Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
ALGEMENE REЁLS:
1. Ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoorde. Indien die antwoord verkeerd is, merk die
bewerkinge. As ʼn bewerkingsbedrag/getal as finale antwoord gegee is, ken die bewerkingspunte toe.
2. “Metode”-punte word as volg aangedui
In die berekeninge en die finale totale moet ten minste een deel reg wees om ʼn punt te kan
verdien.
In die geval waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag reg
oorgedra is.
Ignoreer hakies by die state, maar kontroleer die berekeninge voordat punte toegeken word.
3. Waar gepenaliseer word, kan die punte vir die afdeling nie negatief wees nie (vreemde items).
4. Vir vrae waar verduidelikings en opmerkings/kommentaar gevra word, ken deelpunte toe. ʼn Goeie
verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op ander
bewoording wat dieselfde antwoord kan wees. Hierdie merkriglyne gee sekere verduidelikings – dit is
nie voldoende/volledig nie. Lees die kandidaat se antwoord en gee krediet vir die regte interpretasies.
5. Waar geskikte/aanvaarbare afkortings gebruik word, aanvaar dit.
6. Hierdie merkriglyne is nie volledig nie. Van nasieners word steeds verwag om deur die hele vraestel te
werk en redelike aanpassings te maak, terwyl u binne die raamwerk van die puntetoekenning bly. Lees
die leerders se antwoorde by die interpretasie-vrae en gee krediet vir geldige verduidelikings, terwyl
taalprobleme ook in ag geneem moet word.
Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 348.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
- Other filesMemo · EngMemo · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 1 (35 punte; 20 minute)
VOORRAADWAARDASIE EN INTERNEKONTROLE
1.1 Bereken die:
slotvoorraad op 28 Februarie 2014, deur gebruik te maak van die
eerste-in-eerste-uit (EIEU)-metode van voorraadwaardasie.
620 x R65 = R40 300 een deel korrek
(940 – 620) x R60 = R19 200 een deel korrek
320
= 59 500 een deel korrek
7
koste van verkope van DVDs verkoop.
(80 x R77) (3 470 x R5) (1.1.1)
53 950 + (223 760 – *6 160 ) + 17 350 – 59 500 = 229 400
217 600 (3 punte) een deel korrek
Of : (830 x R65) + (1270 x R77) + (980 X R67) + (200 x R60) = 229 400
Of:
80 x R72 = 5 760 mag ook aanvaar word, en dan sal koste van verkope 229 800 wees.
8
totale hoeveelheid eenhede verkoop.
4 220
Verkope : (830 + 3 470 – 80) – 940 = 3 280 eenhede een deel korrek
4
totale bedrag van verkope.
(300 x R75) + (2 980 x R100) = R320 500 – R229 400 = R91 100 een deel korrek
22 500 298 000 (1.1.2)
5
bruto wins.
R320 500 – R229 400 = R91 100 een deel korrek
Of
320 500 – 229 800 = 90 700 Bruto wins indien R72 gebruik is.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 3
1.2 Is die EIEU-metode geskik vir hierdie produk? Verduidelik.
Ja / Nee
ʼn Geldige verduideliking
Nee: lae-waarde goedere in groot hoeveelhede aangekoop waarde van goedere baie na
aan mekaar meer kontrole en dokumentasie vir EIEU (rekordhouding).
Ja: beter kontrole oor produkte kan verliese maklik opspoor kan ouer produkte maklik van
nuwes onderskei klante soek vir nuutste produkte.
3
1.3 Watter advies kan jy vir Reg gee i.v.m. sy prysbeleid van ʼn vaste
verkoopprys vir produkte?
Enige EEN geldige antwoord
Verminder die winspersentasie om meer klante te kry.
Gebruik verskillende winspersentasies vir nuwer produkte wat in aanvraag is.
Verkoop ou voorraad op uitverkopings.
2
1.4 Reg koop sy voorraad van geregistreerde voorsieners in Durban. Hy
is gefrustreerd oor die “onbillike mededinging” waarmee hy in sy
industrie mee te doen kry.
Gee ʼn redelike verduideliking van die “onbillike mededinging”
waaroor Reg bekommerd is.
Enige geldige verduideliking
Duplisering van CD’s en verkope in vlooimarkte (piracy).
Verkoop van onwettige kopieë. (“swart mark”-verkope).
Aflaai met rekenaar en verspreiding aan vriende.
2
Gee ʼn praktiese voorstel wat Reg kan gebruik hoe om hierdie
mededinging te hanteer en die resultate van die besigheid te
verbeter.
EEN geldige voorstel
Hy moet ander dienste aanbied soos herstelwerk/installasies.
Spesiale aanbiedinge of kortings.
Verwante produkte soos TV's en musieksentrums.
2
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 2 (50 punte; 30 minute)
BTW EN VERSOENINGS
2.1.1
(a) Uitset BTW
(b) Vrygestel van BTW
(c) Ontduiking
(d) Inset BTW
8
2.1.2 (a) Bereken die bedrag BTW wat Billy moet betaal aan of ontvang
vanaf die SAID.
Uitset BTW : 10 710 + 336 – 175 = 10 871
Inset BTW : 7 280 + 1 232 – 105 = 8 407
Verskuldig aan SAID : 2 464 (een deel korrek in elke berekening hierbo)
Aanvaar alternatiewe aanbiedinge van berekeninge (bv grootboekrekeninge, ens.)
11
(b) Verduidelik waarom dit tot Billy se voordeel is om vir BTW
geregistreer te wees. Staaf jou antwoord met syfers.
Enige geldige verduideliking (met syfers) Verduideliking sonder syfers (1 punt)
Al skuld hy R2 464 (2.1.2) aan SAID, as hy nie vir BTW geregistreer was nie, kon
hy nie BTW gehef het nie, maar hy sou steeds BTW betaal het met die aankoop
van goedere en/of dienste. (R7 280 betaal op aankope en R1 232 op noodsaaklike
dienste.)
2
(c) Dodgey Dealers, een van Billy se verskaffers, het vir Billy
goedere ter waarde van R5 850 teen R2 500 aangebied. Hy noem
dat Billy kontant moet betaal en dat hy nie ʼn faktuur gaan uitreik
nie.
Watter advies sal jy vir Billy gee?
Enige EEN geldige verduideliking (moet die etiese kwessie noem)
Dit is oneties om deel van sulke transaksies te wees.
Dodgey wil duidelik belasting ontduik.
Indien julle betrap word sal julle beboet word en dit sal lei tot swak publisiteit.
Goeie sakepraktyk moet voldoen aan die vereistes van integriteit, deursigtigheid
en eerlikheid.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 5
2.2 KREDITEUREVERSOENING
2.2.1
TRANSAKSIE SALDO
Saldo volgens die Krediteure grootboek
rekening
35 260
(a) 360
(b) 1 650
(c) (1 840)
(d) 2 400
(e) -
TOTAAL VERSKULDIG 37 830
Aanvaar verskillende vorme van aanbieding (gebruik hakies of (-) of debiete en/of krediete.
8
2.2.2 Watter advies sal jy vir die bestuurder i.v.m. punt (d) hieronder
gee?
Enige EEN geldige verduideliking (moet dissiplinêre aksie insluit vir 2 punte)
Die bestuurder moet die bedrag terugbetaal, of dit moet van sy salaris afgetrek
word. (1 punt).
Dissiplinêre verhoor / skriftelike waarskuwing / posverlaging / verminderde
bonus, ens.
2
2.2.3 Voorsien TWEE interne kontrolemaatreëls wat geïmplementeer
kan word om soortgelyke insidente in die toekoms te vermy.
TWEE geldige punte
Verdeling van pligte – werkers kontroleer mekaar / skeiding van pligte.
Gereelde/willekeurige inspeksie van dokumente en voorraad ontvang.
Ouditering van voorraadrekords.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
2.3 DEBITEURE
2.3.1 Noem die debiteur(e) wie se rekening(e) nie agterstallig is nie.
K. Pillai
2
2.3.2 Bereken watter persentasie van die bedrag wat deur debiteure
verskuldig is, langer as die toegelate kredietperiode uitstaande
is.
(1 520 + 980) + (750 +2 150) x 100
12 000
= 45% (een deel korrek)
5
2.3.3 Noem DRIE kontrolemaatreëls wat Gladys kan implementeer om
die invordering van debiteure te verbeter.
Enige DRIE geldige voorstelle.
Verminder die krediettermyn tot die aanvaarbare norm van 30 dae.
Bied voordele aan debiteure wat binne 30 dae betaal.
Hef rente op rekeninge wat meer as 60 dae uitstaande is.
Stuur gereeld state en waarskuwingsbriewe uit aan nie-betalers.
Oorhandig diegene wat nie betaal nie aan skuldinvorderaars.
Moenie rekeninge as oninbaar afskryf voordat alles moontlik gedoen is om die
geld in te vorder nie.
Stel kredietlimiete in om te verhoed dat swak betalers verder op krediet koop.
6
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 7
VRAAG 3 (40 punte; 25 minute)
VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS
3.1 3.1.1 Nota vir fabrieks-bokoste
Indirekte grondstowwe 49 606
Huuruitgawe (7 500 x 12) 90 000
Water en elektrisiteit (97 000 x 80%) 77 600
Versekering 5
(42 000 x /7) 30 000
Een deel korrek
Indirekte arbeid (114 600 + 19 500 ) 134 100
Diverse fabrieksuitgawes 44 694
Kontroleer bewerking
TOTALE FABRIEKS-BOKOSTE 426 000 11
3.1.2 Produksiekostestaat
Direkte grondstofkoste Een deel korrek
42 440 + 480 000 + 28 200 – 36 800 513 840
Direkte arbeidskoste (1 800 x 4) x R45 Een deel korrek
324 000 + 35 000 + 29 160 388 160
Kontroleer bewerking
Primêre koste 902 000
(3.1.1)
Fabrieks-bokoste 426 000
Kontroleer bewerking
Totale vervaardigingskoste 1 328 000 13
3.2 3.2.1 Bereken die aantal eenhede wat die onderneming moet
vervaardig om gelyk te breek.
652 500
426 000 + 226 500 = 14 500 eenhede (een deel korrek)
(R110 – R65)
R45
5
3.2.2 Lewer kommentaar oor of die eienaar tevrede behoort te wees
of nie, deur te verwys na die vorige jaar se syfers, sowel as jou
berekeninge in VRAAG 3.2.1.
Ja/Nee
Geldige verduideliking met ʼn vergelyking syfers aangehaal
Merk met antwoord van VRAAG 3.2 in gedagte.
Besigheid produseer meer as gelykbreekpunt in albei jare. (syfers)
Die aantal eenhede benodig om gelykbreekpunt te bereik, het aansienlik verhoog, in
vergelyking met die aantal eenhede werklik vervaardig.
Dit impliseer dat koste besig is om te verhoog. Mag nie noodwendig a.g.v. inflasie wees
nie.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
3.3 3.3.1 Dink jy die regering behoort die invloei van tekstiele wat die
land binnekom, te beperk? Verduidelik.
Ja/Nee Geldige verduideliking
Ja: Gee plaaslike vervaardigers die geleentheid om uit te brei (lei tot groei in die ekonomie)
Verminder mededinging met lande wat laer produksiekoste het.
Nee: Vrye mededinging/mense moet die geleentheid kry om aankope te doen volgens hul
keuse/inkomste.
3
3.3.2 Wat kan Fab Fabrics doen om die besigheid aan die gang te
hou? Gee TWEE voorstelle.
TWEE geldige voorstelle
Soek na goedkoper voorsieners van materiaal, sonder om kwaliteit in te boet.
Koop in grootmaat om vir afslag te kwalifiseer.
Probeer bokoste en/of vervoerkoste verminder.
Verbreed jou teikenmark deur in buurdorpe te adverteer.
Maak ander/nuwe produklyn met die afval-materiaalstukke.
4
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 9
VRAAG 4 (70 punte; 40 minute)
MAATSKAPPYE – FINANSIЁLE STATE EN OUDITERING
4.1 Inkomstestaat van Thevarani Bpk. vir die jaar geëindig 28 Februarie 2014.
Verkope 560 000 x 100/8 7 000 000
Koste van verkope Verkopebedrag x 100/140 (5 000 000)
Bewerking /
Bruto wins 40% van verkope 2 000 000
ANDER/BEDRYFSINKOMSTE 55 000
BRUTO INKOMSTE Bewerking 2 055 000
Bewerking
BEDRYFSUITGAWES (2 055 000 – 560 000) (1 495 000)
BEDRYFSWINS 560 000
Rente inkomste 15 800
Netto wins voor rente-uitgawe Bewerking 575 800
Rente uitgawe (33 000)
Bewerking (380 000 +
Netto wins voor inkomstebelasting inkomstebelasting) 542 800
Inkomstebelasting (162 800)
NETTO-WINS NA BELASTING 380 000 13
4.2 4.2.1 Handels- en ander ontvangbare bedrae
Debiteurekontrole 63 000
Voorsiening vir oninbare skuld (3% van debiteurekontrole) (1 890)
Netto handelsdebiteure 61 110
Vooruitbetaalde uitgawes (Versekering) 3 920
Opgelope inkomste (Huur inkomste) 8 650
SAID (Inkomste belasting) (170 000 – 162 800) 7 200
Bewerking (Een deel van bg bedrae korrek) 80 880 7
4.2.2 Gewone aandelekapitaal
Een deel korrek
400 000 Gewone aandele op 1 Maart 2013
(2 100 000 – 500 000) 1 600 000
100 000 Gewone aandele uitgereik (teen R5 elk) 500 000
(25 000) Gewone aandele teruggekoop (105 000)
(teen gemiddelde prys van R4,20 )
475 000 Gewone aandele op op 28/02/2014 1 995 000 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
4.2.3 Behoue inkomste
Opening saldo 234 000
Netto-wins na belasting 380 000
een deel korrek
Terugkoop van aandele
( 25 000 x 0,55) or 118 750 – 105 000 (13 750)
Gewone aandele dividend (224 500)
Interim dividend 120 000
Finale dividend (475 000 x 0,22) 104 500
Sluitingsaldo Bewerking (een deel korrek) 375 750 8
4.3 BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2014
BATES
NIE-BEDRYFSBATES 2 383 750
Vaste bates 2 258 000
Finansiële bates (Vaste Deposito) 125 750
BEDRYFSBATES 315 000
Voorraad 162 220
Handels- en ander ontvangbare bedrae (4.2.1) 80 880
Kontant en kontantekwivalente (190 650 – 118 750) 71 900
TOTALE BATES 2 698 750 10
EKWÏTEITE EN AANSPREEKLIKHEDE
AANDEELHOUERSBELANG 2 370 750
Gewone aandelekapitaal (4.2.2) 1 995 000
Behoue inkomste (4.2.3) 375 750
NIE-BEDRYFSLASTE 153 000
Lening: Sentry Bank (193 000 – 40 000 ) 153 000
BEDRYFSLASTE 175 000
Een deel korrek
Handel en ander betaalbare bedrae (26 000+ 4 500 30 500
Aandeelhouers vir dividende (finale dividende) 104 500
Korttermyn deel van lening 40 000
TOTALE EKWÏTEITE EN AANSPREEKLIHEDE 2 698 750 23
*Handels -en ander betaalbare bedrae kan die ander elemente kombineer onder bedryfslaste. Allokeer deelpunte toepaslik.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 11
4.4 Die interne ouditeur waarsku die hoofuitvoerende beampte (HUB) dat
dit probleme vir die besigheid kan veroorsaak as sy private onthaal-
uitgawe by diverse uitgawes ingesluit word.
4.4.1 Na watter AARP/IFRS-beginsel verwys die interne ouditeur as
kommer oor hierdie saak uitgespreek word?
Sake/Besigheidsentiteit.
(Die eienaar en die besigheid is verskillende entiteite)
2
4.4.2 Noem TWEE gevolge vir die besigheid indien die HUB nie ag
slaan op die advies van die interne ouditeur nie.
(Noem TWEE punte.)
Enige TWEE geldige gevolge
Die eksterne ouditeur sal die oudit verslag as “gekwalifiseerd” beskou.
Die wins van die besigheid sal as te min verklaar word en aandeelhouers sal nie
tevrede wees nie.
Beleggers sal nie vertroue in die besigheid hê nie. (integriteit/deursigtigheid)
Geloofwaardigheid van die HUB.
4
4.5 By die algemene jaarvergadering het die direkteure voorgestel dat
R250 000 spandeer word aan die opgradering van die sportgronde by
drie plaaslike skole. Verduidelik waarom groot besighede sulke projekte
aanpak. (Gee TWEE redes.)
Enige TWEE geldige redes.
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.
Belegging in die gemeenskap om goedgesindheid te verbeter.
Skep ʼn goeie/positiewe beeld van die maatskappy.
Ploeg terug in die gemeenskap waaruit die wins gemaak word.
Swart ekonomiese bemagtiging (BEE) punte vir ontwikkeling.
Belasting aftrekbaar.
4
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 5 (55 punte; 35 minute)
KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING
5.1
5.1.1 D
5.1.2 C
5.1.3 B
5.1.4 A 8
5.2 5.2.1 Braelyn Handelaars Bpk.
Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig op 30 April 2014.
KONTANTVLOEI UIT
BEDRYFSAKTIWITEITE
128 840
Kontant voortgebring deur bedrywighede 613 940
Rente betaal (85 500)
Dividende betaal (164 400)
Inkomstebelasting betaal (235 200)
KONTANTVLOEI UIT
BELEGGINGSAKTIWITEITE Bewerking (425 240)
Een deel in kolom hieronder korrek
Vaste bates aangekoop Een deel korrek
(2 776 020 + 83 720 – 2 304 500 ) (555 240)
Belegging verval Een deel korrek
(280 000 – 150 000) 130 000
KONTANTVLOEI UIT
FINANSIERINGSAKTIWITEITE Bewerking 236 000
Een deel in kolom hieronder korrek
Opbrengs uit verkoop van aandele 336 000
Lening terugbetaal mp vir hakie Een deel korrek
(1 050 000 – 950 000) (100 000)
NETTO VERANDERINGE IN KONTANT EN Een deel korrek
KONTANTEKWIVALENTE (60 400)
Toets bewerking van bo na onder of van onder na bo
Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo) 42 600
Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo) Een deel korrek
(27 800 – 10 000) (17 800) 15
Waar bewerkings word as finale bedrag getoon, ken slegs bewerkingspunte toe.
Om die metode-punte vir die finale bedrae te verdien, moet die invloei en uitvloei getoon word.
(Hakies = uitvloei)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 13
5.2.2 (a) Skuld/ekwiteitsverhouding
950 000 : 2055 100
0,46 : 1 of 0,5 : 1 (een deel korrek)
Toon verhouding as (x : 1)
3
(b) Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang
450 000. x 100 = 24,4% (een deel korrek)
½ (2 055 100 + 1 633 500) moet as % getoon word
1 844 300
5
(c) Netto batewaarde per aandeel (NBWPA)
2 055 100 x 100 = 411 sent (een deel korrek ; mag as R uitgedruk word)
500 000
(420 000 + 80 000)
4
5.2.3 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid.
Verwys na die bedryfsverhouding en die vuurproefverhouding.
TWEE geldige antwoorde (ken slegs deel van punte toe indien bg verhoudings nie genoem
word nie)
Likiditeit is nie bevredigend nie.
Die bedryfsverhouding het verswak van 1,6 : 1 tot 1,3 : 1 en die vuurproefverhouding
het ook verswak van 0,7 : 1 tot 0,4 : 1. Die verskil in hierdie verhoudings is ʼn
duidelike aanduiding dat die besigheid te veel voorraad aanhou.
Die besigheid se positiewe banksaldo het verander na ʼn oortrokke banksaldo.
Daar was ʼn uitvloei van kontant. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
5.2.4 Die besturende direkteur wil die lening met ʼn addisionele
R300 000 verhoog om uitbreidings en verbeteringe aan geboue
te finansier. Watter advies het jy vir haar? Haal toepaslike
syfers en of finansiële aanwysers aan om jou mening te
ondersteun.
TWEE geldige antwoorde met verwysing na verhoudings en syfers.
Die skuld-/ekwïteitsverhouding het verbeter (lae risiko). Dit het afgeneem a.g.v. ʼn
terugbetaling op die lening, asook ekstra aandele wat uitgereik is. (0,64:1 tot 0,5:1)
Alhoewel die opbrengs op kapitaal aangewend aansienlik hoër is as die uitleenkoerse
by banke, het dit tog ʼn afname getoon. Daar is egter steeds ʼn positiewe
hefboomverhouding. (Dit was nie nodig om ʼn deel van die lening terug te betaal nie.)
(23% en die bank se rentekoers is 9,5%)
Dit is moontlik dat die uitbreidings en verbeteringe die beeld van die onderneming en die
produktiwiteit kan verbeter – dus ʼn langtermyn projek. 4
5.2.5 Die direkteure beplan om addisionele aandele teen R6,00 per
aandeel in die nuwe jaar uit te reik. Sal voornemende
beleggers graag aandele in hierdie besigheid wil koop?
Verduidelik, deur gebruik te maak van relevante finansiële
aanwysers.
Ja / Nee
Verduideliking syfers en/of finansiële aanwysers
Relevante aanwysers: Netto batewaarde per aandeel en markprys van aandele.
Die netto batewaarde per aandeel toon ʼn klein verbetering vanaf die vorige jaar. Dit is
egter steeds nie veel hoër as die gemiddelde prys per aandeel (R4,00) nie.
Alhoewel die markwaarde van die aandele verhoog het, is dit steeds laag. Dit is ʼn
duidelike aanduiding van beleggersvertroue (vraag en aanbod).
Die prys waarteen aandele aangebied word, is veel hoër as die waarde van die aandele. 5
5.2.6 Die bestaande aandeelhouers is tevrede met die opbrengs op
hul belegging. Behoort hulle tevrede te wees? Lewer
kommentaar op die opbrengs op aandeelhouersekwïteit,
verdienste per aandeel (VPA) en dividend per aandeel (DPA).
Ja
Meld die tendens in die verhoudinge/aanwysers.
Kommentaar op elkeen afsonderlik of ʼn gekombineerde insluitende kommentaar.
Die opbrengs op aandeelhouersekwiteit het verminder (verwys na 5.2.2(b)) vanaf 17,5%
Die VPA het verbeter van 85 sent tot 101 sent.
Die DPA het vermeerder van 65 sent tot 78 sent.
Die hoë % opbrengs op aandeelhouersekwiteit mag misleidend wees, a.g.v. die vorige
jaar se syfers.
Dit is steeds beter as die rentekoerse op alternatiewe beleggings.
Die verdienste per aandeel dui op ʼn daling in die wins. Die hoër dividend per aandeel is
dalk ʼn slenter om aandeelhouers se belangstelling in die besigheid te behou.
Nee opsie:
Slegs indien kandidaat se interpretasie gebaseer is op ʼn verkeerde berekening van
opbrengs op aandeelhouersekwiteit 7
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 15
VRAAG 6 (50 punte; 30 minute)
BEGROTING EN BESTUUR VAN VASTE BATES
6.1 6.1.1
59 040 + 288 000 = 347 040 (een deel korrek)
(a) (328 000 x 18%) + (360 000 x 80%)
5
12 400 x 85% = 10 540 (een deel korrek)
(b)
Of 12 400 – 1 860
2
(340 000 x 100/160 ) x 40% = 85 000 (een deel korrek)
(c) 212 500 (2 punte)
4
(d) 300 000 x (9,5% x 1/12 ) = 2 375 (een deel korrek)
3
36 000 x 175 % = 63 000 (een deel korrek)
(e)
Of 36 000 + 27 000 = 63 000
2
6.1.2 Sunny (die eienaar) wil ʼn groter persentasie goedere op
krediet aankoop. Watter advies kan jy hom gee? (TWEE punte)
Enige TWEE geldige punte van advies.
ʼn Goeie idee indien voordelige kredietterme onderhandel kan word en dit
die kontantvloei kan verbeter.
Oorweeg dit om verkope op te stoot deur meer op krediet te verkoop: dan is
dit ʼn rede om meer aan te koop.
Kontant ontvang uit kontantverkope is aansienlik minder as kontant
spandeer aan kontantaankope.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2014)
6.2 VASTE BATES
6.2.1
A 1 980 000 – 1 550 000 = 430 000
2
(Verwys na B)
B 720 000 – 250 000 = 470 000 (een deel korrek)
3
(Verwys na B)
C 470 000 – 132 000 = 338 000 (een deel korrek)
3
588 000
(338 000 + 250 000 ) – 481 500 = 106 500 or (106 500)
D (een deel korrek)
4
E 176 000 – 96 200 = 79 800
2
F 96 200 – 54 150 – 20 050 = 22 000 of (22 000)
(een deel korrek)
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) REKENINGKUNDE 17
6.2.2 Bereken die totale opgehoopte waardevermindering op die
verkoopte toerusting.
45 000 (antwoord van F hierbo)
(176 000 – 131 000 ) – 22 000 = 23 000
Of
79 800 + 20 050 – 76 850 = 23 000
(Die opgehoopte waardevermindering rekening)
4
6.2.3 Wanneer is die nuwe voertuig aangekoop? (Toon berekeninge)
Waardevermindering op B : 470 000 x 20% = 94 000
D hierbo
(106 500 – 94 000) = 12 500
(250 000 x 20% x y/12 ) = 12 500 y = 3 maande
Daarom aangekoop op 31 Maart 2014 of 1 April 2014
7
6.2.4 Gee ʼn goeie rede waarom die besigheid ʼn deel van hul vaste
eiendom sal verkoop.
Enige redelike antwoord
Die besigheid mag dalk kontantvloeiprobleme ondervind.
Dalk ʼn goeie aanbod ontvang. (groot wins met verkoop van bate)
Eiendom wat dalk nie produktief gebruik word nie.
Hulle wil dalk van onbenutte eiendom ontslae raak, met die oog daarop om
binnekort na ʼn beter perseel te skuif.
2
50
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum