Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE
MAART 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders in die nasienriglyne gestel word, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie. Geen
vreemde-item-strafpunte nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Nota: kontroleer bewerking moet 'n +, -, x, ÷, of volgens memo.
11. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer & deler omgeruil is. Dit is
ook van toepassing op verhoudings
12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van
.
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 495.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 DEBITEURE-OUDERDOMSANALISE
1.1.1 Verduidelik waarom die debiteure-ouderdomsanalise as 'n doeltreffende
interne beheermaatreël beskou word. Noem EEN punt.
Geldige verduideliking deelpunt vir onduidelike / onvolledige antwoord
Help om stadige of agterstallige debiteure te identifiseer (hou nie by
kredietterme nie) sodat aksie geneem kan word.
Lig debiteure uit met goeie kredietrekords sodat hulle graderings
heroorweeg kan word.
Dit kan die probleem uitwys as debiteure toegelaat word om hulle
kredietlimiete te oorskry.
Dit kan met beplanning/korrektiewe maatreëls soos uitstuur van
herinneringe, afskryf van debiteure ens. help.
2
1.1.2 Verduidelik TWEE verskillende probleme wat deur die debiteure-
ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van 'n
debiteur en syfer(s).
Gee punte vir debiteure & bedrae al is die probleem foutief geïdentifiseer
PROBLEEM DEBITEUR EN SYFER(S)
Debiteur Syfer
Debiteure wat hulle kredietlimiete P. Botha (met R700)
oorskry saldo van 4 200 is meer as die limiet van 3 500
Agterstallige skulde/hou nie by S. Walker (R8 500 agterstallig)
kredietterme nie/stadige betalers O. Klein (R1 100 agterstallig);
M. Valley (R950 agterstallig
Swak kontrole met toestaan van M. Valley (R950)
krediet/ hou vol om aan debiteure te S. Walker (R8 500)
verkoop selfs al oorskry hulle hul O. Klein (R1 100)
limiete 6
1.2 DEBITEUREVERSOENING
1.2.1 REGSTELLINGS AAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING OP
30 NOVEMBER 2017
Saldo voor foute en weglatings 25 700
(i) +2 700
(ii) +350
(iii) geen deelpunte – 1 800
(iv) Geen verandering
(v) +1 500
Korrekte Debiteurekontrolerekening saldo 28 450
een deel korrek
7
Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae: geen teken aangedui - aanvaar positief:
aanvaar “0 of – “vir geen verandering”
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
1.2.2 DEBITEURELYS OP 30 NOVEMBER 2017
L Nkosi (5 700 – 1 800 ) 3 900
S Muller (11 100 + 350 ) 11 450
M Welthagen (- 1 900 + 1 500) (400)
B Sandleni (15 900 – 1 200 – 1 200 )
2 400 twee punte 13 500
moet < 15 900 wees
Korrekte totaal van Debiteurelys bewerking een deel korrek 28 450
10
1.3.1 Bereken die BTW-bedrag wat op 31 Julie 2017 ontvangbaar van of
betaalbaar aan SAID is.
MERK SLEGS EEN LYN (MOENIE LYNE MENG NIE) BTW KONTROLE
BEREKENING
27 200 – 69 300 + 22 260 + 2 100 BTW INSET BTW UITSET
+ 4 200 – 1 260 – 4 130 = – 18 930 27 200 *69 300
Een deel korrek #22 260 #1 260
*2 100 4 130
OF 4 200
–67 200 twee punte +21 000 twee punte
18 930
27 200 – 69 300 + 2 100 + 22 260 – 1 260 + 4 200 74 690 74 690
– 4 130 = – 18 930
* Verkope minus terugsendings
OF +67 200 twee punte –21 000 twee punte 69 300 – 2 100 = 67 200 twee punte
– 27 200 + 69 300 – 2 100 – 22 260 + 1 260 – 4 200
+ 4 130 = 18 930 # Aankope minus onttrekkings
22 260 – 1 260 = 21 000 twee punte
11
1.3.2 Nomvula het goedere met 'n merkprys van R35 000 by Beta Verskaffers
bestel.
Die verkoopsdirekteur van Beta Verskaffers, Jim Frow, het aangebied
om hierdie goedere vir R15 000 aan Nomvula te verkoop, op voorwaarde
dat hulle nie 'n faktuur hoef uit te reik nie.
Lewer kommentaar op die aanbod wat Jim gemaak het. Noem TWEE
punte.
TWEE geldige punte deelpunt vir onduidelike / onvolledige antwoord
Belastingontduiking / aankoop van gesteelde goedere is onwettig / oneties
Die uitreik van dokumente is belangrik vir interne beheerdoeleindes / Dit is
onwettig om nie ʼn faktuur uit te reik nie
Onetiese/onwettige aktiwiteit sal die beeld van onderneming skaad.
Beperkinge op korting moet deur bestuur bepaal word (anders onwettig)
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1
2.1.1 Bate
2.1.2 Spesifieke identifikasie
2.1.3 Periodieke
3
2.2.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad op 31 Desember 2017 volgens
die EIEU-metode.
300 x R430 = R129 000
140 x R375 = R52 500 een deel korrek
(440–300) (350+25) = R181 500 een deel korrek
6
2.2.2 Bereken die koste van verkope.
(840 500 + 58 100) beide vir een punt
189 000 + 898 600 – 19 000 – 181 500 = 887 100
sien 2.2.1 een deel korrek
OF: Gebruik eenhede verkoop:
540 189 000
een punt
550 217 250
900 – 50 = 850 345 850 een punt
500 – 140 = 360 135 000 twee puntes
887 100 een metode punt
Bereken die bruto wins.
1 380 000 – 887 100 = 492 900 een deel korrek
sien hierbo 8
2.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 31 Desember 2017 deur die
geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
1 068 600 een deel korrek
189 000 + 898 600 – 19 000 x 440 = 171 600 een deel korrek (moet x met 440)
540 + 2 250 – 50
2 740 een deel korrek
390 (GG) vier punte
6
Wat sal die effek op die bruto wins wees indien die eienaar na hierdie
waardasiemetode verander? Verskaf syfers.
Indien kandidaat dit as ʼn toename aandui, kontroleer bostaande bewerking
Ken akkuraatheidspunt toe indien bewerking toename aandui
Die bruto wins sal daal /minder wees met 9 900 (181 500 – 171 600)
sien 2.2.1 sien 2.2.3
OF 492 900 – 483 000
EIEU GG 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3 Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Leno Meubileerders.
Hulle verkoop tafels, stoele en beddens slegs vir kontant. Die eienaar is
bekommerd dat die syfers verskaf, swak interne beheer en
besluitneming toon.
Identifiseer EEN probleem vir elke produk. Haal syfers aan. Gee in ELKE
geval raad oor hoe om die probleem op te los.
Produk Probleem Raad
Syfers
Vergelykende syfers nie nodig, maar kan
die probleem beklemtoon
Indien syfers korrek is, ken punte toe selfs
as die verduideliking verkeerd is
Gesteelde tafels: 30 wat tot Verbeter fisiese veiligheid.
Tafels 'n verlies van inkomste lei Gereelde voorraadopname.
van R45 000 Kontroleer by deure.
Verlore geld
Verdeling van pligte (bank).
Totale verkope: R1 920 000
Dokumentasie.
Stoele maar slegs R1 800 000
Versoek bankkennisgewing
gedeponeer
van transaksies (sms).
(R120 000)
Te veel voorraad op hande
Verminder verkooprys om
200 terwyl verkope slegs
verkope te verhoog.
480 vir die jaar is.
Meer effektiewe advertering
200/480 = 5 maande; stadig
Beddens Oorweeg dit om produk te
bewegende goedere
staak
slegs 70% van beskikbare
Doen aankope van hierdie
voorraad is verkoop d.i.
goedere volgens bestelling.
480/680 9
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 GLAMOUR ROKSKEPPINGS
3.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2017
Direkte materiaalkoste (918 550 + 5 250 ) 923 800 *
Direkte arbeidskoste ( 810 000 drie punte )
(753 300 + 48 600 + 8 100 + 8 100 )
OF: Los op vir Y y = 753 300 + 48 600 + (0,01y) 818 100 *
y = 810 000 DAK = 810 000 + 8 100
OF 753 300+48 600+801 900 = 99% DAK = 101% 801 900 x 101/99
Primêre koste DMK + DAK 1 741 900
Fabrieksbokoste (227 240 + 63 960 )
[(87 100 een punt – 7 150 twee punte) x 80% een punt] 291 200 *
79 950 drie punte
Totale vervaardigingskoste bewerking 2 033 100
Goedere-in-bewerking (1 Maart 2016) 76 000
2 109 100
Goedere-in-bewerking (28 Februarie 2017) bewerking (169 100)
Koste van produksie van klaarprodukte 1 940 000 *
(1 860 000 + 190 000 – 110 000) 21
-1 vreemde items (maks -2)
*een deel korrek
3.1.2 Bereken die netto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017.
79 950 X 20%
Bruto wins = 1 310 000 (3 punte) 79 950 – aansuiwering FBK (3.1.1)
3 170 000 – 1 860 000 – 410 000 – (259 010 + 15 990 )
of – 259 010 – 15 990
275 000 twee punte
= 625 000 een deel korrek
7
3.2 LIGHTING SOLUTIONS
3.2.1 Bereken die fabrieksbokoste per eenheid vir die jaar geëindig
31 Desember 2017.
395 000 /50 000 = R7,90 2
3.2.2 Verduidelik waarom George nie bekommerd sal wees oor die toename
van 28,1% in die totale veranderlike koste van R936 600 na R1 200 000
nie.
Enige geldige kommentaar vergelyk met inflasiekoers syfers nie nodig
Die veranderlike koste per eenheid het met 7,6% toegeneem
Dit is minder as die inflasiekoers.
Addisionele 8 000 eenhede is geproduseer (19% toename in produksie)
Daar was ‘n toename in produksie en daarom is winste groter. 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
3.2.3 Gee TWEE redes vir die toename in die verkoop- en verspreidingskoste
per eenheid.
TWEE geldige redes
Advertensiekoste kon verhoog het
Toename in brandstofprys
Kommissie aan verkoopspersoneel het toegeneem
A.g.v. inflasie
Moenie toename in verkope/verhoging in afleweringskoste aanvaar nie 2
3.2.4 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Desember 2017.
575 000
45 – 24
21 twee punte
= 27 381 eenhede een deel korrek (aanvaar 27 380,9)
4
Lewer kommentaar op die produksievlak vir 2017. Noem TWEE punte.
Haal syfers aan.
Vergelykende syfers nie nodig, maar kan antwoord verbeter
Verduideliking moet GBP met vlak van produksie vergelyk syfers sien 3.2.3
Die onderneming produseer en verkoop 50 000 eenhede. Dit is 8 000
eenhede meer as die produksie die vorige finansiële jaar bereik (42 000
eenhede).
Die onderneming produseer (50 000 – 27 381) 22 619 eenhede meer as
GBP.
Daar is 'n toename van (22 619 – 19 687) 2 932 eenhede meer as GBP as
dit met die vorige finansiële jaar vergelyk word.
4
3.2.5 Lighting Solutions oorweeg dit om grondstowwe in te voer omdat dit
goedkoper en van 'n hoër gehalte is. Noem TWEE aspekte wat hulle
moet oorweeg voordat hulle hul besluit finaliseer.
Enige TWEE relevante aspekte
Veranderende wisselkoerse (impak op kosprys/verkoopsprys)
Addisionele /toename in invoerkoste (vervoerkoste en doeanebelasting)
Tydsverloop (beskikbaarheid en/of aflewering)
Ondersteuning van plaaslike verskaffers (impak op plaaslike ekonomie)
Nie maklik om beskadigde goedere terug te stuur nie.
2
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1
4.1.1 C
4.1.2 E
4.1.3 D
4.1.4 A
4.1.5 B 5
4.2 ORBIT BPK.
4.2.1
(a) GEWONE AANDELEKAPITAAL
Gemagtig
6 000 000 aandele
Uitgereik
4 200 000 Gewone aandele in uitreik aan begin van
3 150 000
jaar
(60 000) Aandele teruggekoop gedurende die jaar *(45 000) *
Ignoreer hakies teen R0,75 (GAP) een deel korrek Ignoreer hakies
4 140 000 Gewone aandele in uitreik aan einde van 3 105 000
jaar een deel korrek moet die terugkoop bedrag aftrek 8
*Moet nie: R210 000 of 60 000 x R3,50 aanvaar nie
(b) BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Julie 2016 874 000
Netto wins na inkomstebelasting (408 800 x 72/28 ) 1 051 200 *
Aandele teruggekoop (60 000 x R2,75 ) 3,50 – GAP hierbo (165 000) *
OF: 210 000 – syfer in terugkoop in (a) Ignoreer hakies
Gewone aandele-dividende een deel korrek
(1 540 800) *
Ignoreer hakies
Tussentyds (betaal) 630 000
Finaal (aanbeveel) (4 140 000 x 22 sent ) 910 800
Saldo op 30 Junie 2017 een deel korrek
219 400
Terugkoop en GAD moet afgetrek word 11
*een deel korrek
** moet nie 210 000 of 0 aanvaar nie ;
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
4.2.2 ORBIT BPK
BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2017.
BATES
NIEBEDRYFSBATES TB - BB 3 822 600
Vaste/Tasbare Bates balanserende syfer 3 442 600
Vaste deposito 2 380 000
BEDRYFSBATES bewerking 1 037 800
Voorraad 478 000
Handels- en ander ontvangbares 309 100
(317 000 – 15 850 + 7 950 een deel korrek
Kontant- en kontantekwivalente 250 700
TOTALE BATES sien totale Ekwiteit en Laste 9 4 860 400
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG bewerking 3 324 400
Gewone aandelekapitaal sien 4.2.1 3 3 105 000
Behoue inkomste sien 4.2.1 219 400
NIEBEDRYFSLASTE 320 000
Lening: Helping Bank
(360 000 – 40 000) een deel korrek 4 320 000
302 400 een punt + 57 600 een punt– 40 000 een punt
BEDRYFSLASTE bewerking 1 216 000
Ken alle punte indien alles onder H& AB ingesluit is
Handels- en ander betaalbares een deel korrek
246 400
(239 800 + 6 600 )
Aandeelhouers vir dividende sien 4.2.1 910 800
SAID: Inkomstebelasting (408 800 – 390 000) 18 800
een deel korrek
Huidige deel van lening sien lening 40 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 10 4 860 400 28
Misplaaste items merk bedrae maar -1 elke keer (soos Nov.2017)
Vreemde items -1 (Maks -2)
Aanbieding/ foutiewe of onvoltooide besonderhede -1 (maks -2)
SAID mag nie onder bedryfsbate getoon word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 As 'n aandeelhouer, verduidelik jou bekommernis oor die voorgestelde
terugkoop van aandele. Verskaf berekeninge om jou bekommernis te
ondersteun.
Verduideliking deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Barry wil dalk sy % aandeelhouding verhoog. (sonder om meer in aandele te belê)
Hy sal die meerderheidsaandeelhouer word wat hom in staat sal stel om
besluitnemings te beïnvloed.
% aandeelhouding van Barry na terugkoop van aandele:
1 904 400 / 3 740 000 x 100 = 50,9%. een deel korrek aanvaar 51%
(4 140 000 – 400 000)
6
4.3 OUDITVERSLAG: DF ONDERNEMINGS BPK.
4.3.1
(a) Eksterne
(b) Direkteure
2
4.3.2 (a) Die ouditverslag hieronder dui 'n (gekwalifiseerde
/ongekwalifiseerde) mening aan.
Gekwalifiseerd
1
(b) Verduidelik waarom die aandeelhouers oor hierdie ouditverslag
bekommerd moet wees. Noem TWEE punte.
TWEE geldige punte deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Daar vind moontlik bedrog/ wangebruik binne onderneming plaas.
Daar is blykbaar 'n gebrek aan interne beheer (swak boekstawing)
Die gekwalifiseerde verslag kan aandeelpryse beïnvloed / reputasie van
maatskappy
Ongemagtigde uitgawes het hulle opbrengs/wins beïnvloed
Dividende kan ‘n negatiewe beïnvloed word deur die probleem 4
TOTALE PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1 NR. BEWERKINGS BEDRAG
(a) Toevoeging tot geboue
4 934 450 – 1 058 520 – 2 866 990
1 008 940
OF (b) onderstaande(c) onderstaande een deel korrek
[3 993 390 + 300 000 – 270 280 – 97 600] – 4 934 450
twee punte een punt
OF
4 934 450 – 300 000 + 97 600 + 270 280 – 3 993 390 4
(b) Totale waardevermindering op toerusting
Oud: 1 126 400 x 20% = 225 280 een deel korrek 270 280
Nuut: 300 000 x 20% x 9/12 = 45 000 een deel korrek
een deel korrek
6
(c) Verkope van toerusting teen drawaarde
97 600
1 126 400 + 300 000 – 270 280 – 1 058 520 een deel korrek
Sien (ii) hierbo
5 15
5.2.1 BEWERKINGS ANTWOORD
Bereken die inkomstebelasting betaal. Aanvaar omgeruilde tekens
(422 500 – 295 750) twee of niks 124 940
een deel korrek
3 390 + 126 750 – 5 200
Aanvaar negatief of
hakies 5
5.2.2 Bereken die dividende betaal. . Aanvaar omgeruilde tekens
50 000 + 70 000 120 000
een deel korrek
50 000 + 168 000 – 98 000 Aanvaar negatief of
hakies 3
5.2.3 Bereken die netto verandering in kontant- en
kontantekwivalente.
– 25 000 – 245 000 Tekens is belangrik hier
(2 500 – 27 500) – 270 000
4 punte (270 000)
1 punt (245 000)
2 punte (25 000) 4
5.3 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 562 500
een deel korrek
Opbrengs van aandele uitgereik
1 270 000
4 117 500 + 152 500 – 3 000 000 Een deel korrek
Of: 25 000 x R6,10 Geen deelpunte Moet nie 700 000 of 500 000 aandele aanvaar nie
Fondse gebruik vir terugkoop van aandele 25 000 x R6,30 (157 500)
157 500 sonder hakies
Finale bedrag moet korrek wees om 1 of 2 punte te kry
ken 1 punt toe
Verandering in lening 1 300 000 – 750 000 Finale bedrag
(550 000)
550 000 sonder hakies
moet korrek wees om 1 of 2punte te kry
ken 1 punt toe 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
5.4.1 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.
750 000 : 4 375 250 = 0,2 : 1 een deel korrek (aanvaar 0,17 : 1)
3
5.4.2 Bereken die verdienste per aandeel (in sent).
295 750 / 700 000 x 100 = 42,3 sent een deel korrek (aanvaar 42 sent)
Let wel: Kan nie 675 000 aandele (25 000 aandele teruggekoop op laaste dag van finansiële jaar) 3
5.4.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB).
moet as ‘n % aangetoon word
295 750 x 100 = 7,9% een deel korrek (Aanvaar 7,88%)
½ (3 135 000 + 4 375 250 )
7 510 250 twee punte
3 755 125 drie punte
5
5.5 Verduidelik waarom die direkteure gevoel het dat die 630 sent wat vir die
terugkoop van die aandele aangebied is, 'n regverdige prys was. Haal
TWEE finansiële aanwysers met syfers aan.
Vergelyking met markprys Syfers
Vergelyking met NBW Syfers
Die prys aangebied het die maatskappy bevoordeel aangesien dit minder is
as die markprys van 640 sent (met 10 sent)
Dit is minder as die NBW van 648 sent (met 18 sent)
4
5.6.1 Die direkteure het die dividenduitbetalingsbeleid vir die huidige
finansiële jaar hersien.
Bereken die persentasie verdienste wat as dividende vir elke jaar
verdeel is om hierdie verandering te toon.
2016: 20/23 x 100 = 87%
2017: 24/42,3 x 100 = 56,7% (verwys 5.4.2)
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
5.6.2 Gee EEN rede waarom die direkteure hierdie besluit geneem het.
Enige EEN geldige verduideliking deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Hulle het besluit om fondse terug te hou vir verdere ontwikkeling van die
onderneming.
Hulle wou hulle kontantvloeiprobleme verminder./Hulle het voorsien dat
die maatskappy se banksaldo oortrokke gaan word.
2
5.6.3 Verduidelik waarom die aandeelhouers dalk nie met die opbrengs wat
hulle verdien het, tevrede sal wees nie. Haal 'n finansiële aanwyser of
syfer(s) aan.
deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Verduideliking Syfer/finansiële aanwyser
OOAB is 7,9% (sien 5.4.3) minder as wat sy op alternatiewe belegging sou
ontvang. (Vaste deposito bied 8% in 2016 en 9% in 2017 aan)
3
5.7 Behalwe vir die dividende, identifiseer DRIE goeie besluite. Verduidelik
die effek van elke besluit op die maatskappy. Haal syfers aan.
GOEIE BESLUIT EFFEK OP MAATSKAPPY
(met syfers ) Syfers nie ‘n vereiste
Vermindering of terugbetaling van 'n Verminder finansiële risiko / verbeter die
groot deel van lening met R550 000 skuld-ekwiteit-verhouding van 0,4 :1 tot
Afname in lening van R1300 000 tot R750 000 0,2 : 1 sien 5.4.1
OF
Die OOTKA het verbeter van 6,4% tot
11,4% nader aan rentekoers van 12%
(steeds negatief gerat)
Uitreik van nuwe aandele; Verminder kontantvloeilas
R1 270 000* Gebruik om lening te verminder
Aankoop van vaste bates; Lei tot kapitale groei (toekomstige
R1 308 930 (1 008 940 + 300 000) produktiwiteit)
sien 5.1.(a) Meer bates in die onderneming 9
*Ook:
Spandeer R157 500 om aandele terug te koop (nie so beduidend, maar toon ‘n verbetering
by sekere finansiële aanwysers).
TOTALE PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1.1 Bereken die winsopslagpersentasie op onderdele gebruik in die
Geprojekteerde Inkomstestaat vir Maart 2018.
22 875 / 30 500 x 100 = 75% bewerking een deel korrek
3
6.1.2 Bereken die % afname in die diensfooi-inkomste wat in April 2018
verwag word.
13 500 / 150 000 x 100 = 9% bewerking een deel korrek
(150 000 – 136 500) een punt
3
6.1.3 Bereken die bykomende ruimte (in vierkante meter) wat die
onderneming vanaf April 2018 sal huur.
6 000 / 75 = R80
9 200 / R80 = 115 vk m
Addisionele spasie = 115 – 75 = 40 vierkante meters een deel korrek
OF
3 200 een punt 4
(9 200 – 6000) = 40 vkm een punt
80 twee punte
6.1.4 Bereken die rentekoers op die vaste deposito.
5 700 – 2 700
3 000 x 12 x 100 = 8% bewerking een deel korrek
450 000
5
6.2 Lewer kommentaar op die beheer van voorraad en verduidelik hoe Vusi
beoog om dit reg te stel. Haal syfers aan.
Enige item Syfers Vergelykende syfers nie noodsaaklik
Handelsvoorraadtekort was hoog teen R14 000 en het verminder tot R2 000.
Toename in veiligheidsuitgawes met R4 200/van R5 000 tot R9 200/met 84%
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
6.3.1 Vusi dink daaraan om die sakeperseel te koop eerder as om dit te huur.
Noem EEN voordeel en EEN nadeel van hierdie opsie.
Voordeel deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Hoef nie huur in toekoms te betaal nie.
Onderneming sal 'n vaste bate bekom. Dit verhoog die waarde van die
onderneming.
Ekstra spasie kan uitverhuur word om ‘n ekstra inkomste te ontvang.
Nadeel deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Heffings sal op eiendom betaal moet word.
Addisionele onderhoud sal opduik.
Groot aanvanklike kontant uitleg of addisionele maandelikse paaiement,
insluitende rente.
Nie maklik om te verhuis nie
Koste en tyd betrokke in die verkoop van ‘n gebou
4
6.3.2 Vusi bied 'n gratis afleweringsdiens van onderdele aan klante, maar
beplan om hierdie diens op 31 Maart 2018 te staak.
Noem TWEE punte om hierdie besluit te staaf.
Enige TWEE relevante punte: deelpunte vir onduidelike / onvoltooide antwoorde
Klante kan gedwing word om onderdele te vervang as deel van die diens
deur die besigheid aangebied
Die onderneming sal spaar op die lopende koste van die
afleweringsvoertuig
Die hoofdoel van die onderneming is die herstel van voertuie – die 4
verkoop van onderdele ondersteun dit.
Die wins met die verkoop van onderdele is heelwat minder as die fooi
inkomste verdien op die herstel van voertuie.
6.3.3 Bereken die koste van die nuwe voertuig wat hy beplan om op
1 April 2018 aan te koop.
9 000 x 12 = R720 000 een deel korrek
0,15 of 15%
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
6.4.1 Verduidelik of Water en elektrisiteit goed beheer is, of nie.
Kommentaar op beheer Syfers
Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde Vergelykende syfers nie noodsaaklik maar kan antwoord versterk
Hierdie uitgawe is goed beheer. Indien die geprojekteerde bedrag van R4 500
as ‘n verhoging aanvaar word, sou dit R5 175 gewees het. Slegs R5 000 is
gespandeer (R175 minder as die veranderde geprojekteerde bedrag).
OF
Die geprojekteerde bedrag (R4 500) het nie die verhoging van 15% in
berekening gebring vanaf 1 Februarie 2018 nie wat aanleiding gee tot die
aangesuiwerde bedrag van R5 175. 3
6.4.2 Verduidelik of jy met Vusi se besluit saamstem om nie die volle
begroting vir Advertensies te gebruik nie.
Kommentaar op besluit Syfers
Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde Vergelykende syfers nie noodsaaklik maar kan antwoord versterk
Die werklike bedrag gespandeer is R2 900 minder as die begrote/ geprojek-
teerde / Die bedrag spandeer (R1 800) is laer as die geprojekteerde bedrag
van (R4 700). Dit was 'n swak besluit en die volle bedrag moes gebruik (in ag
genome dat die winsopslag op kosprys ook aangepas is van die begrote 65%
tot 80%).
Dit het 'n negatiewe invloed op die fooi inkomste (R22 500 minder as die
begrote) en verkope van onderdele (R31 500 minder as begroot) 3
6.4.3 Verduidelik of Verbruiksgoedere goed beheer is, of nie.
Vergelyking fooi inkomste en verbruikbare voorraad Syfers
Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde Vergelykende syfers nie noodsaaklik maar kan antwoord versterk
Fooi inkomste was minder as begroot met R22 500 (15%) terwyl
diensuitgawes was oorbegroot met R6 450 (21,5%). Die werklike
vermindering in die fooi inkomste moet gesien word as ‘n proporsionele
afname in verbruiksgoedere gebruik. Dit dui op 'n gebrek aan kontrole.
4
6.4.4 Verduidelik hoe Vusi se besluit oor die winsopslagpersentasie op
onderdele die onderneming beïnvloed het.
Vergelyking van winsopslag % en verkope Syfers
Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde Vergelykende syfers nie noodsaaklik maar kan antwoord versterk
Die verhoging in die winsopslag persentasie (65% tot 80%) het 'n
negatiewe impak op die verkope van onderdele.
Verkope was minder as verwag met R31 500 (R128 700 tot R97 200)
Wins op verkope was minder as begroot met R7 500. (R50 700 tot
R43 200) 4
TOTALE PUNTE
45
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN March 2018 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum