Downloaded from hlayiso.com
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE
GRAAD 12
2015
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 
%20Answer%20Book%202015%20Prepartory%20Examination%20Answer%20Book_hlayiso.com_--1504bb7f-526b-44e4-991e-b308973bbfca/v1-83e418f7e37de78d5a9e/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC June 2015 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Addendum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 187.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC June Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 1
BANKVERSOENING
1.1.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL
NAAM VAN REKENING GEAFFEKTEER IN DIE
BEDRAG
ALGEMENE GROOTBOEK
7
KONTANTBETALINGSJOERNAAL
NAAM VAN REKENING GEAFFEKTEER IN DIE
BEDRAG
ALGEMENE GROOTBOEK
8
1.1.2 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2015
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
1.1.3 As interne ouditeur is jy nie gelukkig oor die wyse waarop kontant in
hierdie besigheid beheer word nie. Identifiseer TWEE probleme en
verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Gee raad oor hoe hierdie
probleme in die toekoms voorkom kan word.
PROBLEME GEÏDENTIFISEER RAAD
1
2
6
1.2 KREDITEUREVERSOENING
REKENING VAN METEOR
VERSKAFFERS IN REKENINGSTAAT
KREDITEUREGROOTBOEK ONTVANG VAN METEOR
VAN COMET VERSKAFFERS
HANDELAARS
Saldo R10 705 R19 120
A
B
C
D
E
Finale saldo 9
TOTALE
PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1.1 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
Indirekte materiaalkoste R11 040
Indirekte arbeidskoste 33 345
10
PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2015
Primêre koste
Totale produksiekoste
Goedere-in-bewerking (1 Mei 2014) 18 680
KOSTE VAN PRODUKSIE VAN KLAARPRODUKTE
14
2.1.2 Die rekenmeester is van mening dat daar nie behoorlike toesig oor die
werkers is nie.
IDENTIFISEER MOONTLIKE
AFSONDERLIKE PROBLEME OPLOSSING
(met syfers)
Probleem 1
Probleem 2
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
2.2 ZIPHO HOUTWERKVERVAARDIGERS
2.2.1 Behoort die onderneming tevrede te wees met die getal tafels wat in
hierdie finansiële jaar vervaardig en verkoop is? Verduidelik. Haal
relevante syfers in jou antwoord aan.
3
2.2.2 Nozipho, die eienaar van die onderneming, se doelwit was om 'n wins
van R200 000 vir hierdie finansiële jaar te maak. Hoeveel tafels moet sy
maak om die mikpunt van R200 000 wins te bereik? Verskaf 'n
toepaslike berekening om jou antwoord te staaf.
5
TOTALE
PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
HOU HIERDIE BLADSY BLANKO
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1.1 Waarvoor staan EIEU?
1
3.1.2 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2015 volgens die
EIEU-metode.
7
3.1.3 Die verskaffers het die eienaar ingelig dat die kosprys van sjampoe tot R96
per eenheid sal styg en die vraggeld tot R8 per eenheid sal styg. Bereken die
verkoopprys wat die eienaar vir hierdie goedere sal moet hef om 'n
winsopslag van 60% te bereik.
3
3.1.4 Die versekeringsmaatskappy is bereid om slegs 80% van die totale waarde
van die goedere wat deur 'n brand vernietig is, uit te betaal. Bereken die
verlies wat in die Inkomstestaat getoon moet word.
4
3.1.5 Die eienaar het die eisvorm vir die verlies van voorraad as gevolg van die
brand by die versekeringsmaatskappy ingedien. Die getal eenhede wat deur
die brand vernietig is, is egter as 1 500 aangetoon. Verduidelik wat jy aan die
eienaar oor hierdie versekeringseis sal sê.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
3.2.1 NR. BEREKENINGE BEDRAG
(i)
(ii)
(iii)
7
3.2.2 BATEVERKOPE
13
3.2.3 (a) Verduidelik hoe die Vastebateregister jou sal help met jou pligte
as interne ouditeur. Verskaf EEN punt.
2
(b) Die voorraad trollies en mandjies word as 'n vaste bate
geklassifiseer. Gee EEN toepaslike rede hiervoor.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
(c) Identifiseer en verduidelik DRIE groot probleme (met syfers) met
betrekking tot die beheer van die trollies en mandjies. Verskaf in
ELKE geval 'n geldige, praktiese oplossing om die beheer oor
hierdie bates te verbeter.
PROBLEEM MET SYFERS PRAKTIESE OPLOSSING OM
INTERNE BEHEER TE
VERBETER
Probleem 1
Probleem 2
Probleem 3
9
TOTALE
PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1 Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer neer.
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4
4
4.2.1 Sien Inkomstestaat op die volgende bladsy.
4.2.2 Gewone-aandelekapitaal-nota
Gemagtig
1 000 000 gewone aandele
Uitgereik
Uitgereikte aandele op 1 Mrt. 2014
Aandele gedurende die jaar
uitgereik teen R12 elk
Aandele teruggekoop (gemiddelde
uitreikprys van _______)
Uitgereikte aandele op 28 Feb. 2015
8
4.2.3 Behoue-inkomste-nota
Saldo aan begin van finansiële jaar
Dividende
Saldo aan einde van finansiële jaar
11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
4.2.1 PRINCE BEPERK
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015
Verkope
Koste van verkope (14 974 000)
Bruto wins
Ander inkomste
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Ouditeursfooie 147 600
Advertensies 960 000
Bedryfswins
Inkomstebelasting (540 000)
42
TOTALE
PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 5
5.1 KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYWIGHEDE
Waardevermindering 178 000
Renteuitgawe 52 000
Bedryfswins voor veranderinge in bedryfskapitaal
Kontant gegenereer uit bedrywighede 10
5.2 MAXIE BPK.
KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015
KONTANTEFFEKTE UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
KONTANTEFFEKTE UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
KONTANTEFFEKTE UIT
160 000
FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs van aandele uitgereik 1 000 000
Aandele teruggekoop (540 000)
Terugbetaling van lening (300 000)
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANT-
EKWIVALENTE
Kontant en kontantekwivalente (1 Maart 2014)
Kontant en kontantekwivalente (28 Februarie 2015) 21
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
5.3.1 Bereken die bedryfsverhouding.
3
5.3.2 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.
3
5.3.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel.
3
5.4 Op 1 Maart 2014 is addisionele aandele teen R5,00 elk uitgereik. Sal die
bestaande aandeelhouers met hierdie prys tevrede wees? Verduidelik.
Haal relevante finansiële aanwysers met syfers in jou verduideliking
aan.
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
5.5 Die direkteure het besluit om 'n groot deel van die lening terug te betaal.
Dink jy dit was 'n wyse besluit? Haal TWEE relevante finansiële
aanwysers en syfers aan om jou antwoord te staaf.
7
5.6 Behalwe vir die terugbetaling van die lening het die direkteure ander
groot besluite geneem wat die kontantsaldo's beïnvloed het. Noem
TWEE ander groot besluite (van meer as R200 000) en haal die syfers uit
die Kontantvloeistaat aan. Dui in ELKE geval aan hoe die besluit die
toekoms van die maatskappy sal beïnvloed.
TOEKOMSTIGE UITWERKING OP
BESLUIT (met syfers)
MAATSKAPPY
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
5.7.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf die
woord neer en verduidelik jou keuse kortliks.
Maxie Bpk. het 'n (ongekwalifiseerde/gekwalifiseerde/weerhouding van
mening-) ouditeursverslag ontvang.
Verduidelik jou keuse kortliks.
3
5.7.2 Verduidelik die gevolge van hierdie ouditeursverslag vir die hoof
uitvoerende beampte (HUB) en/of die maatskappy. Verskaf TWEE
punte.
Punt 1:
Punt 2:
4
TOTALE
PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 6
6.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIETVERKOPE AUGUSTUS
Mei 42 000
Junie 49 200
Julie
Augustus 33 600
6
6.2 NR. BEREKENINGE BEDRAG
(i)
(ii)
(iii)
(iv)
(v) 12
6.3.1 Gee EEN rede (met syfers) hoekom die werkers ongelukkig is.
2
6.3.2 Gee EEN rede (met syfers) wat Charles kan gebruik om die verhogings
wat hy die werkers gaan gee, te regverdig.
2
6.4.1 Charles het besluit om in Julie 2015 handelskortings aan spesiale
klante aan te bied. Na jou mening, het dit die besigheid bevoordeel?
Verskaf syfers om jou antwoord te staaf.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 17 DBE/2015
SSE – Antwoordeboek
6.4.2 Verduidelik wat jy aan Charles sal sê oor die beheer oor die volgende:
ITEM KOMMENTAAR MET SYFERS ADVIES
Aflewerings-
koste
Advertensie-
koste
6
6.5.1 Bereken die aankoopprys van die nuwe voertuig.
4
6.5.2 Behalwe vir die deposito en die maandelikse paaiement van R6 250,
verduidelik hoe die volgende Kontantbegroting geraak gaan word.
Verskaf DRIE punte.
Punt 1:
Punt 2:
Punt 3:
6
TOTALE
PUNTE
40
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 NSC June 2015 Question Paper (Afrikaans)
%20Answer%20Book%202015%20Prepartory%20Examination%20Answer%20Book_hlayiso.com_--1504bb7f-526b-44e4-991e-b308973bbfca/v1-83e418f7e37de78d5a9e/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC November 2015 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2019 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum