Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2016
AFRIKAANS HUISTAAL V2
MEMORANDUM
PUNTE: 60
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2016 Memo
Grade 9 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November EC 2016, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- November EC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 428.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
November EC 2016
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: RIGLYNE
1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord
word.
3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn
antwoord van ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter
van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) bo-aan die woord neer. Druk die woord
toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die antwoord
korrek.
4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die antwoord
lei, is dit korrek.
5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
nagesien.
6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen
aanhalingstekens) word die punt toegeken.
7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)
Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)
Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0)
8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
SAMEVATTEND
Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie, omdat die fokus op begrip is.
Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir
WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks,
word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
vreemde sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde
woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3
AFDELING A: BEGRIPSTOETS
VRAAG 1: ARTIKEL
NR. ANTWOORD PUNT VLAK
1.1 D Die skrywer is van mening dat die gebruik van selfone
positiewe − sowel as negatiewe gevolge mag hê. (1) 1
1.2 Dit is ʼn persoon wat vyandig teenoor Christene of die Christendom
is.
OF
Dit is ʼn persoon wat nie in die bestaan van God glo nie.
OF
Dit is ʼn persoon wat Satan of die duiwel aanbid. (1) 3
1.3 Ellips of beletselteken. (1) 2
1.4 Die selfoon word nou aanbid en nie meer God nie.
OF
Persone met selfone het nie meer tyd om godsdiens te beoefen
nie.
OF
Die selfoon word gebruik om onwaarhede oor mense te versprei.
OF
Die selfoon word gebruik om ʼn persoon se naam te skend of
lasterlike aanmerkings te maak. (2 x 1) (2) 3
1.5 Die selfoon bepaal jou gemoedstoestand.
OF
Die selfoon bepaal hoe jy voel (goed wanneer daar bv. ʼn mooi of
bemoedigende boodskap is en sleg, wanneer jy ʼn slegte boodskap
of nie sulke goeie nuus ontvang). (2 x 1) (2) 3
1.6 Ja. Persone mag aan selfone verslaaf raak, aangesien hul wêreld
om selfone draai.
OF
Ja. Persone mag aan selfone verslaaf raak, aangesien hulle
letterlik siek word wanneer hulle nie hul selfone kan gebruik nie bv.
wanneer die battery pap of wanneer die selfoon gesteel is.
OF
Nee. Die skrywer veralgemeen, want almal raak nie daaraan
verslaaf nie.
OF
Nee. Dit hang af hoe, of op watter manier jy jou selfoon gebruik.
(2 x 1) (2) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
NR. ANTWOORD PUNT VLAK
1.7 Mening. Daar is tog gevalle waar motoriste wat selfone gebruik
terwyl hulle bestuur, nie noodwendig ongelukke veroorsaak nie.
OF
Mening. Daar is geen statistieke of konkrete bewyse in die
paragraaf wat aandui dat motoriste wat selfone gebruik, terwyl
hulle besig is om te bestuur, ongelukke veroorsaak. (2 x 1) (2) 4
1.8 Die eienaar van ʼn selfoon is nie hom-/haarself nie.
OF
Die eienaar van ʼn selfoon raak berserk, is kwaad of knorrig met
almal. (2 x 1) (2) 3
1.9 Figuurlik. ʼn Selfoon kan nie gevoed word nie. (2) 3
1.10 “Kinders praat nie meer met hul ouers nie.”
OF
“Jy is die tolk deur wie daar gepraat word.”
OF
“ ... my geliefde van my kom verwyder, my gesinslede elkeen in
hul eie kuberhoekie geplaas.” (2) 1
1.11 A Dit verwys na die bepaling van jou koers of rigting. (1) 3
1.12 Selfone moet verantwoordelik in die huis gebruik word.
Familielede moet tyd afstaan om sinvolle gesprekke met mekaar
te hê.
(Enige ander relevante antwoord.) (2) 5
1.13 1.13.1 18 (1) 2
1.13.2 Elke 3 uur (1) 1
1.13.3 0 / nul (1) 1
1.13.4 Ja. Statistieke word op die grafiek aangedui.
Nee. Die oorsprong van die bron word nie aangedui nie.
Nee. Dit is slegs ʼn steekproef en nie verteenwoordigend
nie. (2 x 1) (2) 4
[25]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5
AFDELING B: OPSOMMING (Assesseer uit 10 en verwerk na 5)
VRAAG 2
Die opsomming word TWEE KEER gelees:
- vir feite en taalfoute.
- vir onvolledige sinne.
TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED
Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde
na.
Waar daar geen aanduiding van beplanning is nie, word die eerste stel
nagesien.
Beskou ʼn aanbieding in potlood as beplanning.
FEITE:
Sien eerste sewe inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.
Assesseer net EEN feit per sin.
1 punt vir elke verstaanbare feit soos in die memorandum.
As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie
toegeken nie. (Die afwesigheid van die werkwoord is belangrik.)
Indien al die feite verkeerd is, kry die kandidaat geen punt vir taal nie, maar
indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken 1 punt toe.
Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.
Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.
Punte word soos volg toegeken vir :
7 punte vir 7 feite
3 punte vir taal
Penaliseer soos volg:
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
Die res van die opsomming word geïgnoreer.
Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die verskeie inligting, word
die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3
punte wat toegeken word vir taal, af:
0–4 foute: geen penalisering
5–10 foute: trek 1 punt af
11–15 foute: trek 2 punte af
16 foute of meer: trek 3 punte af.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg
gepenaliseer:
1–3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
4–5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
6–7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af
Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik, indien die
kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of, indien die verkeerde
getal woorde aangedui is.
LET WEL: Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie,
maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting
getel volgens die getal woorde wat dit voorstel.
TIPIESE TAALFOUTE
Woordorde in enkelvoudige sin (Bv. O/werp + ww + V/werp)
Omgekeerde woordorde
Lydende vorm
Infinitief
Tyd, wyse en plek
Ontkennende vorm
Voornaamwoorde
Vreemde woorde
Direkte vertaling (moedertaalinvloed)
Telegramstyl / onvoltooide sinne
LENGTE
Tel die aantal woorde en haal enige deel meer as 70 woorde deur.
1 punt vir korrekte getal woorde gebruik EN so aangedui.
NEERSKRYF VAN PUNTE KODE PUNT
Getal feite korrek F = 7
Taal T = 3
TOTAAL 10 Verwerk na 5
NIE VOLSINNE NIE PENALISEER VAN TOTAAL
2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie -2
4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie -3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V2 7
VRAAG 2
WENKE HOE ’N MENS BRANDSTOF BESPAAR
1. Sorg dat die banddruk korrek is.
2. Versien jou voertuig gereeld.
3. Moenie met bagasie op die dak ry nie.
4. Gebruik die lugversorging so min as moontlik./ Moenie die vensters
oopdraai nie.
5. Pas jou bestuurstyl aan./ Lig jou voet betyds van die versnellerpedaal./
Versnel eweredig.
6. Moenie die voertuig onnodig laat luier nie.
7. Vermy kort roetes en beplan roetes.
(56 woorde)
Verwerk na 5 punte [10]
TOTAAL AFDELING B (10 ÷ 2): 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING C: TAAL IN KONTEKS
VRAAG 3:
NR. ANTWOORD PUNT VLAK
3.1 akronieme (1) 1
3.2 ʼn komma (1) 2
3.3 Veels (1) 2
3.4 Die boodskap is nie meer dieselfde nie. (1) 3
3.5 C / voegwoord (1) 1
3.6 Die boodskap is steeds dieselfde. (1) 3
3.7 Matieland is in 1957, deur die plasing van ʼn advertensie,
deur SANLAM ondersteun. (2) 3
3.8 doodeenvoudig (1) 3
3.9 Ons sal vooruit dink. (1) 2
[10]
VRAAG 4:
NR. ANTWOORD PUNT VLAK
4.1 Die Wêreldbeker-rugbytoernooi (1) 1
4.2 Woede (1) 2
4.3 Die ma praat heftig/driftig op die selfoon.
OF
Haar handeling en dit wat sy sê, dui daarop dat sy kwaad is. (1) 2
4.4 Die vrou is besig om ʼn oproep te maak-/ op die selfoon
besig, terwyl sy die gras sny. (2) 2
4.5 Hy moes die gras sny. (1) 3
4.6 Hy sal na die rugby op die televisie kyk.
Hy sal bier drink. (2) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V2 9
4.7 Rugby is net vir mans en nie vir vroue nie.
OF
Dit is slegs mans wat rugby as ʼn sportsoort moet beoefen of
daarna kyk, en nie vroue nie. (2) 4
[10]
VRAAG 5: RUBRIEK
NR. ANTWOORD PUNT VLAK
5.1 Die onderwyser sê dat ek elke dag my tuiswerk moet doen.
OF
Die onderwyser sê ek moet elke dag my tuiswerk doen. (1) 2
5.2 daagliks (1) 2
5.3 gemorspos (1) 3
5.4 My ouers prys my met die goeie uitslae wat ek behaal het.
(Enige relevante sin.) (1) 3
5.5 goedkoper (1) 1
5.6 bywoordelike bysin (1) 3
5.7 tuis – bepaler
werk – kern (2) 3
5.8 reëls
tande borsel (2) 2
[10]
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAAL: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2016 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2014 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2016 Question Paper
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper