Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2017 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 12201720 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 10. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2017 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D. 1.1 Die IUPAC-naam van 'n organiese verbinding met molekulêre formule C 7 H 14 O 2 : A Heptanaal B Heptan-1-ol C Heptan-2-ol D Heptanoësuur (2) 1.2 Watter EEN van die volgende strukture is die funksionele groep aldehiede? A O B O C O H C H C O D O C O C C C C (2) 1.3 Watter EEN van die volgende vergelykings verteenwoordig 'n krakingsproses? A 5CH 2 = CH 2 →  (CH 2 CH 2 ) 5  B CH 3 (CH 2 ) 5 CH = CH 2 + H 2 → CH 3 (CH 2 ) 6 CH 3 C CH 3 (CH 2 ) 6 CH 3 → CH 3 (CH 2 ) 4 CH 3 + CH 2 = CH 2 D CH 3 (CH 2 ) 7 OH → CH 3 (CH 2 ) 5 CH = CH 2 + H 2 O (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2017 NSS 1.4 Die potensiële-energiediagram vir 'n chemiese reaksie word hieronder getoon. Potensiële energie (kJ) X Reaksieverloop Beskou die volgende stellings oor die grafiek hierbo: I: X verteenwoordig die potensiële energie van die produkte wat tydens die terugwaartse reaksie gevorm word. II: Die grafiek kan 'n voorstelling van die verandering in potensiële energie vir die volgende reaksie wees: CaCO 3 (s) ⇌ Ca2+(aq) + CO 32− (aq) ∆H > 0 III: Die grafiek kan 'n voorstelling van die verandering in potensiële energie vir die verbranding van metaan wees. Watter van die stellings hierbo is WAAR? A Slegs I en II B Slegs II en III C Slegs I en III D I, II en III (2) 1.5 'n Sekere chemiese reaksie bereik ewewig by 25 °C. Die ewewigskonstante, K c , vir die reaksie by hierdie temperatuur is 1,0 x 10-4. Watter EEN van die volgende stellings oor hierdie reaksie by ewewig is KORREK? A Die konsentrasie van die produkte is gelyk aan dié van die reaktanse. B Die konsentrasie van die produkte is hoër as dié van die reaktanse. C Die konsentrasie van die produkte is laer as dié van die reaktanse. D Die tempo van die voorwaartse reaksie is laer as die tempo van die terugwaartse reaksie. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2017 NSS 1.6 Beskou die volgende chemiese reaksie by ewewig in 'n geslote houer: 2HgO(s) ⇌ 2Hg(ℓ) + O 2 (g) Meer HgO(s) word nou by konstante temperatuur by die houer gevoeg. Hoe sal die aantal (in mol) O 2 (g) en die waarde van K c by ewewig beïnvloed word? AANTAL MOL O 2 Kc A Toeneem Toeneem B Toeneem Bly dieselfde C Bly dieselfde Bly dieselfde D Bly dieselfde Toeneem (2) 1.7 Watter EEN van die volgende oplossings, elk met 'n konsentrasie van 0,1 mol∙dm-3, het die hoogste pH? A HNO 3 (aq) B NH 4 Cℓ(aq) C Na 2 CO 3 (aq) D CH 3 COOH(aq) (2) 1.8 Die selnotasie vir 'n galvaniese sel is soos volg: Ni(s) | Ni2+ (1 mol∙dm-3) || Pb2+ (1 mol∙dm-3) | Pb(s) Watter EEN van die volgende stellings is KORREK vir hierdie sel? A Ni word geoksideer. B Pb(s) word gereduseer. C Ni2+(aq) is die oksideermiddel. D Pb2+ is die reduseermiddel. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2017 NSS 1.9 Watter EEN van die volgende kombinasies toon die produkte wat tydens die elektrolise van 'n GEKONSENTREERDE natriumchloriedoplossing gevorm word, KORREK? KATODE ANODE A Waterstof Natrium B Waterstof Chloor C Chloor Natrium D Chloor Waterstof (2) 1.10 Watter EEN van die volgende is NIE deel van die eutrofikasieproses NIE? A Alge-opbloeiing B Bakteriese stikstoffiksering C Uitputting van suurstof in water D Toename in plantvoedingstowwe in water (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2017 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 2.1 Bestudeer die struktuurformule hieronder. H H O H H H H C C O C C C C H H H H H H Vir hierdie verbinding, skryf neer die: 2.1.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1) 2.1.2 IUPAC-naam (2) 2.1.3 IUPAC-naam van die organiese suur wat in die bereiding daarvan gebruik word (1) 2.1.4 STRUKTUURFORMULE van sy reguitketting- (onvertakte) funksionele isomeer (2) 2.2 Skryf die struktuurformule van 4-metielpentan-2-oon neer. (3) 2.3 Beskou die struktuurformule hieronder. H H H C C H H H H H H H C C C C C C C H H H H H C H H C H H H Vir hierdie verbinding, skryf neer die: 2.3.1 Algemene formule van die homoloë reeks waaraan dit behoort (1) 2.3.2 IUPAC-naam (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2017 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die dampdruk-teenoor-temperatuurgrafiek hieronder vir vier reguitketting- (onvertakte) alkane (P, Q, R en S) is verkry. VAN P NA S VERSKIL ELKE VERBINDING VAN DIE VORIGE VERBINDING MET 'N –CH 2 -GROEP. Die dampdruk word in mmHg gemeet. Atmosferiese druk is 760 mmHg. Grafiek van dampdruk teenoor temperatuur 900 760 750 P Dampdruk (mmHg) 600 Q 450 R 300 P S S Q R 150 0 20 40 60 80 100 Temperatuur (°C) 3.1 Gee 'n rede waarom daar gesê word dat alkane VERSADIG is. (1) 3.2 Definieer dampdruk. (2) 3.3 Gebruik die inligting in die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord. 3.3.1 Wat is die effek van 'n toename in temperatuur op dampdruk? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of GEEN EFFEK NIE. (1) 3.3.2 Watter verbinding het 'n kookpunt van ongeveer 68 °C? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 3.3.3 Watter verbinding het die langste kettinglengte? Verduidelik die antwoord volledig. (4) 3.4 Verbinding P het VYF koolstofatome. 3.4.1 Teken die struktuurformule van 'n kettingisomeer van P. Skryf die IUPAC-naam van hierdie isomeer neer. (3) 3.4.2 Hoe sal die dampdruk van hierdie isomeer met dié van verbinding P vergelyk? Kies uit HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN. (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2017 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder toon hoe 'n alkohol (verbinding P) gebruik kan word om ander organiese verbindings te berei. Die letters A tot E verteenwoordig verskillende organiese reaksies. X, Y en Z is organiese verbindings. H H H H Alkeen H C C C C H B Verbinding Y (Hoofproduk) H H O H A H Verbinding P E H2, Pt D C HBr Verbinding X Verbinding Z (Organiese produk) 4.1 Is verbinding P 'n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 4.2 Skryf neer die soort: 4.2.1 Eliminasiereaksie deur A verteenwoordig (1) 4.2.2 Addisiereaksie deur B verteenwoordig (1) 4.2.3 Eliminasiereaksie deur D verteenwoordig (1) 4.3 Natriumhidroksied word as een van die reaktanse in reaksie C gebruik. 4.3.1 Watter soort reaksie vind hier plaas? (1) 4.3.2 Noem die TWEE reaksietoestande vir hierdie reaksie. (2) 4.3.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding X neer. (2) 4.4 Skryf die FORMULE neer van 'n anorganiese reaktans benodig vir reaksie D. (1) 4.5 Gebruik STRUKTUURFORMULES en skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir reaksie E neer. (3) 4.6 Skryf die IUPAC-naam van verbinding Z neer. (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2017 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Groep leerders gebruik die reaksie tussen verpoeierde sink en OORMAAT verdunde soutsuur om een van die faktore wat die tempo van 'n chemiese reaksie beïnvloed, te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Zn(s) + 2HCℓ(aq) → ZnCℓ 2 (aq) + H 2 (g) Hulle doen twee eksperimente. Die reaksietoestande wat gebruik word, word in die tabel hieronder opgesom. TEMPERATUUR VOLUME VAN KONSENTRASIE MASSA EKSPERIMENT (°C) HCℓ (cm3) HCℓ (mol∙dm-3) VAN Zn (g) I 25 200 0,25 x II 25 200 0,40 x Die resultate wat verkry is, word in die grafiek hieronder (nie volgens skaal geteken nie) getoon. Grafiek van volume H 2 (g) berei teenoor tyd Volume H2(g) berei (cm3) P Q 0 30 45 70 Tyd (s) 5.1 Definieer reaksietempo. (2) 5.2 Skryf 'n ondersoekende vraag vir hierdie ondersoek neer. (2) 5.3 Watter kurwe, P of Q, verteenwoordig die resultate van eksperiment I? Verduidelik die antwoord. (3) 5.4 Die gemiddelde tempo van die bereiding van waterstofgas, soos deur grafiek P voorgestel, was 15 cm3∙s-1. Bereken die massa sink wat gebruik is. Neem die molêre gasvolume by 25 °C as 24 000 cm3. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2017 NSS 5.5 In 'n derde eksperiment (eksperiment III), reageer 200 cm3 van 'n 0,25 mol∙dm-3 verdunde soutsuuroplossing by 35 °C met dieselfde hoeveelheid sinkpoeier as in eksperiment I en eksperiment II. 5.5.1 Hoe sal die reaksiewarmte van eksperiment II met dié van eksperiment III vergelyk? Kies uit MEER AS, MINDER AS of GELYK AAN. (1) 5.5.2 Hoe sal die aktiveringsenergie van die reaksie in eksperiment I met dié van die reaksie in eksperiment III vergelyk? Kies uit MEER AS, MINDER AS of GELYK AAN. (1) 5.6 Die tempo van die reaksie in eksperiment III is hoër as dié van eksperiment I. Verduidelik hierdie stelling volledig deur na die botsingsteorie te verwys. (3) [17] VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Karbonielbromied, COBr 2 , ontbind in koolstofmonoksied en broom volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: COBr 2 (g) ⇌ CO(g) + Br 2 (g) ∆H > 0 COBr 2 (g) word aanvanklik in 'n 2 dm3-houer verseël en tot 73 °C verhit. Die reaksie word toegelaat om ewewig by hierdie temperatuur te bereik. Die ewewigskonstante vir die reaksie by hierdie temperatuur is 0,19. 6.1 Definieer chemiese ewewig. (2) By ewewig word gevind dat 1,12 g CO(g) in die houer teenwoordig is. 6.2 Bereken die: 6.2.1 Ewewigskonsentrasie van die COBr 2 (g) (7) 6.2.2 Persentasie COBr 2 (g) wat by 73 °C ontbind (4) 6.3 Watter EEN van die volgende beskryf die K c -waarde KORREK wanneer ewewig by 'n laer temperatuur bereik word? K c < 0,19 K c > 0,19 K c = 0,19 (1) 6.4 Die druk van die sisteem word nou verlaag deur die volume van die houer by 73 °C te vergroot en die stelsel word toegelaat om ewewig te bereik. Hoe sal die aantal mol van COBr 2 (g) beïnvloed word? Kies uit VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE. Verduidelik die antwoord. (3) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2017 NSS VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 7.1 Ammoniak ioniseer in water om 'n basiese oplossing te vorm volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: NH 3 (g) + H 2 O(ℓ) ⇌ NH+4 (aq) + OH− (aq) 7.1.1 Is ammoniak 'n SWAK of 'n STERK basis? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.1.2 Skryf die gekonjugeerde suur van NH 3 (g) neer. (1) 7.1.3 Identifiseer EEN stof in hierdie reaksie wat as 'n amfoliet in sommige reaksies kan optree. (1) 7.2 'n Leerder voeg gedistilleerde water by 'n grondmonster en filtreer dan die mengsel. Die pH van die gefiltreerde vloeistof word dan gemeet. Hy voeg dan geleidelik 'n ammoniakoplossing, NH 3 (aq), by hierdie vloeistof en meet die pH van die oplossing met gereelde tussenposes. Die grafiek hieronder toon die resultate wat verkry is. Grafiek van pH teenoor volume van NH 3 (aq) 12 8 pH 4 0 2 4 6 8 10 3 Volume van NH3(aq) bygevoeg (cm ) 7.2.1 Is die grondmonster SUUR of BASIES? Verwys na die grafiek hierbo en gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.2.2 Bereken die konsentrasie hidroksiedione ( OH − ) in die reaksiemengsel na die byvoeging van 4 cm3 NH 3 (aq). (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2017 NSS 7.3 'n Laboratoriumtegnikus wil die konsentrasie van 'n soutsuur(HCℓ)-monster bepaal. Hy voeg 5 cm3 van die HCℓ-monster by 495 cm3 gedistilleerde water om 500 cm3 verdunde soutsuur, HCℓ(aq), te gee. Tydens 'n reaksie reageer 50 cm3 van hierdie verdunde soutsuuroplossing, HCℓ(aq), volledig met 0,29 g natriumkarbonaat, Na 2 CO 3 (s). 5 cm3 50 cm3 495 cm3 HCℓ- gedistilleerde monster 0,29 g water Na2CO3 Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Na 2 CO 3 (s) + 2HCℓ(aq) → 2NaCℓ(aq) + CO 2 (g) + H 2 O(ℓ) Bereken die konsentrasie van die soutsuurmonster. (7) [17] VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 8.1 Leerders stel 'n galvaniese sel op en meet die emk daarvan onder standaardtoestande. Y Aℓ Ag AgNO3(aq) 8.1.1 Skryf die naam van komponent Y neer. (1) 8.1.2 Is Aℓ die ANODE of die KATODE? (1) 8.1.3 Skryf die algehele (netto) selreaksie neer wat in hierdie sel plaasvind wanneer dit in werking is. (3) 8.1.4 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2017 NSS 8.2 Oorweeg die halfselle, P, Q en R, wat in die tabel hieronder voorgestel word. HALFSEL P Q R Zn | Zn2+(aq) Cℓ 2 | Cℓ ─(aq) Cu | Cu2+(aq) Verskillende kombinasies van die halfselle hierbo word vergelyk om die hoogste emk te bepaal wat onder standaardtoestande gelewer word. 8.2.1 Skryf die NAAM van 'n geskikte elektrode vir halfsel Q neer. (1) 8.2.2 Noem die standaardtoestande waaronder die halfselle moet funksioneer om 'n regverdige vergelyking te verseker. (2) 8.2.3 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die sterkste reduseermiddel in die halfselle hierbo. (1) 8.2.4 Watter kombinasie halfselle sal die hoogste emk lewer? Kies uit PR, PQ of QR. (GEEN berekening word verlang NIE.) (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2017 NSS VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vereenvoudigde diagram hieronder stel 'n elektrochemiese sel voor wat tydens die suiwering van koper gebruik word. Een van die elektrodes bestaan uit onsuiwer koper. Kragbron P Q Gekonsentreerde CuCℓ2(aq) 9.1 Watter soort kragbron, WS of GS, word gebruik om die reaksie in hierdie sel aan te dryf? (1) 9.2 Wanneer 'n elektriese stroom deur die CuCℓ 2 (aq) vloei, neem die massa van elektrode P toe. Is elektrode P die KATODE of die ANODE? Skryf die relevante halfreaksie neer om die antwoord te ondersteun. (3) 9.3 Die onsuiwer koper bevat sink-onsuiwerhede wat na sink-ione geoksideer word. Verwys na die relatiewe sterktes van oksideermiddels om te verduidelik waarom die sink-ione nie die gehalte van die suiwer koper wat in hierdie sel gelewer word, sal beïnvloed nie. (3) 9.4 Elektrode P en Q word nou deur koolstofelektrodes vervang. 9.4.1 Wat sal by elektrode Q waargeneem word? (1) 9.4.2 Hoe sal die konsentrasie van die elektroliet verander soos wat die reaksie verloop? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/November 2017 NSS VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 10.1 Die vergelykings hieronder verteenwoordig twee industriële prosesse wat by die bereiding van ammoniumnitraat betrokke is. Proses X Proses Y I: A + 5O2(g) → 4NO + 6H2O(g) IV: N2(g) + 3H2(g) ⇌ 2NH3(g) II: 2NO(g) + O2(g) → 2B III: B + H2O(g) → HNO3(g) + NO(g) Ammoniumnitraat Skryf neer die: 10.1.1 NAAM van stof A (1) 10.1.2 FORMULE van stof B (1) 10.1.3 NAAM wat aan reaksie I gegee word (1) 10.1.4 NAAM of FORMULE van die katalisator wat in reaksie I gebruik word (1) 10.1.5 Naam van proses X (1) 10.1.6 Naam van proses Y (1) 10.1.7 Gebalanseerde vergelyking vir die bereiding van ammoniumnitraat uit die produkte wat in proses X en proses Y verkry is (3) 10.2 'n 15 kg-sak kunsmis bevat 5% fosfor, 10% stikstof en 15% kalium. Bereken die: 10.2.1 Massa fosfor in die sak (2) 10.2.2 Massa bindstowwe (vulstowwe) in die sak (3) [14] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2017 NSS DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure pθ 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n= n= M NA n m V c= or/of c= n= V MV Vm c a v a na = pH = -log[H 3 O+] c b v b nb K w = [H 3 O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K Eθcell = Eθcathode − Eθanode / E θsel = E katode θ − E θanode or/of E θcell = E reduction θ − E θoxidation / E θsel = E reduksie θ − E θoksidasie or/of E θcell = E oxidising θ θ θ θ θ agent − E reducing agent / E sel = E oksideermiddel − E reduseermiddel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/November 2017 NSS TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10 1,9 Cu 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 63,5 Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2017 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) − − F 2 (g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 3+ − 2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 + H 2 O 2 + 2H +2e− ⇌ 2H 2 O +1,77 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 − − Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 + − O 2 (g) + 4H + 4e ⇌ 2H 2 O + 1,23 + − 2+ MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 2+ Pt + 2e− ⇌ Pt + 1,20 Br 2 (ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07 − + NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+ − Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 + Ag + e− ⇌ Ag + 0,80 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë − + NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 3+ 2+ Fe + e− ⇌ Fe + 0,77 + O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 − − I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 + − Cu + e ⇌ Cu + 0,52 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 4+ − 2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 + − 2H + 2e ⇌ H 2 (g) 0,00 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 2+ Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27 2+ − Co + 2e ⇌ Co − 0,28 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 3+ − 2+ Cr +e ⇌ Cr − 0,41 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ Zn + 2e− ⇌ Zn − 0,76 − − 2H 2 O + 2e ⇌ H 2 (g) + 2OH − 0,83 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 2+ Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ − Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36 + Na + e− ⇌ Na − 2,71 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 2+ − Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 + K + e− ⇌ K − 2,93 + Li + e− ⇌ Li − 3,05 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2017 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) + − Li + e ⇌ Li − 3,05 + K + e− ⇌ K − 2,93 + − Cs + e ⇌ Cs − 2,92 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 2+ − Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 + Na + e− ⇌ Na − 2,71 2+ − Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ − Mn + 2e ⇌ Mn − 1,18 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë 2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83 2+ − Zn + 2e ⇌ Zn − 0,76 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ − 2+ Cr +e ⇌ Cr − 0,41 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 2+ Co + 2e− ⇌ Co − 0,28 2+ − Ni + 2e ⇌ Ni − 0,27 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ − Pb + 2e ⇌ Pb − 0,13 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 + 2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 4+ − 2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 2+ + Cu + e− ⇌ Cu + 0,16 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 − − 2H 2 O + O 2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 + − Cu + e ⇌ Cu + 0,52 − − I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 + O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 3+ − 2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77 − + NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 + − Ag + e ⇌ Ag + 0,80 2+ − Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 − + NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 − − Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 2+ Pt + 2 e− ⇌ Pt + 1,20 + − 2+ MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 + O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 − − Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 + − H 2 O 2 + 2H +2 e ⇌ 2H 2 O +1,77 3+ 2+ Co + e− ⇌ Co + 1,81 F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all