Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 2013 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220131 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 1 page. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord ALLE vrae. 3. Alle tekene moet volgens skaal 1:1 gemaak word, tensy anders vermeld. 4. Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word. 5. Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie. 6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI 7. Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel. EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT 8. Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word. OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is, moet in goeie verhouding beraam word. NASIONALE SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK SENIOR SERTIFIKAAT GEMODEREERDE PUNT 1 2 3 4 GRAAD 12 TOTAAL 2 0 0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 SEPTEMBER 2013 100 VOORBEREIDINGSEKSAMEN VOLTOOI DIE VOLGENDE: NAAM NAAM PUNTE: 200 EKSAMENSENTRUM TYD: 3 uur EKSAMENSENTRUM Die vraestel bestaan uit 6 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all