You're offline
Skip to content
Memorandum

Accounting Nov 2016 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: AccountingGrade 12201615 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). ). Let op: Indien bedrae vir komponente van bewerkings in memo aangedui word, dra dit nie ook by tot die metode punt vir die finale antwoord nie b.v. R715 500 in V1.2.1 sal 2 punte in finale antwoord wees, nie 3 nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken ‘Kontrolleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking & een deel korrek’. Let op: Kontrolleer bewerking beteken moet +, –, x of ÷ per memo wees, maark sommige items kan + of – wees soos Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 1 1.1 1.1.1 Administrasiekoste  Aanvaar herkenbare afkortings 1.1.2 Direkte materiaalkoste  1.1.3 Verkoop- en verspreidingskoste  1.1.4 Fabrieksbokoste  4 1.2.1 Bereken direkte arbeidskoste. Een deel korrek Een deel korrek Een deel korrek een deel korrek; moet x 5 wees 384 000  31 500  44 160   (1 920 x 5 x R40) + (90 x 5 x 70) + (384 500 x 11,5%) = 459 660 OF 76 800 6 300 8 832 5 x [(1920 x 40) + (90 x 70)] + (76 800 x 11,5%)] = 459 660 Een punt Een punt Een punt Een punt Een m/punt Een m/punt Een m/punt Een m/punt een deel korrek; moet x 5 wees Een deel korrek Een deel korrek Een deel korrek 8 Bereken direkte materiaalkoste. R106,00 vier punte 715 500 twee punte 131 500  + 584 000 x 5 500 = 583 000 Een deel korrek 1 350 + 5 400  6 750 twee punte OF Totaal VK – DAK – V&VK 1 260 000 twee punte sien 1.2.1 een metode punt twee punte een metode punt een deel korrek [4200 x 300] – 459 660 – 217 340 = 583 000 OF BV + A – (KVV x R106) – (Diefstal x R106) een punt een punt twee punte een punt een metode punt; een deel korrek 131 500 + 584 000 – 99 640 – 32 860 = 583 000 6 1.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016: Geen afkortings aanvaarbaar *Direkte materiaalkoste (hoef nie eerste te wees nie) Sien 1.2.1 583 000  *Direkte arbeidskoste Sien 1.2.1 459 660  Primêre koste Indien DMK + DAK 1 042 660  *Fabrieksbokoste 343 340  Produksiekoste van klaarprodukte Bewerking een deel korrek 1 386 000  8 *Moet korrek geplaas word om die punt vir besonderhede te verdien; metode punt vir bedrae word onafhanklik gemerk Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 1.2.3 Bereken die gelykbreekpunt vir 2016. 570 000 twee punte 343 340  + 226 660  450  – 300  150 twee punte = 3 800 eenhede Een deel korrek; kan nie negatief wees nie; kan nie R of sent wees nie 5 Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees of nie. Verskaf syfers. Ja/Nee is deel van die verduideliking (Geen punte) Kommentaar wat GBP met produksievlakke vergelyk  Vergelykende syfers (Verwys na bg. Antwoord; moet GBP met produksie vergelyk) Moontlike antwoorde: • Die eienaar behoort nie bekommerd te wees nie aangesien hulle 400 eenhede (4 200 – 3 800) meer as die gelykbreekpunt geproduseer het. • Die eienaar behoort bekommerd te wees aangesien die onderneming (4 200 – 3 800) slegs 400 eenhede meer as die gelykbreekpunt geproduseer het • Die eienaar behoort bekommerd te wees want hulle sal slegs op 400 eenhede 'n wins maak. 3 1.2.4 Die eienaar is nie tevrede met die interne beheer oor die grondstof (materiaal) nie. STOORKAMER: FABRIEK: Grondstof gesteel Grondstof vermors 6 750 twee punte twee punte vir beide 4 200 x 1,25 1 350  + 5 400  5 500  – 5 250  – 5 500  – 940  = 250 meter  Een deel korrek BEREKENING: = 310 meter  OF 200 eenhede twee punte een punt een m/punt Een deel korrek Meter materiaal [(5 500 / 1,25) – 4 200] x 125 = 250 m Antwoord moet minder as 6 750 4 400 meter een punt wees Antwoord moet minder as 5 500 wees Totaal: 5 punte Totaal: 4 punte Verbeter fisiese Lei werkers op vir beter sekuriteit./ Gereelde doeltreffendheid/ voorraadopnames. / STRATEGIE Gebruik nuutste toerusting Een punt elk Voorman toesig te (nuwe tegnologie)/   hou / te teken / Gebruik template om materiaal Wees bedag op rekenskap te gee vir te sny om afvalmateriaal te alternatiewe geldige alle materiale van die beperk / herwin die antwoorde. stoorkamer geneem / afvalmateriaal verdeling van pligte. Verbeter toesig. Moet nie diefstal aanvaar nie. 11 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 2 2.1.1 Simply Handelaars het al sy debiteure se telefoonnommers. Watter ander inligting behoort hulle te verkry voordat hulle kliënte toelaat om rekeninge te open? Noem TWEE punte met 'n rede in ELKE geval. Moet nie telefoonnommer aanvaar nie Kan twee punte toeken indien besonderhede of inligting & rede in dieselfde sin is Inligting om te Rede   verkry   Salarisadviesstrokie / Om kredietlimiete vir elke moontlike debiteur vas te Punt 1 bewys van inkomste stel Om bekostigbaar te bepaal Bewys van verblyf / Om debiteure op te spoor wat nie aan kredietterme Adres en -voorwaardes voldoen nie/ Om denkbeeldige debiteure te vermy/ Om 'n behoorlike agtergrondstudie van elke nuwe Punt 2 debiteur te doen Konstante herinneringe van bedrae verskuldig Om te verseker dat rekeningstaat aan korrekte adres gestuur word Kontakbesonderhede Om die debiteur op te spoor indien ander OF van familie / vriend besonderhede foutief is / verander het Bankstaat / saldo Om te kontroleer hoe die debiteur sy finansies OF bestuur Identiteitsdokument Verseker dat korrekte persoonlike besonderhede OF van klant op rekord is Kredietverwysings / Om te kontroleer dat daar nie aan slegte debiteure OF Krediet geskiedenis verkoop word nie. Om kredietwaardigheid te kontrolleer OF Epos adres Tydige kommunikasie van rekeningstaat 4 2.1.2 Bereken die korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op 31 Oktober 2016. 179 500  + 2 500 – 900  + 500 = 181 600 Een deel korrek (21 000 – 20 100) Tekens kan nie omgeruil wees nie, aangesien dit Dt. / Kt. is OF T-rekening met bedrae aan korrekte kant Debiet (plus) Krediet (minus) 179 500 *900 2 500 181 600 500 *OF 21 000 krediet met 20 100 debiet 6 Bereken die korrekte bedrae deur debiteure verskuldig. Berekeninge Saldo 8 500 twee punte J Ramsay (D2) 37 500 – 4 300+ 8 350+ 150 *41 700 + 3 600 – 6 300 beide vir twee punte W Smith (D3) 19 500 + 2 500– 2 700 *19 300 10 200 twee punte C Prince (D5) 3 900 + 4 300+ 5 100 + 5 100 *18 400 *Een deel korrek vir metode punt 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.1.3 Bereken die persentasie debiteure wat aan die kredietvoorwaardes voldoen. 58 600 two marks 35 300 + 23 300  OF 142 600 = 70,9% 201 200  201 200 = 29,1 %  Een deel korrek 100% – 70,9% = 29,1% Aanvaar 29% OF 17,5% + 11,6% = 29,1% 4 Verduidelik TWEE maatreëls om debiteure-invordering te verbeter. Enige TWEE relevante maatreëls   Deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde Moontlike antwoorde vir twee punte: Aanvaar alternatiewe geldige antwoorde • Maandelikse state moet betyds uitgestuur / betyds ge-epos word. • Bied hoër kortings aan vir vroeë betalings. • Voeg rente op agterstallige rekeninge by. • Moenie aan debiteure verkoop wat hul kredietlimiete oorskry nie / nie op datum met betalings nie. • Stuur SMS-herinneringe aan debiteure. • Verkry dienste van ‘n prokureur of skuld invorderaar / dagvaar debiteur. • Moedig debietorder betalings deur debiteure aan. Moontlike antwoorde vir een punt: Rente / korting / SMS / Geen punt vir: Kry debiteure oor 60 dae om vinniger te betaal of verminder kredietlimiete van sulke debiteure 4 2.2 Bereken die bedrag ontvangbaar van of betaalbaar aan SAID vir BTW op 31 Augustus 2016. Sien slegs een reël na. Kan nie tekens omruil nie. Ken hoogste punt toe.        Een deel korrek 14 250 – 27 720 + 2 940 – 1 120– 1 330 + 40 880 = 27 900 40 880 – 1 120 = 39 760 = drie punte OF – 14 250 + 27 720 – 2 940 + 1 120 + 1 330 – 40 880 = –27 900 – 40 880 + 1 120 = –39 760 = drie punte OF Saldo aan begin: 14 250 Uitset 40 880 – 1 120 – 1 330 38 430 Inset 27 720 – 2 940 (24 780) 27 900 OF BTW-KONTROLE 27 720 14 250 *1 120 *2 940 *1 330 40 880 27 900 58 070 58 070 Ontvangbaar/Betaalbaar: Betaalbaar  Moet nie Ontvangbaar aanvaar nie (ongeag van bewerkings) 10 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 Uitgawe  Aanvaar herkenbare afkortings 3.1.2 Bedryfsbate  3.1.3 Bedryfslaste  3.1.4 Netto bedryfskapitaal 4 3.2 OUDITVERSLAG 3.2.1 Aan wie is die ouditverslag gerig? Aandeelhouers  1 3.2.2 Wie moet verseker dat die finansiële state opgestel en by die algemene jaarlikse vergadering voorgelê word? Direkteure / Bestuur / CEO / CFO  1 3.2.3 Fralezi Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-van- mening-) ouditverslag ontvang. Ongekwalifiseerd  Sien die twee dele onafhanklik na Verduidelik jou keuse. Enige geldige antwoord  Redelike weergawe / skoon verslag / Het nie enige tekortkominge in finansiele state aangetoon nie. / Volgens IFRS of Maatskappyewet. 2 3.2.4 Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeure na bladsynommer 11–29 in die verslag verwys het. Enige geldige verduideliking  Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde • Ouditeure is slegs vir 'n deel / sekere bladsye van die jaarlikse verslag verantwoordelik. • Hulle is nie verantwoordelik vir die ander inligting in die jaarverslag nie. • Die finansiële state op bladsye 11–29 is onderhewig aan oudit / ondersoek. • Addisionele inligting, soos korporatiewe sosiale belegging sake, is nie geoudit nie. Moet nie statistiese steekproewe as ‘n rede aanvaar nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.3 FRALEZI BPK. INKOMSTESTAAT VIR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2016 Verkope (4 777 300 – 35 700 ) Een deel korrek  4 741 600 Koste van verkope Ken 3 punte indien = Indien Verkope + 297 200 ÷ 1,7  (2 964 000) Bruto wins Een deel korrek, KVV moet afgetrek word  1 777 600 7 Ander inkomste Bewerking een deel korrek  110 640 Huurinkomste (101 900  + 6 000  – 8 300 ) Een deel korrek -2 300 vier punte  99 600 Ken een metodepunt toe vir berek van 8300 indien teken verkeerd Oninbare skulde verhaal  10 540 **Voors vir oninbare skulde-aans (3 732  – 3 232 )  500 Een deel korrek kan uitgawe wees indien fout begaan Bruto bedryfswins Bewerking  1 888 240 12 Bedryfsuitgawes Bewerking  (1 177 000) Direkteursfooie  375 000 Salarisse en lone  365 540 Diverse uitgawesEnige syfer minder as bedryfsuitgawes totaal;ignoreer hakies  129 406 Wees bedag op nie-gepaste syfers in hierdie reël ingevoeg b.v. korting, versekering Waardevermindering (124 260 – 6 300 + 5 040) –1 260 drie punte Een deel korrek;  123 000 -14 700 + 13 440 drie punte -vir oud; + vir nuwe Ouditfooie (23 000  + 7 250 )  30 250 Herstelwerk (100 000  + 6 000 )  106 000 Verpakkingsmateriaal (13 600 – 3 700 )  9 900 1 748 drie punte  22 344 Advertensie (20 596  + 1 900 – 152 ) Een deel korrek Verlies deur diefstal (9 300  + 1 260 ) Sien w/v aans bo;t/oorgest tek  10 560 OF (28 560 een m/ punt – 18 000 een punt) Een deel korrek **Handelsvoorraadtekort (209 500  + 21 000  – 225 500 ) Een deel korrek maar nie 225 500 nie  5 000 32 kan as surplus getoon word indien foute begaan Bedryfswins Kontrolleer = verkope x 0,15  711 240 Rente-inkomste Wins voor rente uitgawe – bedryfswins  28 480 Wins voor rente-uitgawe Bewerking van onder af op  739 720 Rente-uitgawe Moet korrek geplaas & afgetrek wees, hakies nie nodig nie  (39 720) Netto wins voor belasting Bewerking; Moet meer as R504 000 wees  700 000 Inkomstebelasting vir die jaar Ignoreer hakies  (196 000) 9 Netto wins na belasting 504 000 Vreemde items –1 (maks –2) **Ken punte toe vir bereken indien item fout geplaas; – 1 vir plasing (maks -2) TOTALE PUNTE 60 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 4 4.1 4.1.1 C  Solvensie 4.1.2 D  Likiditeit 4.1.3 B  Opbrengs op ekwiteit 4.1.4 A  Hefboom 4 4.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL: GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 1 500 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL Aanbieding, foutiewe of ontbrekende besonderhede -1 (maks-1) 900 000 Gewone aandele op 1 Julie 2015 9 180 000  (75 000) Aandele teruggekoop (Gemid.: R10,20) (765 000)   125 000 Aandele uitgereik teen R10,80 per aandeel 1 350 000   950 000 Gewone aandele op 30 Junie 2016 Bewerking een deel korrek; repurchase deducted & issued added 9 765 000  7 BEHOUE INKOMSTE: Aanbieding, foutiewe of geen besonderhede -1 (maks -2) Saldo op 1 Julie 2015 360 000 Netto wins na belasting 444 500 Fondse gebruik vir terugkoop van aandele (37 500)  75 000  x 0,50  (10,70 – GAP gebruik) OF (802 500 – syfer van GAK Moet nie 0 aanvaar nie Een deel korrek Gewone aandele dividende Moet in hakies of afgetrek wees (481 250)  Een deel korrek Interim (434 250 – 162 000) Een deel korrek 272 250 Moet nie 162 000 OF 481 250 een punt -209 000 een punt aanvaar nie Finaal 209 000  Saldo op 30 Junie 2016 Bewerking, een deel korrek 285 750 Moet terugkoop van aandele en GAD aftrek 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.2.2 Bereken die verandering in lening vir die Kontantvloeistaat. 8 000 000 – 4 500 000 = 3 500 000  Geen deelpunte 2 Bereken die inkomstebelasting betaal vir die Kontantvloeistaat. 23 400  + 190 500  – 6 200  = 207 700 Een deel korrek; OF – 23 400 – 190 500 + 6 200 = –207 700 OF T-rekening met bedrae aan korrekte kant Debiet Krediet 207 700 23 400 6 200 190 500 4 4.2.3 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente  808 000 Kontant en kontantekwivalente (begin van jaar)  (603 000) (-610 500 een punt + 7 500 een punt)  205 Kontant en kontantekwivalente (einde van jaar) 4 000 4.2.4 Bereken die vuurproefverhouding op 30 Junie 2016. 1 015 000 een punt – 564 000 een punt: 635 200 451 000 twee punte (246 000  + 205 000 ) : 635 200  = 0,7 : 1 Een deel korrek; moet in formaat y : 1 wees 4 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding op 30 Junie 2016. 8 000 000  : 10 050 750  = 0,8 : 1  Een deel korrek; moet in formaat y :1 wees aanvaar 0,79 :1 3 Bereken die % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) vir die jaar geëindig 30 Junie 2016. 444 500  x 100 ½  (10 050 750 + 9 540 000) 1 9 795 375 drie punte 4,5%  Een deel korrek; kan nie R, sent, ens. wees nie ) 5 Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBW) op 30 Junie 2016. 10 050 750  x 100 = 1 058 sent  Een deel korrek OF R10,58 OF 1057,9 sent 950 000  Sien 4.2.1 Moet rand of sent wees 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.2.5 Die maatskappy se likiditeit het verbeter. Haal DRIE finansiële aanwysers aan om hierdie stelling te staaf. Verskaf syfers en neigings. DRIE geldige aanwysers    Syfers en neigings    Bedryfsverhouding – 0,3 : 1 tot 1,6 : 1 Vuurproefverhouding – 0,1 : 1 tot 0,7 : 1 sien 4.2.4 Debiteure-invorderingstydperk – 43 dae tot 36 dae Moet nie krediteurebetalingstermyn of voorraadomsetsnelheid aanvaar nie Indien meer as drie aanwysers gegee is, -1 vir ekstra aanwyser / vreemde aanwyser; max -2 6 4.2.6 Verskaf berekeninge om die verandering in die dividend-uitbetalingsbeleid te toon. Vergelyking van DPA met VPA vir 2015  Berekening / berekening geimpliseer  Vergelyking van DPA met VPA vir 2016  Berekening / berekening geimpliseer  Moontlike berekeninge vir twee punte: • 2015: 35/58 = 60,3% OF 0,6 : 1 OF Betaal meeste van verdienste uit/ meer as 50% • 2016: 55/51 = 107,8% OF 1,1 : 1 OF Betaal meer as verdienste uit Moontlike berekeninge vir een punt: • 2015: Betaal 35c uit 58c verdienste / behou 23c van 58c verdienste • 2016: Betaal 55c uit 51c verdienste / 4c van vorige verdienste uitbetaal 4 Verduidelik waarom die direkteure besluit het om die beleid te verander. Noem EEN punt met syfers. Enige EEN geldige verduideliking  Relevante syfers  Antwoorde vir twee punte: Om aandeelhouers tevrede te stel vir: • OOAB verminder (van 6,2%) tot 4,5%. Sien 4.2.4 • Markprys verminder (van 1 030) sent tot 1 000 sent. • VPA het (van 58) sent na 51 sent verminder. Moet nie aanvaar dat NBW afgeneem het nie; dit is as gevolg van die besluit Antwoorde vir een punt • Stel aandeelhouers tevrede / Moedig nuwe aandeelhouers aan • Om direkteure herverkies te kry by AJV 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.2.7 (a) Bereken Mary se % aandeelhouding op 1 Oktober 2015 ná die terugkoop van aandele. Moet nie hierdie punt toeken indien nog ‘n syfer bygetel is nie 420 000  x 100 = 50,9%  Een deel korrek Aanvaar 51% (900 000  – 75000 ) Moet minder as 100% wees; % teken nie nodig nie 825 000 twee punt 4 (b) Verduidelik hoe Mary deur die besluit om die aandele terug te koop, bevoordeel is. Verduideliking  Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoord Mary het die meerderheidsaandeelhouer geword 2 (c) Die onafhanklike ouditeur het uitgevind dat Mary die besluit om die aandele terug te koop, geneem het sonder om die direksie in kennis te stel. Waarom behoort die onafhanklike ouditeur hieroor bekommerd te wees? Antwoorde vir twee punte Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoord • Nie goeie korporatiewe bestuur nie / Nie volgens King Kode nie • HUB kan nie sulke besluite sonder die res van die raad se toestemming neem nie. • Word as binnehandel beskou / misbruik van posisie vir persoonlike voordele • Oneties / Nie deursigtig nie Antwoorde vir een punt: Nie goed nie / nie reg nie / King Kode / Corporate governance / Kon ander aandeelhouers of direkteure uitstem 2 4.2.8 Die Kontantvloeistaat toon vaste bates wat vir die bedrag van R4,5 miljoen aangekoop is. Sien bron eerste na. Indien dit korrek is, moet besluit met bron ooreenstem. Verduidelikinng moet relevant tot die bron en die besluit wees. Hoofbronne van Goeie/ Verduideliking met finansiële aanwysers/syfers befondsing met syfers Slegte Verduideliking   Syfers   (meer as R1 000 000 elk) besluit Bron 1: Sleg  Die mpy is negatief gerat. Verhoging in lening OOTKA (8,2%) is laer as die rentekoers op lenings (12%). Moet rentekoers met OOTKA vergelyk - R3 500 000 OF Bron  Syfer  Verwysing kan na 2015- Finansiële risiko het toe geneem. aanwysers gemaak word. Die skuld-ekwiteit-verhouding neem toe van 0,5 : 1 tot 0,8 : 1 (Sien 4.2.4). Moet as sleg aangedui word want daar is ‘n negatiewe hefboom Bron 2: Goed  Aandele is verkoop teen R10,80 per aandeel wat Uitreik van aandele meer is as die markprys van R10,30 (2015) of R10,00 (2016) of NBW van 10,60. - R1 350 000 OF Indien hierdie geld geleen is, sal rente teen 12% Bron  Syfer  betaalbaar wees / Het risiko verminder want S/E verhouding sou hoër as 0,8:1 gewees het OF Mary is nie meer meerderheidsaandeelhouer nie; besit 44% van die aandele. OF Sien 4.2.4 OOAB van 6,2% tot 4,5% afgeneem. / Sleg VPA het van 58 tot 51 sent afgeeem NBW kon hoër as 1058 sent gewees het 10 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 5 5.1 VOORRAADWAARDASIE 5.1.1 Verduidelik die EIEU-voorraadwaardasiemetode. Enige geldige verduideliking, bv. Deelpunte vir onvolledige verduideliking Dit word veronderstel dat die eerste items aangekoop, die eerste items is wat verkoop word.  OF Voorraad voorhande word teen die jongste kospryse gewaardeer. Verduidelik die spesifieke-identifikasie-voorraadwaardasiemetode. Enige geldige verduideliking, bv. Deelpunte vir onvolledige verduideliking Elke voorraaditem word teen sy oorspronklike kosprys vir die onderneming waardeer.  4 5.1.2 Bereken die kosprys per skootrekenaar voorhande op 1 Oktober 2015. R413 000/118 = R3 500  Geen deelpunte 2 5.1.3 Bereken die waarde van die slotvoorraad op 30 September 2016. VERKIESDE METODE 202 500 drie punte 502 200 vier punte         Een deel korrek [3 750 x (410 – 356)] + 4 650 x (630 – 20 – 502) = R704 700 54 twee punte 108 drie punte 610 twee punte 128 twee punte ALTERNATIEWE METODE MET TOTALE een punt twee punte een punt een punt wee punte een punt & een metode punt (1 537 500 – 1 335 000) + (2 929 500 – 93 000 – 2 334 300) = 704 700 202 500 502 200 drie punte vier punte ALTERNATIEWE METODE MET KOSTE VAN VERKOPE Kandidate moet weet dat openings voorraad is heeltemal verkoop is om 3 punte vir netto aankope te kry: Netto aankope – Koste van verkope = Eind voorraad 1 335 000 twee punte 2 334 300 twee punte + 4 374 000 – [(356 x R3 750) + (502 x R4 650)] = R704 700 een of drie punte een punt een punt een punt een punt een punt & een metode punt -403 000 & +403 000 = 0 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 5.2 BESTUUR VAN VOORRADE 5.2.1 Watter besluit het Kyle geneem ten opsigte van die verkoopprys van die lessenaars? Verskaf syfers. Besluit  Syfers  • Hy het die winsopslag van 60% tot 80% verhoog. • Hy het die verkoopprys van R1 920 tot R2 520 verhoog./met R600 / met 31% 2 Hoe het hierdie besluit die onderneming beïnvloed? Noem TWEE punte. Verskaf syfers. Enige twee geldige punte   Syfers   • Bruto wins het van R259 200 tot R336 000 toegeneem / met R76 800 / met 29,6% • Voorraadomsetsnelheid het van 7,2 tot 6,0 keer afgeneem. • Bestellings van lessenaars het tot 300 / met 70 eenhede afgeneem / met 19% • Verkope van lessenaars het tot 300 / met 65 eenhede afgeneem / met 18% 4 5.2.2 Was dit 'n goeie idee van Kyle om 'n goedkoper verskaffer van stoele te kry? JA/NEE: Nee Verduidelik TWEE punte. Verskaf syfers. Enige twee geldige punte   Syfers   • Die bruto wins het van R148 920 tot R95 200 afgeneem /met R53 720 / met 36% • Die terugsendings het van 0 tot 90 eenhede toegeneem / die klante is nie tevrede met die gehalte van die produk nie / Het tot laer netto verkope 680 in vergelykig met 730 van vorige jaar gelei • Die goedkoper prys van R490 het nie die voorraadomsetsnelheid beïnvloed nie, dit het konstant op 4,0 gebly /stoele is blykbaar nie gewild by klante nie. 5 5.2.3 Op grond van die gegewe inligting, verskaf TWEE afsonderlike voorstelle aan Kyle om in 2017 die wins op drukkers te verbeter. Een geldige punt vir prys  Syfer  Een geldige punt vir bestellings  Syfer  Voorstel 1 (met syfers): • Kyle moet die prys verhoog; Enige syfer tussen R975 en R1 200. OF • Kyle moet die WO% verhoog; Enige % tussen 25% en 70%. Voorstel 2 (met syfers): • Kyle moet die aankoop van drukkers beplan / moet bestellings opvolg om aan die vraag van 925 eenhede te voldoen (dus 200 meer as die huidige verkope). OF • Kyle moet die voorraadomsetsnelheid van 11,8 keer handhaaf / die voorraadomsetsnelheid van 11,8 keer verbeter Antwoorde vir slegs een punt: Vind goedkoper verskaffer / Vra deposito van klante / Voorafbetaling / volg op die bestelling van klante / onderhandel handelskorting op aankope. 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 6 6.1.1 TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting opgeteken is: Enige TWEE van:   Indien meer as twee items gegee is, -1 vir ongeldige item / vreemde item; max -1 Korting ontvang Waardevermindering Oninbare skulde 2 6.1.2 TWEE items in die Kontantbegroting wat NIE in die Geprojekteerde Inkomstestaat sou verskyn NIE: Enige TWEE van:   Indien meer as twee items gegee is, -1 vir ekstra item / vreemde item; max -1 Kontant van debiteure Vaste deposito verval Betalings aan krediteure Terugbetaling van lening 2 6.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE MAANDE KREDIETVERKOPE SEPTEMBER OKTOBER Julie 120 000 8 400 Augustus 151 200 60 480  10 584 September 172 800 86 400  69 120 Oktober  198 720 50% van kredietverkope  99 360 Bewerking een deel korrek 155 280  179 064 9 6.3 BEDRAE VIR DIE KONTANTBEGROTING BEWERKINGS BEDRAG (a) Kontantverkope vir September 115 200 288 000  x 40% 3 Een deel korrek 172 800 een punt x 40/60 een punt (b) Betalings aan krediteure vir Oktober 252 000  x 100/ 180 x 96/ 100  4 134 400 Een deel korrek 140 000 twee punte – 5 600 een punt 241 920 twee punte (c) Direkteursfooie vir Oktober 216 000  x 2/ 3  x 135/ 100  5 144 000 drie punte +50 400 een punt 194 400 Een deel korrek (72 000 + 25 200) x 2 Een punt twee punte een punt (d) Rente op lening vir Oktober     6 875 – (12,5% x 52 800 ÷ 12) 6  550 drie punte R6 325 6 600 twee punte 4 400 twee punte Een deel korrek een punt een punt een punt een punt (660 000 – 520 000) x 12,5% ÷ 12 607 200 twee punte 18 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 6.4.1 Die direkteure het die metode van betaling aan die verkoopspersone verander. Verduidelik hoe dit die verkoopspersone bevoordeel het. Haal syfers aan. Verduideliking  Syfers  Alhoewel die salarisse verminder is van R40 000 tot R12 000, het hulle 'n kommissie van R66 150 ontvang (totaal: R78 150) / 95,4% of R38 150 meer as hulle vorige salarisse Verduidelik hoe dit die onderneming bevoordeel het. Haal syfers aan. Verduideliking  Syfers  Werklike verkope is meer as die begrote syfers met R201 600 (489 600 – 288 000); verkope is 70% hoër as begroot. 4 6.4.2 Die direkteure is nie bekommerd oor die oorbesteding aan verpakkingsmateriaal nie. Verduidelik waarom dit die geval is. Haal syfers of berekeninge aan. Verduideliking  Beide items nl. Verkope en Verpakkingsmateriaal moet genoem word Syfers   Kandidate moet persentasies aanhaal. Indien totale aangehaal is, ken slegs een punt vir elke item toe. Kandidate moet persentasies van hierdie twee items vergelyk om vol punte te verdien. Verkope is 70% meer as begroot, terwyl verpakkingsmateriaal slegs 20% meer as begroot is. OF Verpakkingsmateriaal is begroot op 5% van verkope, terwyl dit slegs 3,5% van verkope beloop. Antwoord vir een punt: Verpakkingsmateriaal sal toeneem as verkope toeneem. 5 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all