Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
GESKIEDENIS
NOVEMBER 2019
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ‘n addendum van 8 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





History Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)
Grade 10 History Paper 1 question paper from the North West November 2019 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 10 · North West November · 2019. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 469.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
North West November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B wat op die
voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: TRANSFORMASIE IN SUIDER-AFRIKA NA 1750
VRAAG 2: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG EN UNIE VANAF 1899 – 1910
AFDELING B: OPSTELVRAE
VRAAG 3: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750
VRAAG 4: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG EN UNIE VANAF 1899 – 1910
2. AFDELING A bestaan uit TWEE brongebaseerde vrae. bron materiaal wat is
nodig om die vrae te beantwoord kan in die ADDENDUM gevind word.
3. AFDELING B bestaan uit TWEE opstelvrae.
4. ‘n Totaal van DRIE (3) vrae moet soos volg beantwoord word:
4.1 Ten minste EEN vraag moet 'n brongebaseerde vraag wees en EEN
'n opstelvraag.
4.2 Die DERDE vraag kan óf ‘n brongebaseerde vraag óf ‘n opstelvraag wees.
5 Jy word aangeraai om ten minste EEN uur per vraag te bestee.
6. Wanneer vrae beantwoord word, behoort jy jou kennis, vaardighede en insig
toe te pas.
7. Jy sal benadeel word deur bloot die bronne as antwoorde te herskryf.
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
9. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae in hierdie afdeling
nie. Bronmateriaal wat gebruik word om hierdie vrae te beantwoord, is in die
ADDENDUM vervat.
VRAAG 1: WAT SE TRANSFORMASIES HET NA 1750 IN SUIDER-AFRIKA
PLAASGEVIND WAT TOT DIE UITBREIDING VAN SUIDER
TSWANA-HOOFMANSKAPPE GELEI HET?
Bestudeer Bronne 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg.
1.1 Verwys na Bron 1A.
1.1.1 Wie, volgens die bron, was die voorouers van die Setswana-
sprekende mense wat in die Bosveldstreek gewoon het? (1 x 1) (1)
1.1.2 Noem DRIE produkte waarmee die Tswana-sprekende
mense, vanaf die 18de eeu, suksesvol geboer het. (3 x 1) (3)
1.1.3 Definieer die konsep nedersetting in jou eie woorde. (1 x 2) (2)
1.1.4 Wat, volgens die bron, het die Tswana-sprekende mense
hout voor gebruik? (3 x 1) (3)
1.2 Verwys na Bron 1B.
1.2.1 Hoe, volgens die bron, weet ons dat Tswana-sprekende
mense met ander streke handel gedryf het? (2 x 1) (2)
1.2.2 Noem DRIE stamme waarmee die Tswana-sprekende
mense, gedurende die 18de eeu, handelskakels gehad het. (3 x 1) (3)
1.2.3 Lewer kommentaar oor die bruikbaarheid van die inligting in
hierdie bron vir ‘n historikus wat die uitbreiding van die
Setswana-mense in die 18de eeu navors. (2 x 2) (4)
1.2.4 Deur die inligting in die bron en jou eie kennis te gebruik,
verduidelik hoe die Tswana-Hoofmanskappe gedurende
die 18de eeu, groter en magtiger geword het. (2 x 2) (4)
1.3 Verwys na Bron 1C.
1.3.1 Wat dink jy was die alledaagse aktiwiteite van die volgende
mense in Dithakong (Tswana-nedersetting):
a) Die Tswana-vroue (1 x 2) (2)
b) Die Tswana mans (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10
1.3.2 Lewer kommentaar op, wat jy dink, die volgende stelling in
die konteks van die uitbreiding van Tswana-nedersettings
impliseer. ‘ ‘n Menigte huise wat strek sover die oë
kon sien . . .’ (2 x 2) (4)
1.3.3 Volgens die visuele bron, watter materiale is gebruik om die
huise in Dithakong te bou? (2 x 1) (2)
1.4 Verwys na Bron 1D.
1.4.1 Noem die DRIE naburige state van die Tswana-
nedersettings waarna in die bron verwys word. (3 x 1) (3)
1.4.2 Wat, volgens die bron, het daartoe gelei dat verskeie
Tswana-Hoofmanskappe alliansies met mekaar verbind
het vir beskerming? (2 x 1) (2)
1.4.3 Watter nedersetting, volgens die bron, het as gevolg van
mededinging vir hulpbronne gedurende hierdie tydperk
uitgebrei? (1 x 1) (1)
1.5 Vergelyk Bronne 1C en 1D. Verduidelik hoe die inligting in Bron 1D
die visuele inligting in Bron 1C ondersteun aangaande die uitbreiding
van die Tswana-nedersettings gedurende die 1800’s. (2 x 2) (4)
1.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis, en skryf ‘n
paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy die
faktore, wat tot die uitbreiding van Tswana-nedersettings in die tydperk
1750 tot 1820 gelei het, verduidelik. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10
VRAAG 2: HOE HET DIE WET OP GROND VAN 1913 DIE GRONDONTEIENING
TUSSEN SWART SUID-AFRIKANERS VERSKERP
Bestudeer Bronne 2A, 2B, 2C en 2D en beantwoord die vrae wat volg.
2.1 Verwys na Bron 2A
2.1.1 Verduidelik die term Wet op Naturelle Grondbesit in die
konteks van die implementering van arpartheidswetgewing
in Suid-Afrika. (1 x 2) (2)
2.1.2 Wat, volgens die bron, het beïnvloed dat die Wet op Naturelle
Grondbesit van 1913 bekragtig word. (1 x 2) (2)
2.1.3 Noem TWEE maniere waarop dié Wet beklemtoon dat
Swartboere verhoed is om met blanke boere te kompeteer. (1 x 2) (2)
2.1.4 Waarom, volgens die bron, dink jy is die onteiening van
grond, van Swart Suid-Afrikaners, goed beplan? (2 x 2) (4)
2.1.5 Wat, volgens die bron, het daartoe gelei dat die 1913 Wet op
Grondbesit beide die Swart-deelboere en elke huurder op ‘n
negatiewe manier beïnvloed het? (1 x 2) (2)
2.1.6 Verduidelik waarom jy dink dat die 1913 Wet op Grondbesit
die blanke-Arikaners se doelwitte bereik het. (2 x 2) (4)
2.2 Verwys na Bron 2B.
2.2.1 Haal bewyse uit die bron aan wat dui dat Feinberg nie ten
gunste van die 1913 Wet op Naturelle Grondbesit was nie. (1 x 1) (1)
2.2.2 Verduidelik tot watter mate die 1913 Wet op Naturelle
Grondbesit die ekonomiese aktiwiteite van beide die Swart
en blanke boere ontwrig het. (1 x 2) (2)
2.2.3 Noem DRIE maniere waarop die 1913 Wet op Naturelle
Grondbesit armoede onder die swart gemeenskap veroorsaak
het. (3 x 1) (3)
2.2.4 Vergelyk Bronne 2A en 2B. Verduidelik hoe die bewyse in
Bron 2B die inligting in Bron 2A ondersteun ten opsigte van
hoe armoede die swart Suid-Afrikaners geraak het. (2 x 2) (4)
2.3 Verwys na Bron 2C.
2.3.1 Watter bewyse, volgens die bron, dui daarop dat Mev. Kgobali
van haar plaas uitgesit is? (1 x 2) (2)
2.3.2 Watter bewyse in die bron dui daarop dat die eienaar van die
Oranje-Vrystaatse plaas wreed was? (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10
2.3.3 Volgens die bron, watter kritiek was daar teen die 1913 Wet
op Naturelle Grondbesit? (2 x 2) (4)
2.3.4 Watse boodskappe word in hierdie bron weergegee, ten
opsigte van die negatiewe impak van die Wet op Naturelle
Grondbesit op swart Suid-Afrikaanse boere? (2 x 2) (4)
2.4 Verwys na Bron 2D.
2.4.1 Volgens die inligting in die bron, wat het die vroue gedwing
om die kos buite in die oop veld voor te berei? (1 x 1) (1)
2.4.2 Lewer kommentaar op die bruikbaarheid van die spotprent
aan 'n historikus wat die 1913 Wet op Grondbesit ondersoek.
(Enige 2 x 2) (4)
2.5 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis, en
skryf ‘n paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde)
waarin jy verduidelik hoe die 1913 Wet op Naturelle Grondbesit die
grondonteiening onder Swart Suid-Afrikaners verskerp het. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis 7 NW/November 2019
NSS – Graad 10
AFDELING B: OPSTELVRAE
VRAAG 3: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750
‘Nadat die Engelse in 1803 beheer oor die Kaap, van die Nederlanders,
oorgeneem het, is die beleid van Anglikisering onmiddellik by die
Kaap ingestel. Hierdie beleid het beteken dat Engels 'n onderrigtaal by
skole, howe, kerke en in enige regerings-instansie gebruik sou word.'
Stem jy met die bostaande stelling saam? Verduidelik die veranderinge
wat die Britse- regering aan die Kaap gemaak het volledig, en dui aan
hoe die Boere op hierdie veranderinge gereageer het.
[50]
VRAAG 4: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG VAN 1899-1902
'Die ontdekking van goud in Transvaal gedurende die 1880's het baie
Mense gelok, veral die buitelanders wat as geskoolde arbeiders by
hierdie nuutgestigte goudmyne gewerk het. Die meerderheid van
hierdie buitelanders was die Engelse onderdane wat later die
franchise-regte van die Transvaalse regering geëis het.'
Bespreek hierdie stelling deur aan te dui hoe Britanje in die oorlog met
die Transvaalse regering betrokke geraak het tot-en-met die twee state
uiteindelik die Verdrag van Vereeniging, in 1903, onderteken het.
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
History Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Eng)

Question paper
History Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Eng)

Question paper
History Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

Memorandum
History Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (English)

Memorandum
History Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

Question paper
History Grade 10 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)
More from Grade 10 History

Addendum
History Grade 10 P1 November Mock 2026 Addendum (English)

Memorandum
History Grade 10 Paper 1 November Mock 2026 Memo (English)

Addendum
History Grade 10 P1 November Mock Exam 2 2026 Addendum (Eng)

Memorandum
History Grade 10 P1 November Mock Exam 2 2026 Memo (English)

Annual teaching plan
Gr 10 His ATP 2023 24

Question paper and memo