Skip to content

Physical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 10201616 pages

Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2016 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Die vraestel bestaan uit 12 bladsye en 2 gegewensblaaie. *XPSCA2* Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 10A) in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 0B Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende groepe elemente word as halogene geklassifiseer? A Li, Na, K B Ne, Ar, Kr C F, Cℓ, Br D Si, Ge, As (2) 1.2 Volgens die kinetiese molekulêre teorie … A vibreer die deeltjies van 'n vaste stof in hulle vaste posisies en het hulle 'n vaste vorm. B is die deeltjies van 'n vaste stof vry om rond te beweeg en is hulle saampersbaar. C is die deeltjies van 'n vaste stof vry om rond te beweeg het hulle 'n vaste vorm. D vibreer die deeltjies van 'n vaste stof in hulle vaste posisies en is hulle saampersbaar. (2) 1.3 Watter EEN van die volgende stowwe ondergaan die sublimasieproses? A Water B Hout C Koolstofdioksied in vastestofvorm D Natriumchloried (2) 1.4 Watter EEN van die molekules hieronder bevat die grootste getal atome? A N2 B H2O C CH4 D H2SO4 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 1.5 Die chemiese formule vir natriumsulfaat is … A NaSO4 B Na2(SO4)2 C Na2SO4 D Na(SO4)2 (2) 1.6 Watter EEN van die volgende elektronkonfigurasies verteenwoordig 'n alkalimetaal-ioon? A 1s2 B 1s2 2s2 C 1s2 2s2 2p5 D 1s2 2s2 2p6 3s1 (2) 1.7 Watter EEN van die volgende groepe elemente toon die korrekte neiging van die atoomradiusse van elemente? A F ˃ Cℓ ˃ Br ˃ I B I ˃ Br ˃ Cℓ ˃ F C Li ˂ Be ˂ B ˂ N D Li ˃ B ˃ N ˃ Be (2) 1.8 Bestudeer die ongebalanseerde chemiese vergelyking hieronder. P4(s) + H2(g) → PH3(g) Watter EEN van die stelle koëffisiënte sal die chemiese reaksie balanseer? A 4, 2, 3 B 1, 6, 4 C 1, 4, 4 D 2, 10, 8 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 1.9 Tydens die vorming van ioniese bindings word elektrone … A gelyk gedeel. B ongelyk gedeel. C van 'n metaal na 'n nie-metaal oorgedra. D van 'n nie-metaal na 'n metaal oorgedra. (2) 1.10 Die hidrosfeer word die beste beskryf as … A die rotslaag wat bo die aarde se mantel gevind word. B die warm vloeibare rots wat in die aarde se buitekern voorkom. C die baie digte rotslaag wat in die aarde se binnekern voorkom. D al die water onder, bo en bo-op die oppervlak van die aarde. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die meeste stowwe wat ons in ons daaglikse lewens gebruik, is óf suiwer stowwe óf mengsels. 2.1 Definieer die term suiwer stof. (1) 2.2 Voltooi die tabel hieronder. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (2.2.1–2.2.4) in jou ANTWOORDEBOEK neer. MATERIAAL ELEMENT/VERBINDING/MENGSEL REDE Diamant 2.2.1 2.2.2 Lug 2.2.3 2.2.4 (4) 2.3 Verduidelik waarom potte en panne van metaal gemaak word, maar die handvatsels word van plastiek of hout gemaak. (2) 2.4 Skryf die chemiese formule van die volgende verbindings neer: 2.4.1 Tafelsout (2) 2.4.2 Kalsiumhidroksied (2) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Leerders ondersoek die invloed van temperatuurverhoging op twee verskillende stowwe (1 en 2) vir 'n sekere tydperk. Bestudeer die temperatuur-teenoor-tydgrafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die verhittingskurwes van stof 1 en 2 A 100 B 80 60 Temperatuur (°C) 40 20 Stof 1 0 Stof 2 -20 5 10 15 20 25 Tyd (min) 3.1 Skryf neer die: 3.1.1 Afhanklike veranderlike (1) 3.1.2 Onafhanklike veranderlike (1) 3.2 Skryf 'n ondersoekende vraag vir hierdie ondersoek neer. (2) 3.3 In watter fase is stof 1 by -10 °C? (1) 3.4 By watter temperatuur smelt stof 2? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 3.5 Definieer die term kookpunt. (2) 3.6 Noem die faseverandering wat by B plaasvind. (1) Die temperatuur bly konstant by B. 3.7 Verduidelik hierdie verskynsel ten opsigte van die spasies en die kragte tussen die deeltjies. (4) 3.8 Watter stof op die grafiek het die swakste intermolekulêre krag tussen die molekules in die vloeistoffase? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 3.9 Noem die apparaat wat gebruik word om die gemiddelde kinetiese energie van die deeltjies te meet. (1) 3.10 Hoe vergelyk die gemiddelde kinetiese energie van stof 1 met die gemiddelde kinetiese energie van stof 2 by 90 °C? Skryf r MINDER AS, GELYK AAN of GROTER AS nee en gee 'n rede vir die antwoord. (2) [18] VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Bestudeer die tabel van eerste en tweede ionisasie-energieë en beantwoord die vrae wat volg. EERSTE IONISASIE-ENERGIE TWEEDE IONISASIE-ENERGIE (kJ.mol-1) (kJ.mol-1) Li 520 7 297 Be 899 1 757 B 801 2 427 C 1 086 2 352 N 1 402 2 854 O 1 214 3 391 F 1 681 3 381 Ne 2 080 3 964 4.1 Definieer die term ionisasie-energie. (2) 4.2 Gebruik die inligting in die tabel om te verduidelik waarom: 4.2.1 Metale maklik katione vorm (2) 4.2.2 Nie-metale maklik anione vorm (2) 4.3 Verduidelik waarom die tweede ionisasie-energie van litium hoër as die eerste ionisasie-energie is. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 5.1 Definieer die term isotoop. (2) 5.2 Bestudeer die onbekende elemente A tot E hieronder. A B C D E 19 19 20 21 19 9X 10X 9X 11X 8X 5.2.1 Watter van die elemente hierbo is isotope van mekaar? (1) 5.2.2 Skryf die naam van hierdie isotoop neer. (1) 5.3 Bereken die relatiewe atoommassa van koper deur die volgende koperisotope te gebruik: Koper isotope: 63Cu - 69% and 65Cu - 31% (4) 5.4 Voltooi die tabel hieronder. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (5.4.1–5.4.5) neer. ELEMENT MASSA- ATOOM- GETAL GETAL GETAL GETAL GETAL PROTONE NEUTRONE ELEKTRONE Fluoried-ioon 5.4.1 9 9 5.4.2 10 5.4.3 25 5.4.4 12 5.5.5 12 (5) Ammoniak (NH3) word met gebruik van 'n nywerheidsproses, bekend as die Haberproses, vervaardig. Dit word in die produksie van anorganiese bemestingstowwe, soos ammoniumsulfaat gebruik. 5.5 Skryf die chemiese formule vir ammoniumsulfaat neer. (1) 5.6 Noem die tipe binding tussen die atome in die ammoniakmolekule. Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 5.7 Teken die Aufbau-diagram (orbitaal-boksdiagram) vir stikstof. (2) 5.8 Hoeveel valenselektrone het stikstof? (1) 5.9 Teken die Lewis-kol-diagram vir die ammoniakmolekule. (2) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die ongebalanseerde chemiese vergelyking (i) en die woordvergelyking (ii) vir twee chemiese reaksies word hieronder getoon. (i) Cℓ2(g) + H2(g) → HCℓ(g) (ii) aluminiumkarbonaat → aluminiumoksied + koolstofdioksied 6.1 Watter EEN van die reaksies, (i) of (ii), is: 6.1.1 'n Ontbindingsreaksie (1) 6.1.2 'n Sintesereaksie (1) 6.2 Wat verteenwoordig die (g) in reaksie (i)? (1) 6.3 Skryf die chemiese formule vir die volgende neer: 6.3.1 Aluminiumkarbonaat (2) 6.3.2 Aluminiumoksied (2) 6.4 Skryf 'n gebalanseerde chemiese reaksie vir reaksie (i) neer. (2) 6.5 Gebruik die gebalanseerde reaksie in VRAAG 6.4 om te toon dat massa tydens 'n chemiese reaksie behoue bly. (3) 6.6 Bereken die persentasie samestelling van waterstofchloried. (3) [15] VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Kaliumchloried dissosieer in water om 'n elektroliet te vorm. 7.1 Definieer die term elektroliet. (2) 7.2 Gebruik 'n chemiese reaksie om aan te toon hoe kaliumchloried in water dissosieer. (3) 7.3 Indien 2 mol kalium-ione vorm gedurende die proses wat in VRAAG 7.2 gebruik is, hoeveel mol van die metaalsout het opgelos? (2) 7.4 Bereken die persentasie kalium in kaliumchloried. (2) 7.5 Hoe sal 'n toename in die konsentrasie van kaliumchloried die geleidingsvermoë van die elektroliet beïnvloed? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer. (1) 7.6 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 7.5. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 8.1 Die empiriese formule van 'n sekere verbinding moet bepaal word. Gedurende 'n analise van 'n monster van die verbinding is daar gevind dat dit 40% C, 6,6% H en 53,3% O bevat. 8.1.1 Definieer die term empiriese formule. (2) 8.1.2 Bepaal die empiriese formule van die verbinding. Toon ALLE berekeninge. (5) 8.1.3 Indien die molekulêre massa van die verbinding 60 g·mol-1 is, bereken die molekulêre formule van die verbinding. (3) 8.2 Die molêre massa van gehidrateerde natriumkarbonaat is 268 g∙mol-1. Die formule van die gehidrateerde natriumkarbonaat is Na2CO3.xH2O. Bereken die getal mol kristallisasiewater (x) in die verbinding. (4) [14] VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die reaksie tussen natrium en water word deur die volgende gebalanseerde chemiese reaksievergelyking voorgestel: 2Na(s) + 2H2O(ℓ) → 2NaOH(aq) + H2(g) Gedurende hierdie reaksie reageer 10 g natrium met 2 dm3 water om waterstofgas teen STD te produseer. 9.1 Skryf die waardes van temperatuur en druk by STD neer. (2) 9.2 Bereken die volgende: 9.2.1 Massa (in gram) waterstofgas geproduseer (5) 9.2.2 Volume (in dm3) waterstofgas teen STD geproduseer (3) 9.2.3 Massa (in gram) NaOH geproduseer (4) 9.2.4 Konsentrasie van die natriumhidroksiedoplossing (3) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Chloried-ione en sulfaat-ione kom in water voor. Hierdie ione kan geïdentifiseer word deur die onoplosbare verbindings wat hulle in chemiese reaksies vorm. 10.1 Skryf die korrekte term vir die volgende beskrywing neer: Die onoplosbare verbinding wat gevorm word wanneer sekere oplossings reageer (1) 10.2 Voltooi die volgende reaksies deur die ontbrekende reagense/produkte, waar nodig, neer te skryf: 10.2.1 Toets vir sulfaat-ione: Stap I: Na2SO4(aq) + … → BaSO4(s) + NaCℓ(aq) Stap II: BaSO4(s) + HNO3(aq) → … (2) 10.2.2 Toets vir chloried-ione Stap I: KCℓ(aq) + … → AgCℓ(s) + KNO3(aq) Stap II: AgCℓ(s) + … → geen reaksie (2) 10.2.3 Watter kleur is die onoplosbare vaste stof wat in stap I van VRAAG 10.2.2 gevorm word? (1) 10.3 Die diagram hieronder verteenwoordig komponente van die globale stelsel. A: Grond D D B: Water C: Lug Watter EEN van die simbole verteenwoordig die: 10.3.1 Atmosfeer (1) 10.3.2 Biosfeer (1) 10.3.3 Litosfeer (1) 10.4 Noem die DRIE hoofprosesse betrokke by die oordrag van water van een deel van die watersiklus na die volgende. (3) 10.5 Beskryf EEN manier waarop die vraag na water tans bevredig word. (2) [14] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure pθ 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e 1,6 x 10-19 C Lading op elektron TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n= n= M NA n m V c= OR c = n= V MV Vm Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2016 KABV – Graad 10 TABLE 3: DIE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 7 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) 1 Atomic number 2 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2,1 H He 1 4 3 4 29 5 6 7 8 9 10 Electronegativity Symbol 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0F Ne 7 9 63,5 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Downloaded from hlayiso.com 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 10 Physical Sciences

View all