Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
2022
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 765.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.
1.1 Watter EEN van die volgende verbindings het die LAAGSTE smeltpunt?
A Heksaan
B Etaan
C Butaan
D Oktaan (2)
1.2 Wanneer CH2 = CH2 omgeskakel word na CH3CH3, is die tipe reaksie …
A hidrasie.
B hidrolise.
C halogenering.
D hidrogenering. (2)
1.3 Watter EEN van die volgende verbindings in oplossing sal die kleur van
broomtimolblou verander?
A CH3CH2CHO
B CH3CH2COOH
C CH3CH2COCH3
D CH3CH2COOCH3 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2022
SS/NSS
1.4 Twee VERSKILLENDE monsters van ONSUIWER CaCO3 met GELYKE
massas reageer met 0,1 mol∙dm-3 H2SO4. Aanvaar dat die onsuiwerhede nie
reageer nie.
Die grafiek hieronder toon die volume CO2(g) vir elke reaksie geproduseer.
Volume CO2 geproduseer (cm3)
reaksie 2
reaksie 1
Tyd (s)
Wanneer dit met reaksie 2 vergelyk word, watter EEN van die volgende
stellings verduidelik die kurwe verkry vir reaksie 1 die BESTE?
A Die temperatuur is hoër in reaksie 1.
B Die oppervlakarea is groter in reaksie 2.
C Die hoeveelheid onsuiwerhede is groter in reaksie 2.
D Die hoeveelheid onsuiwerhede is groter in reaksie 1. (2)
1.5 Die vergelyking hieronder verteenwoordig 'n hipotetiese reaksie.
A(g) + B(g) ⇌ C(g) ΔH = - 50 kJ·mol-1
Die aktiveringsenergie vir die TERUGWAARTSE reaksie is 110 kJ·mol-1.
Watter EEN van die volgende is die aktiveringsenergie (in kJ·mol-1) vir die
VOORWAARTSE reaksie?
A 50
B 60
C 110
D 160 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/2022
SS/NSS
1.6 'n Reaksie bereik ewewig by 25 °C in 'n fles volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
Co(H2O) 26 (aq) + 4Cℓ─(aq) ⇌ CoCℓ 24 (aq) + 6H2O(ℓ) ∆H > 0
pienk blou
Watter EEN van die volgende sal die kleur van die mengsel van pienk na blou
verander?
A Voeg water by
B Koel die fles af
C Voeg NaOH(aq) by
D Voeg NH4Cℓ(aq) by (2)
1.7 Verdunde salpetersuur word by 25 °C by gedistilleerde water gevoeg.
Hoe sal dit die hidroniumioonkonsentrasie [H3O+] en die ionisasiekonstante
(Kw) van water by 25 °C beïnvloed?
[H3O+] Kw
A Neem toe Neem toe
B Neem toe Neem af
C Neem toe Bly dieselfde
D Bly dieselfde Bly dieselfde (2)
1.8 Oorweeg die ionisasiereaksies I en II.
I H2PO 4 + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + X
II X + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + Y
Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig die formules van
X en Y onderskeidelik?
X Y
A HPO24 PO 34
B HPO24 H3PO4
C H3PO4 PO 34
D HPO24 H2PO 4 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/2022
SS/NSS
1.9 'n Elektrochemiese sel is onder standaardtoestande opgestel deur 'n
Hg(ℓ)|Hg2+(aq)-halfsel en 'n ander halfsel te gebruik.
Watter EEN van die volgende halfselle, wanneer dit aan die Hg(ℓ)|Hg2+(aq)-
halfsel verbind is, sal die HOOGSTE selpotensiaal tot gevolg hê?
A Aℓ(s)|Aℓ3+(aq)
B Zn(s)|Zn2+(aq)
C Co(s)|Co2+(aq)
D Pt(s)|H2(g)|H+(aq) (2)
1.10 Die volgende reaksie vind in 'n elektrochemiese sel plaas:
CuCℓ2(aq) → Cu(s) + Cℓ2(g)
Watter EEN van die volgende is KORREK vir hierdie sel?
A Dit is 'n galvaniese sel.
B 'n Kragbron word benodig.
C Die reaksie is spontaan.
D Koper tree as die oksideermiddel op. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die letters A tot H in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings.
Br CH3 H H
A CH3 CCH2 CH CH CH3 B H C C C C H
CH3 CH3 H H H H
C Pent-2-een D CH3CH2CH2CHO
E Butan-2-oon F 4,4-dimetielpent-2-yn
G Butaan H CH3CH2CH2COOH
2.1 Skryf die LETTER neer wat 'n verbinding verteenwoordig wat:
2.1.1 'n Ketoon is (1)
2.1.2 Die algemene formule CnH2n-2 het (1)
2.1.3 'n Isomeer van 2-metielbut-2-een is (1)
2.1.4 Dieselfde molekulêre formule as etieletanoaat het (1)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 IUPAC-naam van verbinding A (3)
2.2.2 STRUKTUURFORMULE van verbinding F (3)
2.3 Vir verbinding D, skryf neer die:
2.3.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)
2.3.2 NAAM van sy funksionele groep (1)
2.3.3 STRUKTUURFORMULE van sy funksionele isomeer (2)
2.4 Vir verbinding G, skryf neer:
2.4.1 Die IUPAC-naam van 'n kettingisomeer (2)
2.4.2 'n Gebalanseerde vergelyking vir sy volledige verbranding, deur
molekulêre formules te gebruik (3)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders ondersoek faktore wat die kookpunte van organiese verbindings beïnvloed.
Die kookpunte van sommige organiese verbindings verkry, word in die tabel hieronder
getoon.
MOLEKULÊRE MASSA KOOKPUNT
VERBINDING
(g∙mol-1) (°C)
A Propaan 44 - 42
B Butaan 58 - 0,5
C Pentaan 72 36
D Metielbutaan 72 28
E Etanol 46 78
F Etanaal 44 20
3.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.2 Die kookpunte van verbindings A, B en C word vergelyk.
3.2.1 Hoe verander die kookpunte van verbinding A na verbinding C?
Kies uit NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE. (1)
3.2.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.1. (3)
3.3 Die kookpunte van verbindings B, C en D word vergelyk.
Is dit 'n regverdige vergelyking?
Kies uit JA of NEE. Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
3.4 Die kookpunte van verbindings E en F word vergelyk.
3.4.1 Noem die onafhanklike veranderlike vir hierdie vergelyking. (1)
3.4.2 Skryf die naam van die sterkste Van der Waals-krag teenwoordig
in verbinding F neer. (1)
3.5 Watter verbinding, D of E, het 'n hoër dampdruk? Gee 'n rede vir die
antwoord. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Bestudeer die volgende onvolledige vergelykings vir organiese reaksies I
en II.
Verbindings P en Q is ORGANIESE verbindings en T is 'n ANORGANIESE
verbinding.
CH3
I CH3 CH CH CH3 + NaOH (gekons.) P + NaBr + T
(hoofproduk)
Br
II CH3COOH + verbinding Q → butieletanoaat + H2O
Vir reaksie I, skryf neer die:
4.1.1 Tipe reaksie wat plaasvind (1)
4.1.2 IUPAC-naam van verbinding P (2)
4.1.3 NAAM of FORMULE van verbinding T (1)
Vir reaksie II, skryf neer:
4.1.4 TWEE reaksietoestande benodig (2)
4.1.5 Die STRUKTUURFORMULE van verbinding Q (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/2022
SS/NSS
4.2 Die kraking van 'n lang ketting koolwaterstof, C10H22, vind in proefbuis A
plaas, soos hieronder getoon.
watte gedoop in C10H22
A Aℓ2O3(s)
Br2(aq)
B
Twee REGUITKETTING organiese verbindings, X en Z, word in proefbuis A
volgens die volgende gebalanseerde vergelyking geproduseer:
C10H22(ℓ) → 2X(g) + Z(g)
4.2.1 Noem die funksie van die Aℓ2O3(s) in proefbuis A. (1)
Die organiese verbindings, X en Z, word nou by kamertemperatuur deur
broomwater, Br2(aq), in proefbuis B geborrel. Slegs verbinding X reageer met
die broomwater.
4.2.2 Buiten gasborrels wat vorm, noem nog 'n ander waarneembare
verandering in proefbuis B. (1)
4.2.3 Skryf die TIPE reaksie neer wat in proefbuis B plaasvind. (1)
4.2.4 Skryf die molekulêre formule van verbinding Z neer. (3)
4.2.5 Skryf die STRUKTUURFORMULE van verbinding X neer. (3)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders gebruik die reaksie van MgCO3(s) met OORMAAT verdunde HCℓ(aq) om die
verwantskap tussen temperatuur en die tempo van 'n chemiese reaksie te ondersoek.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
MgCO3(s) + 2HCℓ(aq) → MgCℓ2(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)
Die resultate wat verkry is, word in die grafiek hieronder voorgestel.
Grafiek van gemiddelde tempo van produksie van
CO2 (in g·min-1) teenoor temperatuur
0,6
Gemiddelde tempo van produksie van CO2
0,5
0,4
(g·min-1)
0,3
0,2
0,1
0
0 10 20 30 40 50
Temperatuur (°C)
5.1 Definieer die term reaksietempo. (2)
5.2 Noem TWEE toestande wat gedurende hierdie ondersoek konstant gehou
moet word. (2)
5.3 Gebruik die botsingsteorie om die verwantskap getoon in die grafiek, te
verduidelik. (4)
5.4 Die leerders het die grafiek hierbo verkry deur 5 g MgCO3(s) met 'n
OORMAAT HCℓ by 40 °C te gebruik.
Bereken die:
5.4.1 Tyd geneem vir die reaksie om volledig te verloop (6)
5.4.2 Molêre gasvolume by 40 °C indien 1,5 dm3 CO2 in 'n spuit
versamel is (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/2022
SS/NSS
5.5 Die grafiek hieronder stel die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir
CO2(g) by 40 °C voor.
Aantal CO2-molekule
A
Kinetiese energie
Teken die grafiek hierbo in die ANTWOORDEBOEK oor. Benoem die kurwe
duidelik as A.
Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat vir die CO2(g) by 20 °C verkry
sal word. Benoem hierdie kurwe as B. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
6.1 Aanvanklik word 4 mol H2(g) en 4 mol I2(g) toegelaat om te reageer in 'n
verseëlde 2 dm3-fles volgens die volgende gebalanseerde vergelyking:
H2(g) + I2(g) ⇌ 2HI(g) ΔH < 0
Die grafiek hieronder toon die konsentrasies van H2(g) and HI(g) teenoor tyd
gedurende die reaksie.
Konsentrasie (mol·dm-3)
Y
H2
HI
0
t1 t2
Tyd (s)
6.1.1 Skryf die waarde van Y neer. (1)
6.1.2 Stel Le Chatelier se beginsel. (2)
6.1.3 Veranderinge is aan die temperatuur van die fles by tyd t2 gemaak.
Is die fles VERHIT of AFGEKOEL? (1)
6.1.4 Verduidelik volledig die antwoord op VRAAG 6.1.3. (3)
6.2 Die vergelyking hieronder verteenwoordig die omkeerbare reaksie wat
plaasvind wanneer NO2(g) na N2O4(g) omgeskakel word.
2NO2(g) ⇌ N2O4(g)
Aanvanklik word x mol NO2(g) in 'n 1 dm3-houer by 350 K verseël. Wanneer
ewewig by hierdie temperatuur bereik word, is 0,81 mol N2O4(g) in die houer
teenwoordig.
6.2.1 Skryf die betekenis van die term omkeerbare reaksie neer. (1)
0,81
6.2.2 Toon dat die ewewigskonstante vir hierdie reaksie deur
( x 1,62) 2
gegee word. (5)
0,79 mol N2O4(g) word nou by die ewewigsmengsel hierbo gevoeg. Wanneer
die NUWE ewewig by 350 K bereik word, word gevind dat die hoeveelheid
NO2(g) met 1,2 mol toegeneem het.
6.2.3 Bereken die waarde van x. (6)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
7.1 Twee sure, HX en HY, met GELYKE KONSENTRASIES word vergelyk.
Die pH van HX is 2,7 en die pH van HY is 0,7.
7.1.1 Definieer 'n suur in terme van die Lowry-Brønsted-teorie. (2)
7.1.2 Watter suur, HX of HY, is STERKER? Gee 'n rede vir die
antwoord. (2)
7.1.3 Suur HX ioniseer in water volgens die volgende vergelyking:
HX(aq) + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + X─(aq)
Die Ka-waarde vir die reaksie is 1,8 x 10-5 by 25 °C.
Is die konsentrasie van die hidroniumione HOËR AS, LAER AS of
GELYK AAN die konsentrasie van HX? Gee 'n rede vir die
antwoord. (2)
7.2 Leerders voeg 150 cm3 van 'n natriumhidroksiedoplossing, NaOH, met 'n
onbekende konsentrasie by 200 cm3 van 'n 0,03 mol∙dm-3-soutsuuroplossing,
HCℓ, soos hieronder geïllustreer. Hulle vind dat die finale oplossing 'n pH van
2 het. Aanvaar dat die volumes bymekaartel.
NaOH(aq)
150 cm3
200 cm3 pH = 2
0,03 mol∙dm-3 HCℓ finale oplossing
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
HCℓ(aq) + NaOH(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)
Bereken die:
7.2.1 Konsentrasie van die H3O+-ione in die finale oplossing (3)
7.2.2 Aanvanklike konsentrasie van die NaOH(aq) (7)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 'n Elektrochemiese sel word opgestel deur 'n aluminiumstaaf, Aℓ, en 'n gas X
te gebruik.
Die aanvanklike emk by standaardtoestande gemeet, is 2,89 V.
8.1.1 Noem die standaardtoestande waaronder hierdie sel funksioneer. (3)
8.1.2 Gebruik 'n berekening om gas X te identifiseer. (5)
8.1.3 Skryf die FORMULE van die reduseermiddel in hierdie sel neer. (1)
8.1.4 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode plaasvind. (2)
8.1.5 Skryf die selnotasie vir hierdie sel neer. (3)
8.2 Watter houer, SINK of KOPER, sal geskikter wees om 'n waterige oplossing
van nikkel-ione, Ni2+, te stoor?
Verwys na die Tabel van Standaard-Reduksiepotensiale om die antwoord
volledig in terme van die relatiewe sterkte van reduseermiddels te verduidelik. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die vereenvoudigde diagram hieronder verteenwoordig 'n elektrochemiese sel wat
gebruik word vir die elektrolise van 'n gekonsentreerde natriumchloriedoplossing,
NaCℓ(aq). X en Y is koolstofelektrodes.
kragbron
elektrode Y elektrode X
gekonsentreerde
NaCℓ(aq)
9.1 Definieer die term elektrolise. (2)
9.2 Chloorgas, Cℓ2(g), word by elektrode X vrygestel.
Skryf neer die:
9.2.1 Letter (X of Y) van die elektrode waar oksidasie plaasvind (1)
9.2.2 Halfreaksie wat by elektrode Y plaasvind (2)
9.2.3 Rigting waarin elektrone in die eksterne stroombaan vloei
Kies uit X tot Y OF Y tot X. (1)
9.2.4 Gebalanseerde vergelyking vir die netto (algehele) selreaksie wat
in die sel plaasvind (3)
9.3 Hoe sal die pH van die elektroliet gedurende die reaksie verander?
Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. (1)
9.4 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 9.3. (1)
[11]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/2022
SS/NSS
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur T 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
n m V
c or/of c n
V MV Vm
c a v a na
pH = -log[H3O+]
c b v b nb
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
Eθcell Eθcathode Eθanode / Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
or/of
Eθcell Ereduction
θ
Eθoxidation / Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
or/of
Eθcell Eθoxidising agent Ereducing
θ
agent / E sel Eoksideermiddel Ereduseermiddel
θ θ θ
Q Q
n= or/of n=
e qe
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/2022
SS/NSS
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2022
SS/NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e
+
⇌ 2H2O +1,77
+ 8H + 5e
2+
⇌
+
MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ 3+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e
2+
⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e
+
⇌ Ag + 0,80
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+ e
3+ 2+
Fe ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e
+ + 0,45
⇌ S + 2H2O
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H + 2e ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+ 2e 0,13
2+
Pb ⇌ Pb
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
Na + e 2,71
+
⇌ Na
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e 2,93
+
⇌ K
Li + e 3,05
+
⇌ Li
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2022
SS/NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
⇌ K
2,92
+
Cs + e ⇌ Cs
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
2,36
2+
⇌
Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels
Mg + 2e Mg
+ 3e
Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
0,13
2+
Pb + 2e ⇌ Pb
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+ e
2+ +
Cu ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+ 4H + 3e
+
NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+ 2 e
2+
Pt ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
3+
⇌
+
2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Eng)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper