Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 uur 150 punte
Hierdie nasienriglyne is opgestel vir gebruik deur eksaminators en hulp-
eksaminators van wie verwag word om almal 'n standaardiseringsvergadering by
te woon om te verseker dat die riglyne konsekwent vertolk en toegepas word by
die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen bespreking of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie.
Ons erken dat daar verskillende standpunte oor sommige aangeleenthede van
beklemtoning of detail in die riglyne kan wees. Ons erken ook dat daar sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standaardiseringsvergadering verskillende
vertolkings van die toepassing van die nasienriglyne kan wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentMemorandum 










Technical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)
IEB Grade 12 Technical Sciences Paper 1 memorandum from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Technical Sciences · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 251.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 10
VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSE-VRAE
1.1 D
1.2 D
1.3 D
1.4 A
1.5 A
1.6 A
1.7 B
1.8 C
1.9 A
1.10 C
[20]
VRAAG 2
2.1
FN / N FN / N
Faan
Fy
T
T
Fx
Fg / W
Fg / W
KRAG BESKRYWING PUNTE
FN / N Normaalkrag
F aan Aangewende krag / Fx- en Fy-komponent
Fg / W Gewig
T Spanning in die tou
2.2 Wanneer 'n netto krag op 'n voorwerp met massa m, toegepas word,
versnel dit die voorwerp in die rigting van die netto krag.
Of
Wanneer 'n netto krag, F net , op 'n voorwerp met massa m, toegepas word,
versnel dit in die rigting van die netto krag. Die versnelling, a, is direk
eweredig aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die massa.
Of
(In terme van momentum)
Die netto (of resulterende) krag wat op 'n voorwerp inwerk, is gelyk aan die
tempo van verandering in momentum van die voorwerp in die rigting van
die netto krag.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 10
2.3 (na regs is +)
5 kg-trollie 10 kg-trollie
Fnet = ma Fnet = ma
Fx + ( −T ) =ma T = ma
50cos 30° − T = 5a 1 T = 10a 2
−T = 5a − 43,3
T = 10a Of
−10a =5a − 43,3
=
0 15a − 43,3 −15a −= 43,3
a = 2,89 mis −2 na regs a = 2,89 mis −2
2.4 Sien positief na uit Vraag 2.3
−T = 5a − 43,3
−T = ( 5 × 2,89 ) − 43,3
T = 28,85 N
Of
T = 10a
T= 10 × 2,89
T = 28,9 N
2.5 Die tempo waarteen snelheid verander.
2.6 Indien weerstand in ag geneem word, sal Fnet afneem.
Volgens Newton se tweede wet Fnet ∝ a
Dus sal versnelling ook afneem.
[18]
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 10
VRAAG 3
3.1 t = 1,5 s
3.2 Verplasing per tydinterval bly konstant, dus is snelheid konstant.
3.3 Die totale lineêre momentum van 'n geïsoleerde stelsel bly konstant in
grootte en rigting.
3.4 Σ pi = Σ pf (na die weste is +)
∆v
mx = m x v f + my v f v=
+ yv i ∆t
2,88 − 1,38
( 0,25 + 0,75 )( 0 )
= ( 0,25 )( −5 ) + ( 0,75 ) v f v=
0,6 − 0,3
v f = −1,67mis −1 v = 5 mis −1
1.67mis −1 na die ooste
∴v f =
3.5 Impuls is die produk van die netto krag wat op 'n voorwerp inwerk en die tyd
wat die netto krag op die voorwerp inwerk.
3.6 Sien positief na uit Vraag 3.4
Fnet i∆
=t my v f − m y v i
Fnet i0,3= ( 0,75 )( −1,67 ) − ( 0,75 )( 0 )
Fnet = −4,18 N
∴ Fnet =
4,18 N oos
3.7 3.7.1 'n Elastiese botsing is 'n botsing waar momentum en kinetiese
energie behou word.
Of
Elastiese botsing:
Σ pi = Σ pf en ΣEK voor = ΣEK na
3.7.2 'n Onelastiese botsing is 'n botsing waar slegs momentum behou
word.
Of
Onelastiese botsing:
Σ pi = Σ pf en ΣEK voor ≠ ΣEK na
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 10
VRAAG 4
4.1 Energie is die vermoë om arbeid te verrig.
1
4.2 =
E k m ⋅v 2
2
1
Ek = ( 8 ) (102 )
2
Ek = 400 J
4.3 fk = µk FN
=fk mk ( m ⋅ g )
=fk ( 0,15 )( 8 ⋅ 9,8 )
fk = 11,56 N
4.4 Sien positief na uit Vraag 4.3
WfK= fK ⋅ ∆X ⋅ cosθ
W=
fK 11,56 ⋅ 6 ⋅ cos180°
WfK = −70,56 J
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 10
VRAAG 5
5.1 Drywing is die tempo waarteen arbeid verrig word (of energie verbruik
word).
5.2 Fg= m ⋅ g
=
Fg 1500 ⋅ 9,8
Fg =14700 N
5.3 Sien positief na uit Vraag 5.2
P= F ⋅ v
P =14700 2
P = 24900 W
5.4 Sien positief na uit Vraag 5.3
1 hp = 746W
x hp = 29400W
29400 × 1
x=
746
x = 39,41 hp (indien slegs die antwoord gegee word, ken 2 punte toe)
5.5 E p = mgh
E p = 1500 ⋅ 9,8 ⋅ 7,5
E p =110250 J
5.6 Die totale meganiese energie (som van gravitasie potensiële-energie en
kinetiese energie) in 'n geïsoleerde stelsel bly konstant.
5.7 Sien positief na uit Vraag 5.5
Meganiese energie word behou
(EP + EK )B =(EP + EK )A
1 1
mgh + mv i 2 =mgh + mv f 2
2 2
(110250 + 0 )= (1500 ⋅ 9,8 ⋅ 6 ) + 1500 ⋅ v f 2
1
2
−1
=v f 5,42m ⋅ s
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 10
VRAAG 6
6.1 Binne die elastisiteitsgrens is spanning direk eweredig aan die vervorming.
σ
6.2 K=
ε
5 × 106
K=
5 × 10−4
K = 1× 1010 Pa
Die toepaslikste materiaal sal hout wees.
∆L
6.3 ε=
L
∆L
5 × 10 −4 =
0,12
∆L = 6 × 10 −5 m
6.4 Spanning is interne herstelkrag per eenheidsoppervlakte van 'n liggaam.
F
6.5 σ=
A
9800
5 × 106 =
A
A 1,96 × 10 −3 m 2
=
VRAAG 7
7.1 Viskositeit is die eienskap van die vloeistof om relatiewe beweging tussen
die twee aangrensende lae teë te werk.
7.2 20W–30
7.3 Dit is 'n (meergraad-) winterolie
By koue temperature (0°) is die olie se viskositeit dieselfde as 'n SAE 10
By 100 °C is die viskositeit van die olie dieselfde as 'n SAE 30
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 10
VRAAG 8
8.1 In 'n bestendige vloeistof by ewewig word die druk wat by 'n punt toegepas
word gelykop na die ander dele van die vloeistof oorgedra.
8.2 A = πr 2
2
11,8 × 10 −2
A=π
2
A = 0,19 m 2
8.3 Sien positief na uit Vraag 8.2
F1 F2
=
A1 A2
319 F
−4
= 2
3,02 × 10 0.19
F2 = 200695,36 N
VRAAG 9
9.1 Kapasitansie van 'n kapasitor is die hoeveelheid lading wat dit per volt kan
stoor.
9.2 • Die lading wat gehou word, hang af van die aangewende spanning oor
die plate.
• Die kapasitansie neem toe namate die totale oppervlakte van die opponerende
oppervlaktes van die plate toeneem.
• Die kapasitansie neem toe namate die afstand tussen die plate afneem.
• Die kapasitansie hang af van die diëlektriese materiaal.
(Enige drie van die faktore)
kε 0 A
9.3 C=
d
1⋅ 8,85 × 10 −12 ⋅ ( 0,02 × 0,02 )
C= Albei vergelykings
0,003
−12
=
C 1,18 × 10 F
Q
C=
V
6 × 10 −11
1,18 × 10 −12 =
V
V = 50,85V
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 10
VRAAG 10
10.1 AMMETER
10.2 Die potensiaalverskil oor 'n geleier is direk eweredig aan die stroom in die
geleier teen 'n konstante temperatuur.
10.3 V1 = 4,5V
10.4 V = IR
4,5 = I ⋅6
I = 0,75 A
10.5 Die tempo waarteen elektriese energie in 'n elektriese stroombaan
omgeskakel word.
V2
10.6 P=
R
4,52
P=
6
P = 3,38 W Sien positief na uit Vraag 10.4
P = VI
P = 4,5 × 0,75
P = 3,38 W Sien positief na uit Vraag 10.4
P = I2R
P = 0,752 × 6
P = 3,38 W
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 10
VRAAG 11
11.1 11.1.1 WS-generator
11.1.2 Die beginsel van elektromagnetiese induksie
11.1.3 • Meer windings op die spoel
• Sterker magnete
• Groter tempo van verandering in die magnetiese vloed / verhoog
rotasiespoed (Enigeen van die drie faktore)
11.1.4 Sleepringe
11.2 11.2.1 AB
NS VS
11.2.2 =
NP VP
NS 4,5
=
1000 240
NS = 18,75 windings
Totaal: 150 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Technical Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Technical Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Technical Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Technical Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Technical Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

MemorandumIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

Data sheetIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Data Sheet

Data sheetIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Data Sheet (Afrikaans)

Data sheetIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Data Sheet

Data sheetIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Data Sheet (Afrikaans)
Related documents

Question paperIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afr)

Question paperIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afr)

Question paperIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afr)

Question paperIEB
Technical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB