Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 3
WISKUNDE
EKSEMPLAAR VRAESTELLE
Hierde boekie bestaan uit 24 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers 

--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)



View all
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)




Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)
Grade 3 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2013 (Afrikaans), 26 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 26
- File size
- 463.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 26
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik
Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies
wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare
groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:
1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets
kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.
1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.
1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende
begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan
leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel
moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.
1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om
meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.
Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige
toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.
2. Memorandums of nasienriglyne
'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale
Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit
gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede
ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.
3. Kurrikulumdekking
Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir
elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis
en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 1
Downloaded from hlayiso.com
Omkring die letter van die korrekte antwoord by alle veelvoudige keusevrae.
1.1 Rangskik die onderstaande getalle vanaf die kleinste tot die grootste.
A 53 , 17 , 59 , 95 , 35
B 59 , 17 , 95 , 35 , 53
C 95 , 59 , 53 , 35 , 17
D 17 , 35 , 53 , 59 , 95
1.2 Rangskik die onderstaande getalle vanaf die grootste tot die kleinste.
A 125, 521, 251, 215
B 251, 215, 125, 521
C 521, 251, 215, 125
D 125, 215, 251, 521
1.3 Rangskik die gegewe getalle vanaf die grootste tot die kleinste.
533 , 137 , 539 , 935 , 335
________________________________________________
1.4 Rangskik die gegewe getalle vanaf die kleinste tot die grootste.
30, 27 , 64 , 51, 24 , 99
________________________________________________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 2
Downloaded from hlayiso.com
2.1 Skryf 607 in uitgebreide vorm.
A 70 + 600 + 60
B 7 + 60 + 60
C 600 + 7
D 700 + 6 + 70
2.2 Skryf 760 in uitgebreide vorm.
______+______
2.3 67 uitgebreid is ...
A 70 + 60 + 6
B 7 + 60
C 600 + 7
D 700 + 6 + 60
3.1 39 verdubbel is ...
A 69
B 79
C 78
D 96
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 3
Downloaded from hlayiso.com
3.2 Verdubbel 59 is …
A 181
B 118
C 1018
D 169
3.3 Kleur die sirkel in waar 26 verdubbel is.
a. b. c. d.
42 32 52 412
4.1 642 afgerond tot die naaste 10 is ...
A 700
B 655
C 640
D 600
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 4
Downloaded from hlayiso.com
4.2 Wat sal die antwoord wees as 462 afgerond word tot die naaste
10?
A 624
B 426
C 246
D 460
4.3 266 afgerond tot die naaste 10 = _______
5.1 9:50 v.m. op die analooghorlosie dui aan dat dit ___________ is ...
A tien minute oor tien in die aand.
B tien minute oor tien in die oggend.
C tien minute voor tien in die aand.
D tien minute voor tien in die oggend.
5.2 9.45 n.m. op die analooghorlosie dui aan dat dit _______ is ...
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 5
Downloaded from hlayiso.com
A kwart oor tien in die aand.
B kwart oor tien in die oggend.
C kwart voor tien in die aand.
D kwart voor tien in die oggend.
5.3 Maak ‘n kruis op die wyserplaat wat 9.15 v.m. aandui.
a. b.
12 12
11 1 11 1
10 2 10 2
9 3 9 3
8 4 8 4
7 5 7 5
6 6
6.1 Rangskik 1 halwe, 1 kwart, 1 derde, 1 vyfde van die kleinste tot die
grootste.
A 1 kwart, 1 halwe, 1 vyfde, 1 derde
B 1 halwe, 1 derde , 1 kwart, 1 vyfde
C 1 halwe , 1 kwart , 1 derde , 1 vyfde
D 1 vyfde , 1 kwart , 1 derde , 1 halwe
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 6
Downloaded from hlayiso.com
6.2 Nommer die breuke van die grootste tot die kleinste.
a. b. c. d.
______ ______ ______ ______
7.1 Skryf die naam van die 3-D voorwerp en die 2-D vorm neer.
a. b.
___________________ __________________
7.2 Verbind die 3-D voorwerp met die korrekte 2-D vorm naam.
Driehoek
Kubus
Reghoek
Silinder
7.3 Teken
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 7
Downloaded from hlayiso.com
Enige 2-D vorm Enige 3-D voorwerp
8.1 Herhaal die patroon een keer.
____________________________
8.2 Herhaal die patroon twee keer.
_________________________________________
8.3 Herhaal die ‘groeiende’ diagram patroon een keer.
________________________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 8
Downloaded from hlayiso.com
9.1 Gebruik die “afbreek-metode” om elk van die volgende te bereken:
a. 689 – 237 b. 382 + 416
c. 39 ÷ 3 d. 23 x 2
10. Voltooi die volgende getalpatrone :
a. 122; _______; 162; _______; 202; ______; _______.
b. 475; 450; 425; _______; _______; _______; ______.
c. 173; 172; 171;______ ;______; 168 ; 167; ______.
d. 195; 190; _____ ; _____ ; 175 ; ______ ;165.
11.1 Skryf die getalnaam vir 468 neer.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 9
Downloaded from hlayiso.com
_______________________________________
11.2 Verbind die getalle met die korrekte getalnaam.
134 twee honderd
200 sewe en sestig
145 eenhonderd vier en dertig
67 eenhonderd vyf en veertig
11.3 Die getalnaam vir die getalsimbool 754 is ...
A sewe honderd vyfen veertig.
B vyf honderd vier en vyftig.
C vier honderd vyf en sewentig.
D sewe honderd vier en vyftig.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 10
Downloaded from hlayiso.com
11.4 Skryf die getalsimbool vir drie honderd en nege neer.
________
11.5 Skryf die getalsimbool vir ses honderd agt en neëntig neer.
A 986
B 869
C 698
D 689
11.6 Skryf die getalsimbool vir ...
a. Een hondred nege en neëntig _________
b. Agt en sewentig _________
12.1 Skryf die getalwaarde van die onderstreepte syfer in die getal
754 neer.
______________________
12.2 Skryf die plekwaarde van die onderstreepte syfers neer.
a. 456 ________________
b. 374 ________________
12.3 Die getalwaarde van die onderstreepte syfer is?
603 419
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 11
Downloaded from hlayiso.com
________________ __________________
13.1 Skryf die getal in die kortste vorm neer.
5 + 600 = ________________
13.2 Voltooi: die volgende getalle opgebou is ...
100 + 80 + 9 = _______
100 + 100 + 0 + 0 = _______
40 + 30 + 2 + 1 = _______
13.3 Breek die volgende getalle op.
a. 136 = ___ + ___ + ___
b. 36 = ___+ ___
14.1 Skryfdie volgende getal in die getalry neer.
a. 412; 410 ; 408 ; ____ ; ____ ; ____ ; ____
b. 123; 126; 129, ____ ; ____ ; ____ ; ____ .
14.2 Skryfdie volgende getalle in die getalry neer en dui aan watter reël
toegepas is.
a. 810; 830; 850; 870; _____; _____; _____; _____.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 12
Downloaded from hlayiso.com
Reël____________________________________________
b. 380; 384; 388; 392; _____; _____; _____; _____.
Reël_____________________________________________
15.1 Trek ‘n simmetrielyn op die vorm hieronder.
15.2 Trek ‘n simmetrie lyn op die volgende vorm.
15.3 Teken die ander helfte van die huis.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 13
Downloaded from hlayiso.com
16.1 Skryf die lengte van die voorwerp neer.
________________ cm
16.2 Onderstreep die korrekte antwoord tussen hakies in die volgende sinne.
a. Ek is 7 (gram, sentimeter, liter) langer as my vriend.
b. Ek weeg meer as 15 (kilogram, meter, milliliter).
c. Pa vul sy motor met 50 (millimeter, gram, liter) petrol.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 14
Downloaded from hlayiso.com
17.1 Omkring die korrekte antwoord tussen hakies in die volgende sinne.
a. Die massa van die koei word gemeet in (kilogram, sentimeter).
b. Die kapasiteit (inhoud) van die koppie koffie word gemeet in
(meter, milliliter).
17.2 Voltooi:
As een bottel koeldrank vier glase vul, dan …
a. 2 bottels vul ______________ glase.
b. 5 bottels vul ______________ glase.
c._______ bottels vul 40 glase
d._______ bottels vul 12 glase.
17.3 Rangskik die volgende kapasiteit (inhoud) vanaf die minste tot die
meeste.
500 ml, 5 ml, 1 l, 250 ml
______, ______, ______, ______
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 15
Downloaded from hlayiso.com
18. Lees die storiesomme en doen die bewerkings. Wys alle stappe.
18.1 Drie seuns en twee dogters het elkeen ‘n driewiel fiets. Hoeveel wiele
is daar altesaam?
18.2 ‘n Onderwyseres het 43 stukke bordkryt. Sy ontvang nog 40 stukke
kryt. Sy verdeel die kryt gelykop tussen 5 leerders. Hoeveel stukke
kryt het elke leerder ontvang en hoeveel stukke kryt was oor?
18.3 Donald deel nege en negentig suigstokkies tussen sy drie neefs. Hoeveel
suigstokkies het elkeen gekry?
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 16
Downloaded from hlayiso.com
18.4 Bob versamel 138 glas bottels vir ‘n herwinningsprojek en 22 van
die bottels het gebreek. Hoeveel bottels is bly oor?
19.1 Omkring die vorm wat in die helfte verdeel is.
19.2 Kleur die vorm wat in kwarte verdeel is in.
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 17
Downloaded from hlayiso.com
20.1 Sipho stap by die voordeur van sy huis uit en draai links na die park
toe.
Teken pyltjies op die diagram hieronder om die roete wat hy gebruik
het aan te dui.
Sipho se huis
Park
20.2 Hoeveel keer het Sipho na links gedraai om by die parkie uit te kom?
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 18
Downloaded from hlayiso.com
21.1 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
Vervoermiddels wat deur leerders gebruik word.
Bus
Soorte vervoermiddels
Fiets
Kar
Trein
Taxi
0 20 40 60 80 100 120 140 160
Aantal leerders
a. Watter soort vervoermiddel word deur die meeste leerders gebruik?
_________________________________
b. Hoeveel meer leerders kom per bus as per kar skool toe?
______________________________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 19
Downloaded from hlayiso.com
21.2 Kyk na onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Lengte van Graad 3 leerders
155
150
Lengte in sentimeters
145
140
135
130
125
120
115
110
105
100
Themba Jane Nomsa Onderwyser Lea
a. Wie is die kortste in die klas?
________________________________________________________
b. Wat is die verskil in lengte van die onderwyser en Nomsa?
________________________________________________________
c. Watter leerders het dieselfde lengte?
_______________________________________________________
d. As Jane op Themba se kop staan, wat sal hul lengte altesaam
wees?
________________________________________________________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 20
Downloaded from hlayiso.com
22.1 Kyk na die pryse van die volgende artikels en beantwoord dan die
vrae wat volg.
R3.00 R32.00
R25.00
Boek
Potlood kar R15.00
Bal
a. Watter drie artikels kan jy koop vir presies R50?
__________________________________________________
b. Hoeveel kleingeld sal jy kry as jy ‘n bal koop en met ‘n R50,00
banknoot betaal?
__________________
c. Hoeveel kos ‘n boek meer as ‘n bal?
__________________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 21
Downloaded from hlayiso.com
22.2 Bestudeer die spyskaart en beantwoord die vrae wat volg.
Chick Chick se Wegneemetes
2 hoenderboudjies R10,00
4 hoendervlerkies R25,00
Kippen burger R15,50
‘n Koppie hoendersop R9,95
a. Hoeveel het Beauty vir 2 burgers en ‘n koppie sop betaal?
_________________________________________________
b. Hoeveel kleingeld het Beauty ontvang as sy met ‘n R50,00 banknoot
betaal het?
______________________________________________
c. Hoeveel kleingeld sal jy ontvang as jy met R60,00 betaal vir 2 hoender
boudjies en 4 hoendervlerkies?
_______________________________________________
22.3 Herlei:
a. R9,95 na _________c
b. 1550c na R_________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 22
Downloaded from hlayiso.com
23.1 Watter optelgetallesin word op die getallelyn geïllustreer?
I I I I I I I I I
0 25 50 75 100 125 150 175 200
_______________________________________________
23.2 Trek die getallesin op die getallelyn.
200 -50 = _______
0 25 50 75 100 125 150 175 200
24.1 Voltooi:
12
11 1
10 2
9 3
8 4
7 5
6
Die wysers op die wyserplaat dui aan ___________
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 23
Downloaded from hlayiso.com
24.2 Liza stap 7:00 vanaf die huis skool toe. 7:30 kom sy by die skool aan.
12
11 1 12
11 1
10 2
10 2
9 3
9 3
8 4
8 4
7 5
6 7 5
6
Dit neem Liza _____ minute om skool toe te stap.
24.3 Teken die wysers op die wyserplaat en dui aan:
12
12 12
a. 11 1 b. 11 1 c. 11 1
10 2
10 2 10 2
9 3
9 3 9 3
8 4
8 4 8 4
7 5
7 5 7 5
6
6 6
half 10 11 uur kwart oor 7
25.1 Vul die ordinale getalle in:
11 de 12 de 16 de
20ste 21 ste 23 ste
25.2 Voltooi die getallelyn.
20ste 21__ 22__ 23__ 24__ 25 ste 26__ 27__ 28__
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 24
Downloaded from hlayiso.com
25.3 Verbind die ordinale getalle met die korrekte ordinale getalname.
1ste Twee en twintigste
22 ste veertiende
ste
23 eerste
de
14 Drie en twintigste
Grade 3 Afrikaans Mathematics Exemplar 25
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)
--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 QP (Afr)

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS
More from Grade 3 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 Memo (Afr)
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 3 November 2017 Memo

Memorandum