You're offline
Skip to content
Question paper

2014 ANA Grade 3 Afrikaans Mathematics

Subject: MathematicsGrade 3201415 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 3 WISKUNDE: AFRIKAANS TOETS PUNTE: 40 TYD: 1 UUR PROVINSIE __________________________________________________________ STREEK _______________________________________________________________ KRING _______________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL _____________________________________________________ EMIS NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) __________________________________________________________ VAN __________________________________________________________________ NAAM ________________________________________________________________ GESLAG () SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Die toets bestaan uit 14 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan die leerders: 1. Beantwoord al die vrae in die spasies en raampies wat voorsien word. 2. Doen al die berekeninge op die vraestel. 3. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie. 4. Die vraestel tel 40 punte. 5. Die tydsduur is 60 minute. 6. Die onderwyser sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen. Oefenvoorbeeld Bereken: 125 + 64 Antwoord met gebruik van hoofrekene. 125 + 64 = 189 of Antwoord met gebruik van die ‘opbreek-/afbreekmetode’. 125 + 64 = 100 + 20 + 5 + 60 + 4 = 100 + 20 +60 + 5 + 4 = 100 + 80 + 9 = 189 of Antwoord met gebruik van die ‘aantelmetode’. 125 + 64 125 + 60 + 4 185 + 4 189 Jy mag nie die ‘vertikale metode gebruik nie’. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 1 
Downloaded from hlayiso.com 1. Rangskik 432, 324, 243, 342 van die kleinste na die grootste. ________; ________; ________; ________. 2. Tel terug in 100e vanaf 521. 521; ____; ____; ____; 121 Omkring die letter voor die regte antwoord vir 3-6. 3. 37 verdubbel = A 78 B 67 C 74 D 66 4. 3.15 vm op ‘n analooghorlosie dui ... A kwart oor drie in die oggend aan. B kwart oor drie in die aand aan. C kwart voor drie in die oggend aan. D kwart voor drie in die aand aan. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 2 
Downloaded from hlayiso.com 5. Rond 132 af tot die naaste 10. A 140 B 135 C 130 D 100 6. Breek die getal 254 af in honderde, tiene en ene. A 200 + 50 + 4 B 200 + 5 + 4 C 200 + 5 + 40 D 200 + 50 + 40 7. Voltooi 7.1 en 7.2.  7.1 Herhaal die patroon een keer. _______________________ 7.2 Tel aan in 20s. 220; 240; _______; ______; ________. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 3 
Downloaded from hlayiso.com 8. Skryf die naam van die gegewe voorwerp neer. ______________________________ 9. Skryf die naam van die gegewe vorm neer. _____________________________ 10. Trek een lyn van simmetrie op die vorm. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 4 
Downloaded from hlayiso.com 11. Skryf die getalsimbool vir driehonderd ses en dertig neer. ______________________________ 12. Skryf die getalnaam vir 165 neer. ______________________________ 13. Skryf die waarde van die onderstreepte syfer neer: 472 ___________________________ 14. Die handspan van elk van hierdie hande is 10 cm. Die handspanne is altesaam ___________cm. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 5 
Downloaded from hlayiso.com Voltooi die sinne in 15 en 16. Waspoeier  15. Die bostaande waspoeier se massa word gemeet in _______________. 16. Die bostaande bottel se inhoud word gemeet in _________________. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 6 
Downloaded from hlayiso.com 17. Beantwoord die vrae in 17.1 en 17.2. 17.1 Nelson eet 2 blokkies van die sjokolade hieronder. Watter breukdeel van die sjokolade eet Nelson? ___________. 17.2 Cindy eet een kwart van die sjokolade hieronder. Hoeveel blokkies van die sjokolade eet Cindy? _______________.                Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 7 
Downloaded from hlayiso.com 18. Bereken die antwoorde in vrae 18.1 en 18.2. 18.1 In die speelgoedkis is daar 12 sokkerballe, 12 rugbyballe en 12 tennisballe. Hoeveel balle is daar altesaam? 18.2 5 x 10 = _______________ 19. Mamma verdeel 42 lekkers gelykop tussen haar 3 kinders. Hoeveel lekkers kry elke kind? Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 8 
Downloaded from hlayiso.com 20. Kyk na die prentjie en beantwoord die vrae wat volg. Skool Huis 20.1 Hoeveel keer draai Ben wanneer hy vanaf sy huis na die skool loop? ________________________________. 20.2 Is die boom links of regs van Ben wanneer hy skool toe loop? ________________________________. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 9 
Downloaded from hlayiso.com 21. Gebruik die “aantelmetode” om 245 + 153 te bereken. 22. Gebruik die ‘”afbreekmetode” om 489 - 256 te bereken.  Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 10 
Downloaded from hlayiso.com 23. Bestudeer die staafgrafiek om die vrae wat volg te beantwoord. Leerders se troeteldiere 14 12 10 Aantal leerders 8 6 4 2 0 vis voËl hond kat 23.1 Watter troeteldier is die gewildste? ______________ 23.2 Hoeveel leerders hou van honde? _________________            Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 11 
Downloaded from hlayiso.com 24. Kyk na die pryse van die musiekinstrumente en beantwoord die vrae wat volg.  R25,00 R13,50 R18,25 Trom Kitaar Trompet  24.1 Watter twee musiekinstrumente kan jy koop vir presies R38,50? _______________________ en _______________________ 24.2 Jan koop die trompet en betaal met ‘n R50 noot. Hoeveel kleingeld sal hy kry? Hy sal R_____,_____ kleingeld kry. Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 12 
Downloaded from hlayiso.com 25. Herlei: 25.1 R3,50 = _________c 25.2 200c = R____ , ____ 26. Bereken 42  2.  27. Trek die wysers op die analooghorlosie om 05:15 aan te dui. 12 11 1 10 2 9 3 8 4 7 5 6 28. Dui die spronge op die getallelyn aan sodat 25 + 25 = 50. 0 25 50 75 100 125 150 TOTAAL: 40 Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 13 
Downloaded from hlayiso.com Grade 3 Mathematics Afrikaans Test 14 

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 3 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all
2014 ANA Grade 3 Afrikaans Mathematics | Hlayiso