Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE)
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en insluitend gegewensblaaie.
Skip to contentAll 2022 papers %20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)

%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 508.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules24 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules15 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules14 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions17 marks
- Question 6Chemical Equilibrium15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike ruimte op die
ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee sub-vrae oop, byvoorbeeld tussen
VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies/vervangings in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE
desimale plekke af.
10. Gebruik kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld. 1.11 D.
1.1 Die naam van die funksionele groep van propanoësuur is …
A formiel.
B karboksiel.
C karboniel.
D hidroksiel. (2)
1.2 Watter EEN van die volgende is die KORREKTE naam vir die addisie
reaksie van water tot ʼn alkeen?
A hidrasie
B hidrolise
C dehidrasie
D hidrohalogenering (2)
1.3 Beskou die gegewe verbinding hieronder:
H CH3 CH3 H H
H C C C C C H
H H H Br H
Die KORREKTE IUPAC-naam vir die bostaande verbinding is:
A 4-bromo-2,3-dimetielpentaan
B 2-bromo-3,4-dimetielpentaan
C 2,3-dimetiel-4-bromopentaan
D 3,4-dimetiel-2-bromopentaan (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.4 Watter EEN van die volgende organiese molekules sal vinnig met
broomwater reageer?
A CH3CH2OH
B CH3CH3
C CH2CH2
D CH3CH2CH3 (2)
1.5 Beskou die potensiële energieprofiel hieronder vir die hipotetiese reaksie:
P ⇌
Potensiële energie (kJ·mol-1)
Q
a
Q
b
P
c
Reaksie vordering
Watter EEN van die volgende kombinasies dui die aktiveringsenergie en
reaksiewarmte (ΔH) korrek aan vir die TERUGWAARTSE REAKSIE?
Aktiveringsenergie (kJ·mol-1) Reaksiewarmte (ΔH)
A a–b b–c
B b–a a–c
C a–b c–b
D b–c a–b (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.6 H2S (g) ontbind volgens die volgende gebalanseerde vergelyking:
H2S (g) ⇌ H2(g) + S(s)
In elk van vier afsonderlike eksperimente, A tot D, H2S met aanvanklike
konsentrasie ci word in identiese leë flesse geplaas wat dan verseël en verhit
word. Die grafieke hieronder toon die resultate wat verkry was vir eksperimente
A tot D.
Watter eksperiment het die grootste Kc-waarde?
A B
Konsentrasie Konsentrasie
ci ci
0 tyd 0 tyd
C D
Konsentrasie
ci ci
Konsentrasie
0 tyd 0 tyd
(2)
1.7 Die reaksie hieronder verteenwoordig die algemene vergelyking vir die
reaksie van ʼn suur-basis-indikator.
HIn (aq) + H2O (ℓ) ⇌ H3O+ (aq) + In – (aq)
geel blou
In watter EEN van die volgende soutoplossings sal hierdie indikator geel
word?
A KCℓ(aq)
B NH4Cℓ(aq)
C NaHCO3(aq)
D CH3COONa(aq) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.8 Die funksie van ʼn soutbrug in ʼn galvaniese sel is om …
A die beweging van protone toe te laat.
B die beweging van elektrone toe te laat.
C ʼn plek te verskaf waar reduksie kan plaasvind.
D te verseker dat die oplossings elektries neutraal bly. (2)
1.9 Watter EEN van die stowwe kan optree as ʼn amfoliet in sekere reaksies?
A CH3COO–
B HSO4 –
C H3O+
D NH4+ (2)
1.10 Die elektrolitiese sel hieronder word gebruik tydens elektroplatering van ʼn
ysterring met koper.
Kragbron
g
Cu
Ysterring
Watter EEN van die volgende kombinasies is KORREK oor die ione in die
elektroliet wanneer die sel in werking is?
Konsentrasie Positiewe ione
A Bly konstant Cu2+
B Bly konstant Fe2+
C Verhoog Fe3+
D Verhoog Cu2+ (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die letters A tot D in die tabel hieronder verteenwoordig vier organiese verbindings
wat aan verskillende homoloë reekse behoort.
A B
CH3
2-metielpropanal H H CH2 H O
H C C C C C O H
H H H CH3
C D
CH3C ≡ CCH2CH3 Pentaan
2.1 Definieer die term homoloë reeks. (2)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 Letter wat ʼn versadigde koolwaterstof verteenwoordig (1)
2.2.2 Algemene formule van die homoloë reeks waarin verbinding C
behoort (1)
2.2.3 Struktuurformule van verbinding A (2)
2.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding B neer. (3)
2.4 Verbinding D het drie strukturele isomere.
Skryf neer die:
2.4.1 Struktuurformule van die isomeer met die kortste kettinglengte (3)
2.4.2 Gebalanseerde vergelyking vir die verbranding van verbinding D in
OORMAAT suurstof deur molekulêreformules te gebruik (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
3.1 Die grafieke hieronder toon die kookpunte van reguitketting primêre alkohole
en reguitketting ketone met verskillende aantal koolstofatome.
160
Alkohole
140
Ketone
Kookpunt (oC)
120
100
80
60
40
5 7
Aantal koolstofatome
3.1.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.1.2 Verduidelik waarom die kookpunte van die alkohole toeneem soos
die aantal koolstofatome toeneem deur te verwys na slegs die TIPE
en STERKTE van intermolekulêrekragte. (2)
3.1.3 Verduidelik waarom die kurwe van die alkohole hoër is as dié van die
ketone.
Verwys na die TIPE en STERKTE van die intermolekulêrekragte
betrokke. (3)
Die dampdruk van die alkohole word nou vergelyk met dié van die ketone by
dieselfde temperatuur.
3.1.4 Waarom moet die alkohol en ketoon wat vergelyk word dieselfde
aantal koolstofatome hê? (1)
3.1.5 Watter EEN sal die hoër dampdruk het: ALKOHOL of KETOON?
Gee ʼn rede vir die antwoord deur na die inligting in die grafiek te
verwys. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
3.2 Die kookpunte van propanoësuur en propan-1-ol word nou vergelyk.
3.2.1 Watter verbinding het die hoër kookpunt? (1)
3.2.2 Verduidelik die antwoord tot VRAAG 3.2.1 deur na die TIPE,
STERKTE van die intermolekulêrekragte en ENERGIE te verwys. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
4.1 Verbinding P kan gebruik word in die voorbereiding van verbindings R en Q
soos getoon in die vloeidiagram hieronder.
Alkohol P HCℓ
Haloalkaan Q
II
I Gekonsentreerde H2SO4
O
Verbinding R: CH3CH2CH2OCCH3
In reaksie I, alkohol P reageer met ʼn ander organiese verbinding in die
teenwoordigheid van gekonsentreerde swawelsuur.
4.1.1 Noem die tipe reaksie wat deur reaksie I voorgestel word. (1)
4.1.2 Behalwe vir die teenwoordigheid van ʼn katalisator skryf een ander
reaksie toestand neer vir reaksie I. (1)
Skryf neer die:
4.1.3 Struktuurformule van alkohol P (2)
4.1.4 IUPAC-naam van verbinding R (2)
4.1.5 IUPAC-naam van die reguitketting FUNKSIONELE isomeer van
verbinding R (2)
Vir reaksie II, skryf neer die:
4.1.6 Tipe reaksie wat plaasvind (1)
4.1.7 Formule van die anorganiese produk (1)
4.1.8 Gekondenseerde struktuurformule van verbinding Q (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
4.2 ʼn Primêre alkohol wat 3 koolstofatome bevat word omskep na ʼn sekondêre
alkohol in ʼn TWEE-stapproses soos in die vloeidiagram hieronder getoon:
STAP 1 STAP 2
Primêre alkohol Verbinding Q Sekondêre alkohol
P
P is ʼn anorganiese reagens terwyl verbinding Q ʼn organiese verbinding is.
Skryf neer die:
4.2.1 Formule van reagens P (2)
4.2.2 Een reaksietoestand vir die reaksie in STAP 2 (1)
4.2.3 Gebalanseerde vergelyking vir die reaksie in STAP 2 deur gebruik te
maak van struktuurformules vir die organiese verbindings (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die reaksie tussen natrium tiosulfaat (Na2S2O3) en OORMAAT soutsuur (HCℓ) word
gebruik om die effek van konsentrasie en temperatuur op die reaksietempo te
ondersoek.
Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is:
Na2S2O3 (aq) + 2 HCℓ → 2 NaCℓ (aq) + S (s) + SO2 (g) + H2O (ℓ)
ʼn Erlenmeyer-fles word op ʼn wit papier geplaas met ‘n ligte kruis daarop. Die tyd
wat dit neem vir die sigbaarheid van die kruis om te verdwyn, word gemeet. Sien
die diagram hieronder.
Na2S2O3 oplossing
met HCℓ
Witpapier
LET WEL: Dieselfde volume van Na2S2O3 oplossing was in al drie
reaksies gebruik.
Die tabel hieronder toon die reaksie toestande.
Eks Konsentrasie Konsentrasie Temperatuur Volume van
van Na2S2O3 van HCℓ (°C) HCℓ
(mol·dm-3) (cm3)
1 0,05 2 25 25
2 0,05 1 25 25
3 0,05 2 40 25
5.1 Definieer die term reaksietempo. (2)
5.2 Skryf die naam van die onafhanklike veranderlike neer vir die vergelyking
van eksperiment 1 en 2. (1)
5.3 Hoe sal die hoeveelheid swawel (S) wat in eksperiment 1 gevorm het
vergelyk met die hoeveelheid swawel (S) wat in eksperiment 2 geproduseer
word by voltooiing van die reaksie?
Kies uit HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN.
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
5.4 Eksperiment 1 en 3 word nou vergelyk.
Die Maxwell-Boltzmann energie verspreidings kurwes vir Eksperimente 1 en
3 word hieronder getoon.
T1
Aantal deeltjies T2
Kinetiese energie Ea
5.4.1 Watter eksperiment 1 of 3 word deur kurwe T2 voorgestel? (1)
5.4.2 Verduidelik die antwoord tot VRAAG 5.4.1 deur na die botsingsteorie
te verwys. (3)
5.4.3 Skets SLEGS die kurwe vir T2 in die ANTWOORDEBOEK en dui die
effek wat ʼn katalisator op Ea sal hê.
Dui die nuwe aktiveringsenergie aan as X op die grafiek. (2)
5.5 0,7118 g van Na2S2O3 reageer volledig met HCℓ in eksperiment 1 in 34 s.
Bereken die tempo waarteen HCℓ gereageer het in eksperiment 1
in mol·s-1. (5)
Die volume van HCℓ wat in eksperiment 1 gebruik was word nou verdubbel.
Al die ander reaksietoestande bly dieselfde.
5.6 Hoe sal die reaksietempo beïnvloed word deur die verandering in volume?
Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
6.1 Die volgende omkeerbare reaksie kan gebruik word om te demonstreer hoe
sekere faktore ʼn chemiese ewewig beïnvloed:
CoCℓ42– (aq) + 6 H2O (ℓ) ⇌ Co(H2O)62+ (aq) + 4 Cℓ – (aq)
Blou Pienk
6.1.1 Definieer die term omkeerbare reaksie. (2)
Die oplossing is aanvanklik BLOU.
Skryf RAAK MEER BLOU of RAAK MEER PIENK neer om die volgende te
beskryf wat met die reaksiemengsel sal gebeur as:
6.1.2 CoCℓ42- bygevoeg word (1)
6.1.3 Gekonsentreerde HCℓ bygevoeg word (1)
Die proefbuis wat die reaksiemengsel bevat word in warmwater geplaas. Dit
word waargeneem dat die oplossing meer blou word.
6.1.4 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? (1)
6.1.5 Verduidelik die antwoord tot VRAAG 6.1.4 deur te verwys na Le
Chatelier se beginsel. (2)
6.2 3,01 x 10 23 molekules van N2O4 word verseël in ‘n 4 dm3 houer en dan verhit
tot 400 K.
Die volgende gebalanseerde vergelyking verteenwoordig die reaksie in die
houer wat ewewig bereik by 400 K.
N2O4 (g) ⇌ 2 NO2 (g)
Daar word gevind by ewewig dat 0,4 mol N2O4 het ontbind na NO2.
Bereken die ewewigskonstante (Kc) by 400 K. (8)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
7.1 Die vergelykings hieronder toon die reaksies wat in soutsuur (HCℓ) en
etanoësuur (CH3COOH) oplossings plaasvind. Beide sure het ʼn konsentrasie
van 1 mol·dm-3, en word by ʼn temperatuur van 25 °C gehou.
I: HCℓ (aq) + H2O (ℓ) ⇌ Cℓ – (aq) + H3O+ (aq) Ka = 1,3 × 106
II: CH3COOH (aq) + H2O (ℓ) ⇌ CH3COO– (aq) + H3O+ (aq) Ka = 1,8 × 10-5
7.1.1 Definieer ʼn suur volgens die Lowry-Brønsted-teorie. (2)
7.1.2 Skryf EEN gekonjugeerde suur-basis paar in reaksie I neer. (2)
7.1.3 Watter oplossing , I of II , sal die laer pH-waarde het?
Verduidelik die antwoord. (3)
7.2 10 cm3 van ʼn 1 mol·dm-3 natrium hidroksied (NaOH) oplossing word met water
verdun totdat die pH gelyk is aan 13.
7.2.1 Bereken die aantal mol van NaOH in die oorspronklike 10 cm3
oplossing. (3)
7.2.2 Bereken die volume van die verdunde oplossing in dm 3. (5)
Al die verdunde natrium hidroksiedoplossing word in ʼn buret gegooi.
Tydens ʼn titrasie word 15 cm3 oksaalsuur met ʼn konsentrasie van
presies 0,09 mol·dm-3 geneutraliseer deur ʼn sekere volume van die
verdunde natrium hidroksiedoplossing.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
2 NaOH (aq) + H2C2O4 (aq) → Na2C2O4 (aq) + 2 H2O (ℓ)
7.2.3 Bereken die volume van die verdunde natriumhidroksied wat in die buret
na titrasie oorbly. (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Galvaniese sel word onder standaardtoetstande opgestel deur halfselle A en B
wat hieronder getoon word, te gebruik.
Halfsel A: Cu(s)/Cu2+(aq) Halfsel B: H2O(ℓ) /O2(g)/ H+(aq)
8.1 Definieer oksidasie in terme van elektron oordrag. (2)
8.2 Skryf neer die:
8.2.1 Aanvanklike konsentrasie van die H+ (aq) oplossing in halfsel B (1)
8.2.2 Naam van die metaal wat as ʼn elektrode in halfsel B gebruik word (1)
8.2.3 Formule van die reduseermiddel (1)
8.2.4 Reduksie halfreaksie (2)
8.2.5 Gebalanseerde ioniese vergelyking vir die algehele selreaksie (3)
8.3 Die grafiek toon die verhouding van die EMK van die sel teenoor tyd.
x
EMK (V)
0
Tyd (s) t1
8.3.1 Bereken die waarde van x op die grafiek. (4)
8.3.2 Verduidelik die afname in die EMK van die sel soos tyd verloop. (2)
8.3.3 Wat het gebeur met die reaksie in die sel by tyd t1? (1)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 17
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
9.1 Die diagram verteenwoordig die apparaat wat gebruik was in die elektrolise
van ʼn gekonsentreerde NaCℓ oplossing. A en B is twee koolstofelektrodes.
A B
NaCℓ (aq)
9.1.1 Definieer ʼn elektrolitiese sel. (2)
9.1.2 Skryf die halfreaksie wat by elektrode B plaasvind neer. (2)
Gasborrels word waargeneem rondom die katode van die sel.
9.1.3 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die gas wat by die katode
gevorm het. (1)
9.1.4 Verwys na die relatiewe sterkte van die oksideermiddels om te
verduidelik waarom die gas in VRAAG 9.1.3 vorm by die katode en
nie Na. (2)
9.2 ʼn Eletrolitiese sel gebruik ʼn onsuiwer koperelektrode wat uit 95% Cu en ʼn
suiwer koperelektrode bestaan. Koper (II) chloried (CuCℓ2) oplossing word as
ʼn elektroliet gebruik.
9.2.1 Is die suiwer koper die ANODE of KATODE? (1)
9.2.2 Wanneer al die koper in die onsuiwer elektrode op die koperelektrode
geplaas is, word daar gevind dat 6 mol elektrone oorgedra is.
Bereken die aanvanklike massa van die ONSUIWER koper elektrode. (4)
[12]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 × 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 × 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 × 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n = M or/of c = V or/of c = MV pH= -log[H3O+]
Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
N ca Va na at /by 298K
n= N or/of =
A cb Vb nb
V
n=
Vm
Eθcell = Eθcathode–Eθanode / Eθsel = Eθkatode–Eθanode
Eθcell = Eθreduction–Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie–Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent–Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel–Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 19
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) Atoomgetal (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atomic number
1 2
H He
2,1
1 29 4
Elektronegatiwiteit Simbool
3 4 1,9 Cu 5 6 7 8 9 10
Electronegativity Symbol
Li Be B C N O F Ne
1,0 1,5 63,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
Na Mg Benaderde relatiewe atoommassa Aℓ Si P S Cℓ Ar
0,9 1,2 Approximate relative atomic mass 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0
23 24 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
0,8 1,0 1,3 1,5 1,6 1,6 1,5 1,8 1,8 1,8 1,9 1,6 1,6 1,8 2,0 2,4 2,8
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
0,8 1,0 1,2 1,4 1,8 1,9 2,2 2,2 2,2 1,9 1,7 1,7 1,8 1,9 2,1 2,5
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn
0,7 133 0,9 137 139 1,6 179 181 184 186 190 192 195 197 201 1,8204 1,8
207 1,9
209 2,0 2,5
87 88 89
Fr Ra Ac
0,7 0,9 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Co 3+
+e − ⇌ Co 2+
+ 1,81
H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77
−
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn 2+
+ 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e − ⇌ 2Cℓ −
+ 1,36
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e− ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Hg 2+
+ 2e − ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H + 2e + − ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e + − ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16
Sn 4+
+ 2e − ⇌ Sn 2+
+ 0,15
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
Fe 3+
+ 3e − ⇌ Fe − 0,06
Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Co 2+
+ 2e − ⇌ Co − 0,28
Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40
Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41
Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44
Cr 3+
+ 3e − ⇌ Cr − 0,74
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91
Mn 2+
+ 2e − ⇌ Mn − 1,18
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
+
Na + e − ⇌ Na − 2,71
Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
+
Cs + e - ⇌ Cs - 2,92
K+ + e− ⇌ K − 2,93
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) FISIESE WETENSKAPPE V2 21
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
+
K +e −
⇌ K − 2,93
Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87
Na+ + e− ⇌ Na − 2,71
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
Aℓ + 3e
3+ − ⇌ Aℓ − 1,66
Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18
⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Cr2+ + 2e− Cr − 0,91
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44
3+
Cr + e − ⇌ Cr2+ − 0,41
Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13
3+
Fe + 3e − ⇌ Fe − 0,06
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15
Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e − ⇌ 2I −
+ 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e − ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e − ⇌ 2Br −
+ 1,07
Pt2+ + 2 e− ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36
−
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn + 4H2O2+
+ 1,51
H2O2 + 2H +2 e + − ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Eng)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper