Downloaded from hlayiso.com
GRONDSLAGFASE
GRAAD 3
NOVEMBER 2014
WISKUNDE
PUNTE: 40
TYD: 1 uur
NAAM:
*3WISK*
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 



View all
MATHS GR3 QP NOV2014 AFR.pdf
Mathematics · Grade 3 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 16
- File size
- 427.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord al die vrae in die gegewe spasies of blokkies.
2. Die onderwyser sal jou deur die oefenvrae lei voordat jy
met die toets begin.
3. Die toets duur 60 minute.
4. Die toets tel 40 punte.
5. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie.
6. Al die werk sal op die vraestel beantwoord word en nie op
rofwerk papier nie.
7. Lees die instruksies versigtig.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 3
Oefening no. 1:
Bereken: 153 + 34
100 + 50 + 3 100 + 000 = 100
000 + 30 + 4 of 50 + 30 = 80
100 + 80 + 7 3+4=7
187 153 + 34 = 187
Oefening no. 2:
Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.
32 + 43 =
A 23
B 34
C 75
D 54
Jy het korrek geantwoord as jy ‘C’ hierbo omkring het.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
VRAE:
1. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte getal? 368
A 3
B 30
C 300
D 80
1.2 Rond 264 tot die naaste 10 af.
A 270
B 266
C 200
D 260
1.3 Watter prent wys die simmetrielyn?
A
B
C
D
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 5
1.4 Watter een van die volgende breuke word deur die
onderstaande diagram voorgestel?
A 2
4
B 2
3
C
D 2
5
1.5 Die tyd op die klok is ...
A twee minute oor tien.
B twaalf minute oor tien.
C tien minute oor tien.
D twintig minute oor tien.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
1.6 Die boonste laag van die onderstaande objek is ...
A
B
C
D
2. Skryf die volgende getal neer:
700 + 5 + 60 =
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 7
3. Demonstreer 4 x 6 op die getallelyn.
4. Skryf die getalnaam neer:
382 =
5. Rangskik die volgende getalle van die kleinste tot die grootste.
326, 632, 362, 623
, , , ,
6. Watter van die diere in die onderstaande prente is die
swaarste?
Muis Olifant Kat
Die is die swaarste dier.
7. Voltooi die volgende patrone in VRAAG 7.1 en VRAAG 7.2.
7.1 550, 450, 350, , ,
7.2 625, 675, 700, , ,
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
8. Skryf die getalsimbool vir sewe honderd en vier.
9. Vul die ontbrekende getalle in.
Halveer die getal Getal Verdubbel die getal
9.1 26 52
9.2 15 30
10. Kyk na die onderstaande prent.
10.1 Brei die patroon uit.
A B C D
Hoeveel kolle sal in patroon D wees?
Daar is __________ kolle in patroon D.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 9
11. Bepaal die omtrek van die volgende vorm.
12. Benoem die volgende vorm.
13. Benoem die volgende objek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
14. Kyk na die onderstaande rye en kolomme en voltooi die getalsin.
______ x 4 = 20
15. Bereken VRAAG 15.1 en VRAAG 15.2 deur die opbreekmetode
te gebruik.
15.1 273 + 47 =
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 11
15.2 368 - 146 =
16. 48 x 3 =
17. Vier seuns deel 20 lekkers gelykop. Hoeveel lekkers kry elkeen
van die seuns?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
18. Daar is 17 lemoene in elk van die drie bome. Hoeveel lemoene is
daar altesaam?
________ + ________ +_________ = _________.
19. Voltooi:
R2,56 = ______c
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 13
20. Bestudeer die spyskaart van Ben se kitskosrestaurant en
beantwoord die volgende vrae.
BEN SE KITSKOS SPYSKAART
Pakkie skyfies R6,40
Hamburger R18,00
Worsrolletjie R2,10
Melkskommel R6,00
Nel koop ‘n hamburger en betaal met R50,00. Hoeveel
kleingeld moet hy kry?
Nel se kleingeld sal ... wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
21. Kyk na die prent hieronder en beantwoord die volgende vraag.
Blik Bad Bottel
Hoeveel bottels sal die blik vol maak?
‘n Blik sal deur ________________ bottels volgemaak word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 15
22. Gebruik die kalender vir die maand April en beantwoord die
volgende vrae.
APRIL 2014
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
6
1 2 3 4 5 Jessica se
verjaarsdag
11
Jessica
7 8 9 10 se ma se 12 13
verjaars
-dag
18
14 15 16 17 Goeie 19 20
Vrydag
21 27
22 23 24 25 26
Familiedag Vryheidsdag
28
Publieke 29 30
vakansiedag
22.1 Hoeveel dae is tussen Jessica se verjaarsdag en haar
ma se verjaarsdag?
22.2 Hoeveel publieke vakansiedae is daar in April?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
23. Die piktogram hieronder wys die getal leerders in ‘n
graad 3A klas wie aan die verskillende sportaktiwiteite
deelneem.
verteenwoordig
2 leerders
Leerders se sport
Getal leerders
Sokker Atletiek Rugby Hokkie
23.1 Watter sportaktiwiteit word die meeste deur die
leerders gespeel?
23.2 Hoeveel leerders speel hokkie?
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths Grade 3 English November 2017 final 5 Oct 2017.pdf
Question paper
Maths Grade 3 English November 2017 final 21Oct Translated.pdf

Question paper
Maths Grade 3 ISIXHOSA 2017 final 5 Oct 2017.pdf

Question paper
Maths Grade 3 Sesotho Nov2017.pdf

Question paper
MATHS GR3 QP XHO NOV2016.pdf
Question paper
MATHS GR3 QP ENG NOV2016.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 3 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.








