Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 1220259 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NAAM: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2025 REKENINGKUNDE V1 ANTWOORDEBOEK MAKS. PUNTE GEMODEREERDE PUNTE VRAAG PUNTE BEHAAL Skool Distrik Provinsie 1 60 2 40 3 35 4 15 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2025) VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2.1 Bereken wins/verlies met verkoop van voertuig. BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.2.2 Bereken die waarde van eindvoorraad van elektriese proppe deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 3 1.2.3 Gebruik die tabel verskaf om die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025 te bereken. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘‒’ vir vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan. BEWERKINGS ANTWOORD Verkeerde netto wins voor belasting 3 825 850 Korrekte netto wins na belasting 17 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2025) 1.2.4 Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2025. BATES NIEBEDRYFSBATES Vaste bates (3 022 400 Finansiële bates BEDRYFSBATES Voorrade (1 620 000 Handels- en ander betaalbares (688 200 Kontant en kontantekwivalente TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE Aandeelhouersbelang Gewone aandelekapitaal 5 800 000 Behoue inkomste (384 000 NIEBEDRYFSLASTE Lening BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbares (896 150 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 30 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 5 VRAAG 2 2.1.1 LUBANZI BPK. GEWONE AANDELEKAPITAAL 760 000 Uitgereikte aandele aan die begin 3 800 000 7 2.1.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2025 KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant uit bedrywighede voortgebring Rente betaal Belasting betaal Dividende betaal KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE Fondse gebruik vir terugkoop van aandele 600 000 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE 22 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2025) 2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 30 Junie 2025: 2.2.1 Bedryfsverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 3 2.2.2 Dividende per aandeel (in sent) BEWERKINGS ANTWOORD 3 2.2.3 Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD 5 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 7 VRAAG 3 3.1 Dividende, verdienste en opbrengste: In 2025 het die direkteure besluit om die beleid oor die verdeling van winste in die vorm van dividende te verander. ● Doen ʼn berekening om die beleidsverandering aan te dui. 2 ● Lewer kommentaar oor die effek van hierdie beleidsverandering op die maatskappy. Noem TWEE punte. 4 3.2 Die maatskappy se HUB, Iris Chris, wil goeie nuus aan die aandeelhouers deel by die AJV. Gee raad oor wat hy oor die volgende onderwerpe moet sê: ● % opbrengs verdien: 3 ● Verdienste per aandeel: 2 ● Aandeelprys op die JSE: 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2025) 3.3 Finansieringstrategieë en hefboom: • Lewer kommentaar oor die mate van risiko en hefboomfinansiering van die maatskappy. 6 Die direkteure beplan om nuwe vaste bates te bekom om maatskappybedrywighede in die volgende finansiële jaar uit te brei. ● Sommige direkteure is van mening dat die aangaan van ʼn addisionele lening ʼn beter keuse is as om addisionele aandele uit te reik. Verduidelik waarom hulle so voel. Noem DRIE punte. 6 3.4 Aandelekapitaal en % aandeelhouding: Verwys na inligting B Lihle en Sono het besluit dat hulle hul stemme in die volgende algemene jaarvergadering (AJV) wil saamvoeg. ● Verduidelik met syfers waarom hulle hierdie besluit sou neem. 4 ● As ʼn bestaande aandeelhouer in die maatskappy, verduidelik waarom jy bekommerd sal wees oor hul besluit. Noem TWEE punte. 4 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 9 VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 3 4.2 Noem enige TWEE van hierdie partye en verduidelik hoekom hulle sou belangstel. 4 4.3 (a) Verduidelik die verskil tussen die rolle wat die uitvoerende en nie- uitvoerende direkteure in ʼn maatskappy vervul. Uitvoerende direkteure Nie-uitvoerende direkteure 4 (b) Verduidelik jou kommer as aandeelhouer in die maatskappy oor die HUB se optrede. 2 (c) Watter implikasies sal dit op die HUB hê. Noem TWEE punte. 2 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all