Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2020
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all



%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)
Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 824.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC November Exam 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 D.
1.1 Watter EEN van die struktuurformules hieronder stel 'n sekondêre alkohol
voor?
A B H
H H H H H H O H
H C C C C O H H C C C C H
H H H H H H H H
C D
H
H H O H
H C H
H H H H C C C C H
H C C C C H H H H
H O H H
H
(2)
1.2 Aan watter homoloë reeks behoort dichlorometaan?
A Alkane
B Alkohole
C Haloalkane
D Karboksielsure (2)
1.3 In watter EEN van die opsies hieronder is die intermolekulêre kragte van die
swakste na die sterkste gerangskik?
A Waterstofbindings, dipool-dipoolkragte, London-kragte
B Waterstofbindings, London-kragte, dipool-dipoolkragte
C Dipool-dipoolkragte, London-kragte, waterstofbindings
D London-kragte, dipool-dipoolkragte, waterstofbindings (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS
1.4 Alkene reageer met waterstof om ... te vorm.
A alkane
B alkohole
C aldehiede
D alkyne (2)
1.5 In 'n elektrolitiese sel migreer die katione na die …
A katode en ondergaan reduksie.
B anode en ondergaan oksidasie.
C katode en ondergaan oksidasie.
D anode en ondergaan reduksie. (2)
1.6 In die selnotasie van 'n galvaniese sel verteenwoordig die dubbele vertikale
lyne (//) 'n/die …
A faseskeier.
B soliede elektrode.
C gaselektrode.
D soutbrug. (2)
1.7 Neem die stellings hieronder in ag wanneer 'n invallende ligstraal vanaf 'n plat
oppervlak weerkaats word.
(i) Die invalshoek is gelyk aan die weerkaatsingshoek.
(ii) Die hoek gemeet tussen die oppervlak en die invallende straal is die
invalshoek.
(iii) Die invalshoek is die hoek wat tussen die invallende straal en die
normaal gevorm word.
Watter stelling(s) is WAAR?
A (i) en (ii)
B (i) en (iii)
C Slegs (ii)
D Slegs (i) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS
1.8 Die diagram hieronder toon ligstraal LM invallend op 'n reghoekige
glasprisma.
Watter EEN van die volgende verteenwoordig die KORREKTE uitgangstraal?
A OS
B NR
C NQ
D NP (2)
1.9 Watter kleur in die sigbare spektrum het die kleinste refraksiehoek tydens die
dispersie van wit lig?
A Groen
B Violet
C Rooi
D Oranje (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS
1.10 'n Leerder gebruik 'n lens (X) om die beeld van 'n goed verligte, afgeleë
gebou op 'n skerm (S) te fokus, soos in die diagram hieronder getoon.
Die lens is …
A konkaaf met 'n fokuslengte van 4 cm.
B konveks met 'n fokuslengte van 4 cm.
C konkaaf met 'n fokuslengte van 8 cm.
D konveks met 'n fokuslengte van 8 cm. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Organiese molekule kan in verskillende homoloë reekse geklassifiseer word wat deur
hulle funksionele groep geïdentifiseer word.
2.1 Definieer die term funksionele groep. (2)
2.2 Neem die organiese molekule in die tabel hieronder in ag en beantwoord die
vrae wat volg.
H H H H H O
A But-2-een B H C C C C C C
H
H H H H H
H H O
C H C C C O D Pentan-2-oon
H H H
Skryf die NAAM van die homoloë reeks van verbindings neer wat
verteenwoordig word deur:
2.2.1 A (1)
2.2.2 B (1)
2.2.3 C (1)
2.3 Skryf die IUPAC-naam van die organiese verbindings neer wat
verteenwoordig word deur:
2.3.1 B (2)
2.3.2 C (2)
2.4 Teken die struktuurformules van die organiese verbindings wat
verteenwoordig word deur:
2.4.1 A (2)
2.4.2 D (2)
2.5 Teken die struktuurformules van die ISOMEER van die organiese verbindings
wat verteenwoordig word deur:
2.5.1 A (2)
2.5.2 C (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS
2.6 Identifiseer die TIPE isomeer in:
2.6.1 VRAAG 2.5.1 (1)
2.6.2 VRAAG 2.5.2 (1)
2.7 Beskou verbinding A.
2.7.1 Is verbinding A versadig of onversadig? (1)
2.7.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 2.7.1. (1)
[21]
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder toon organiese molekule met verskillende molekulêre massas en
dampdrukke.
MOLÊRE MASSA DAMPDRUK
VERBINDING
(g•mol-1) (x 102 Pa)
1-propanol 60 21,0
1-butanol 74 6,2
1-pentanol 88 2,2
3.1 Definieer die term dampdruk. (2)
3.2 Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1 Beskryf die tendens in die dampdruk van die verbindings hierbo. (1)
3.2.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.1.
Verwys na KETTINGLENGTE/MOLÊRE MASSA, STERKTE VAN
INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS
3.3 Neem die grafiek hieronder in ag wat die kookpunte van alkane en aldehiede
aandui.
3.3.1 Identifiseer die homoloë reeks wat onderskeidelik deur grafieke A
en B voorgestel word. (2)
3.3.2 Verduidelik die verskil in die kookpunte van die twee homoloë
reekse wat deur grafieke A en B voorgestel word. Verwys na die
TIPE en STERKTE van die intermolekulêre kragte. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Gebruik die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
H H H H
A
C C H C C OH
H H H H
B C
Bromoetaan
4.1 Skryf die NAAM of TIPE reaksie neer wat deur die volgende letters
verteenwoordig word:
4.1.1 A (1)
4.1.2 B (1)
4.1.3 C (1)
4.2 Buiten die alkeen word nog 'n reagens (reaktans) en 'n katalisator in
reaksie A benodig. Skryf die NAAM of FORMULE neer van die:
4.2.1 Ander reagens (reaktans) (1)
4.2.2 Katalisator (1)
4.3 Gebruik STRUKTUURFORMULES om 'n gebalanseerde chemiese
vergelyking vir reaksie B neer te skryf. (3)
4.4 Skryf TWEE reaksietoestande vir reaksie C neer. (2)
4.5 Gebruik molekulêre formules om 'n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie
van die alkeen in die vloeidiagram in 'n oormaat suurstof neer te skryf. (3)
4.6 Skryf die NAAM van die organiese verbinding in die vloeidiagram neer wat as
'n monomeer van politeen gebruik kan word. (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder stel die elektrolise van koper(II)chloried voor.
5.1 Definieer die term elektrolise. (2)
5.2 Is die elektrolise van koper(II)chloried 'n spontane of 'n nie-spontane reaksie? (1)
5.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.2. (1)
5.4 Skryf die FORMULE van 'n elektroliet neer wat in die sel hierbo gebruik word. (1)
5.5 By watter elektrode sal die volgende waarnemings gemaak word? Skryf slegs
ANODE of KATODE neer.
5.5.1 Gasborrels word gevorm. (1)
5.5.2 'n Bruinerige neerslag word gevorm. (1)
5.6 Definieer die term reduseermiddel. (2)
5.7 Vir die sel hierbo skryf neer die:
5.7.1 Oksidasiehalfreaksie (2)
5.7.2 Reduksiehalfreaksie (2)
5.7.3 Netto reaksie (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
6.1 Die selnotasie Zn(s)|Zn2+ (aq)║Cu2+ (aq)|Cu(s) verteenwoordig 'n galvaniese
sel wat onder standaardtoestande funksioneer.
6.1.1 Definieer die term galvaniese sel. (2)
6.1.2 Teken 'n benoemde diagram om die Zn-Cu-sel voor te stel. Toon
die vloeirigting van die elektrone in die eksterne stroombaan. (5)
6.1.3 Skryf TWEE standaardtoestande neer waaronder die Zn-Cu-sel
funksioneer. (2)
6.1.4 Na watter halfsel migreer (beweeg) die anione in die soutbrug? (1)
6.1.5 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.1.4. (2)
6.2 Die anode in die Zn-Cu-sel word deur 'n onbekende elektrode, X, vervang.
Die voltmeter gee 'n lesing van 2,00 V.
6.2.1 Identifiseer elektrode X met gebruik van 'n berekening. (5)
6.2.2 Skryf die halfreaksie neer wat by die anode plaasvind. (2)
6.2.3 Watter elektrode sal 'n afname in massa ondervind? (1)
6.2.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.2.3. (2)
[22]
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
7.1 Die diagram hieronder toon die weerkaatsing van 'n ligstraal wat 'n plat spieël
met 'n invalshoek van 30° tref.
Lyn M
7.1.1 Wat is weerkaatsing? (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2020
SS/NSS
Gebruik die diagram om die NAME neer te skryf van:
7.1.2 Straal AO (1)
7.1.3 Straal OB (1)
7.1.4 Lyn M (1)
7.1.5 Hoek 1 (1)
7.1.6 Hoek 2 (1)
7.2 Wat is die grootte van hoek 2? (1)
7.3 Hoe sal die spoed van lig beïnvloed word wanneer 'n ligstraal vanuit lug in
water in beweeg, loodreg op die oppervlak? (1)
7.4 'n Ligstraal beweeg teen 'n hoek vanuit lug in water in.
7.4.1 Watter medium, water of lug, het die hoogste optiese digtheid? (1)
7.4.2 Wat sal met die RIGTING van die ligstraal gebeur as dit die water
binnedring? (1)
7.4.3 Skryf die NAAM van die verskynsel in VRAAG 7.4.2 neer. (1)
7.5 'n Ligstraal beweeg vanuit water na lug en tref die skeidingsvlak (grens) met
'n invalshoek kleiner as die grenshoek.
7.5.1 Definieer die term grenshoek. (2)
7.5.2 Watter waarneming sal gemaak word? (2)
Die invalshoek in VRAAG 7.5 word sodanig verander dat die ligstraal totale
interne weerkaatsing ondergaan.
7.5.3 Beskryf die verskynsel totale interne weerkaatsing. (2)
7.5.4 Is die invalshoek GROTER AS of KLEINER AS die grenshoek? (1)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 Definieer die term dispersie. (2)
8.2 Noem enige VIER kleure in sigbare lig. (4)
8.3 Noem DRIE eienskappe van die beeld wat in 'n vlakspieël gevorm word. (3)
8.4 Teken die diagramme hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en voltooi
ELK om die pad van die straal nadat dit deur die lens beweeg het, te toon.
8.4.1
(1)
8.4.2
(2)
8.4.3
(2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
9.1 Definieer 'n elektromagnetiese golf. (2)
9.2 Watter eienskap van radiogolwe maak dit geskik om 'n sein oor lang afstande
te stuur? (1)
9.3 Wat is 'n foton? (1)
9.4 Skryf die NAAM neer van die elektromagnetiese golf wat gebruik word:
9.4.1 Om vervalste geldnote op te spoor (1)
9.4.2 Om outomatiese deure oop en toe te maak (1)
9.4.3 In navigasiestelsels (1)
9.5 Wat is die verwantskap tussen die frekwensie van lig en die golflengte
daarvan? (2)
9.6 Bereken die energie van lig met 'n golflengte van 4,06 x 10-11 m. (5)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2020
SS/NSS
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM SIMBOOL WAARDE
p
Standaarddruk 1,01 x 105 Pa
Standaardtemperatuur T 0 oC/273 K
Spoed van lig in 'n vakuum c 3,0 x 108 m·s-1
Planck se konstante h 6,63 x 10-34 J·s
TABEL 2: GOLWE, KLANK EN LIG
1
vf T
f
c
E hf of E h
TABEL 3: FORMULES
Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
Eθsel Eθoksideermiddel Ereduseermi
θ
ddel
Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2020
SS/NSS
TABLE 4: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 4: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2020
SS/NSS
TABEL 5A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reaksies Eθ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co + e
2+
3+
⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e ⇌
+
2H2O +1,77
2+ + 1,51
MnO 4 + 8H + 5e
+ ⇌ Mn + 4H2O
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ
+ 1,36
2 + + 1,33
Cr2O 7 + 14H + ⇌ 2Cr
3+
+ 7H2O
6e
O2(g) + 4H + 4e ⇌
+
2H2O + 1,23
MnO2+ 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e ⇌
2+
Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+ 0,96
NO 3 + 4H + 3e
+ ⇌ NO(g) + 2H2O
Hg + 2e ⇌
2+
Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e ⇌
+
Ag + 0,80
+ 0,80
NO 3 + 2H + e
+ ⇌ NO2(g) + H2O
Fe + e
2+
3+
⇌
Toenemende reduserende vermoë
Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
⇌ 2I
Toenemende oksiderende vermoë
I2 + 2e + 0,54
Cu + e ⇌
+
Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu + 2e ⇌
2+
Cu + 0,34
2 + 0,17
SO 4 + 4H + 2e
+ ⇌ SO2(g) + 2H2O
Cu + e
+
2+
⇌ Cu + 0,16
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
2H + 2e ⇌
+
H2(g) 0,00
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Cr + e Cr
2+
⇌ 0,41
3+
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Cr
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
Mn + 2e ⇌ 1,18
2+
Mn
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
⇌ 2,93
+
K +e K
Li + e ⇌ 3,05
+
Li
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2020
SS/NSS
TABEL 5B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reaksies Eθ (V)
Li + e ⇌ 3,05
+
Li
K + e ⇌ 2,93
+
K
Cs + e ⇌ 2,92
+
Cs
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mn + 2e ⇌ 1,18
2+
Mn
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Cr
Toenemende oksiderende vermoë
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + e Cr
2+
⇌ 0,41
3+
Toenemende reduserende vermoë
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
2H + 2e ⇌
+
H2(g) 0,00
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
Cu + e
+
2+
⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+ ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu + 2e ⇌
2+
Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
2+
3+
Fe + e ⇌ Fe + 0,77
NO 3 + 2H + e
+ ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag + e ⇌
+
Ag + 0,80
Hg + 2e ⇌
2+
Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H + 3e
+ ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br
+ 1,07
Pt + 2 e ⇌
2+
Pt + 1,20
MnO2+ 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e ⇌
+
2H2O + 1,23
2 +
Cr2O 7 + 14H + ⇌ 2Cr
3+
+ 7H2O + 1,33
6e
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2+
MnO 4 + 8H + 5e
+ ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H +2 e ⇌
+
2H2O +1,77
2+
3+
Co + e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F
+ 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Eng)

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 QP (Eng)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Sciences

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November Mock 2026 Memo

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum