Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
VISUELE KUNSTE V1
2023
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye.
Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Visual Arts Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afr)
Grade 12 Visual Arts Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Visual Arts · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Visual Arts
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 1.9 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1Visual Literacy and Art Analysis20 marks
- Question 2SA Artists Influenced by African and Indigenous Art Forms20 marks
- Question 3Socio-Political Art28 marks
- Question 4Visual Literacy and Art Analysis20 marks
- Question 6Post-1994 Democratic Identity in South African Art20 marks
- Question 7Gender Issues in South African Art20 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
In hierdie eksamen sal jy die volgende vaardighede toon:
Die gebruik van die korrekte kunsterminologie
Die gebruik en toepassing van visuele analise/ontleding en kritiese denke
Skryf- en navorsingsvaardighede binne 'n geskiedkundige en kulturele konteks
Die plaas van spesifieke voorbeelde in 'n kulturele, sosiale, politieke en historiese
konteks
'n Begrip van eiesoortige kreatiewe style
Lees die volgende instruksies voordat jy besluit watter vrae om te beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae.
2. Beantwoord enige VYF vrae vir 'n totaal van 100 punte.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Vrae verskyn op die linkerkantse bladsye, met visuele bronne op die
regterkantse bladsye.
5. Maak seker dat jy na die kleurafdrukke van die visuele bronne verwys waar
dit vereis word.
6. GEEN punte sal toegeken word vir inligting wat in een antwoord bespreek en
in ander antwoorde herhaal word NIE. Kruisverwysing na kunswerke is
toelaatbaar.
7. Noem die kunstenaar en titel van ELKE kunswerk wat jy in jou antwoorde
bespreek. Onderstreep die titel van 'n kunswerk of die naam van 'n gebou.
8. Kandidate mag NIE kunswerke bespreek wat reeds in ander vrae gebruik is
NIE.
9. Skryf op 'n duidelike, kreatiewe en gestruktureerde manier en gebruik
volsinne en paragrawe volgens die instruksies van elke vraag. 'n Lys met
feite/tabelle word NIE aanvaar NIE.
10. Gebruik die volgende riglyne vir die lengte van jou antwoorde. Let op die
puntetoekenning:
6–8 punte: 'n minimum van ½–¾ bladsy
10–14 punte: 'n minimum van 1–1½ bladsy(e)
20 punte: 'n minimum van 2 bladsye
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 3 DBE/2023
SS/NSS
LAAT HIERDIE BLADSY OOP.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 4 DBE/2023
SS/NSS
BEANTWOORD ENIGE VYF VRAE.
VRAAG 1: DIE STEM VAN OPKOMENDE KUNSTENAARS
Die Impressionistiese kunstenaar, Edgar Degas, weergee die realiteit van sy tyd.
Kerry James Marshall fokus op die intieme verhouding tussen die paartjie.
1.1 Bespreek die kunswerke in FIGUUR 1a en FIGUUR 1b en beskryf die stories
wat deur die kunstenaars vertel word.
Gebruik die volgende riglyne:
Narratief/Stories
Ooreenkomste en verskille
Komposisie
Styl
Stemming (8)
1.2 Bespreek die werk van enige TWEE Suid-Afrikaanse kunstenaars (EEN
kunswerk per kunstenaar) wat jy bestudeer het wie se werk tonele van hulle
alledaagse lewe uitbeeld.
Jy moet die volgende by jou antwoord insluit:
Onderwerp
Kunselemente
Invloede
Styl en tegniek
Moontlike betekenis en boodskap (12)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 5 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 1a: Edgar Degas, The Absinthe Drinker (Die Absinthe-drinker), olie op doek, 1876.
FIGUUR 1b: Kerry James Marshall, Untitled (Club Couple) (Ongetiteld (Klubpaartjie)),
akriel op bord, 2014.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 6 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 2: SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS BEÏNVLOED DEUR AFRIKA-
EN/OF INHEEMSE KUNSVORMS
Suid-Afrikaanse kunstenaars beeld dikwels kuns uit wat inheemse of Afrika-simbole en
motiewe bevat om interessante kunswerke te skep.
2.1 Bespreek die gebruik van inheemse en/of Afrika-beelde of -simbole in
FIGUUR 2a en2b.
Gebruik die volgende in jou antwoord:
Beelde en komposisie
Simboliek
Media en tegniek in FIGUUR 2b
Moontlike betekenis en boodskap (10)
2.2 Bespreek TWEE kunswerke (EEN kunswerk per kunstenaar) wat
Afrika-kultuur verken.
Gebruik die volgende riglyne:
Onderwerp
Kunselemente
Invloed van inheemse en/of Afrika-simbole
Styl en tegniek
Moontlike betekenis en boodskap (10)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 7 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 2a: Speelman Mahlanghu, Abstracted African life
(Geabstraheerde Afrika-lewe), olie op doek, 2014.
FIGUUR 2b: Lucky Sibiya, Woman and Flower (Vrou en Blom),
gesnede en geverfde houtpaneel, 1994.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 8 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3: SOSIOPOLITIEKE KUNS, WEERSTANDSKUNS VAN DIE 1970's EN
1980's INGESLUIT
Ons land dra die herinneringe aan veldslae van die verlede.
In Terra Incognita (FIGUUR 3a), wat in 1991 net voor Suid-Afrika se eerste
demokratiese verkiesing geskep is, gebruik Penny Siopis Suid-Afrika se teenstrydige
geskiedenis as bronmateriaal. Sy maak ons bewus van ons wandade in die verlede in
die stryd om grondbesit.
3.1 Met verwysing na die stelling hierbo, skryf 'n paragraaf waarin jy na die
volgende verwys:
Jou interpretasie van die groot, kruipende 'meisie-reus' en haar plasing in
die komposisie
Media en tegniek
Gebruik van kleur en tekstuur om stemming te skep
Moontlike betekenis en boodskap (8)
3.2 Skryf 'n opstel waarin jy TWEE kunswerke analiseer van TWEE verskillende
kunstenaars wat sosiopolitieke kwessies in hulle kunswerke ondersoek.
Gebruik die volgende riglyne:
Onderwerp
Kunselemente
Invloede
Materiaal en tegnieke
Moontlike betekenis en boodskappe (12)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 9 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 3a: Penny Siopis, Terra Incognita, olie en collage op bord, 1991.
Die figuur en die land vorm 'n collage van beelde van historiese veldslae in
Suid-Afrika.
Terra Incognita: Onbekende of ongerepte gebied
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 10 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 4: KUNS, KUNSVLYT EN GEESTELIKE WERKE HOOFSAAKLIK UIT
LANDELIKE SUID-AFRIKA
In die woorde van die kunstenaar, Sophie Peters:
'Vroue is wonderlike krygers aangesien hulle baie swaarkry verdra, maar steeds die
struikelblokke wat hulle in die gesig staar, oorkom.'
4.1 Met verwysing na die stelling hierbo, skryf 'n paragraaf waarin jy bespreek
hoe die kunstenaar eenheid uitdruk.
Gebruik die volgende riglyne:
Onderwerp en kort beskrywing
Komposisie
Tekstuur en maak van merke
Gebruik van lyn
Moontlike betekenis en boodskap (10)
4.2 Bespreek die werk van enige TWEE kunstenaars wat kuns, kunsvlyt en/of
geestelike werke van landelike Suid-Afrika skep.
Verwys na die volgende riglyne:
Invloede
Media en tegniek
Moontlike betekenis/doel/funksie
Hoe dra hierdie kunswerke/kunsvlyt/geestelike werke tot die gemeenskap
by? Brei uit. (10)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 11 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 4a: Sophie Peters, UNITY (EENHEID), linosnee op papier, 2004.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 12 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5: MULTIMEDIA EN NUWE MEDIA – ALTERNATIEWE KONTEMPORÊRE
EN POPULÊRE KUNSVORME IN SUID-AFRIKA
Vivien Kohler gebruik alternatiewe vorms om kommentaar op huidige Suid-Afrikaanse
kwessies te lewer.
Bespreek die gebruik van alternatiewe kunsvorme en materiaal deur te verwys na
FIGUUR 5a en enige TWEE Suid-Afrikaanse multimedia- en/of nuwemedia-
kunstenaars wat jy bestudeer het. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 13 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 5a: Vivian Kohler, My Iron Lung (My Ysterlong), gevonde metaalvoorwerpe,
voegbry en olie op bord, 2014.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 14 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6: DEMOKRATIESE IDENTITEIT IN SUID-AFRIKA NÁ 1994
Kunstenaars poog om die wêreld as 'n verhoog te openbaar, en te fokus op hoe
voorkoms kan verander, soms deur die waarheid te verdoesel en 'n individu se ware
identiteit te verbloem.
6.1 Vergelyk FIGUUR 6a en FIGUUR 6b deur na die volgende te verwys:
Waar die toneel plaasvind
Houding en plasing van die figuur
Betekenis van die objekte
Kleur
Stemming
Betekenis en boodskap oor identiteit (10)
6.2 Bespreek enige TWEE Suid-Afrikaanse kunswerke wat kwessies van
identiteit hanteer.
Gebruik die volgende riglyne:
Onderwerp
Media en tegniek
Kunselemente
Moontlike betekenis en boodskappe (10)
[20]
'Contentment'/Tevredenheid: 'n Toestand van geluk en satisfaksie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 15 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 6a: Angela Banks, Table of Contentment (Tafel van Tevredenheid),
olie op doek, 2019.
FIGUUR 6b: Kathlego Tlabela, Ikoyi Lagos (study/'studie'), akriel, ink
en collage op doek, 2020.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 16 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 7: GESLAGSKWESSIES
'Dis nie alles goud wat blink nie.'
Kontemporêre kunstenaars daag vooropgestelde idees van geslag uit.
7.1 Bepreek die kunswerke in FIGUUR 7a en FIGUUR 7b deur die volgende te
oorweeg:
Uitbeelding en plasing van die figure
Kleur
Gebruik van dekoratiewe elemente en tekstuur
Visuele beelde
Moontlike betekenis en boodskap (10)
7.2 Bespreek die werk van enige TWEE kunstenaars (EEN kunswerk per
kunstenaar) wat ook die uitdagings van geslagstereotipes en vooropgestelde
idees ondersoek. (10)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Visuele Kunste/V1
Kopiereg voorbehou
17
SS/NSS
Downloaded from hlayiso.com
Blaai om asseblief
DBE/2023
FIGUUR 7a: Devan Shimoyama, Michael, olie, akriel, FIGUUR 7b: Wangechi Mutu, Riding Death in my Sleep (Ry die
kleurpotlood, juwele, blinkers, collage en Dood in my Slaap), ink, collage op papier, 2002.
materiaal op doek, 2018.
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 18 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 8: ARGITEKTUUR IN SUID-AFRIKA
Die uMkhumbane Kulturele en Erfenis-museum is die eerste museum wat die afgelope
100 jaar in Durban gebou is. Die museum in Cato Manor, Durban, is ontwerp om die
area se ryk kulturele geskiedenis te bewaar en om 'n plek te bied vir opvoedkundige en
ontspanningsgeleenthede.
8.1 Bespreek FIGUUR 8a in 'n paragraaf waarin jy na die volgende verwys:
Kontras in materiaal
Vorm
Hoe lig in die struktuur ingelaat word
Patroon (8)
8.2 Analiseer enige TWEE geboue/strukture wat jou geïnspireer het deur die
volgende te bespreek:
Boumateriaal
Invloede
Styl
Perseel/Plasing/Gebied (12)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Visuele Kunste/V1 19 DBE/2023
SS/NSS
FIGUUR 8a: Choromanski Architects, uMkhumbane Cultural and Heritage Museum
(uMkhumbane Kulturele en Erfenis-museum), Cato Manor, Durban, kleisteen, beton,
metaal wat soos chroom lyk, circa 2003.
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Visual Arts Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Eng)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P1 NSC June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P1 NSC June 2022 Question Paper (Eng)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P1 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Visual Arts

Annual teaching plan
Gr 12 Vis Arts ATP 2023 24

Memorandum
Visual Arts Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Visual Arts Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (English)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Visual Arts Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Memorandum