Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201517 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE 2015 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie. 2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, sien die bewerkings wat voorsien is, na. 3. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 6. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 7. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punte toegeken word. 8. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 9. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding. Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 1 BANKVERSOENING 1.1.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL NAAM VAN REKENING GEAFFEKTEER IN DIE BEDRAG ALGEMENE GROOTBOEK Rente inkomste/lopende rekening  860  Krediteurekontrole  1 800  Onttrekkings  2 000  7 KONTANTBETALINGSJOERNAAL NAAM VAN REKENING GEAFFEKTEER IN DIE BEDRAG ALGEMENE GROOTBOEK Bankkoste  840  Debiteurekontrole  6 800  Verlies deur diefstal  16 000  Versekering  880  8 1.1.2 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2015 DEBIET KREDIET Kt saldo volgens bankstaat 9 175 Kt uitstaande deposito's 14 Mei 2015 15 500  29 Mei 2015 20 200  Dt uitstaande tjeks Nr. 1590 12 600  Nr. 1660 5 600  Nr. 1698 7 555  Kt bedrag foutief gedebiteer 880  Dt saldo volgens bankrekening 20 000  45 755 45 755  10 OF Saldo volgens bankstaat 9 175 Uitstaande deposito's 14 Mei 2015 15 500  29 Mei 2015 20 200  Uitstaande tjeks Nr. 1590 (12 600)  Nr. 1660 (5 600)  Nr. 1698 (7 555)  Bedrag foutief gedebiteer 880  Saldo volgens bankrekening 20 000  10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2015 SSE – Memorandum 1.1.3 As interne ouditeur is jy nie gelukkig oor die wyse waarop kontant in hierdie besigheid beheer word nie. Identifiseer TWEE probleme en verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Gee raad oor hoe hierdie probleme in die toekoms voorkom kan word. PROBLEME GEÏDENTIFISEER RAAD Probleme   Syfers     R16 000 kontant is blykbaar • Verdeling van dienste sodat verlede maand gesteel. een persoon as 'n kontrole vir die ander dien • Kontroleer kontant en dokumente van bank gereeld • Vra vir kennisgewing van bank 1 as geld gedeponeer word (sms) • Twee persone behoort die geld in die bank te gaan deponeer (sekuriteit) • Moedig direkte elektroniese oordragte aan i.p.v. hantering van kontant R15 000 moes op 15 Mei • Stel 'n beleid vir gereelde, gedeponeer wees, maar is nog daaglikse deposito's op 2 steeds nie gedeponeer nie. Moontlike oorrol van geld. 6 1.2 KREDITEUREVERSOENING REKENING VAN METEOR REKENINGSTAAT VERSKAFFERS IN ONTVANG VAN KREDITEUREGROOTBOEK METEOR VAN COMET HANDELAARS VERSKAFFERS Saldo R10 705 R19 120 A +1 080  B +375  C - 200  (2 160 + 2 160) D +4 320 (1 punt elk)  E - 5 000  Beide Finale saldo 15 200 15 200  totale 9 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 2 2.1.1 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA Indirekte materiaalkoste R11 040 Indirekte arbeidskoste 33 345 Waardevermindering   2 945 Diverse uitgawes (8 400  x 3  x 4/ 6 ) 16 800 Water-en-elektrisiteit (34 200 x 70%) 23 940 bewerking een deel korrek 98 070 10 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2015 Direkte materiaalkoste (45 000x R11,65) 524 250  Of 699 000 1 punt x 45/60 twee punte Direkte arbeidskoste (R327 600 + 449 280) 776 880  Primêre koste bewerking DMK+DAK 1 301 130  Fabrieksbokoste sien 2.1.1 98 070  Totale produksiekoste bewerking PK+FBK 1 399 200  Goedere-in-bewerking (1 Mei 2014) 18 680 1 417 880 Goedere-in-bewerking (30 April 2015) bewerking (170 480)  KOSTE VAN PRODUKSIE VAN KLAARPRODUKTE 1 247 400  (23 100 x R54) 14 2.1.2 Die rekenmeester is van mening dat daar nie behoorlike toesig oor die werkers is nie. IDENTIFISEER AFSONDERLIKE MOONTLIKE PROBLEME OPLOSSING Probleme   Syfers     Probleem 1 Die werkers het 1 400 uur normale Werkers behoort tyd gewerk in vergelyking met 960 gemonitor te word uur oortyd; 41% van die ure sodat hulle die gewerk, is oortyd. OF korrekte getal Hulle moes 1 920 uur normale tyd normale ure werk. gewerk het. Hulle het slegs 1 400 ure normale tyd gewerk. Probleem 2 Die vlak van produksie is te laag. Monitor werkers om Vir die 2 360 uur gewerk, moes te verseker dat hulle 28 320 (2 360 x 6 x 2) hulle twee T-hemde T-hemde vervaardig het. Die per uur vervaardig. onderneming het slegs 23 100 T-hemde vervaardig. 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2015 SSE – Memorandum 2.2 ZIPHO HOUTWERKVERVAARDIGERS 2.2.1 Behoort die onderneming tevrede te wees met die getal tafels wat in hierdie finansiële jaar vervaardig en verkoop is? Verduidelik. Haal relevante syfers in jou antwoord aan. Ja Verduideliking waar eenhede vervaardig met gelykbreekpunt vergelyk word  Die onderneming het 6 150 eenhede vervaardig en verkoop. Dit is 570 eenhede meer as die gelykbreekpunt van 5 580 eenhede. Nee  Verduideliking waar eenhede vervaardig met gelykbreekpunt vergelyk word  Die onderneming het slegs 570 eenhede meer as die gelykbreekpunt van 5 580 eenhede (10%) vervaardig. Die wins sal laag wees. 3 2.2.2 Nozipho, die eienaar van die onderneming, se doelwit was om 'n wins van R200 000 vir hierdie finansiële jaar te maak. Hoeveel tafels moet sy maak om die mikpunt van R200 000 wins te bereik? Verskaf 'n toepaslike berekening om jou antwoord te staaf. 446 400 1 punt + 200 000 1 punt 646 400 (150 – 70) 80 2 punte = 8 080 eenhede  een deel korrek 5 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2015 SSE – Memorandum HOU HIERDIE BLADSY BLANKO Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 3 3.1.1 Waarvoor staan EIEU? Eerste-in-Eerste-uit  1 3.1.2 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2015 volgens die EIEU-metode. 1 350  x R95  R128 250  bewerking een deel korrek 1 350  x R85  R114 750  bewerking een deel korrek R243 000  bewerking een deel korrek 7 3.1.3 Die verskaffers het die eienaar ingelig dat die kosprys van sjampoe tot R96 per eenheid sal styg en die vraggeld sal tot R8 per eenheid styg. Bereken die verkoopprys wat die eienaar vir hierdie goedere sal moet hef om 'n winsopslag van 60% te bereik. R104  x 160 100  = R166,40  bewerking een deel korrek 3 3.1.4 Die versekeringsmaatskappy is bereid om slegs 80% van die totale waarde van die goedere wat deur 'n brand vernietig is, uit te betaal. Bereken die verlies wat in die Inkomstestaat getoon moet word.     1 050 eenhede x R95 x 20% = R19 950 een deel korrek 99 750 : 2 punte 4 3.1.5 Die eienaar het die eisvorm vir die verlies van voorraad as gevolg van die brand by die versekeringsmaatskappy ingedien. Die getal eenhede wat deur die brand vernietig is, is egter as 1 500 aangetoon. Verduidelik wat jy aan die eienaar oor hierdie versekeringseis sal sê. Geldige verduideliking  • Dit is oneties om betrokke te raak by vals eise in die onderneming. Die versekeringsmaatskappy sal dit nie uitbetaal indien bedrog opgespoor word nie. Hy moet slegs vir 1 050 eenhede eis. • Hulle kan klandisiewaarde verloor a.g.v. swak publisiteit. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2015 SSE – Memorandum 3.2.1 NR. BEREKENINGE BEDRAG (i) R900 000 – R224 000 R676 000  (ii) R3 200 000 – R2 500 000 R700 000  (iii) Voertuig 1: R240 000 x 25% = R60 000 R92 999  Maksimum toegelaat: R15 000 – R1 = R14 999  Een deel korrek Voertuig 2: R312 000 x 25% = R78 000  7 3.2.2 BATEVERKOPE 2014 30 Toerusting  9 200  2014 30 Opgehoopte Nov Nov waardevermindering op toerusting  6 820  Enige een deel (6 400 + [9 200  – korrek 6 400  x 20%  x 9/12 ) Verlies met verkoop 250  van bate  Balanseer- syfer Bank  2 130 9 200 9 200 13 3.2.3 (a) Verduidelik hoe die Vastebateregister jou sal help met jou pligte as interne ouditeur. Verskaf EEN punt. Enige geldige punt  • Fisiese opname moet met register ooreenstem. • Die interne ouditeur moet die fisiese teenwoordigheid van die items gelys, met die Vastebateregister verifieer. • Die interne ouditeur sal die lewensduur van die bate kan volg en aanbevelings doen om vervangings betyds te doen. • Berekeninge van die waardeverminderingbedrae kan gekontroleer word. 2 (b) Die voorraad trollies en mandjies word as 'n vaste bate geklassifiseer. Gee EEN toepaslike rede hiervoor. Enige geldige punt  • 'n Trollie/Mandjie behoort 'n lewensduur van meer as 12 (twaalf) maande te hê. • Die trollies is nie deel van handelsvoorraad nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2015 SSE – Memorandum (c) Identifiseer en verduidelik DRIE groot probleme (met syfers) met betrekking tot die beheer van die trollies en mandjies. Verskaf in ELKE geval 'n geldige, praktiese oplossing om die beheer oor hierdie bates te verbeter. PROBLEEM MET SYFERS PRAKTIESE OPLOSSING OM Probleem    INTERNE BEHEER TE VERBETER Syfers    Oplossing verwant aan probleem    (Moenie die verbetering van kontrole as 'n oplossing aanvaar nie.) Getal trollies gesteel is (148 + 112 – Alle trollies gebruik, moet aan 14 – 210) = 36. Koste van dié onderneming terugbesorg word./Kan diefstal (36 x R2 000) = R72 000 'n fooi instel vir die terugbring van 'n trollie./Beveilig trollies wanneer nie gebruik word nie. 'n Groot bedrag van R16 000 is Voordat mandjies herstel word, spandeer aan die herstel van oorweeg of dit nie meer koste- mandjies./In plaas van die herstel effektief sal wees om ou mandjies van mandjies kon 64 nuwe mandjies met nuwes te vervang nie. aangekoop word. Op 'n besige dag is daar nie genoeg Koop meer mandjies aangesien dit trollies en mandjies nie. Vir die 420 makliker is om te kontroleer en klante is daar slegs 210 trollies en 95 goedkoper is om te vervang (R250). mandjies (totaal 305/tekort van 115). 14 beskadigde trollies is afgeskryf Monitor gebruik van trollies om te (vervangingskoste is R28 000). verseker dat klante hulle nie misbruik nie. 9 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 4 4.1 Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer neer. 4.1.1 E 4.1.2 C 4.1.3 D 4.1.4 B 4 4.2.1 Sien Inkomstestaat op die volgende bladsy. 4.2.2 Gewone-aandelekapitaal-nota Gemagtig 1 000 000 gewone aandele Uitgereik 700 000 Uitgereikte aandele op 1 Mrt. 2014 5 600 000 100 000 Aandele gedurende die jaar 1 200 000 uitgereik teen R12 elk (160 000) Aandele teruggekoop (gemiddelde (1 360 000) uitreikprys van R8,50 ) 640 000 Uitgereikte aandele op 28 Feb. 2015  5 440 000 8 4.2.3 Behoue-inkomste-nota Saldo aan begin van finansiële jaar  1 368 000 Netto wins na belasting sien 4.2.1  1 260 000 Terugkoop van aandele (160 000  x 60c ) bewerking een deel korrek  (96 000) Dividende bewerking een deel korrek  (1 080 000) Tussentyds (700 000 x 80c) bewerking een deel korrek  560 000 Finaal (800 000  x 65c) bewerking een deel korrek  520 000 Saldo aan einde van finansiële jaar  1 452 000 bewerking een deel korrek 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2015 SSE – Memorandum 4.2.1 PRINCE BEPERK INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015 Verkope (14 974 000x140/100– 53 600)  20 910 000 Koste van verkope (14 974 000) 5 Bruto wins  5 936 000 Ander inkomste  355 700 Huurinkomste (374 950  – 29 500 )  345 450 Oninbare skulde verhaal  4 150 Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering  6 100 (43 600 – 37 500) 9 Bruto bedryfsinkomste  6 291 700 Bedryfsuitgawes (4 195 900) Ouditeursfooie 147 600 Advertensies 960 000 Salarisse en lone (1300 000 +17 000+ 3 000)  1 320 000 Direkteursfooie (1 130 000  + 20 500)  1 150 500 Verpakkingsmateriaal (76 200 – 8 500)  67 700 Diverse uitgawes  164 900 Oninbare skulde (24 000 + 42 000)  66 000 Handelsvoorraadtekort (1 910 000 – 1 890 000)  20 000 Waardevermindering  299 200 19 Bedryfswins  2 095 800 Rente-inkomste (53 260  + 25 940)  79 200 2 175 000 Rente-uitgawe  (375 000) Netto wins voor belasting 1 800 000 Inkomstebelasting (540 000) 9 Netto wins na belasting 1 260 000 42 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 5 5.1 KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYWIGHEDE Netto wins voor belasting (240 480 + 93 520) 334 000  Waardevermindering 178 000 Renteuitgawe 52 000 Bedryfswins voor veranderinge in bedryfskapitaal 564 000 Kontantvloeiverandering in bedryfskapitaal 11 000  Verandering in voorraad (262 000 – 194 600) 67 400  Verandering in ontvangbares (214 000 – 198 000) (16 000)  Verandering in betaalbares (165 200 – 124 800) (40 400)  Kontant gegenereer uit bedrywighede 575 000  10 5.2 MAXIE BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015 KONTANTEFFEKTE UIT BEDRYFSAKTIWITEITE 289 890  Kontant gegenereer uit bedrywighede 575 000  Rente betaal (52 000)  Inkomstebelasting betaal (93 520  – 2 110  – 6 300 ) (85 110)  Dividende betaal (88 000  + 60 000 ) (148 000)  KONTANTEFFEKTE UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE (492 340)  Vaste bates aangekoop (572 340)  (2 568 730  + 178 000  – 2 174 390 ) Beleggings verval (230 000 – 150 000) 80 000  KONTANTEFFEKTE UIT 160 000 FINANSIERINGSAKTIWITEITE Opbrengs van aandele uitgereik 1 000 000 Aandele teruggekoop (540 000) Terugbetaling van lening (300 000) NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANT- (42 450)  EKWIVALENTE Kontant en kontantekwivalente (1 Maart 2014) 34 700  Kontant en kontantekwivalente (28 Februarie 2015) (7 750)  21 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2015 SSE – Memorandum 5.3.1 Bereken die bedryfsverhouding. 413 600  : 239 850  = 1,7 : 1  een deel korrek 3 5.3.2 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding. 500 000  : 2 392 480  0,2 : 1  een deel korrek 3 5.3.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel. 2 392 480  x 100 480 000  = 498,4 sent  een deel korrek 3 5.4 Op 1 Maart 2014 is addisionele aandele teen R5,00 elk uitgereik. Sal die bestaande aandeelhouers met hierdie prys tevrede wees? Verduidelik. Haal relevante finansiële aanwysers met syfers in jou verduideliking aan. Ja/Nee  Verduideliking  Geldige finansiële aanwysers met syfers  Vergelyk 500c uitreikprys met die NBW  of 462c Vergelyk 500c uitreikprys met die markwaarde of 490c. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2015 SSE – Memorandum 5.5 Die direkteure het besluit om 'n groot deel van die lening terug te betaal. Dink jy dit was 'n wyse besluit? Verduidelik. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te staaf. Nee  Aanhaal van geldige aanwysers en syfers   Skuld-ekwiteit daal van 0,4 : 1 tot 0,2 : 1 (laag gerat) OOTKA het versleg van 13,2% tot 10,2%. Verduideliking  Die onderneming se opbrengs is laer as die huidige rentekoers op lenings (12%) en is dus negatief gerat. 7 5.6 Behalwe vir die terugbetaling van die lening het die direkteure ander groot besluite geneem wat die kontantsaldo's beïnvloed het. Noem TWEE ander groot besluite (van meer as R200 000) en haal die syfers uit die Kontantvloeistaat aan. Dui in ELKE geval aan hoe die besluit die toekoms van die maatskappy sal beïnvloed. TOEKOMSTIGE UITWERKING OP BESLUIT Besluit  Bedrag  MAATSKAPPY Geldige verduideliking  Aankoop van vaste bates • Kapitale groei – belegging in R572 340 (Verwys na 5.2) vaste bates sal tot uitbreiding van die ondernemings- aktiwiteite lei • Meer werkskepping • Bedien meer klante wat meer wins beteken Aandele uitgereik R1 000 000 • Finansier uitbreidings • Vergroot die aandeelhouerbasis en dit sal 'n invloed op dividende hê • Verbeter kontantvloei Terugkoop van aandele R540 000 • Groot kontantuitbetalings lei tot oortrokke bank • Kan tot kontantvloeiprobleme lei 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2015 SSE – Memorandum 5.7.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf die woord neer en verduidelik jou keuse kortliks. Maxie Bpk. het 'n (ongekwalifiseerde/gekwalifiseerde/weerhouding van mening-) ouditeursverslag ontvang. Gekwalifiseerde  Verduidelik jou keuse kortliks. Verduideliking  • Die ouditeure het een onbevredigende item gevind. • Dit is om die gebruikers/lesers van die finansiële state bewus te maak dat daar 'n probleem is. 1 punt-opsie • Dit word genoem omdat dit betekenisvol is. 3 5.7.2 Verduidelik die gevolge van hierdie ouditeursverslag vir die hoofbestuurder (HUB) en/of die maatskappy. Noem TWEE punte. Enige TWEE geldige verduidelikings   • Die HUB het prosedures verontagsaam en moet toerekenbaar/ verantwoordelik gehou word. • Hierdie verslag sal die aanstelling van direkteure deur aandeelhouers beïnvloed. • Negatiewe punt teen die maatskappy sal die vraag na sy aandele beïnvloed. Dit kan 'n uitwerking op die aandeleprys hê. • Potensiële beleggers in die maatskappy sal huiwerig wees om te belê. • Aandeelhouers sal dalk die HUB wil vervang – dit beïnvloed kontinuïteit, maar kan toekomstige vooruitsigte van die maatskappy verbeter. 1 punt-opsie • Invloed op opbrengs van aandele in toekoms • Invloed op aandeelprys • Beeld van maatskappy 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/2015 SSE – Memorandum VRAAG 6 6.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE KREDIETVERKOPE AUGUSTUS Mei 42 000 Junie 49 200 3 936  43 200  30 240  Kontroleer of Julie 70% van kredietverkope Augustus 33 600 6 720  40 896 Een deel korrek 6 6.2 NR. BEREKENINGE BEDRAG 56 000 een punt  Een deel korrek (i) (84 000 x 100 ÷ 150) x 25%  14 000 (ii) 61 500 een punt 58 425  Een deel korrek (82 000 x 75%) x 95%  (iii) 32 000 x 103% 32 960  (iv) 2 904 x 100 ÷ 110 2 640  (v) - 22 600 – 10 200 (32 800)  12 6.3.1 Gee EEN rede (met syfers) hoekom die werkers ongelukkig is. Toepaslike rede  Relevante syfers  • Hulle sal 'n 3% verhoging ontvang terwyl die boekhouer 'n verhoging van (1 800 ÷ 18 000) 10% sal ontvang. • Die 3% verhoging is laer as die huidige inflasiekoers van omtrent 6%. 2 6.3.2 Gee EEN rede (met syfers) wat Charles kan gebruik om die verhogings wat hy die werkers gaan gee, te regverdig. Toepaslike rede  Relevante syfers  • Die onderneming ondervind tans 'n kontantvloeiprobleem aangesien die banksaldo na verwagting teen die einde van Augustus 2015 met R120 000 oortrokke sal wees. • Die totale verkope vir Junie (R89 100) is laer as die begrote syfer (R123 000) en hy verwag dat die neiging sal aanhou. 2 6.4.1 Charles het besluit om in Julie 2015 handelskortings aan spesiale klante aan te bied. Na jou mening, het dit die besigheid bevoordeel? Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Nee, werklike verkope was R84 000 in vergelyking met begroting van R108 000  2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/2015 SSE – Memorandum 6.4.2 Verduidelik wat jy aan Charles sal sê oor die beheer oor die volgende: KOMMENTAAR MET ADVIES ITEM SYFERS       Aflewerings- Verkope was minder as Ondersoek moontlike koste begroot, so die werklike bedrog of onbekwaamheid./ afleweringskoste moet Verander die daal na R8 400. afleweringsfirma./ Verhaal die afleweringskoste by klante. Advertensie- Hy het met R5 000 Ondersoek hoekom koste (R18 000 in vergelyking advertensies oneffektief met werklike R23 000) was./Verbeter metode van oorspandeer./Dit het nie reklame. tot 'n toename in verkope gelei nie. 6 6.5.1 Bereken die aankoopprys van die nuwe voertuig. (R6 250 x 36 x 100/90 = R250 000.  Een deel korrek 4 6.5.2 Behalwe vir die deposito wat hy aan sy pa gaan betaal en die maandelikse paaiemente van R6 250, verduidelik hoe die volgende Kontantbegroting vir die tydperk 1 September 2015 tot 31 Oktober 2015 geraak gaan word. Verskaf DRIE punte.    Enige DRIE geldige punte, bv.: • Afleweringskoste betaal aan PQ Afleweraars sal vermy word. • Petrolkoste moet ingesluit word. • Salaris van 'n drywer moet ingesluit word. • Versekering moet ingesluit word. 6 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all