Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
FISIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*PHSCA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 667.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou eksamennommer en sentrumnommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Die vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
6. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
7. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
8. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
9. Daar word aanbeveel dat jy van die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE
gebruik maak.
10. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE bewerkings.
11. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D.
1.1 ʼn Familie van koolstofverbindings waarin een lid verskil van die volgende lid
met ʼn -CH2-groep, staan as … bekend.
A Isomere
B ʼn homoloë reeks
C ʼn koolwaterstof reeks
D onversadigde verbindings (2)
1.2 Die groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van ketone bepaal is
ʼn…
A karboksielgroep.
B formielgroep.
C karbonielgroep.
D hidroksielgroep. (2)
1.3 In watter EEN van die volgende opsies is die drie verbindings gerangskik
volgens toenemende (laagste tot hoogste) kookpunte?
A CH3CH2COOH CH3CH2CH2CH2CH3 CH3CH2CH2CH2OH
B CH3CH2CH2CH2OH CH3CH2 CH2CH2CH3 CH3CH2COOH
C CH3CH2CH2CH2CH3 CH3CH2CH2CH2OH CH3CH2COOH
D CH3CH2CH2CH2CH3 CH3CH2COOH CH3CH2CH2CH2OH (2)
1.4 Die potensiële energie-diagram hieronder verwys na die volgende hipotetiese
reaksie wat in ʼn geslote houer plaasvind: X2 + Y2 2XY
90
80
70
60
Potensiële X2 + Y2
50
energie
(kJ∙mol-1) 40 2XY
30
20
10
0
Duur van reaksie
Wat is die reaksiewarmte, in kJ·mol-1, vir die terugwaartse reaksie dit wat 2XY
→ X2+Y2 is?
A + 30
B + 10
C - 10
D - 40 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
1.5 Beskou die volgende reaksie:
CH3NH2(aq) + H2O(ℓ) CH3NH3+(aq) + OH-(aq)
Die CH3NH2 tree op as ʼn … op.
A protonskenker
B protonontvanger
C oksideermiddel
D reduseermiddel (2)
1.6 ʼn Etanoësuur oplossing (asynsuur) word teen ʼn standaard
natriumhidroksiedoplossing getitreer. Watter EEN van die volgende sal die
mees geskikte indikator vir hierdie titrasie wees?
Indikator pH gebied van die indikator
A Fenolftaleïen 8,3–10
B Metieloranje 3,1–4,4
C Broomtimolblou 6,0–7,6
D Universele Indikator Verander van kleur ʼn wye oor reeks van pH-
waardes (2)
1.7 ʼn Paar druppels gekonsentreerde swawelsuur word geleidelik by 1 dm3 water
by 25 °C gevoeg.
Watter EEN van die volgende grafieke illustreer die verwantskap tussen [H+]
en [OH-] soos wat die suur by die water gevoeg word?
A B
[OH-] [OH-]
[H+] [H+]
C D
[OH-] [OH-]
[H+] [H+] (2)
1.8 Watter EEN van die volgende gee die korrekte rigting waarin, asook die
medium waardeur, die elektrone in ʼn galvaniese sel beweeg.
RIGTING MEDIUM
A katode na anode soutbrug
B anode na katode eksterne draad
C katode na anode eksterne draad
D anode na katode soutbrug (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.9 Swawelsuur word industrieel tydens die … geproduseer.
A Ostwald-proses.
B kontakproses.
C katalitiese oksidasie van ammoniak.
D fraksionele distillasie van lug. (2)
1.10 Fosforryke kunsmis:
A Is belangrik vir die groei van plante met sterk stingels en gesonde,
groen blare.
B Verbeter die kwaliteit van vrugte en blomme en maak plante teen ryp
en siektes bestand.
C Word industrieel tydens die Ostwald-proses geproduseer.
D Is kunsmis wat gebruik word om wortelgroei in plante te stimuleer. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou die organiese verbindings wat in die onderstaande tabel deur die letters A
tot I voorgestel word.
A Butaan F CH3 – C = CH ‒ CH3
|
CH3
O
B ‖ G 2-metielpropaan
CH3-CH2-C-OH
C CHCℓ 3 H CH≡CH
D Butan-2-ol I H H O
ǀ ǀ ‖
H – C – C – O – C –H
ǀ ǀ
H H
E Butan-1-ol
2.1 Skryf die letters wat die volgende voorstel neer:
2.1.1 Twee verbindings wat KETTINGISOMERE is (1)
2.1.2 ʼn PRIMÊRE ALKOHOL (1)
2.1.3 ʼn Swak, MONOPROTIESE SUUR (1)
2.2 Skryf neer:
2.2.1 Die IUPAC-naam van verbinding F neer (2)
2.2.2 Die NAAM van die homoloë reeks waaraan verbinding C behoort,
neer (1)
2.2.3 ʼn Gebalanseerde vergelyking vir die volledige verbranding van
verbinding H neer, deur van MOLEKULÊRE FORMULES gebruik te
maak (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
2.3 Verbinding I is die produk van ʼn esterifikasie-reaksie.
Skryf die volgende vir verbinding I neer:
2.3.1 Die IUPAC naam. (2)
2.3.2 Die STRUKTUURFORMULE van die alkohol waaruit dit
gesintetiseer word (2)
2.3.3 Die IUPAC-naam van die karboksielsuur waaruit dit gesintetiseer
word (1)
2.4 “Propanoësuur is ʼn funksionele isomeer van verbinding I.”
Verduidelik hierdie stelling volledig.
Maak gebruik van molekulêre- en struktuurformules vir beide isomere om
verskille en ooreenkomste in die verduideliking aan te dui. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
3.1 Petroleum maatskappye gebruik ʼn eliminasiereaksie om lang
koolwaterstowwe op te breek in korter, meer bruikbare koolwaterstowwe.
ʼn Voorbeeld van so ʼn reaksie word gegee:
Hitte/katalisator
C10H22 → C8H18 + X
3.1.1 Benoem die TIPE eliminasiereaksie waarna hierbo verwys word. (1)
Molekules van verbinding X kan met mekaar bind om ʼn polimeer te vorm.
3.1.2 Wat word hierdie TIPE POLIMERISASIE genoem? (1)
3.1.3 Gebruik STRUKTUURFORMULES om ʼn gebalanseerde vergelyking
vir hierdie polimerisasiereaksie neer te skryf. (3)
3.2 Die vloeidiagram hieronder toon ʼn paar organiese reaksies.
HBr
CH3 – C = CH‒CH3 Verbinding Y
| (Hoofproduk)
Reaksie I
CH3
H2O KOH
Reaksie II Reaksie III
Verbinding Z
(Hoofproduk)
3.2.1 Skryf die STRUKTUURFORMULE van verbinding Y wat in reaksie I
gevorm word, neer. (2)
3.2.2 Benoem die TIPE reaksie wat deur reaksie I voorgestel word. (1)
3.2.3 Gebruik STRUKTUURFORMULES, om ʼn gebalanseerde vergelyking
vir reaksie II neer te skryf. (4)
3.2.4 Skryf die IUPAC-naam van verbinding Z neer. (2)
3.2.5 Benoem die TIPE reaksie waarvan reaksie III ʼn voorbeeld is. (1)
3.2.6 Lys TWEE voorwaardes waaraan reaksie III moet voldoen om
effektief te kan plaasvind. (2)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
4.1 Definieer die term dampdruk. (3)
4.2 Die tabel hieronder toon waardes vir die dampdruk van drie alkane.
Naam Dampdruk (kPa by 20 °C)
etaan 3 750
propaan 843
butaan 204
4.2.1 Verduidelik volledig waarom die dampdruk vanaf etaan na butaan
AFNEEM. (3)
4.2.2 Watter van hierdie alkane gaan die moeilikste by
kamertemperatuur ontvlam? (1)
4.3 4.3.1 Voorspel of etanol ʼn HOËR of ʼn LAER dampdruk as etaan sal hê. (1)
4.3.2 Gee ʼn volledige verduideliking vir die antwoord in VRAAG 4.3.1. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Leerders gebruik die reaksie tussen ʼn natriumtiosulfaatoplossing (Na2S2O3) en ʼn
soutsuuroplossing (HCℓ) om die faktore wat reaksietempo beïnvloed te ondersoek.
Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is:
Na2S2O3 (aq) + 2HCℓ (aq) H2O (ℓ) + SO2 (g) + 2NaCℓ (aq) + S (s)
Die tydsverloop vanaf die oomblik dat gelyke volumes van die twee oplossings
gemeng word tot en met die verskyning van ʼn sekere mate van troebelheid
(swawelneerslag) word geneem as ʼn aanduiding van die reaksietempo.
5.1 Beskou ONDERSOEK A:
Temperatuur Konsentrasie Konsentrasie Tyd
(°C) van Na2S2O3 van HCℓ (s)
(mol·dm-3) (mol·dm-3)
Eksperiment 1 20 0,5 0,5 40
Eksperiment 2 20 0,9 0,5 25
Eksperiment 3 20 1,4 0,5 15
5.1.1 Vir ondersoek A, benoem die:
(a) Afhanklike veranderlike (1)
(b) Onafhanklike veranderlike (1)
5.1.2 Wat is die gevolgtrekking wat uit die resultate verkry in ondersoek A
gemaak kan word? (2)
5.1.3 Water EEN van die twee reaktante (Na2S2O3 of HCℓ) in eksperiment
1 van ondersoek A is die beperkende faktor? Verduidelik jou
antwoord. (3)
5.2 Beskou ONDERSOEK B:
Temperatuur Konsentrasie Konsentrasie Tyd
(°C) van Na2S2O3 van HC (s)
(mol·dm-3) (mol·dm-3)
Eksperiment 4 20 0,5 0,5 40
Eksperiment 5 30 0,5 0,5 20
Eksperiment 6 50 0,5 0,5 10
5.2.1 In watter van die eksperimente is die reaksietempo die hoogste? Gee
ʼn rede vir jou antwoord. (2)
5.2.2 Verduidelik jou waarneming in VRAAG 5.2.1 in terme van die
botsingsteorie. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
6.1 Soliede kaliumchromaat (K2CrO4) word opgelos in water. Die chromaatione
(CrO42-) in die oplossing bereik ewewig met die dichromaatione (Cr2O72-)
volgens die volgende gebalanseerde vergelyking:
2CrO42-(aq)+ 2H+ (aq) Cr2O72-(aq) + H2O(ℓ
Geel Oranje
Gekonsentreerde salpetersuur word nou by die ewewigsmengsel gevoeg.
6.1.1 Voorspel die verandering in kleur (indien enige) wat waargeneem sal
word terwyl die salpetersuur by die oplossing gevoeg word. Skryf
slegs “Geel na Oranje”, “Oranje na Geel” of “Geen verandering” neer. (1)
6.1.2 Water EEN van die twee ione (CrO42- of Cr2O72-) is meer stabiel in ʼn
oplossing met ʼn lae pH? (1)
Wanneer die temperatuur geleidelik verhoog word, word daar waargeneem
dat die kleur van die oplossing na geel verander.
6.1.3 Is die bostaande voorwaartse reaksie eksotermies of endotermies? (1)
6.1.4 Verduidelik die antwoord vir VRAAG 6.1.3 deur na Le Chatelier se
beginsel te verwys. (3)
6.2 Vyf (5) mol waterstofgas en 5 mol jodiumdamp word verseël in ʼn geslote 2
dm3 houer by 600 K. Die reaksie bereik ewewig volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
H2 (g) + I2 (g) 2HI (g)
6.2.1 Bereken die konsentrasie van die waterstofjodied (HI) by ewewig as
die ewewigskonstante, Kc, by 600 K ʼn waarde van 0,36 het. (8)
6.2.2 Die druk op die sisteem word nou verander. Die grafieke hieronder
toon die verandering in die konsentrasies van die reaktante sowel as
die produkte as gevolg van die verandering in druk.
[H2]&[I2]
Konsentrasie
[HI]
(mol∙dm-3)
t1 Tyd (s)
Het die druk by t1 TOEGENEEM of AFGENEEM? Verduidelik kortliks. (3)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
0,28 g kaliumhidroksied word opgelos in water en teen ʼn swawelsuuroplossing
getitreer. Die eindpunt word bereik nadat presies 20 cm3 van die
swawelsuuroplossing bygevoeg is.
Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is:
2KOH (aq) + H2SO4 (ℓ)→ K2SO4 (aq) + 2H2O (ℓ)
7.1 Definieer die term eindpunt. (2)
7.2 Bereken die konsentrasie van die swawelsuuroplossing. (5)
7.3 Ammoniumnitraat word gebruik om die pH van landbougrond te verlaag.
Dit word geproduseer tydens die reaksie tussen ammoniak (NH3) en
salpetersuur (HNO3).
7.3.1 Benoem die TIPE reaksie wat tussen ammoniak en salpetersuur
plaasvind. (1)
7.3.2 Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die bereiding van
ammoniumnitraat neer. (3)
7.3.3 Is ʼn waterige oplossing van ammoniumnitraat SUUR, ALKALIES of
NEUTRAAL? (1)
7.3.4 Verduidelik jou antwoord vir VRAAG 7.3.3 met die hulp van ʼn
gebalanseerde vergelyking. (4)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
8.1 Die chloor-alkali bedryf maak gebruik van soutwater as ʼn elektroliet om
natriumhidroksied, chloor- en waterstofgas te produseer.
Die ongebalanseerde, ioniese vergelyking vir hierdie reaksie is:
Cℓ (aq) + H2O (ℓ) → Cℓ2 (g) + H2(g) + OH (aq)
8.1.1 Definieer die term elektroliet. (2)
8.1.2 Skryf die FORMULE van die oksideermiddel in bogenoemde reaksie
neer. Maak gebruik van oksidasiegetalle om die antwoord te
verduidelik. (3)
8.1.3 Balanseer die vergelyking deur van halfreaksies gebruik te maak. (4)
8.2 Die volgende diagram stel ʼn galvaniese sel onder standaardtoestande voor.
8.2.1 Watter elektrode is die anode? (1)
8.2.2 Skryf die vergelyking vir die oksidasie halfreaksie neer. (2)
8.2.3 Daar word bevind dat die aanvanklike voltmeterlesing 1,61 V is.
Sal die voltmeterlesing HOËR of LAER wees as die nikkelhalfsel
vervang word met ʼn koperhalfsel onder dieselfde toestande? Staaf
die antwoord met ʼn bewerking. (5)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Leerder stel die volgende elektrolitiese sel, soos voorgestel in die diagram
hieronder op, om koper wat platinum en silwer onsuiwerhede bevat te suiwer.
Kragbron
onsuiwer koper suiwer koper
anode katode
Gedurende die suiwering van 28 g van die onsuiwer koper beweeg 0,8 mol
elektrone vanaf die anode na die katode
9.1 Bereken die aantal koperione wat by die katode gevorm word. (3)
9.2 Die koper wat gebruik word vir elektriese drade en kabels moet 99,99%
suiwer wees.
Bepaal deur middel van ʼn berekening of die ONSUIWER kopermonster
geskik vir gebruik as elektriese kabels en drade sal wees.
(Neem aan dat al die koper by die anode reageer.) (5)
Gedurende die suiweringsproses van metale vorm ʼn afsaksel, wat metale soos
platinum en silwer bevat, op die bodem van die houer.
9.3 Gebruik die relatiewe sterktes van reduseermiddels om te verduidelik
waarom platinum- en silweratome nie geoksideer word tydens die suiwering
van koper nie. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
VRAAG 10 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
10.1 Ammoniak word as ʼn reaktant in die bereiding van stikstofgebaseerde
kunsmisstowwe gebruik.
Skryf neer:
10.1.1 Die NAAM van die industriële proses waartydens ammoniak berei
word, neer. (1)
10.1.2 ʼn Gebalanseerde vergelyking vir die industriële proses waartydens
ammoniak berei word, neer. (3)
10.1.3 Die NAAM van die katalisator wat gedurende hierdie reaksie
gebruik word, neer. (1)
10.2 “Oormatige gebruik van stikstofgebaseerde kunsmisstowwe hou ʼn
bedreiging vir die omgewing in.”
Bespreek hierdie stelling kortliks deur na die vinnige groei van alge en
eutrofikasie te verwys. (4)
10.3 ʼn Boer wil vrugte van ʼn hoër kwaliteit produseer.
10.3.1 Watter EEN van die volgende kunsmisstowwe moet hy gebruik?
Kunsmis A (4:5:8) of Kunsmis B (13:5:9)? (1)
10.3.2 Verduidelik jou antwoord vir VRAAG 10.3.1 kortliks. (2)
[12]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
-19
e -1,6 x 10 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n= or of c= or of c = pH= -log[H3O+]
V V
Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
ca Va na at /by 298K
n= or of
A
cb Vb nb
V
n=
Vm
Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode
Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE V2 17
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atoomgetal
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Electronegativity 1,9 Cu Symbol 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 63,5 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Benaderde relatiewe atoommassa 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Approximate relative atomic mass 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2
Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co 3+
+e ⇌ Co2+ + 1,81
H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77
2+
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2 3+
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
+
SO2 + 4H + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd 2+
+ 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr 3+
+ 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
Mn 2+
+ 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca 2+
+ 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) PHYSICAL SCIENCES P2 19
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
⇌ K
Cs + e 2,92
+
⇌ Cs
Ba + 2e 2,90
2+
⇌ Ba
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
Ca + 2e 2,87
2+
⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
Mg + 2e 2,36
2+
⇌ Mg
Aℓ + 3e 1,66
3+
⇌ Aℓ
Mn + 2e 1,18
2+
⇌ Mn
Cr + 2e 0,91
2+
⇌ Cr
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn + 2e 0,76
2+
⇌ Zn
Cr + 3e 0,74
3+
⇌ Cr
Fe + 2e 0,44
2+
⇌ Fe
Cr + e 0,41
3+ 2+
⇌ Cr
Cd + 2e 0,40
2+
⇌ Cd
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
Ni + 2e 0,27
2+
⇌ Ni
Sn + 2e 0,14
2+
⇌ Sn
Pb + 2e 0,13
2+
⇌ Pb
Fe + 3e 0,06
3+
⇌ Fe
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
Sn + 2e
4+ 2+
⇌ Sn + 0,15
2+ +
Cu + e ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
+
SO2 + 4H + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu + e
+
⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe + e ⇌ Fe + 0,77
NO 3 + 2H + e ⇌
+
NO2(g) + H2O + 0,80
Ag + e
+
⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H + 3e ⇌
+
NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt + 2 e
2+
⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H + 2e
+ 2+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
2 3+
Cr2O 7 + 14H + 6e
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2+
MnO 4 + 8H + 5e
+
⇌ Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H +2 e
+
⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co + e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Limpopo November 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga November 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Western Cape Mock 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper