ekonomiese redes  Ontdekking van goud  Politieke magstryd – Franchise-regte  Rol van Jameson – gespanne verhoudings tussen die Engelse en die Boere  Koers van die oorlog – strategieë wat deur albei partye geïmplementeer was  Verdrag van Vereeniging  Resultate van die oorlog  Enige ander relevante antwoord SLOT Leerders moet die bespreking met ‘n relevante gevolgtrekking, wat op die opstel van toepassing is, saamvat. [50] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 History

View all