Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12201615 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye. Plakker Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2.1 Bereken direkte arbeidskoste. 8 Bereken direkte materiaalkoste. 6 1.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016: Primêre koste Produksiekoste van klaarprodukte 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 1.2.3 Bereken die gelykbreekpunt vir 2016. 5 Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees of nie. Verskaf syfers. 3 1.2.4 Die eienaar is nie tevrede met die interne beheer oor die grondstof (materiaal) nie. STOORKAMER: FABRIEK: Grondstof gesteel Grondstof vermors BEREKENING: meter materiaal STRATEGIE 11 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1.1 Simply Handelaars het al hulle debiteure se telefoonnommers. Watter ander inligting behoort hulle te verkry voordat hulle kliënte toelaat om rekeninge te open? Noem TWEE punte met 'n rede in ELKE geval. Inligting om te verkry Rede Punt 1 Punt 2 4 2.1.2 Bereken die korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op 31 Oktober 2016. 6 Bereken die korrekte bedrae deur debiteure verskuldig. Berekeninge Saldo J Ramsay (D2) 37 500 W Smith (D3) 19 500 C Prince (D5) 3 900 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 2.1.3 Bereken die persentasie debiteure wat aan die kredietvoorwaardes voldoen. 4 Verduidelik TWEE maatreëls om debiteure-invordering te verbeter. 4 2.2 Bereken die bedrag ontvangbaar van of betaalbaar aan SAID vir BTW op 31 Augustus 2016. Ontvangbaar/Betaalbaar: 10 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2 OUDITVERSLAG 3.2.1 Aan wie is die ouditverslag gerig? 1 3.2.2 Wie moet verseker dat die finansiële state opgestel en by die algemene jaarlikse vergadering voorgelê word? 1 3.2.3 Fralezi Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-van- mening-) ouditverslag ontvang. Verduidelik jou keuse. 2 3.2.4 Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeure na bladsy 11–29 in die verslag verwys het. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 3.3 FRALEZI BPK. INKOMSTESTAAT VIR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2016 Verkope Koste van verkope Bruto wins Ander inkomste Bedryfsuitgawes Direkteursfooie Salarisse en lone Diverse uitgawes Bedryfswins Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawe Rente-uitgawe Netto wins voor belasting Inkomstebelasting vir die jaar Netto wins na belasting 504 000 TOTALE PUNTE 60 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4 4.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL: GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 1 500 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL 900 000 Gewone aandele op 1 Julie 2015 9 180 000 7 BEHOUE INKOMSTE: Saldo op 1 Julie 2015 360 000 Netto wins na belasting 444 500 Saldo op 30 Junie 2016 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 4.2.2 Bereken die verandering in lening vir die Kontantvloeistaat. 2 Bereken die inkomstebelasting betaal vir die Kontantvloeistaat. 4 4.2.3 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente 4 4.2.4 Bereken die vuurproefverhouding op 30 Junie 2016. 4 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding op 30 Junie 2016. 3 Bereken die % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) vir die jaar geëindig 30 Junie 2016. 5 Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBW) op 30 Junie 2016. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 4.2.5 Die maatskappy se likiditeit het verbeter. Haal DRIE finansiële aanwysers aan om hierdie stelling te staaf. Verskaf syfers en neigings. 6 4.2.6 Verskaf berekeninge om die verandering in die dividend- uitbetalingsbeleid te toon. 4 Verduidelik waarom die direkteure besluit het om die beleid te verander. Noem EEN punt met syfers. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 4.2.7 (a) Bereken Mary se % aandeelhouding op 1 Oktober 2015 ná die terugkoop van aandele. 4 (b) Verduidelik hoe Mary deur die besluit om die aandele terug te koop, bevoordeel is. 2 (c) Die onafhanklike ouditeur het uitgevind dat Mary die besluit om die aandele terug te koop, geneem het sonder om die direksie in kennis te stel. Waarom behoort die onafhanklike ouditeur hieroor bekommerd te wees? 2 4.2.8 Die Kontantvloeistaat toon vaste bates wat vir die bedrag van R4,5 miljoen aangekoop is. Hoofbronne van Goeie/Slegte Verduideliking met befondsing met syfers besluit finansiële aanwysers/syfers (meer as R1 000 000 elk) Bron 1: Bron 2: 10 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 VOORRAADWAARDASIE 5.1.1 Verduidelik die EIEU-waardasiemetode. Verduidelik die spesifieke-identifikasie-waardasiemetode. 4 5.1.2 Bereken die kosprys per skootrekenaar voorhande op 1 Oktober 2015. 2 5.1.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 September 2016. 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 5.2 BESTUUR VAN VOORRADE 5.2.1 Watter besluit het Kyle geneem ten opsigte van die verkoopprys van die lessenaars? Verskaf syfers. 2 Hoe het hierdie besluit die onderneming beïnvloed? Noem TWEE punte. Verskaf syfers. 4 5.2.2 Was dit 'n goeie idee van Kyle om 'n goedkoper verskaffer van stoele te kry? JA/NEE: _______ Verduidelik TWEE punte. Verskaf syfers. 5 5.2.3 Op grond van die gegewe inligting, verskaf TWEE afsonderlike voorstelle aan Kyle om in 2017 die wins op drukkers te verbeter. Voorstel 1 (met syfers): Voorstel 2 (met syfers): 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1.1 TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting opgeteken is: 2 6.1.2 TWEE items in die Kontantbegroting wat NIE in 'n Geprojekteerde Inkomstestaat sou verskyn NIE: 2 6.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE MAANDE KREDIETVERKOPE SEPTEMBER OKTOBER Julie 120 000 8 400 Augustus 151 200 60 480 September 172 800 86 400 Oktober 155 280 9 6.3 BEDRAE VIR DIE KONTANTBEGROTING BEWERKINGS BEDRAG (a) Kontantverkope vir September (b) Betalings aan krediteure vir Oktober (c) Direkteursfooie vir Oktober (d) Rente op lening vir Oktober 18 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2016 NSS – Antwoordeboek 6.4.1 Die direkteure het die metode van betaling aan die verkoopspersone verander. Verduidelik hoe dit die verkoopspersone bevoordeel het. Haal syfers aan. Verduidelik hoe dit die onderneming bevoordeel het. Haal syfers aan. 4 6.4.2 Die direkteure is nie bekommerd oor die oorbesteding aan verpakkingsmateriaal nie. Verduidelik waarom dit die geval is. Haal syfers of berekeninge aan. 5 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all