Skip to content

Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2018 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12201816 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2018 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 DEBITEURE-OUDERDOMSANALISE 1.1.1 Verduidelik waarom die debiteure-ouderdomsanalise as 'n doeltreffende interne beheermaatreël beskou word. Noem EEN punt. 2 1.1.2 Verduidelik TWEE verskillende probleme wat deur die debiteure- ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van 'n debiteur en syfer(s). PROBLEEM DEBITEUR EN SYFER(S) 6 1.2 DEBITEUREVERSOENING 1.2.1 REGSTELLINGS AAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING OP 30 NOVEMBER 2017 Saldo voor foute en weglatings 25 700 (i) (ii) (iii) (iv) (v) Korrekte Debiteurekontrole-saldo 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 1.2.2 DEBITEURELYS OP 30 NOVEMBER 2017 L Nkosi (5 700 S Muller (11 100 M Welthagen ( –1 900 B Sandleni (15 900 Korrekte totaal van Debiteurelys 10 1.3.1 Bereken die BTW-bedrag wat op 31 Julie 2017 óf ontvangbaar van is óf aan SAID betaalbaar is. 11 1.3.2 Nomvula het goedere met 'n merkprys van R35 000 by Beta Verskaffers bestel. Die verkoopsdirekteur van Beta Verskaffers, Jim Frow, het aangebied om hierdie goedere vir R15 000 aan Nomvula te verkoop, op voorwaarde dat hulle nie 'n faktuur hoef uit te reik nie. Lewer kommentaar op die aanbod wat Jim gemaak het. Noem TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad op 31 Desember 2017 volgens die EIEU-metode. 6 2.2.2 Bereken die koste van verkope. Bereken die bruto wins. 8 2.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 31 Desember 2017 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 6 Wat sal die effek op die bruto wins wees indien die eienaar na hierdie waardasiemetode verander? Verskaf syfers. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 2.3 Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Leno Meubileerders. Hulle verkoop tafels, stoele en beddens slegs vir kontant. Die eienaar is bekommerd dat die syfers verskaf, swak interne beheer en besluitneming toon. Identifiseer EEN probleem vir elke produk. Haal syfers aan. Gee in ELKE geval raad oor hoe om die probleem op te los. Produk Probleem (met syfers) Raad Tafels Stoele Beddens 9 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 GLAMOUR ROKSKEPPINGS 3.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017 Primêre koste Totale vervaardigingskoste Goedere-in-bewerking (1 Maart 2016) 76 000 Produksiekoste van klaarprodukte 21 3.1.2 Bereken die netto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017. 7 3.2 LIGHTING SOLUTIONS 3.2.1 Bereken die fabrieksbokoste per eenheid vir die jaar geëindig 31 Desember 2017. 2 3.2.2 Verduidelik waarom George nie bekommerd sal wees oor die toename van 28,1% in die totale veranderlike koste van R936 000 na R1 200 000 nie. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 3.2.3 Gee TWEE redes vir die toename in die verkoop- en verspreidingskoste per eenheid. 2 3.2.4 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Desember 2017. 4 Lewer kommentaar op die produksievlak vir 2017. Noem TWEE punte. Haal syfers aan. 4 3.2.5 Lighting Solutions oorweeg dit om grondstowwe in te voer omdat dit goedkoper en van 'n hoër gehalte is. Noem TWEE aspekte wat hulle moet oorweeg voordat hulle hul besluit finaliseer. 2 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 5 4.2 ORBIT BPK. 4.2.1 (a) GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtig 6 000 000 aandele Uitgereik 8 (b) BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Julie 2016 874 000 Gewone aandele-dividende Saldo op 30 Junie 2017 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 4.2.2 ORBIT BPK. BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2017 BATES NIEBEDRYFSBATES Vaste/Tasbare Bates Vaste deposito 380 000 BEDRYFSBATES Voorraad 478 000 TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal Behoue inkomste NIEBEDRYFSLASTE Lening: Helping Bank BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbare bedrae TOTALE EKWITEIT EN LASTE 28 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 4.2.3 As 'n aandeelhouer, verduidelik jou bekommernis oor die voorgestelde terugkoop van aandele. Verskaf berekeninge om jou bekommernis te ondersteun. 6 4.3 OUDITVERSLAG: DF ONDERNEMINGS BPK. 4.3.1 (a) (b) 2 4.3.2 (a) Die ouditverslag hieronder dui 'n (gekwalifiseerde/ ongekwalifiseerde) mening aan. 1 (b) Verduidelik waarom die aandeelhouers oor hierdie ouditverslag bekommerd moet wees. Noem TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 NR. BEWERKINGS BEDRAG (a) Toevoeging tot geboue (b) Totale waardevermindering op toerusting (c) Verkope van toerusting teen drawaarde 15 5.2.1 BEWERKINGS ANTWOORD Bereken die inkomstebelasting betaal. 5 5.2.2 Bereken die dividende betaal. 3 5.2.3 Bereken die netto verandering in kontant- en kontantekwivalente. 4 5.3 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 5.4.1 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding. 3 5.4.2 Bereken die verdienste per aandeel (in sent). 3 5.4.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB). 5 5.5 Verduidelik waarom die direkteure gevoel het dat die 630 sent wat vir die terugkoop van die aandele aangebied is, 'n regverdige prys was. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 4 5.6.1 Die direkteure het die dividenduitbetalingsbeleid vir die huidige finansiële jaar hersien. Bereken die persentasie verdienste wat as dividende vir elke jaar verdeel is om hierdie verandering te toon. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 5.6.2 Gee EEN rede waarom die direkteure hierdie besluit geneem het. 2 5.6.3 Verduidelik waarom die aandeelhouers dalk nie met die opbrengs wat hulle verdien het, tevrede sal wees nie. Haal 'n finansiële aanwyser of syfer(s) aan. 3 5.7 Behalwe vir die dividende, identifiseer DRIE goeie besluite. Verduidelik die effek van elke besluit op die maatskappy. Haal syfers aan. GOEIE BESLUITE EFFEK OP MAATSKAPPY (met syfers) Besluit 1: Besluit 2: Besluit 3: 9 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1.1 Bereken die winsopslagpersentasie op onderdele gebruik in die Geprojekteerde Inkomstestaat vir Maart 2018. 3 6.1.2 Bereken die % afname in die diensfooi-inkomste wat in April 2018 verwag word. 3 6.1.3 Bereken die bykomende ruimte (in vierkante meter) wat die onderneming vanaf April 2018 sal huur. 4 6.1.4 Bereken die rentekoers op die vaste deposito. 5 6.2 Lewer kommentaar op die beheer van voorraad en verduidelik hoe Vusi beoog om dit reg te stel. Haal syfers aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 6.3.1 Vusi dink daaraan om die sakeperseel te koop eerder as om dit te huur. Noem EEN voordeel en EEN nadeel van hierdie opsie. Voordeel: Nadeel: 4 6.3.2 Vusi bied 'n gratis afleweringsdiens van onderdele aan klante, maar beplan om hierdie diens op 31 Maart 2018 te staak. Noem TWEE punte om hierdie besluit te staaf. 4 6.3.3 Bereken die koste van die nuwe voertuig wat hy beplan om op 1 April 2018 aan te koop. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Antwoordeboek 6.4.1 Verduidelik of Water en elektrisiteit goed beheer is, of nie. 3 6.4.2 Verduidelik of jy met Vusi se besluit saamstem om nie die volle begroting vir Advertensies te gebruik nie. 3 6.4.3 Verduidelik of Verbruiksgoedere goed beheer is, of nie. 4 6.4.4 Verduidelik hoe Vusi se besluit oor die winsopslagpersentasie op onderdele die onderneming beïnvloed het. 4 TOTALE PUNTE 45 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all