Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1220259 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2025 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is (maks. -2 per V). 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. LET WEL: Kontroleer bewerking, moet +, -, x, ÷, soos die kandidaat se bewerking of per nasienriglyn wees. 11. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle. Dui aan d.m.v . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2025) VRAAG 1 1.1 1.1.1 Finansiële bates  1.1.2 Onafhanklike ouditeur  1.1.3 Kapitaal aangewend  1.1.4 Bedryfslaste  4 1.2.1 Bereken wins/verlies met verkoop van voertuig. BEWERKINGS ANTWOORD 148 000 x 15/100 x 9/12 = 16 650  148 000 – 16 650 = 131 350 125 500  ‒ 131 350  5 850  een deel korrek 4 1.2.2 Bereken die waarde van eindvoorraad van elektriese proppe deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD (174 400 + 501 400 + 440 000 - 21 800) * (800+ 2 300+ 2 000 – 100) * 273 500 * =218,8 x 1 250 moet met 1 250 x 5 *Een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 3 1.2.3 Gebruik die tabel wat verskaf word om die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025 te bereken. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘-’ vir vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan. BEWERKINGS ANTWOORD Verkeerde netto wins voor belasting 3 825 850 (i) Verlies met verkoop van bate - 5 850  sien 1.2.1 (ii) Waardevermindering (16 650 + 6 750  ) - 23 400 ⃰ (iii) Voorsiening vir oninbare skulde - aansuiwering + 2 500  ⃰ (30 450 – 27 950) (iv) Donasie (12 000 x 100/80) - 15 000  ⃰ (v) Advertensies (18 600  / 6 x 2 ) + 6 200  ⃰ (vi) Oninbare skulde verhaal + 4 500  (vii) Huur inkomste (216 000 + 8 000) x 105/1120 - 21 000  ⃰ Inkomstebelasting (870 000 + 130 000) - 1 000 000  ⃰ Korrekte netto wins na belasting 2 773 800  ⃰ 17 * een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2025) 1.2.4 Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2025. BATES NIEBEDRYFSBATES Vaste bates (3 022 400 +180 000 - 131 350  - 23 400 ) 3 047 650 * sien DW in 1.2.1 sien waardevermin. in 1.2.3 Finansiële bates BEDRYFSBATES (1 902 930 x 2) 3 805 860 * Voorrade (1 620 000 +273 500  +15 200 -15 000 ) 1 893 700  ⃰ sien 1.2.2 sien donasies Handels- en ander ontvangbares 677 000  ⃰ (688 200 + 10 550  - 27 950  + 6 200  sien advertensies) Sien 1.2.3(iii) Kontant en kontantekwivalente # balanseerende syfer 1 228 960  ⃰ TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE Aandeelhouersbelang 7 877 800 * Gewone aandelekapitaal 5 800 000 Behoue inkomste (384 000 + 2 773 800  sien NWNB - 36 000  - 1 044 000 ) 2 077 800  NIEBEDRYFSLASTE 514 770 Lening (720 000 – 205 230 ) *enige syfer afgetrek 514 770 * BEDRYFSLASTE 1 902 930  ⃰ Handels- en ander betaalbares 927 700 * (896 150 +10 550  + 21 000 ) sien Huur Huidige deel van lening/korttermynlening (sien NBL) 205 230  SAID (Inkomstebelasting) 130 000  Aandeelhouers vir dividende (1 044 000 – 404 000) 640 000  ⃰ TOTALE EKWITEIT EN LASTE 30 * een deel korrek (sluit nie die vooraansuiweringsbedrag gedruk in nie) TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 5 VRAAG 2 2.1.1 LUBANZI BPK. GEWONE AANDELEKAPITAAL 760 000 Uitgereikte aandele aan die begin 3 800 000 150 000  Aandeel gedurende die jaar uitgereik 3 480 000  balanseerende syfer (60 000)  Aandele teruggekoop @ R8 per aandeel (480 000)  ignoreeer hakkies 850 000  Uitgereikte aandele aan die einde 6 800 000  kontroleer bewerking @ R8  per aandeel een deel korrek 7 2.1.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2025 KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant uit bedrywighede voortgebring Rente betaal Belasting betaal (49 800  – 497 400  + 52 500 ) (395 100) ⃰ tekens kan omgekeer word; merk een opsie deurgans Dividende betaal (182 000  + 198 000 ) (380 000) ⃰ KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE Opbrengs uit verkoop van vaste bates 60 800 ⃰ Aankoop van vaste bates (662 800) * (5 040 600 -196 700 - 60 800  - 5 445 900 ) tekens kan omgekeer word; merk een opsie deurgans Belegging verval 180 000  KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE Opbrengs uit die verkoop van aandele sien 2.1.1 3 480 000 * Fondse gebruik vir terugkoop van aandele 600 000 Lening (4 255 000 – 3 840 000) OF (890 500 – 475 500) (415 000)  ⃰ NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 1 244 300 * KONTANTEKWIVALENTE bewerking Kontant en kontantekwivalente aan die begin van die jaar (300 300)  (119 500 – 419 800) Kontant en kontantekwivalente aan die einde van die jaar 944 000  22 * een deel korrek en die korrekte vloei van kontant aangedui Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2025) 2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 30 Junie 2025: 2.2.1 Bedryfsverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 4 180 200  : 1 678 900  2,5 : 1  ⃰ een deel korrek; x:1 3 2.2.2 Dividende per aandeel (in sent) BEWERKINGS ANTWOORD 182 000 x 100 + 212 500 x 100 45 cents ⃰ 910 000 850 000 een deel korrek = 20c  + 25c  aanvaar 0.45 / R0.45; aanvaa sent indien nie aangedui 3 2.2.3 Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD (5 950 000- 2 700 000) 3 250 000  ½ (1 120 900  + 970 100 ) 3,1 keer ⃰ 1 045 500 twee punte een deel korrek 5 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 7 VRAAG 3 3.1 Dividende, verdienste en opbrengste: In 2025 het die direkteure besluit om die beleid oor die verdeling van winste in die vorm van dividende te verander. ● Doen ʼn berekening om die beleidsverandering aan te dui. 2024 2025 89 x 100 = 88,1% / 88%  60 x 100 = 53,6% / 54%  101 112 2 ● Lewer kommentaar oor die effek van hierdie beleidsverandering op die maatskappy. Noem TWEE punte. Twee geldige punte   • Fondse is behou vir toekomstige uitbreiding. • Aandeelhouers sal in die toekoms bevoordeel word aangesien fondse opsy gesit is. • Dit is gedoen om die kontantvloei van die onderneming te beskerm. 4 3.2 Die maatskappy se HUB, Iris Chris, wil goeie nuus aan die aandeelhouers deel by die AJV. Gee raad oor wat hy oor die volgende onderwerpe moet sê: ● % opbrengs verdien: Syfers en tendens  Vergelyk met alternatiewe beleggings  OOAHB het van 12,9% tot 19,1% met 48%/6,2% punte gestyg. OOAHB is hoër as rente op alternatiewe beleggings van 7,5%, toon beter belegging in die maatskappy. 3 ● Verdienste per aandeel: Syfers en tendens  kommentaar oor winsgewendheid  VPA het van (101c tot) 112c/ met 11c gestyg Dit dui op ʼn toename in die winsgewendheid van die maatskappy. 2 ● Aandeelprys op die JSE: Vergelykong van markprys met NBW per aandeel  Kommentaar  MP het van 425c tot 885c / met 460c gestyg / dit is bo die NBW van 675c / met 210c. Kommentaar: beleggers is bereid om meer te betaal vir die aandele/ aandele is in aanvraag/ toon beleggersvertroue in die maatskappy/ maatskappy toon groei wat die markprys positief beïnvloed het. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2025) 3.3 Finansieringstrategieë en hefboom: • Lewer kommentaar oor die mate van risiko en hefboomfinansiering van die maatskappy. Twee finansiële aanwysers  syfers en tendens  Kommentaar  • Skuld-ekwiteitverhouding het afgeneem/verbeter (van 0,5:1) tot 0,27 : 1. Die graad van risiko is laag. • OOTKA het van 16% tot 20,2% met 4,2% punte gestyg. OOTKA is bo rente op lening van 13% / maatskappy het positiewe hefboomfinansiering. 6 Die direkteure beplan om nuwe vaste bates te bekom om maatskappybedrywighede in die volgende finansiële jaar uit te brei. ● Sommige direkteure is van mening dat die aangaan van ʼn addisionele lening ʼn beter keuse is as om addisionele aandele uit te reik. Verduidelik hoekom hulle so voel. Noem DRIE punte. Drie geldige punte    Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde • Skuld-ekwiteitsverhouding van 0,27 : 1 wys dat die besigheid steeds lae risiko het/ kan steeds fondse leen. • Fondse is geredelik by die bank beskikbaar sonder om die huidige aandeelhouers se belange af te water deur meer aandele uit te reik. • OOTKA is hoër as rentekoers op lenings - wat die effektiewe gebruik van lenings aandui. • Lening en rente sal stop wanneer dit afbetaal word in vergelyking met dividende op aandele wat vir ewig aanhou, solank daar aandeelhouers in die maatskappy is. 6 3.4 Aandelekapitaal en % aandeelhouding: Verwys na inligting B Lihle en Sono het besluit dat hulle hul stemme in die volgende algemene jaarvergadering (AJV) wil saamvoeg. ● Verduidelik met syfers waarom hulle hierdie besluit sou neem. Verduideliking  Syfers  Hulle wil meerderheidsaandeelhouers word/Kry duidelike beheer oor die maatskappy/Meer invloed op besluitneming.  552 000 + 672 000 x 100 = 51%  2 400 000 4 ● As ʼn bestaande aandeelhouer in die maatskappy, verduidelik hoekom jy bekommerd sal wees oor hul besluit. Noem TWEE punte. TWEE geldige punte   deelpunte vir onduidelike of gedeeltelike antwoorde • Of hul motiewe nie korrup is nie of vir hul eie persoonlike gewin. • Het hulle ondervinding en vaardighede om die maatskappy te bevoordeel in hul besluitneming. • Uitwerking op die maatskappy as een van hulle staak met die koalisie/ moontlikheid van onstabiliteit in die maatskappy/of hulle die huidige span direkteure wat in sleutelposisies dien, sal ondersteun. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 9 VRAAG 4 4.1 4.1.1 B  4.1.2 C  4.1.3 A  3 4.2 Verskillende partye sal belangstel in die finansiële state van ʼn maatskappy en sy ouditmening. Noem enige TWEE van hierdie partye en verduidelik hoekom hulle sou belangstel. Enige TWEE partye  Verduideliking vir elk  Voornemende beleggers - Om beleggings te maak Uitleners - Om te sien of die maatskappy solvent is en die sekuriteit vir hullenings. Verskaffers - Om te sien of verskuldigde bedrae betaal kan word SAID - Vir akkurate berekening van belasting betaalbaar Mededingers - Om handelsresultate te vergelyk Vakbonde - Vir loononderhandelinge en werksekerheid Direksie - Om toegang tot prestasie te verkry Regering - Vir statistiese inligting Registrateur van maatskappye (KMIE) - Om nakoming van wetgewing na te gaan 4 4.3 (a) Verduidelik die verskil tussen die rolle wat die uitvoerende en nie- uitvoerende direkteure in ʼn maatskappy vervul. Verduideliking van: Uitvoerende Nie-uitvoerende direkteure  direkteure  Is betrokke by die Hulle dien ʼn waghondrol om: daaglikse bestuur van • die belegging van aandeelhouers te beskerm die maatskappy. • om uitvoerende direkteure aanspreeklik te hou vir hul besluite • om die werk van die uitvoerende direkteure na te gaan en aan die direksie verslag te doen. Objektiewe oordeel oor die kwessies. 4 (b) Verduidelik jou kommer as aandeelhouer in die maatskappy oor die HUB se optrede. Enige EEN geldige punt  Botsing van belange – Die HUB het besigheidshulpbronne vir sy gewin gebruik/Korrupsiedaad/Het finansiële verlies vir die maatskappy veroorsaak deur sy optrede/Versuim om sy plig na te kom om nie voordele van derde partye te aanvaar nie. 2 (c) Watter implikasies sal dit op die HUB hê. Noem TWEE punte. TWEE geldige punte  • Kan uit die amp gestem word. • Slegte reputasie en geloofsbriewe. • Kan dissiplinêre aksie in die gesig staar. 2 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all