Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
ALGEMENE REЁLS:
1. Ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, merk die
bewerkings. Ken die bewerkingspunte toe indien ʼn bewerkingsbedrag/syfer as finale antwoord gegee
word.
2. “Metode” punte word as volg aangedui:
In die berekeninge en finale totale moet ten minste een deel korrek wees om ʼn punt te verdien.
In gevalle waar die antwoorde van die vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag reg
oorgedra is.
Ignoreer hakies by die state, maar kontroleer die bewerking voordat punte toegeken word.
3. Waar gepenaliseer word, kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. (vreemde items)
4. Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar gevra word, kan deelpunte toegeken word. ʼn Goeie
verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op ander
bewoording wat dieselfde antwoord kan wees. Hierdie merkriglyne gee sekere verduidelikings – dit is
nie voldoende/volledig nie. Lees die kandidaat se antwoord en gee krediet vir die regte interpretasies.
5. Waar geskikte/aanvaarbare afkortings gebruik word, aanvaar dit.
6. Van nasieners word verwag om deur die hele vraestel te werk en redelike aanpassings te maak, terwyl
u binne die raamwerk van die puntetoekenning bly
Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 

%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a/v1-017fa247df3579dd9243/card.webp)



View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 461.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 1: KOSTE BEREKENINGE
1.1 1.1.1 Direkte arbeidskoste
1.1.2 Fabrieksbokoste
1.1.3 Administrasiekoste
1.1.4 Direkte materiaalkoste
1.1.5 Verkoops- en verspreidingskoste 5
1.2 1.2.1 FABRIEKSBOKOSTE
Verbruiksgoedere (31 080 – 3 180 ) 27 900
Water en elektrisiteit (37 220 + 3 280) x 75% 30 375
Versekering (14 820 – 1 480 ) x ¾ 10 005
Fabrieksalaris 113 040
Diverse uitgawes 21 840
Bewerking (een eel korrek) 203 160
-1 vreemde items (maksimum – 2) 11
1.2.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT – 28 FEBRUARIE 2015
Direkte materiaalkoste 748 000
Direkte arbeidskoste Een deel korrek
(532 000 + 12 000 + 58 520 + 1 320 ) 603 840
Primêre koste Bewerking 1 351 840
Fabrieksbokoste Verwys na 1.2.1 203 160
Totale vervaardigingskoste Bewerking 1 555 000
Goedere in bewerking (1 Maart 2014) 142 400
1 697 400
Goedere in bewerking (28 Februarie 2015) (101 400)
Bewerking (aftrekking)
Koste van produksie van klaarprodukte 16
1 596 000
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 3
1.3 Naidoo se speelgoedwinkel
1.3.1 Bewys dat die gelykbreekpunt vir 2015 korrek is deur ʼn
berekening te maak.
R54 x 2 640 (2 punte)
142 560 = 2 741,5 of 2 742 eenhede
R172 – R120
R52 (2 punte) 4
1.3.2 Verduidelik of Naidoo bekommerd moet wees oor die
gelykbreekpunt vir 2015. Haal relevante syfers aan in jou
verduideliking.
Goeie verduideliking (met syfers) bevredigend swak verkeerd “0”
Sy moet bekommerd wees want sy het nie gelyk gebreek nie (maak dus ʼn verlies).
Gelykbreekpunt was 2 742 ; sy het slegs 2 640 eenhede geproduseer. 3
1.3.3 Gee EEN rede vir die verandering in die direkte materiaalkoste per
eenheid en die direkte arbeidskoste per eenheid.
Enige geldige verduideliking. (2 punte elk)
Ken deelpunte toe vir onvolledige korrekte antwoorde.
Syfers word nie verlang nie.
Die toename is meer as die inflasiekoers.
Direkte Vermorsing, swak vakmanskap kon plaasvind (foute).
materiaal Toename in vervoerkoste (vraggeld op aankope).
koste Kwalifiseer nie vir hoeveelheidsafslag a.g.v. afname in
produksie.
Direkte Ontwrigting van die produksie a.g.v. stakings/beurtkrag.
arbeids- Minder oortyd gewerk.
koste Meer doeltreffende masjinerie is gebruik in die produksieproses. 4
Gee ʼn gepaste rede vir die afname in die gelykbreekpunt van 2014
1.3.4
tot 2015.
Geldige rede
Toename in veranderlike koste (spesifiek grondstowwe).
Handhawing van die verkoopprys teen R172. 2
VRAAG 1:
TOTALE 45
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 2: BEGROTING
2.1 Noem TWEE items wat in die gegewe Geprojekteerde Inkomstestaat
verskyn, wat nie in ʼn kontantbegroting sal verskyn nie.
Enige TWEE
Koste van verkope
Korting ontvang
Waardevermindering
Handelsvoorraadtekort
2
2.2
120 000 – 75 000 = 45 000
Bruto (Twee of nul punte)
A wins
2
132 000 x 100/160 = 82 500 (een deel korrek)
Koste van
B Of: 132 000 x 62,5% of 132 000 – (132 000 x 37,5%)
verkope
4
2 400
/120 000 = 2%
C Advertensies 132 000 x 2% = 2 640 (een deel korrek)
4
17 100 x 108% = 18 468 (een deel korrek)
D Salarisse
Of: 17 100 + 1 368 = 18 468
2
17 040
(17 625 – 585) x 30% = 5 112
Netto wins na
E belasting 17 040 – 5 112 = 11 982 (een deel korrek)
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 5
2.3 2.3.1 Die persentasie verhoging in lone wat die skoonmakers in
Desember 2015 sal ontvang.
176
(3 376 – 3 200) x 100 = 5,5% (een deel korrek)
3 200 4
2.3.2 Die maandelikse salaris verskuldig aan die verkoopsbestuurder
vir Desember 2015.
(17 100 – 300) = 8 400 (8 400 + 300 ) x 108% = 9 396
2 (een deel korrek) 4
2.3.3 Die totale kredietverkope wat verwag word vir Desember 2015.
(99 000 x 160%) x 75% = 118 800 (een deel korrek) OF
132 000 x 120% = 158 000 x 75% = 118 800 3
2.3.4 Die saldo van die lening op 1 November 2015.
585 x 1200/9 = 78 000 (een deel korrek) 3
2.4 Verwys na die werklike syfers vir Waardevermindering en
Handelsvoorraadtekort vir Oktober 2015. Voorsien ʼn rede vir die
verskil van die begrote syfers, vir elkeen.
Enige redelike antwoord
Waardevermin- Aankoop van nuwe bate.
dering Berekeningsfout (weglating).
Enige redelike antwoord
Handelsvoorraad-
Onvoorsiene voorraadverliese.
tekort
Willekeurige voorraadopnames toon voorraadtekorte.
Beskadigde goedere opgespoor en in berekening gebring.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
2.5 Verwys na die werklike syfers vir Oktober 2015.
Lewer kommentaar oor enige twee uitgawes wat nie goed beheer
word deur die besigheid nie. In elkeen van die gevalle, moet jy die
relevante syfers aanhaal en EEN voorstel maak oor hoe hierdie
uitgawe meer effektief bestuur kan word.
KOMMENTAAR
UITGAWE VOORSTEL
(met syfers)
Enige TWEE van: Kommentaar en syfer elk Voorstel elk
Onderhoud Te veel begroot / Pas begroting aan of gebruik
onderspandeer. die geld oordeelkundig om die
(4 000 – 1 650) bates in stand te hou.
Dit kan die lewensduur en
produktiwiteit van bates
verleng.
Telefoon Oorspandeer / te min begroot. Beheer die gebruik of
(2 000 – 4 280) meer as 50% ondersoek moontlike misbruik.
Begroot behoorlik indien nodig.
Advertensies Onderspandeer / te veel Spandeer geld geallokeer. Kyk
begroot. na verskillende vorme van
(2 400 – 1 900) advertensies.
Mag lei tot hoër verkope/wins.
6
VRAAG 2:
TOTALE 40
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 7
VRAAG 3: MAATSKAPPYE – FINANSIЁLE STATE
3.1 PAS-BEGRIPPE
3.1.1 C
3.1.2 E
3.1.3 D
3.1.4 A
3.1.5 B
5
3.2 FINANSIЁLE STATE: NOTAS
(a) VASTE BATES
GEBOUE VOERTUIE TOERUSTING
750 000
Kosprys (1/3/2014) 0
375 500
Opgehoopte waardevermindering
(0) (450 000) (141 500)
(1/3/2014)
300 000 234 000
DRAWAARDE (1/3/2014) 0
BEWEGINGS:
2 500 000 24 800
Toevoegings
-
(56 250)
Verkope -
-
(48 040)
Waardevermindering - (103 125)
140 625 210 760
DRAWAARDE (28/2/2015) 2 500 000
Kosprys (28/2/2015) 2 500 000 562 500 400 300
Opgehoopte waardevermindering (421 875)
(0) (189 540)
(28/2/2015) 15
(b) GEWONE AANDELEKAPITAAL
560
Uitgereikte aandele op 1 Maart 2014 2 924 000
000
120 Addisionele aandele uitgereik gedurende die finansiële
816 000
000 jaar
(50
Aandele teruggekoop (50 000 x 5,50) (275 000)
000)
630
Uitgereikte aandele op 28 Februarie 2015 3 465 000 10
000
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
(c) BEHOUE INKOMSTE
Saldo (1 Maart 2014) 89 000
Netto wins na inkomstebelasting (1 005 000 – 281 400 ) 723 600
Aandele teruggekoop (50 000 x 1,50 ) (75 000)
Gewone aandele dividende (469 600)
Interim dividende (betaal) 252 000
680 000 x 0,32 sent
Finale dividende (aanbeveel) (een deel korrek) 217 600
Saldo (28 Februarie 2015) Bewerking 268 000 12
(d) HANDELS- EN ANDER BETAALBARE BEDRAE
Krediteurekontrole 203 900
Opgelope uitgawes 19 220
Aandeelhouers vir dividende Verwys na bg. nota (finale
217 600
dividende)
SAID: Inkomstebelasting 25 500
12
159 500 x /11
Korttermyn deel van lening 174 000
Bewerking (een deel van bostaande korrek) 640 220
8
3.2.2 Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBW) na die
terugkoop van aandele.
Sien 3.2(b) Sien 3.2(c)
( 000 000 )
00
0 000
= 593 sent (een deel korrek) aanvaar R5,93 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 9
3.2.3 (a) Watter faktore/finansiële aanwysers sal jy as bestaande
aandeelhouer in ag neem, om te bepaal of R7,20 per aandeel
ʼn aanvaarbare uitreikingsprys is? Verduidelik.
NBW: 593 sent in 2015.
Markprys van aandele sal ook ʼn aanduiding gee van beleggersvertroue. 4
(b) V. Slink besit 52% van die uitgereikte aandele. Bereken die
minimum aantal aandele wat sy moet koop om haar posisie
as hoofaandeelhouer te behou.
(kontroleer 3.2 (b))
52% van 630 000 = 327 600 aandele.
50% van 700 000 = 350 000 aandele.
Sy benodig (350 000 – 327 600) = 22 401 aandele
Of 51% of 700 000 : 357 000 – 327 600 = 29 400 aandele 4
(c) V. Slink stel voor dat sy, as hoof-aandeelhouer, eerste opsie
behoort te kry om die addisionele aandele te kan koop,
voordat dit aan die publiek geadverteer word. Watter advies
het jy vir die direkteure hieroor?
Goeie verduideliking bevredigend swak verkeerd “0”
Moet meld dat dit oneties is. Wet laat dit nie toe. “Insider trading”.
Die direkteure moet die wet toepas om die integriteit van die besigheid te
beskerm. 3
3.2.4 Het die terugkoop van aandele enige voordele vir die
maatskappy? Verduidelik. Gee TWEE punte.
Enige TWEE aparte en geldige verduidelikings.
Dit verbeter die netto batewaarde per aandeel wat die markprys van aandele
positief kan beïnvloed.
Indien winste konstant bly, sal ʼn hoër verdienste per aandeel (VPA) aangeteken
word, wat beter dividende vir bestaande aandeelhouers beteken.
Afhangende van die prys wat aangebied word vir die terugkoop van aandele, kan
bestaande aandeelhouers dalk benadeel word (Indien baie hoë prys aangebied
word.)
Die toets vir solvabiliteit en likiditeit is noodsaaklik voordat aandele teruggekoop
kan word. Dit sal ook bepaal moet word. 4
VRAAG 3:
TOTALE 70
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 4: KONTANTVLOEI EN INTERPRETASIE
4.1
4.1.1 Dividende betaal
300 000 x 56 sent = 168 000 (totale dividende)
(42 000 + 168 000 – 66 000 ) = 144 000 (een deel korrek)
Aanvaar verskillende vorme van aanbieding van inligting, soos bv. T-rekeninge, tekens omgekeer, 5
ens.
4.1.2 Inkomstebelasting betaal:
- 8 800 + 75 600 – 12 500 = 54 300 (een deel korrek)
Aanvaar verskillende vorme van aanbieding van inligting, soos bv. T-rekeninge, tekens omgekeer,
ens. 4
4.1.3 Vaste bates aangekoop:
5
(1 505 400 – 1 201 500 + 64 000 + 23 500 )
= 391 400 (een deel korrek)
Aanvaar verskillende vorme van aanbieding van inligting, soos bv T-rekeninge, tekens omgekeer, ens.
4.1.4 Totale kontant spandeer op beleggingsaktiwiteite:
Sien 4.1.3 4
(391 400) + 23 500 + (40 000) = (407 900) (een deel korrek)
4.1.5 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente:
(17 500 – 2 000) + 23 900 = 39 400 (een deel korrek)
(15 500)
4
4.2 4.2.1 Tydperk van voorraad voorhande
148 100
( 0 00 000)
000
= 37,2 dae (een deel korrek) 4
4.2.2 Gemiddelde debteure-invorderingstermyn
67 850
( 00 0 00)
( 000 0 ) = 31,2 dae (een deel korrek)
793 600 6
4.2.3 Skuld/ekwiteitsverhouding
740 000 : 1 006 800 0,74 : 1 (een deel korrek)
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 11
4.3 Lewer kommentaar oor die bestuur van voorraad (handelsvoorraad).
Haal TWEE relevante finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou
antwoord.
Enige TWEE geldige finansiële aanwysers (met syfers) Geldige kommentaar
Voorraadomsetsnelheid: was 11 keer – verlaag na 9,8 keer.
Tydperk van voorraad voorhande was 33 dae – toegeneem tot 37,2 dae. (verwys na 4.2.1)
Die bedryfsverhouding het ook verhoog van 1,27 : 1 tot 1,43 : 1.
Voorraad word vir ʼn langer periode aangehou / voorraad word minder gereeld
aangekoop/verkoop as voorheen.
Daar is ʼn mate van voorraadopbouing of daar is dalk minder verkope.
Dit is dalk moontlik dat die besigheid gebruik gemaak het van grootmaataankope vir ekstra
afslag of dat die voorraad ʼn redelike lang rakleeftyd het. 6
4.4 Word die debiteure en krediteure effektief bestuur? Verduidelik. Haal
relevante syfers aan in jou antwoord.
Aanhaal van syfers: verduideliking van elke aanwyser
Debiteure invorderingsperiode: was 38 dae, nou 31,2 dae.
Krediteure betalingsperiode: was 62 dae, nou 65 dae.
ʼn Goeie verbetering in die invorderingsperiode van die besigheid (naby die verlangde 30
dae).
Afhangende van die kredietterme, is dit wys om die maksimum toelaatbare tyd te neem om
krediteure te betaal (gebruik die voordeel van ‘kort termyn finansiering”). Solank die
besigheid net nie rente moet betaal nie.
Dit is ook belangrik om rekeninge betyds te betaal sodat kredietwaardigheid gehandhaaf kan
word. 6
4.5 4.5.1 Lewer kommentaar oor die verdienste per aandeel (VPA), die
dividend per aandeel (DPA) en die opbrengs op
aandeelhouersekwiteit.
Aanhaal van syfers vir beide maatskappye geldige kommentaar
Kommentaar mag ʼn breë algemene kommentaar wees wat die verband toon tussen die
verskillende finansiële aanwysers.
Pixie Bpk.: Verdienste per aandeel (VPA) het gedaal van 72 sent tot 63 sent.
Opbrengs op aandeelhouersekwiteit het gedaal van 24% tot 19,7%, maar die
dividend per aandeel (DPA) het gestyg van 52 sent tot 56 sent.
Die besigheid het nie so goed gevaar in die huidige finansiële jaar nie. (7% daling in
verdienste per aandeel (VPA)). Alhoewel die opbrengs op aandeelhouersekwiteit
gedaal het, is dit steeds bo die rentekoers van alternatiewe beleggings. Die neiging
is egter rede tot kommer. Aandeelhouers is tevrede gehou deurdat hulle ʼn hoër
DPA ontvang het. Dit beteken egter dat die besigheid nie so baie wins het soos die
vorige jaar nie teruggehou.
In vergelyking met Vivi Traders: VPA is 92 sent (Pixie 63 sent) en DPA is 46 sent
(Pixie 56 sent). Vivi het beter presteer, maar hou ʼn groter % van hul winste terug.
Hulle opbrengs op aandeelhouersekwiteit is slegs 9,6% (Pixie 19,7%). Pixie se
aandeelhouers ontvang ʼn beter opbrengs op hul beleggings. 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
4.5.2 Lewer kommentaar oor die finansiële hefboom van beide
maatskappye. Verduidelik watter maatskappy maak meer
gebruik van lenings en sê ook of dit ʼn goeie idee is of nie, vir
daardie maatskappy.
Aanhaal van relevante finansiële aanwysers (met syfers) Geldige kommentaar
Skuld/Ekwiteitsverhouding – Pixie Bpk. (0,7 : 1), Vivi Traders (0,52 : 1)
Pixie Bpk. maak meer gebruik van lenings as Vivi Traders.
Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend – Pixie Bpk. 21,2% , Vivi Traders
10,8%.
Pixie Bpk. maak goed gebruik van die lening deur ʼn opbrengs te behaal wat groter
is as die huidige rentekoers (positiewe hefboomeffek). Dus is dit ʼn goeie idee om
steeds gebruik te maak van die lening.
Vivi Traders behaal ʼn opbrengs op kapitaal aangewend van slegs 0, . Hulle
maak duidelik nie effektief gebruik van lenings nie. Dit sal in hulle belang wees om
daardie lening terug te betaal.
LW: Verwys na antwoord in VRAAG 4.2.3. Leerders se antwoorde mag gebaseer
wees op hul verkeerde berekeninge. 4
4.5.3 Deur te kyk na die markwaarde van die aandele asook die netto
batewaarde per aandeel, watter advies het jy vir John Cann in
verband met ʼn belegging in een van hierdie maatskappye?
Aanhaal van relevante syfers Geldige kommentaar met advies
Alhoewel Vivi Traders ʼn beter netto batewaarde per aandeel (NBW) het as Pixie
Bpk. (342 sent teenoor 336 sent), is hulle aandeleprys baie laer as Pixie Bpk. s’n.
Dit is ook laer as hul netto batewaarde per aandeel (NBW). Dis is ʼn aanduiding dat
die maatskappy se aandele nie gewild is onder beleggers nie. Hulle aandeelhouers
het ook ʼn kleiner dividend per aandeel ontvang, wat ʼn bydrae lewer tot gebrek aan
beleggersvertroue.
Ek sal John Cann aanbeveel om te belê in Pixie Bpk. aangesien die bg. syfers,
asook die ander finansiële aanwysers toon dat hierdie maatskappy goeie vordering 3
maak.
VRAAG 4:
TOTALE 60
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 13
VRAAG 5: BTW EN REKONSILIASIES
BTW
5.1
5.1.1 Belasting op toegevoegde waarde
5.1.2 (a) Onwaar
(b) Onwaar
5.1.3 Inset BTW
4
5.2 5.2.1 Bereken die totale kredietverkope vir die tydperk (BTW uitgesluit).
12 320 x 100/14 = 88 000 (een deel korrek) 2
5.2.2 Neem die foute en weglatings in ag en bereken die bedrag wat
betaalbaar is aan, of ontvangbaar is van, SAID vir BTW.
17 430 + 12 320 – 1 260 – 672 – 63 (27 755)
13 356 – 91 + 119 (13 384)
= 14 371 + 9 889 = 24 260 verskuldig aan SAID
Aanvaar verskillende vorme van aanbieding van inligting, soos bv. T-rekeninge, tekens omgekeer, ens. 11
5.2.3 Die interne ouditeur het deur ʼn ewekansige toets, ontdek dat die
eienaar, Joe, nie die volle bedrag verskuldig aan SAID op die
sperdatums betaal nie. By navrae het Joe gesê dat hy die geld
spandeer het op die besigheid. Watter advies het jy vir Joe in
verband met hierdie gebruik?
Goeie verduideliking bevredigend swak verkeerd “0”
Die besigheid is ʼn agent van SAID (BTW word namens SAID ingevorder).
Daarom behoort dit nie aan die besigheid nie en moet dit nie beskou word as
kontantreserwes van die besigheid nie.
Onetiese sakepraktyk.
Bedrae verskuldig aan SAID moet apart gehou word en dadelik afgehandel
word.
Besigheid kan boetes opgelê word indien dit deur SAID word tydens ʼn oudit
ontdek. 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
5.3 KREDITEUREREKONSILIASIE
KREDITEURE
NO. GROOTBOEK STAAT
REKENING
SALDO 5 350 12 540
i 540
ii (4 200 x 2) 8 400
iii 4 000
iv (250)
v (2 500)
TOTAAL 14 040 14 040 9
5.4 DEBTEUREREKONSILIASIE
5.4.1 Noem TWEE stappe wat die boekhouer moet volg wanneer
hy/sy ʼn verskil tussen die Debiteurekontrolerekening en die
Debiteurelys ontdek.
Enige TWEE geldige stappe
Rekonsilieer debiteurelys met debiteurekontrolerekening.
Identifiseer of die fout die debiteurekontrolerekening, die debiteurelys, of albei
affekteer.
Identifiseer of EEN, TWEE of MEER rekeninge geaffekteer sal word.
Maak AJ inskrywings om oorboekingsfoute te korrigeer (verkeerde debiteure /
bedrae wat te min of te veel was / verkeerde algemene grootboekrekeninge).
Vir enkel-inskrywingsfoute (bedrae) moet die nodige verbeteringe aangebring word
en die saldo’s aangepas word. 2
5.4.2 Bereken die korrekte saldo van die Debiteurekontrolerekening
en die Debiteurelys deur die gegewe tabel te voltooi.
DEBTEUREKONTROLEREKENING: Vul bedrae slegs aan die toepaslike kant in.
DEBIET KREDIET
i 120
ii 90
iii 75
iv 530
v
Indien bedrag in albei kolomme verskyn -1 punt vir die verkeerde
antwoord, slegs indien daar ʼn punt verdien is op daardie reël. 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 15
DEBTEURELYS: Toon die aangepaste bedrag teenoor elke debiteur. Finale
saldo is nie nodig nie.
M. Mouse 4 510 + 90 – 1 320 – 50
D. Duck 3 270 + 75
K.
940 + 530
Chicken
F. Fox 2 260 + 1 320
Bedrae moet die korrekte tekens hê (+/-) om punte te verdien. 6
5.4.3 (a) Verduidelik waarom jy bekommerd is oor die bestuur van
debiteure in die besigheid. Haal relevante syfers aan in jou
antwoord.
Enige TWEE geldige kommentare met syfers.
11 590 / 23 180 = 50% van debiteure is meer as 60 dae uitstaande.
Slegs 20% van debiteure se skuld is lopend (binne die 30 dae kredietterme).
10% van debiteure sal waarskynlik as oninbaar afgeskryf word.
Debiteure maak nie gebruik van die 5% korting vir vroeë betalings nie.
Invorderingsbeleid moet strenger toegepas word. 4
(b) Verduidelik TWEE interne kontrolemaatreëls wat die
besigheid kan gebruik om die invordering van gelde van
debiteure te verbeter.
Enige TWEE geldige verduidelikings.
Verdeling van pligte – verduidelik
Gedeelde verantwoordelikhede in die voorbereiding van dokumente
(state, kwitansies, fakture) en die deponering van kontant.
Indien die besigheid baie groot is, kan ʼn bepaalde aantal debiteure
per werknemer toegedeel word. Dit kan lei tot meer persoonlike
diens en beter monitering van rekeninge.
ʼn Aparte keuringsdepartement (opvolg en goedkeuring van
krediet).
Gerekenariseerde boodskappe aan debiteure wat nie op datum is
met hul betalings nie.
Vir een punt elk:
Stuur SMS’e en aanmanings.
Hef rente op betalings wat laat is (agterstallige rekeninge).
Staan korting toe op vroeë betalings. 4
VRAAG 5:
TOTALE 50
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 6: VOORRAADWAARDASIE EN PROBLEEMOPLOSSING
6.1 Bereken die waarde van die sluitingsvoorraad deur gebruik te maak van
die eerste-in-eerste-uit (EIEU) metode van voorraadwaardasie.
12 : 94 880 – 22 600 = 72 280
(4 x 5 650)
5 x (5 520 + 260)
(17 – 12) 5 780 = 28 900
101 180
Een deel korrek vir alle metodepunte. 10
6.2 Bereken die koste van verkope van die skootrekenaars wat verkoop is.
51 000 + 329 360 – (3 x 4 740) – (4 x 5 650) – 101 180 = 242 360
14 220 22 600 (een deel korrek)
(6.1)
of
51 000 + 53 760 + (99 800 – 14 220) + (9 x 5 780) = 242 360
85 580 52 020 6
6.3 6.3.1 Hoe sal ʼn verandering in beleid, die finansiële verslagdoening
van die besigheid beïnvloed? Gee EEN verduideliking.
Enige redelike antwoord
Mag lei tot verskillende syfers vir sluitingsvoorraad in die balansstaat.
Sal lei tot verskillende syfers vir bruto wins in die inkomstestaat.
Mag ʼn invloed hê op die bedrag betaalbaar vir inkomstebelasting / mag ook 2
die verdienste per aandeel (VPA) beïnvloed.
6.4 Watter advies het jy vir Max in verband met sy bemarkingstrategie en sy
prysbeleid, as jy die tegnologie-mark in aanmerking neem? Noem
TWEE feite.
TWEE geldige punte
Moet bewus wees van vinnige veranderinge in tegnologie (goedere mag verouderd
raak).
Mag voortdurende opgradering van sagteware benodig.
Moet verskillende reekse (prysvlakke) aanhou om voorsiening te maak vir verskillende
individuele behoeftes.
Verbreed jou teikenmark.
Hou sagteware en ander rekenaar bybehore (komplementêre goedere) in voorraad aan.
Verskaf na-verkoopdienste soos herstelwerk / instandhouding. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENINGKUNDE 17
6.5 PROBLEEMOPLOSSING
6.5.1 Identifiseer ʼn verskillende probleem (met relevante syfers) in
elkeen van die takke.
TAK PROBLEEM (MET SYFERS )
24 stelle vir kontant = R100 800. Slegs R79 800 gedeponeer
MENLYN (tekort van R21 000)
Hoë kredietverkope (54 600 is 31% van totale verkope)
Te veel stelle teruggebring (12 stelle)
Het slegs 73% van die gewone tyd gewerk en het verkies om
MOORTON munt te slaan uit oortyd (52 ure).
Daar is minder as 50% van die stelle verkoop (na
terugsendings)
Baie lae verkoopsvolumes (21/50) stelle.
VINCENT Min gewone ure gewerk. (102/160 ure) en het ook nie baie
oortydure gewerk nie (dalk a.g.v. ouderdom). 6
6.5.2 Identifiseer EEN tak wat Siddie moet oorweeg om te sluit.
Voorsien ʼn geldige rede vir jou keuse.
Tak Geldige rede (Ken punt vir Taknaam toe slegs indien die rede relevant is.)
Moorton : Hoë huur / verkope is baie gemiddeld (omset)/ jong, swak
gedissiplineerde verkoopspersoon met te hoë terugsendings.
Vincent : John is naby aan aftrede / werk min ure / geen poging om verkope te
verhoog nie. 3
6.5.3 Gee vir Siddie EEN voorstel hoe om die probleem wat in 6.5.1, vir
die ander takke geïdentifiseer is, op te los.
Enige geldige interne beheer kontrolemaatreël vir elke tak.
TAK INTERNE BEHEERMAATREЁL
Sally is energiek, maar behoort gereeld geoudit te
Menlyn word (gaan verkope en deposito’s na)
Skuif haar dalk na ʼn ander tak of verdeel die pligte.
Moorton Tydkaarte vir gewone tyd / stel doelwitte / minimaliseer
of oortyd-ure / bereken kommissie op netto verkope.
Vincent Gee vir John ʼn assistent / stel verkoopsdoelwitte / stel
ʼn aantal ure vas wat oortyd gewerk moet word. 4
VRAAG 6:
TOTALE 35
PUNTE
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP (Eng)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a/v1-017fa247df3579dd9243/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN Prelim 2015 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum