Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202513 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Gauteng June Exam 2025

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2025 TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 3 uur PUNTE: 150 9 bladsye + 'n 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord VRAAG 3.3.3 en 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf is. Skryf jou naam in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDBOEK in. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 6. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 10. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 11. Skryf netjies en leesbaar. Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 3 VRAAG 1 1.1 Los op vir x: 1.1.1 (𝑥 − 3)(2𝑥 + 4) = 0 (2) 1.1.2 5(𝑥 − 3𝑥) = 3(𝑥 + 4) − 4 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4) 1.1.3 𝑥 − 4𝑥 ≤ 0 (3) 1.2 Los op vir x en y indien: 𝑥 + 𝑦 − 6 = 0 en 𝑥𝑦 = 8 (6) 1.3 Die elektriese stroom (𝐼) kan bereken word deur gebruik te maak van die formule 𝐼= waar 𝐸 die elektromotoriese krag verteenwoordig, 𝑟 die interne weerstand en 𝑅 die eksterne weerstand. 1.3.1 Maak 𝑟 die onderwerp van die formule. (2) 1.3.2 Vervolgens, of andersins, bereken die interne weerstand (𝑟) gegee dat:  Die stroom (𝐼) is 5 ampère.  Die elektromotoriese krag (𝐸) is 13,05 volt.  Die eksterne weerstand (𝑅) is 2 ohm. (2) 1.4 Bereken 1101 − 3 en laat jou antwoord in binêre vorm. (2) [21] VRAAG 2 2.1 Gegee: 𝑓(𝑥) = 2𝑥 + 𝑥 + 6 2.1.1 Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant. (2) 2.1.2 Vervolgens, beskryf die aard van die wortels van die vergelyking. (1) 2.2 Bepaal die numeriese waarde van 𝑡 waarvoor die vergelyking −𝑥 + 3𝑥 + 2𝑡 = 0 nie-reële wortels sal hê (sonder om die vergelyking op te los). (4) [7] Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 4 VRAAG 3 3.1 Vereenvoudig die volgende sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik: 2 . 5 3.1.1 (2) 3 3.1.2 2. 8𝑎 (3) 1 3.1.3 (log 8)( log 32)(log 243) (4) 5 3.2 Los op vir 𝑥: 3.2.1 log(𝑥 + 1) − log 𝑥 − 1 = 0 (4) 3.2.2 3 +3 = 36 (4) 3.3 Gegee die komplekse getal: 𝑧 = √2(cos 60° + 𝑖 𝑠𝑖𝑛 60°) 3.3.1 Druk 𝑧 uit in die vorm 𝑎 + 𝑏𝑖. (3) 3.3.2 Skryf die gekonjugeerde van 𝑧 neer. (1) 3.3.3 Stel 𝑧 op ʼn Argand-diagram voor op die komplekse vlak wat op die ANTWOORDBLAD voorsien word. (2) [23] Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 5 VRAAG 4 4.1 Gegee: Die funksie 𝑓en 𝑔 gedefinieer deur: 𝑓(𝑥) = −𝑥 + 1 en 𝑔(𝑥) = 2(𝑥 + 1) − 8 4.1.1 Bepaal die draaipunt van 𝑔. (2) 4.1.2 Bepaal die 𝑥-afsnit(te) van 𝑔. (4) 4.1.3 Bepaal die punt(e) van kruising van 𝑓 en 𝑔 waar 𝑥 > 0. (Toon ALLE bewerkings.) (5) 4.1.4 Bepaal die waardeversameling van 𝑔. (2) 4.2 Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur ℎ(𝑥) = + 𝑞 en 𝑗(𝑥) = 3 + 1. Grafiek ℎ(𝑥) en 𝑗(𝑥) deel dieselfde horisontale asimptoot en 𝐴(2 ; 2) is ʼn punt op ℎ. 4.2.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van 𝑗 neer. (1) 4.2.2 Vervolgens, bepaal die vergelyking van ℎ. (4) 4.2.3 Bepaal die waardeversameling van ℎ. (1) Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 6 4.3 Die onderstaande skets dui die grafieke van 𝑝(𝑥) = ±√𝑟 − 𝑥 , 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐 en 𝑓(𝑥) = aan. 𝑓(𝑥) en 𝑝(𝑥) deel die punt (−3 ; 3). (–3 ; 3) Bepaal die: 4.3.1 Vergelyking van 𝑓 (3) 4.3.2 Vergelyking van 𝑝 (3) 4.3.3 Vergelyking van 𝑔 (3) 4.3.4 Vergelyking van die asimptote van 𝑓 (2) 4.3.5 Definisieversameling van 𝑝 (2) [32] Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 7 VRAAG 5 5.1 Stoom in ʼn ketel is verhit tot 150 °C en daarna toegelaat om af te koel. Die temperatuur T (in °C) is elke minuut aangeteken, soos in die volgende tabel aangetoon. Tyd (min) 0 1 2 3 4 5 Temperatuur (°C) 150,0 142,8 138,5 135,2 132,7 130,8 Bepaal die waardeverminderingskoers. (Wenk: Gebruik die eerste en laaste waarde.) (4) 5.2 Die jaarlikse effektiewe rentekoers wat op ʼn belegging gehef word, is 12,5% kwartaalliks saamgestel. Bereken die nominale rentekoers van die belegging. (4) 5.3 Mnr. Cassim het R4 800 in ʼn spaarrekening belê wat die volgende bied:  ʼn Rentekoers van 8,15% p.j., maandeliks saamgestel.  ʼn Bedrag van R1 200 word aan die einde van die eerste jaar uit die rekening onttrek. Bereken die totale bedrag geld wat aan die einde van die 5de jaar in die rekening sal wees. (6) [14] VRAAG 6 6.1 Bepaal 𝑓′(𝑥) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien 𝑓(𝑥) = 7 + 5𝑥. (5) 6.2 Bepaal 𝑓 (𝑥) indien 𝑓(𝑥) = 2√𝑥 − 3𝑥 + 4. (3) 6.3 Gegee: 𝑦 = 6.3.1 Vereenvoudig 𝑦. (2) 6.3.2 Bepaal . (1) 6.4 ’n Raaklyn word na die kromme 𝑦 = 𝑥 − 4𝑥 getrek. Bepaal die 𝑥-koördinaat van die raakpunt (die punt waar die raaklyn aan die kromme raak). (5) [16] Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 8 VRAAG 7 Gegee: 𝑓(𝑥) = (𝑥 − 2) (𝑥 + 3) 7.1 Skryf die 𝑥-afsnitte neer. (2) 7.2 Bepaal die koördinate van die 𝑦-afsnit (3) 7.3 Vervolgens, bepaal die draaipunte. (5) 7.4 Skets die grafiek van 𝑓 op die assestelsel wat op die ANTWOORDBLAD verskaf is. Toon duidelik die afsnitte met die asse aan. (4) [14] VRAAG 8 ʼn Geslote reghoekige geskenkboks het ʼn volume van 400 𝑐𝑚 . Die breedte is 5 cm en die lengte is 𝑥 cm. Formules: 𝑉 = 𝑙𝑏ℎ 𝑇𝐵𝑂 = 2𝑙𝑏 + 2𝑏ℎ + 2𝑙ℎ 8.1 Skryf ʼn uitdrukking neer vir die hoogte van die boks in terme van 𝑥. (2) 8.2 Vervolgens, toon aan dat die totale buite oppervlakte van die boks gegee kan word as: TBO= 10𝑥 + + 160 (3) 8.3 Bepaal die waarde van 𝑥 waarvoor die totale buite oppervlakte ʼn minimum sal wees. (3) 8.4 Bereken die minimum totale buite oppervlakte van die geskenkboks. (2) [10] Blaai om asseblief
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 9 VRAAG 9 9.1 Bepaal die volgende integrale: 2 9.1.1 −6𝑥 + −3 𝑑𝑥 (3) 𝑥 9.1.2 (𝑥 + 𝑦)(𝑥 − 𝑦) 𝑑𝑥 (3) 9.2 Die skets hieronder toon die gearseerde oppervlakte begrens deur funksie 𝑔 gedefinieer deur 𝑔(𝑥) = −𝑥 + 4𝑥 − 𝑥 − 6 en die x-as tussen die punte waar 𝑥 = −1, 𝑥 = 2 en 𝑥 = 3. Bepaal die gearseerde oppervlakte wat deur die funksie 𝑔 tussen die punte 𝑥 = −1, 𝑥 = 2 en 𝑥 = 3 begrens word. Toon ALLE berekeninge (7) [13] TOTAAL: 150 EINDE
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 10 INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE  b  b 2  4ac b 4ac  b 2 x x y 2a 2a 4a a x  b  x  log a b , a  0 , a  1 en b  0 n n A  P (1  ni ) A  P ( 1  ni ) A  P (1  i ) A  P (1  i )   1 m ieff  1  i m f x  h   f x  f /  x   lim h0 h k x n1  k x dx  C n , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ waar 𝑛 ≠ −1 en 𝑘 ≠ 0 n 1 k  x dx  k ln x  C , x  0 en 𝑘 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0 k a nx  k a dx   C , a  0 ; a  1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0 nx n ln a  x  x1 y 2  y1  d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2 M 2 ;   2 2  y 2  y1 y  mx  c y  y1  m x  x1  m  tan   m x 2  x1 x2 y2  1 a2 b2 a b c In ABC:   a 2  b 2  c 2  2 bc  cos A sin A sin B sin C 1 oppervlakte van  ABC  ab  sin C 2 sin 2   cos 2   1 1  tan 2   sec 2  1  cot 2   cosec 2 
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 11  rad  180  Hoeksnelheid    2  n waar n = rotasiefrekwensie Hoeksnelheid    360  n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid  v   D n waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid  v   r waar  = hoeksnelheid en r = radius Booglengte  s  r waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale rs Oppervlakte van ʼn sektor  waar r = radius, s = booglengte 2 r2  Oppervlakte van ʼn sektor  waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale 2 4 h2  4 d h  x2  0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord o1  o 2 AT  a m1  m2  m3  ... mn  waar a  aantal gelyke dele, m1  2 de On = n ordinaat en n = aantal ordinate OF  o o  A T  a  1 n  o2  o3  ...  on1  waar a  aantal gelyke dele, on  n de ordinaat  2  en n  aantal ordinate
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 12 ANTWOORDBLAD NAAM EN VAN: VRAAG 3.3.3 I R 0
TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 1) GR12 0625 13 ANTWOORDBLAD NAAM EN VAN: VRAAG 7.4 y x 0

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all