Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek
in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items
nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die
kandidaat punte verdien het vir die bedrae.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag
voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking
ondersoek en ten minste een deel van die antwoord moet korrek wees voor die punte toegeken
word.
10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
11. Wees versigtig vir kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf
12. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 584.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 1: KOSTE REKENINGKUNDE
1.1 Kies ʼn gepaste voorbeeld/verduideliking uit KOLOM B om te pas by die term
in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–E) teenoor die vraagnommer, (1.1.1–
1.1.5).
1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 E
1.1.4 A
1.1.5 B 5
1.2 SIDDHI BASKET INK.
1.2.1 Fabrieksbokoste
Voorman se salaris 198 000
Waardevermindering op fabriek en toerusting 86 560
Huuruitgawe (107 240 x 5/7) 76 600
Water en elektrisiteit (118 520 x 75%) 88 890
Versekering (34 845 x 2/3) 23 230
Diverse uitgawes (22 600 x 65%) 14 690
Bewerking Een deel korrek 487 970 9
Produksiekostestaat op 29 Februarie 2016
Grondstofkoste 788 800
(42 400 + 745 500 + 38 500 – 37 600 ) Een deel korrek
Direkte arbeidskoste Balanserende bedrag 333 230
Primêre koste Bewerking (DGK + DAK) 1 122 030
Fabrieksbokoste Sien nota hierbo 487 970
Totale vervaardigingskoste Bewerking (min GiB b/s) 1 610 000
Goedere in bewerking (beginsaldo) 27 600
Bewerking (plus GiB e/s) 1 637 600
Goedere in bewerking (eindsaldo) (36 800)
Totale koste van produksie van klaarprodukte 1 600 800
18 400 x R87 Bewerking 14
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 3
1.3 KUNAL SE VEILIGHEIDSHEKKE
1.3.1 Bereken die gelykbreekpunt
136 800
76 800 + 60 000 . = 506,7 (507) eenhede Een deel korrek
R860 – (180 + 255 + 155)
590 (2 punte)
6
1.3.2 Vergelyk en lewer kommentaar oor die gelykbreekpynt en die vlak
van produksie gedurende die afgelope twee jaar. Haal syfers aan.
Vergelyking van die GBP met die vlak van produksie (met syfers).
Vergelyking van die 2015 en 2016 (GBP en/of produksie – met syfers).
Algemene kommentaar.
Verwys na bewerkings in 1.3.1
Die besigheid kon nie gelykbreek gedurende die huidige jaar (GBP: 507 eenhede/
geproduseer 480 eenhede). Besigheid het verlies gely / laer omset as vorige jaar.
Die besigheid het hierdie jaar minder eenhede vervaardig as verlede jaar (540 in
2015 / 480 in 2016).
Die besigheid het verlede jaar 32 (540 – 508) eenhede meer as die
gelykbreekpunt vervaardig.
6
1.3.3 Gee TWEE gepaste redes vir die toename in direkte grondstofkoste
en maak EEN voorstel aan Kunal hoe om hierdie koste te beheer.
TWEE REDES:
Enige geldige redes
Verhoogde koste a.g.v. inflasie / vervoerkoste / skaarsheid.
Vermorsing a.g.v. swak vakmanskap.
Diefstal van grondstowwe a.g.v. swak interne beheer.
EEN VOORSTEL:
Enige geldige voorstel wat verband hou met die rede wat geïdentifiseer is.
Soek na goedkoper verskaffers sonder om kwaliteit in te boet.
Onderhandel oor vervoer en afleweringskostes.
Trek voordeel uit hoeveelheidskortings (grootmaataankope).
Sorg dat werkers opgelei is en hou goeie toesig om vermorsing te
verminder.
Kontroleer voorraad gereeld om tekorte te identifiseer.
5
VRAAG 1:
TOTALE 45
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 2: REKONSILIASIES
2.1 WAAR OF ONWAAR:
2.1.1 Waar
2.1.2 Onwaar
2.1.3 Waar 3
2.2 Bankrekonsiliasie
2.2.1 Bereken die korrekte saldo van die Bankrekening in die Algemene grootboek
op 31 Julie 2016.
11 743 ‒ 45 ‒ 132 + 23 ‒ 325 ‒ 475 + 522 + 189 = 11 500
Een deel korrek
Aanvaar alternatiewe aanbiedinge soos kolomme/grootboekrekeninge, ens. 9
2.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 JULIE 2016
Debiet Krediet
Dt saldo volgens Bankrekening 11 500
Verwys 2.2.1
Dt uitstaande tjeks: Nr. 1287 675
Nr. 1299 2 010
Kt deposito nie aangeteken 28/07/16 4 410
Kt bedrag gedupliseer op bankstaat 325
Kt saldo volgens bankstaat 9 450
Balanserende bedrag
14 185 14 185
- 1 (maks -2) vir swak aanbieding (foutiewe of geen besonderhede) Bewerking –
Een deel korrek 7
2.2.3 Gee EEN rede waarom die interne ouditeur bekommerd is oor Lucky se
werksomskrywing.
Geldige rede
Lucky is die enigste persoon wat kontant beheer (geen verdeling van pligte).
Dit lei tot moontlikheid van wanbestuur en bedrog.
Lucky het geen toesighouer oor hom nie: kan lei tot afskeep van sy take/pligte. 2
2.2.4 Verduidelik aan Lucky waarom dit nodig is om elke maand ’n
bankrekonsiliasiestaat op te stel. Verskaf TWEE punte.
TWEE geldige punte
Om die besigheid se rekords te kontroleer met die bank se rekords.
Om uitstaande tjeks en deposito’s te identifiseer.
Om foute en weglatings op te spoor en te korrigeer.
Om tjeks wat verjaar het, bankkoste, rente en/of debietorders aan te teken.
Effektiewe kontantbestuur / interne beheermeganisme.
4
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 5
2.3 Krediteurerekonsiliasie
2.3.1 SALDO VAN
SALDO VOLGENS
NR. KREDITEURE-
REKENINGSTAAT
GROOTBOEKREKENING
Saldo 87 320 95 400
(i) - 6 500 - 6 500
(ii) + 900
(iii) - 800
(iv) + 1 250
(v) - 4 000
(vi) + 3 530
+ 2 400
(vii) - 5 000
TOTAAL 84 000 * 84 000 12
Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae.
* Bewerking. Een deel korrek vir beide totale (totale hoef nie dieselfde te wees nie).
2.3.2 Watter advies kan jy, as interne ouditeur, gee aan die eienaar aangaande die
aankoop van goedere deur die besigheid se rekening? Verwys na ’n AARP-
beginsel in jou verduideliking.
Enige geldige verduideliking
Verwysing na die AARP-beginsel
Die eienaar behoort nie die besigheidsrekening te gebruik vir privaatgebruik nie.
Privaatgebruik word altyd aangeteken as Onttrekkings.
Die besigheid se rekeninge sal nie die ware inligting i.v.m. die besigheid se
bedrywighede weërspieël nie.
Sake-entiteitsbeginsel 3
VRAAG 2:
TOTALE 40
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 3: VASTE BATES EN FINANSIЁLE STATE VAN MAATSKAPPYE
3.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN MICAILA BPK.
BATEVERKOPEREKENING (N12)
Opgehoopte
2015
31 Toerusting 66 200 *
2015
31
waardevermindering op 51 500
Des Des toerusting Een deel korrek
(43 225 + 8 275 )
Wins met verkoop van 300
bate
Balanserende Bank 15 000 *
bedrag
66 500 66 500
*Bedrag en besonderhede moet korrek
wees
Bereken die totale waardevermindering op toerusting. 6
3.1.2
966 200 – 66 200 = 900 000 x 15% = 135 000
66 200 x 15% x 10/12 = 8 275
Totaal: 135 000 + 8 275 = 143 275 Een deel korrek 5
3.1.3 Bereken die drawaarde van toerusting.
(66 200 – 51 500) Verwys 3.1.2
Toerusting: 966 200 – 549 600 – 14 700 – 143 275
= 258 625 Een deel korrek
5
Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting, ook in ’n nota-vorm.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 7
3.2 Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.
Verkope 3 402 000
Koste van verkope (2 250 000 + 30 000 ) (2 280 000)
6 Bruto wins 1 122 000 *
Ander inkomstes 164 950
Huurinkomste (98 523 + 9 523 ) 108 046
Kommissie-inkomste (60 281 – 5 577 ) 54 704
Wins met verkoop van bate 300
Voorsiening vir oninbare skuld-aansuiwering 1 900
11 Bruto bedryfsinkomste 1 286 950
Bedryfsuitgawes (1 057 005)
Ouditfooie 27 500
Diverse uitgawes 76 120
Munisipale dienste 215 800
Salarisse en lone 235 820
Direkteursfooie (316 100 + 10 900 ) 327 000
Korting toegestaan (6 330 – 180 ) 6 150
Verbruiksgoedere (24 770 – 1 970 ) 22 800
Handelsvoorraadtekort 2 540
Waardevermindering Verwys 3.1.2 143 275
15 Bedryfswins 229 945 *
Rente-inkomste (220 000 x 8,5% x 9/12) 14 025
Wins voor rente-uitgawe 243 970
Rente-uitgawe (1 064 000 – 975 400) (88 600)
Netto wins voor inkomstebelasting 155 370
Inkomstebelasting (46 770)
6 Netto wins na inkomstebelasting 108 600 * 38
-1 vir vreemde items (maks -2)
Alle metodepunte: Bewerking. Een deel korrek , / * moet afgetrek word
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
3.3 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE.
Debiteurekontrole (280 200 + 3 600 + 1 200 ) 285 000
Voorsiening vir oninbare skuld (2,5% van debiteurekontrole) (7 125)
Netto handelsdebiteure (Hierdie stap nie noodsaaklik nie) 277 875
Opgelope inkomste (9 523 + 4 675) 1 punt elk. Verwys na 3.2 14 198
vir bedrae
SAID: Inkomstebelasting 3 570
Bewerking, Een deel korrek 295 643 8
3.4 Uittreksel: BEDRYFSBATES afdeling van die Balansstaat.
BEDRYFSBATES Bewerking Een deel korrek 741 225
Voorraad (415 400 – 2 540) + 1 970 414 830
Handels- en ander ontvangbare bedrae Sien 3.3 295 643
Kontant en kontantekwivalente ( 34 172 – 3 420 ) 30 752 8
VRAAG 3:
TOTALE 70
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 9
VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN INTERPRETASIE
4.1 AANDELEKAPITAAL
Gemagtigde aandelekapitaal
1 200 000 gewone aandele
Uitgereikte aandelekapitaal
820 000 Gewone aandele (1 Julie 2015) 7 134 000
180 000 Aandele uitgereik teen R9,20 elk Bewerking 1 656 000
Aandele teruggekoop Een deel korrek; in hakies
(75 000) (gemiddelde aandeleprys R8,79 elk )
(659 250)
925 000 Gewone aandele (30 Junie 2016) 8 130 750
Bewerking Bewerking 7
4.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEЁINDIG 30 JUNIE 2016
KONTANT UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede
Rente betaal (675 000)
Inkomstebelasting betaal (606 000) #
– 15 500 + 656 100 – 34 600 *
Dividende betaal (1 164 400) #
369 000 + 795 400 *
KONTANT UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
Vaste bates aangekoop (856 450)
Opbrengs uit die verkoop van vaste bates
28 200
- 11 935 460 + 856 450 + 12 363 550 ‒ 1 256 340 *
Toename in vaste deposito 330 000
KONTANT UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE (231 500)
Opbrengs uit aandele verkoop 1 656 000
Fondse aangewend vir terugkoop van aandele (75 000 x 9,30) (697 500) #
Afname in lening (5 300 000 – 4 110 000) (1 190 000) #
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
442 670
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant en kontantekwivalente (1 Julie 2015) (48 370)
Kontant en kontantekwivalente (30 Junie 2016) 394 300 22
* Aanvaar alternatiewe aanbiedings vir berekeninge, soos bv. tekens omgekeer of die gebruik van
grootboekrekeninge.
# Om die metodepunt te verdien, toets bewerkings, een deel korrek en uitvloei moet duidelik aangedui word deur
hakies.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
4.3
4.3.1 Bereken die persentasie bedryfswins op totale verkope.
2 810 000 x 100 = 19% Een deel korrek; moet % wees.
14 784 000
3
4.3.2 Bereken die gemiddelde debiteure invorderingstermyn (in dae).
734 150 (3 punte)
1⁄ (575 500 + 892 800 )
2 𝑥 365 = 36,3 dae Een deel korrek
7 392 000
5
4.3.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel
9 339 010 x 100 sent
925 000
= 1 009,6 sent Een deel korrek
Aanvaar ook 1 010 sent 4
4.3.4 Bereken die skuld/ekwiteitsverhouding.
4 110 000 : 9 339 010
= 0,4 : 1 Een deel korrek (x : 1)
3
4.4 Lewer kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Haal DRIE finansiële
aanwysers (met syfers) aan in jou verduideliking.
Finansiële aanwysers en syfers
Geldige kommentaar
Enige drie van:
Bedryfsverhouding: 1,1 : 1 tot 1,8 : 1
Vuurproefverhouding: 0,5 : 1 tot 1,1 : 1
Debiteure invorderingstermyn: 42 dae tot 36,3 dae (Sien 4.3.2)
Algemene kommentaar:
Die likiditeit het oor die algemeen verbeter. Die besigheid is in staat om sy kort-
termyn skuld met bedryfsbates te betaal.
Daar is ’n verbetering in die debiteure invorderingstermyn – alhoewel die
verlangde 30 dae nog nie bereik is nie.
(Moet nie krediteure betalingstermyn as ’n opsie aanvaar nie.)
8
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 11
4.5 Sommige aandeelhouers voel die maatskappy het te veel van die lening
terugbetaal. Wat sal jou antwoord aan hulle wees? Verwys na TWEE
finansiële aanwysers met relevante syfers om jou antwoord te motiveer.
Finansiële aanwysers en syfers
Geldige kommentaar
Relevante finansiële aanwysers:
Skuld/ekwiteitsverhouding: verbeter van 0,7 : 1 tot 0,4 : 1 (Sien 4.3.4)
Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend: verbeter van 17% tot 21,3 %
Rentekoers op lenings: 11%
Die maatskappy is laaggerat (maak nie te veel gebruik van lenings nie).
Dit is ook positief gerat (Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend is hoër as
die rentekoers op lenings).
Dit was nie vir die maatskappy nodig om groot dele van die lening terug te betaal
nie, solank die maatskappy ’n beter opbrengs op belegging kan genereer as die
koste van die lening (rentekoers). 6
4.6 Lewer kommentaar oor die dividendbeleid van die besigheid en verduidelik
die effek hiervan op die besigheid. Haal TWEE finansiële aanwysers aan in
jou antwoord.
Finansiële aanwysers en syfers
Geldige kommentaar
Die maatskappy het in 2015 100% van sy verdienste uitbetaal (VPA 164 sent en
DPA was 164 sent).
Die direkteure het besluit om geen fondse van die netto wins terug te hou nie.
In 2016, het die direkteure 17% van die verdienste teruggehou (83% uitbetaal).
Hulle het 150 sent (DPA) van die 180 sent (VPA) uitbetaal. Alhoewel die VPA
toegeneem het vanaf 2015, het die direkteure hierdie jaar ’n laer dividend
uitbetaal. (Hierdie verandering in die dividendbeleid sou in die direkteuresverslag
verduidelik gewees het.) Daar is dalk planne vir uitbreiding of groei in die
maatskappy. 6
4.7 ’n Aandeelhouer het gekla oor die uitgifteprys van die nuwe aandele op
1 April 2016. Waarom, dink jy, het sy gekla? Haal TWEE finansiële aanwysers,
met syfers, aan in jou antwoord.
Finansiële aanwysers en syfers
Geldige kommentaar
Relevante finansiële aanwysers:
Netto batewaarde: 992 sent in 2015 – 1 010 sent in 2016
Markprys van aandele: 1 000 sent in 2015 – 1 100 in 2016
Die maatskappy se aandele groei in waarde.
Nuwe aandele is uitgereik (920 sent) teen ’n waarde wat laer is as die netto
batewaarde en die markprys.
Nuwe aandeelhouers het voordeel getrek uit die laer prys wat hulle betaal het.
Die maatskappy het nie die kans benut om addisionele fondse te genereer
met die uitreik van hierdie aandele nie.
Die direkteure se motiewe mag onder verdenking wees.
Die aandeelhouer se klagte is geregverdig – dit moet by die AJV opgehaal
word. 6
VRAAG 4:
TOTALE 70
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 5: VOORRAADWAARDERING, BTW EN PROBLEEMOPLOSSING
5.1 VOORRAADWAARDERING
5.1.1 Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 31 Augustus 2016:
Bereken die waarde van die slotvoorraad
(5 x 150) (10 x 140)
30 550 + 156 050 – 750 – 1 400
200 + 1 005 – 15
= 184 450 = 155 (geweegde gemiddelde) 155 x 160
1 190 = 24 800 Een deel korrek
10
Bereken die koste van verkope
184 450 – 24 800 = 159 650 Een deel korrek
Sien bo
2
Bereken die bruto wins
993 x 220 = 218 460 (verkope)
218 460 – 159 650 = 58 810 Een deel korrek
Sien bo
4
5.1.2 Piet het probleme ondervind met diefstal van voorraad en het
sekuriteitskameras geïnstalleer. Ten spyte hiervan, is hy daarvan oortuig dat
sakrekenaars nog steeds gesteel word.
Bereken die aantal eenhede wat vermis word.
(200 + 1 005 – 5 – 10) = 1 190 – 993 – 160 = 37 eenhede
Verwys 5.1.1 Een deel korrek
4
Gee ’n ander opsie wat Piet kan gebruik om die probleem op te los.
Enige geldige opsie/voorstel
Doen willekeurige fisiese voorraadtelling.
Kry sekuriteit by uitgange.
Plaas sekuriteitskyfies in produkte wat by kasregisters gedeaktiveer moet word. 2
5.1.3 Die tydperk van voorraad voorhande vir sakrekenaars is akkuraat bereken op
64 dae. Lewer kommentaar en sê of dit voldoende is vir hierdie produk.
Een geldige punt
Sakrekenaars is duursame items wat vir ’n lang tyd in voorraad gehou kan word.
Dit is wenslik om ekstra voorraad te hê tydens eksamentye en aan die begin
van die skooljaar, wanneer verkope hoër behoort te wees as ander tye.
Tegnologiese veranderinge kan veroorsaak dat sommige sakrekenaars
verouderd raak. Dit is iets om in ag te neem wanneer voorraad aangekoop word. 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 13
5.2 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)
Vul slegs bedrae in. Besonderhede word nie verlang nie.
BTW-KONTROLE
17 472 4 778
448 25 844
2 212 210 Vul bedrag in die korrekte
blokkie in.
490
Ontvangbaar
2 310 Betaalbaar 13 500
Metodepunt vir bedrag en punt vir
20 132 33 632 korrekte kolom volgens bewerkings. 10
5.3 PROBLEEMOPLOSSING:
PROBLEEM GEÏDENTIFISEER
(met syfers) OPLOSSING OF ADVIES
Identifisering van probleem Een geldige punt
Aanhaal van syfers
Hoë voorraad sakke Voorsien voorraad o.g.v.
(80 opening en 82 slot ) verkope/vraag.
Hulle het steeds 120 eenhede ontvang Dra voorraad oor na die ander
SMART terwyl hulle nog voorraad gehad het. stalletjie – toon beter verkope.
STRAAT OF OF
Verlore sakke – (8) Voorraadbeheer moet daagliks
80 + 120 – 110 = 90 behoort gedoen word.
voorhande te wees Oefen beheer uit oor uitstal-area van
voorraad.
Sakke verkoop goed, maar kontant Doen daaglikse rekonsiliasies met
word vermis. assistent – kontrole oor kontant.
R45 x 130 = R5 850 – 5 500
(R350 kort)
OF OF
Pette is nie goeie verkoper nie – hoë Monitor verkope en bestel
JAMES
slotvoorraad / slegs 70 is verkoop. daarvolgens.
STRAAT Dra pette oor na ander stalletjie.
Heroorweeg winsopslag om verkope
te verhoog.
Oorweeg kommissie om verkope te
verhoog.
Adverteer pette om verkope te
verhoog.
6
VRAAG 5:
TOTALE 40
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENINGKUNDE (OK/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 6: BEGROTINGS
6.1.1 Verduidelik waarom oninbare skuld nie in ’n kontantbegroting verskyn nie.
Enige geldige verduideliking
Oninbare skuld is ’n nie-kontant uitgawe. Dit het niks te doen met die vloei van
kontant nie. 2
6.1.2 Verduidelik waarom ’n kontantbegroting ’n effektiewe vorm van interne
kontrole is. Gee EEN rede.
Enige geldige rede
Dit help met die beplanning van ontvangstes en betalings.
Dit vestig die aandag op betalings (uitgawes) wat nie goed beheer word nie.
Dit help om te verseker dat kontant beskikbaar is vir noodsaaklike betalings.
2
6.2 ALGOA BPK.
6.2.1 KREDIET-
MAANDE SEPTEMBER OKTOBER NOVEMBER
VERKOPE
Julie 108 000 12 960
Augustus 104 400 46 980 12 528
September 93 000 37 200 41 850 11 160
Oktober 102 000 40 800 45 900
November 111 600 44 640
Totale invorderings van debiteure 95 178 101 700 7
6.2.2 Berekeninge Antwoord
(a) 16 985 x 100/107,5 15 800
(b) 116 250 x 20% 23 250
80 750
106 250 x 80% = 85 000 x 95% Een deel korrek
(c) 21 250 x 80/20 = 85 000
8 160 8 928
(d) 68 000
x 100 = 12% 74 400 x 12% Een deel korrek
513 000 91 500
(e) = 95 000 + 515 000 = 610 000 x 0,15 Een deel korrek
5,40
13
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016) REKENINGKUNDE 15
6.2.3 Bereken:
Bereken die leningsbedrag wat terugbetaal sal word op 1 November 2016.
2 000 x 12/0,1 = 240 000 30 000 sal terugbetaal word. Een deel korrek
1 750 x 12/0,1 = 210 000
3
Bereken die totale koste van ’n nuwe voertuig aangekoop op 31 Julie 2016.
4 750 x 48 = 228 000 + 40 000 = 268 000 Een deel korrek
4
6.2.4 ’n Jong aandeelhouer is van mening dat die maatskappy nie geld moet
spandeer aan personeelopleiding nie; hulle moet opgeleide personeel aanstel.
Verduidelik waarom die maatskappy geld spandeer aan personeelopleiding.
Gee EEN punt.
’n Geldige verduideliking
Die maatskappy moet in staat wees om te wys dat hulle bydra tot die groei en
ontwikkeling van die gemeenskap wat die besigheid ondersteun (die drievoudige
slotreël). “Triple bottom line”
Terugploeg in die gemeenskap.
Betrokke by ekonomiese groei.
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid en die King kode vereis dat
maatskappye in hul gemeenskap terugploeg.
2
Wat kan die besigheid doen om te verseker dat opgeleide personeel in
diens van die besigheid aanbly? Gee EEN punt.
’n Geldige verduideliking
Maak seker dat markverwante salarisse betaal word.
Laat werknemers gewaardeerd voel.
Laat werknemers kontrakte teken om hulle vir ’n spesifieke tyd aan die onderneming te
bind.
Bied winsdelingsgeleenthede aan werknemers.
2
VRAAG 6:
TOTALE 35
PUNTE
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN June 2016 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN March 2016 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum